Search found 224 matches

by Engel
Sun Mar 12, 2017 8:46 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2016 hilux moose test fail
Replies: 35
Views: 7172

Re: 2016 hilux moose test fail

rigardt wrote: Mon Mar 06, 2017 7:40 pm en blykbaar is hulle nou besig om dit reg te maak !
http://www.wheels24.co.za/News/Guides_a ... a-20170303
daa gaan seke n recall wees vir al die wat al klaa daa buite is !
Daar was dan niks fout nie?!
by Engel
Fri Jan 04, 2013 7:36 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Tire size for 4x4 srx
Replies: 7
Views: 2139

Re: Tire size for 4x4 srx

I cannot get any other size than the 245 75 16 at the moment. That means its just smaller than a 31" so it should not touch.
by Engel
Wed Dec 19, 2012 9:02 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Tire size for 4x4 srx
Replies: 7
Views: 2139

Re: Tire size for 4x4 srx

thnaks Chris. that was my thought as well. They are currently running 255 70 and thats a odd size
by Engel
Wed Dec 19, 2012 8:39 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Tire size for 4x4 srx
Replies: 7
Views: 2139

Tire size for 4x4 srx

I am looking for the std and max tire size on a srx 4x4 hilux. Need to ship them to a customer. Willa 245 75 16 fit or rather a 70 profile?

thanks
by Engel
Fri Mar 09, 2012 7:00 pm
Forum: Open Discussion
Topic: hey manne, kyk hier
Replies: 73
Views: 7300

Re: hey manne, kyk hier

ai jai jai !!! nou waar het ek n hilux sleg gepraat??? Al wat ek gese het, as somige van julle kan lees, is maar net die rumour wat ek by n anner oom gehoor het dat julle wil begin 4x4! dis al! Ek het niks gese van hilux'e wat alewig vas sit [ons weet dit] of iets lelik nie? So chill asb tog!! :beac...
by Engel
Mon Mar 21, 2011 9:16 am
Forum: Gauteng
Topic: Chloorkop, Maandag 21 Maart.
Replies: 5
Views: 1682

Re: Chloorkop, Maandag 21 Maart.

se vir thabo hy moet ophou beesmis rook, dit tas sy denke aan!! Ek verstaan julle sal dit nie maak nie! :tongue:
by Engel
Sun Mar 20, 2011 8:30 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Chloorkop
Replies: 4
Views: 1852

Re: Chloorkop

plek is n ontwikkeling en ek het toestemming om daar te ry. Moenie sand verwyder of litter nie
by Engel
Sun Mar 20, 2011 8:21 pm
Forum: Gauteng
Topic: Chloorkop, Maandag 21 Maart.
Replies: 5
Views: 1682

Chloorkop, Maandag 21 Maart.

Gaan so 10 ry. Ek sal verstaan as julle nie kom nie want dis nat en moeilik. Ons wil gaan ry en nie heeldag hiluxe recover nie maar sal genoeg toue saamvat om julle webwheelers rond te sleep. :yahoo: http://www.4x4community.co.za/forum/showthread.php?t=79730" onclick="window.open(this.href...
by Engel
Sun May 16, 2010 9:11 pm
Forum: Gauteng
Topic: 4x4 community vs Hilux forum challenge (With pics)
Replies: 35
Views: 4919

Re: 4x4 community vs Hilux forum challenge (With pics)

neenee, dit was n team event en die tyre change en toutrek was deel van die challenge :thumbup: dit was nou wragtag n aangename weekend gewees en veral die wat sover gekom het. Hansen is die enigste man wat met n lekker prys [lucky draw] weg gestap het! Dit sal nie die laaste event wees nie. Ek sal ...
by Engel
Sun May 16, 2010 4:18 pm
Forum: Gauteng
Topic: 4x4 community vs Hilux forum challenge (With pics)
Replies: 35
Views: 4919

Re: 4x4 community vs Hilux forum challenge (With pics)

And the result is.........sorry manne, harder probeer volgende keer!!! Ek het n pdf file op die community forum met alles op. Maar hier is dit in kort. Eerste 5 plekke sonder handicap. Sakkie isuzu -70 Herman Datsun -120 Robert Disco 1 -130 Adriaan 90 puma-130 Liaan Hilux -130 Eerste 5 met penalty s...
by Engel
Thu May 13, 2010 9:14 am
Forum: Gauteng
Topic: 4x4 community vs Hilux forum challenge (With pics)
Replies: 35
Views: 4919

Re: 4x4 community vs Hilux forum challenge final arrangement

legend35 wrote:Sorry Hilux manne.Ek sal dit ook nie kan maak nie.Ek sit met n enkel wat ek seer gemaak het en kan amper nie loop nie :( Julle moet dit geniet,dit gaan baie lekker wees.
jy ry mos nie met jou enkels nie :lol:
by Engel
Mon May 10, 2010 7:47 pm
Forum: Gauteng
Topic: 4x4 community vs Hilux forum challenge (With pics)
Replies: 35
Views: 4919

Re: 4x4 community vs Hilux forum challenge final arrangement

haha gladnie, sal jou dit se as ek jou sien! :lol:
by Engel
Mon May 10, 2010 2:05 pm
Forum: Hