Search found 48 matches

by JacoJB
Tue Apr 09, 2013 2:19 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Insurance for my 89 SFA plus all the addons ? best company ?
Replies: 19
Views: 2315

Re: Insurance for my 89 SFA plus all the addons ? best compa

Hi goed om te hoor julle is nog gelukkig met ons diens.

Stubs jou mail gekry maar die reply gaan nie deur na jou toe nie pm dalk jou nr asb.

Lekker dag

Jaco
by JacoJB
Mon May 14, 2012 6:55 pm
Forum: Meet the People
Topic: From Landy to Lux; Hello Everyone
Replies: 47
Views: 5737

Re: From Landy to Lux; Hello Everyone

Welcome Emile

:thumbup:
by JacoJB
Thu Feb 16, 2012 9:31 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hallo vanuit Melkbosstrand
Replies: 27
Views: 3237

Re: Hallo vanuit Melkbosstrand

Sopas my ou Cruiser Troopy verkoop :cry: , en is dringend opsoek na Hilux Double Cab 4x4. Het nou eers bietjie op julle forum kom rondsnuffel (moet se dis baie meer vriendelik en gemaklik as die Landcruiser Forum, trap seker nou op tone, maar nou ja). Soos n paar ander threads wat ek reeds gelees h...
by JacoJB
Thu Feb 16, 2012 9:29 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hallo vanuit Melkbosstrand
Replies: 27
Views: 3237

Re: Hallo vanuit Melkbosstrand

Sopas my ou Cruiser Troopy verkoop :cry: , en is dringend opsoek na Hilux Double Cab 4x4. Het nou eers bietjie op julle forum kom rondsnuffel (moet se dis baie meer vriendelik en gemaklik as die Landcruiser Forum, trap seker nou op tone, maar nou ja). Soos n paar ander threads wat ek reeds gelees h...
by JacoJB
Wed Feb 15, 2012 3:01 pm
Forum: Humor
Topic: Lions vs Bulls
Replies: 21
Views: 2286

Re: Lions vs Bulls

Ek dink die Bulls ondersteuners is in "denial" oor die nuwe truie. :mocking: :mocking: Solank die Bulls wen kan dit nog gaan, maar wanneer hulle verloor gaan dit maar moeilik gaan. :alvarin: Eendag wanneer jou span ook `n internationale kompetiesie gewen het sal hulle ook dalk mans genoeg...
by JacoJB
Wed Feb 15, 2012 2:54 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Soek verblyf in Windhoek en Rundu area
Replies: 10
Views: 2121

Re: Soek verblyf in Windhoek en Rundu area

Tokkie ja dankie reeds geboek in Etsosha
by JacoJB
Wed Feb 15, 2012 8:14 am
Forum: Open Discussion
Topic: Very good panel beater in CT?
Replies: 13
Views: 1742

Re: Very good panel beater in CT?

Niel

My fortuner is tans by CMC in Brackenfell kry hom vrydag sal dan vir jou kan se.Huidig lyk hulle baie goed en is Toyota Goedgekeur.

Skep `n baie goeie eertse indruk.
by JacoJB
Tue Feb 14, 2012 5:32 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Soek verblyf in Windhoek en Rundu area
Replies: 10
Views: 2121

Re: Soek verblyf in Windhoek en Rundu area

As jy so 270 km kan verby Rundu druk sal ek Divundu/Bagani toe gaan en by Ngepi Campsite gaan bly.Dis teen die Okavango Rivier en persoonlik een van die mooiste kampe in Namibia. Tokkie gk gaan reeds by Ngepi tuis en as ek daar ry dis dan wanneer ek plek soek in Rundu se area. Het nou al by verskei...
by JacoJB
Mon Feb 13, 2012 9:00 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Soek verblyf in Windhoek en Rundu area
Replies: 10
Views: 2121

Re: Soek verblyf in Windhoek en Rundu area

Jaco, jy kan nie fout maak met Arabbush nie. Op jou pad as jy van die suide inkom en oppad na die noorde sonder om deur die stad te ry en glad nie ver van my af nie... :shifty: Dankie Nou net wag en hoor of hulle plek het. Doom sal laat weet wanneer ons daar is jy moet dan sommer `n koue enejie by ...
by JacoJB
Mon Feb 13, 2012 8:53 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Die weer in Namibie
Replies: 6
Views: 1498

Re: Die weer in Namibie

Dankie Julle vir die info.

Daai elektriese kombers klink goed net jammer ons gaan nie oral krag he nie.

Enige idee hoeveel krag verbruik `n elektriese kombers kan dit dalk op inverter en 2de batery koppel?
by JacoJB
Sat Feb 11, 2012 9:04 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Die weer in Namibie
Replies: 6
Views: 1498

Die weer in Namibie

hi daar Wil weet uitvind rondom die weer in namibie gedurende Junie Julie maande Ek gaan na Windhoek Etosha Caprivi area gaan meestal kamp so wil nie omkant gevang word nie. Gemiddelde temperature gedurende die dag asook aande.Hoeveel indien enige verskil die areas met mekaar. Ek hoor graag. Dankie
by JacoJB
Sat Feb 11, 2012 8:57 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Soek verblyf in Windhoek en Rundu area
Replies: 10
Views: 2121

Soek verblyf in Windhoek en Rundu area

Hi daar

Ek gaangedurende Junie en Julie Namibie toe en is nog opsoek na slaapplek op Windhoek en Rundu.

het julle enige voorstelle vir die 2 dorpe

Tipe verblyf in windhoek verkieslik B&B of Gastehuis of Hotel.

Tipe verblyf in Rundu B&B Gastehuis Lodge of kampplek.

Dankie
by JacoJB
Thu Feb 09, 2012 10:04 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Stop smoking???
Replies: 103
Views: 8430

Re: Stop smoking???

Try Champix It worked for me aswell as some friends. Get a script from your doctor cost for me was for 3 months of medication the same as 1 months sigarets. I tried it all before Zyban,Quit,Nicorett,Patches,Electronic Sigaret nothing worked until now. Best of luck to you it is realy worth the effort.
by JacoJB
Tue Feb 07, 2012 7:13 pm
Forum: The Workshop
Topic: Mounting VHF aerial on new Fortuner?
Replies: 4
Views: 1209

Re: Mounting VHF aerial on new Fortuner?

Adventures4Christ wrote:Hallo all,

Any suggestions or ideas as to where to mount a VHF aerial on the new fortuner with all the airbags and stuff in the panels?
Dis waar myne sit
vhf antenna 2.jpg
by JacoJB
Wed Feb 01, 2012 2:03 pm
Forum: The Workshop
Topic: Radio help.
Replies: 22
Views: 2522

Re: Radio help.

Dankie Eric ek het gesien. Al wat ek nog kan sien is.Kenwood Vhf Fm Transceiver -2 TK-7102 Na wie kan ek die Radio neem om dit te verander. Ek woon in Somerset-west. Praat met Joe Bergh tel 021 8721245. Is seker hy sal jou kan help.
by JacoJB
Tue Jan 31, 2012 9:23 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Fund raiser for 2012 - Comrades (Round 2)
Replies: 144
Views: 9136

Fund raiser for 2012 - Comrades (Round 2)

Ek is in vir R2 per km.

Sent from my BlackBerry 9800 using Tapatalk
by JacoJB
Wed Jan 18, 2012 2:53 pm
Forum: Useful Articles
Topic: Advice required: Mounting a GME 300 in Vigo
Replies: 4
Views: 1947

Re: Advice required: Mounting a GME 300 in Vigo

Hi

Dis waar ek myne gesit het
Hilux Bakkie 008.jpg
Hilux Bakkie 008.jpg (106.59 KiB) Viewed 1905 times
by JacoJB
Wed Jan 18, 2012 10:04 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Versekering
Replies: 32
Views: 3828

Re: Versekering

Het 'n paar quotes gekry van Discovery, Agri & Tuffstuff. Baie goeie diens van Agri en sover die beste prys (R2300 besparing) Tuffstuff - 2 dae vir Quote (weerlig het hulle router gepiets); R600 duurder as Agri. Dicovery ook goedkoper as DD maar selfs met Vitality drive is hulle heelwat duurder...
by JacoJB
Wed Jan 18, 2012 9:02 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Versekering
Replies: 32
Views: 3828

Re: Versekering

Het 'n paar quotes gekry van Discovery, Agri & Tuffstuff. Baie goeie diens van Agri en sover die beste prys (R2300 besparing) Tuffstuff - 2 dae vir Quote (weerlig het hulle router gepiets); R600 duurder as Agri. Dicovery ook goedkoper as DD maar selfs met Vitality drive is hulle heelwat duurder...
by JacoJB
Wed Jan 18, 2012 9:00 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Versekering
Replies: 32
Views: 3828

Re: Versekering

Het 'n paar quotes gekry van Discovery, Agri & Tuffstuff. Baie goeie diens van Agri en sover die beste prys (R2300 besparing) Tuffstuff - 2 dae vir Quote (weerlig het hulle router gepiets); R600 duurder as Agri. Dicovery ook goedkoper as DD maar selfs met Vitality drive is hulle heelwat duurder...
by JacoJB
Tue Jan 17, 2012 9:48 am
Forum: Community Responsibility
Topic: Khaudum Nasionale Park(Nam) Hilux event
Replies: 144
Views: 67923

Re: Khaudum Nasionale Park(Nam) Hilux event

Ek is gedurende Junie/Julie skoolvakansie ook in daardie wereld en sal ook graag wil aansluit by julle vir `n gedeelte van die tyd.Dus voeg my ook maar by op die lys
by JacoJB
Tue Jan 17, 2012 9:21 am
Forum: Open Discussion
Topic: Toll gate corruption
Replies: 32
Views: 3864

Re: Toll gate corruption

Just went through my banking stuff and realized how the toll gate operators are stealing from us when paying by card. Using the new Leandra toll on a weekly base I have been charged double on every occasion, one time even 4 times they swiped my card. Stopped there yesterday for an explanation only ...
by JacoJB
Mon Jan 16, 2012 1:56 pm
Forum: Mozambique
Topic: Pad, Pafuri na Vilankulos
Replies: 6
Views: 5713

Re: Pad, Pafuri na Vilankulos

Welkom buurman.

Jy is nou op die regte plek om inligting te kry. :thumbup:
by JacoJB
Tue Jan 10, 2012 10:05 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Versekering
Replies: 32
Views: 3828

Re: Versekering

Kontak gerus ook Agri - RSA hier oppi Forum, sal nr vir jou kry :thumbup: 083326eight276 or 0219755270 (Marelie) Good friendly sevice :thumbup: Ek is ook by hulle en was baie aangenaam verras oor hulle puik diens Hi daar Ons help graag hiermee net ons korekte kontak besonderhede. RSA Agri Makelaars...
by JacoJB
Thu Dec 08, 2011 9:15 am
Forum: Open Discussion
Topic: Christmas Cheer Raffle - Please Read!!
Replies: 388
Views: 104999

Re: Christmas Cheer Raffle - Please Read!!

Family_Dog wrote:Guys, there are only 2 days left!


We still have 71 tickets to sell - please consider those who are less fortunate than you.


F_D
Hi daar

Ek sal nog 5 kaartjies neem kies julle maar die nommers asb.

Het Klaar betaal en pop gestuur.
by JacoJB
Sat Nov 26, 2011 8:35 am
Forum: Open Discussion
Topic: Christmas Cheer Raffle - Please Read!!
Replies: 388
Views: 104999

Re: Christmas Cheer Raffle - Please Read!!

Ek sal 3 kaartjies neem asb

nr 47,97,157

Lyk of hulle nog oop is.

Het sopas klaar betaal.
by JacoJB
Fri Nov 25, 2011 12:01 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux Auto Questions
Replies: 6
Views: 1525

Re: Hilux Auto Questions

recently upgraded to Auto....after 2 manuals GREAT espesialy if you use it for day to day commuting as well fuel consumption on d4d 0.5l/100km more than the manual d4d, slow speeds great "booze cruise" just ideling along and focus on pleasure rather than driving the vehicle. Offroad - I p...
by JacoJB
Mon Oct 03, 2011 8:42 am
Forum: Western Cape
Topic: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011
Replies: 291
Views: 45072

Re: Melkbos - interclub funday - 12 November 2011

OOOOMS wrote:We need some more voluneers

Marshalls and Drivers :thumbup:
Ek sal help met Marshalls
by JacoJB
Fri Jul 15, 2011 10:34 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Nuwe 2012 Hilux
Replies: 55
Views: 8897

Re: Nuwe 2012 Hilux

Hierdie woensdag by die handelaar gekry dis die fortuner se nuwe specs weet nie hoeveel dit gaan verskil van die Hilux nie PRODUCT: SUBJECT: NEW FORTUNER 2011 ATTENTION: DEALER PRINCIPALS, SALES MANAGERS AND SALES CONSULTANTS TSAM is thrilled to introduce the new Fortuner range, available in the 3rd...
by JacoJB
Sun Jun 05, 2011 10:25 am
Forum: Open Discussion
Topic: AAWDC 2011 Fund Raiser
Replies: 111
Views: 9552

Re: AAWDC 2011 Fund Raiser

Donkey

Well done.I hope the toe recovers fast

Mark pop mailed to you.
by JacoJB
Wed Apr 13, 2011 5:02 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux V6 Manual or Auto and are their brakes poor?
Replies: 14
Views: 2092

Re: Hilux V6 Manual or Auto and are their brakes poor?

Hi daar

Ek het`n handrat maar dis my persoonlike voorkeur het al van verskeie auto's gehoor met probleme.Brandstof verbruik is bietjie hoog my gemiddeld is so 6,4km/l leeg en 4,2 k/l as ek karavaan of boot sleep.

En ja sou graag bietjie beter remme wou he hy stop maar stadig.

Hoop dit help
by JacoJB
Mon Apr 11, 2011 4:11 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Insurance for a SFA
Replies: 6
Views: 1129

Re: Insurance for a SFA

I've got a question regarding the above. Every year you should update the value of your vehicle due to depreciation (well, that's how it works on modern vehicles) How does this afffect the SFA? I spoke to a good couple of insurance companies to find out what must the insured value be on my 1989 Toy...
by JacoJB
Mon Apr 04, 2011 8:26 am
Forum: Trip Reports
Topic: Faces of the Namib
Replies: 41
Views: 4293

Re: Faces of the Namib

Frederik, twee van my bil's doen die Saddle Hills trip in begin Nov, weet nie of dit dalk (baie) dieselfde is nie. Sal van hulle wedervaringe post daarna. Ons gaan nie saam nie :( :( , ek en Swamb's gaan dan onder andere in die Negev in Israel rondry :thumbup: :thumbup: . Ons het Saddle Hill gedoen...
by JacoJB
Sat Apr 02, 2011 9:39 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hi all Kenneth
Replies: 36
Views: 3604

Re: Hi all Kenneth

Hy Kevin

Welkom hier.

Jy was die eerste forum lid om die Hilux Forum Groepversekerings polis te neem.Dankie daarvoor.

Is seker jy sal dit hier geniet. :thumbup:
by JacoJB
Thu Mar 31, 2011 1:10 pm
Forum: Open Discussion
Topic: AAWDC 2011 Fund Raiser
Replies: 111
Views: 9552

Re: AAWDC 2011 Fund Raiser

[quote="ThysdJ"]So ja.. :thumbup: :thumbup: 1. Ooooms R1/km 2. Pietpetoors R1/km 3. Traveler R2/km + R100 bonus 4. george R1/km 5. HennieJ2 R2/km 6. Crysten R0.50/km 7. Hi-Hilux N$1/km 8. Sheldon N$ 0.50/km 9. Keanu N$ 0.50/km 10. Stef R1/km 11. A.J. R1/km 12. OOOODS R1/km 13.Thysdj R1/km ...
by JacoJB
Mon Mar 28, 2011 4:08 pm
Forum: Open Discussion
Topic: beste BFG's
Replies: 11
Views: 1829

Re: beste BFG's

Arno

Stem saam ek sal net verder gaan deur te se dit hang ook af wat jou doel is vir die spesifieke band,as ek nie so baie sand gery het nie sou ek seker ook vir die A/T band gegaan het.Het in die verlede 3 ander voertuie gehad met A/T en was baie tevrede met hul diens.
by JacoJB
Mon Mar 28, 2011 1:30 pm
Forum: Open Discussion
Topic: beste BFG's
Replies: 11
Views: 1829

Re: beste BFG's

Ek hoor wat jy se,Jaco,maar dink jy m/t's gaan so lank hou soos a/t's?Is m/t's nie 'n heelwat sagter band wat nie so lank hou soos a/t'snie? En wat van die "drag" waarvan Mark praat? Het jy dieselfde grootte band as ek? Ek twyfel of hulle so lank sal hou,selfs die verskafer het toe ek hul...
by JacoJB
Mon Mar 28, 2011 8:44 am
Forum: Open Discussion
Topic: beste BFG's
Replies: 11
Views: 1829

Re: beste BFG's

Hi daar Ek het ook die V6 en het tans BFG m/t op. Die km2 is `n groot verbetering op die vorige band hy raas ook nie so baie op die teer nie.Was nogal verbaas oor sy goeie vermoee op die teerpad Dit maak wel `n aansienlike verskil op sand.Ek ry tenmiste 1maal in 2 weke dik sand en ek glo die M/t is ...
by JacoJB
Wed Mar 23, 2011 11:23 am
Forum: Competitions
Topic: Namibia Hunting or Holiday Competiton
Replies: 29
Views: 11906

Re: Namibia Hunting or Holiday Competiton

Pieter

Sopas oorbetaaling gedoen.Bewys is per epos vir jou gestuur.

3x kaartjies vir die jag kompetiese asb.

Byvoorbaat dankie
by JacoJB
Tue Mar 22, 2011 8:16 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Where to camp & 4x4 in the CT area?
Replies: 10
Views: 1820

Re: Where to camp & 4x4 in the CT area?

Hier is Ou skip karavaanpark op Melkbosstrand dan is jy sommer 15 minute weg van Atlantis duine en 25 minute weg vanaf kaapstad self.
Die kamp plek is redelik netjies en so ook die ablusies
by JacoJB
Tue Mar 22, 2011 6:47 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Your HILUX Pic - Only 1, no text!
Replies: 507
Views: 349876

Re: Your HILUX Pic - Only 1, no text!

IMG-20110210-00045.jpg
by JacoJB
Tue Mar 22, 2011 8:44 am
Forum: South Africa
Topic: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer wees
Replies: 151
Views: 32233

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Tretius

Stuur asb van gister se foto's vir my.

Byvoorbaat dankie

Jaco
by JacoJB
Thu Mar 17, 2011 1:58 pm
Forum: South Africa
Topic: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer wees
Replies: 151
Views: 32233

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Ek is van 28/4 tot 2/5 in Melkbosstrand sal dan sekerlik duine toe gaan laat weet as jy weet wanneer jy wil gaan dan gaan ek saam.
by JacoJB
Tue Oct 19, 2010 8:12 am
Forum: Western Cape
Topic: !!SPECIAL OFFER!! Free Registration - Hilux Record Attempt!
Replies: 23
Views: 4728

Re: !!SPECIAL OFFER!! Free Registration - Hilux Record Attem

Thys

Is daar nog kaartjies beskikbaar?
by JacoJB
Mon Oct 18, 2010 8:44 am
Forum: Western Cape
Topic: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October
Replies: 179
Views: 16457

Re: Hilux Record evening BRAAI/AFTERPARTY 30 October

Hi Julle ek en gesin sal ook saam kuier saterdag gaan nie oorslaap want my huis is binne loop afstand van ouskip.
by JacoJB
Wed Oct 06, 2010 5:50 am
Forum: The Workshop
Topic: Deep cycle battery Box - Advice needed
Replies: 20
Views: 2665

Re: Deep cycle battery Box - Advice needed

Johan Het jy al gekyk na die Nasional Luna se Draagbare of los Battery stelsel.Ek weet dit is bietjie duur maar as jy in ag neem dat dit reeds met alle koppelings(hella,sigaret en brad harrison) sowel as kabels kom assok `n sekeringskakelaar is die koste nie so hoog nie.Ek het myne nou al 5 jaar en ...
by JacoJB
Wed Sep 15, 2010 4:31 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe lid
Replies: 11
Views: 1457

Re: Nuwe lid

Dankie ek voel al klaar baie welkom hier. :)

Vir die wat van prentjies hou hier is solank een van my Hilux sal later meer op sit.

.jpg
by JacoJB
Wed Sep 15, 2010 10:57 am
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe lid
Replies: 11
Views: 1457

Nuwe lid

Hi Julle

Is nuut hier en leer maar nog die forum ken.Ek woon in die kaap en gaan redelik gereeld Atlantis duine toe.Ek en my Hilux geniet die sand baie.

Sal seker van julle daar sien.

Lekkerbly

Jaco

Go to advanced search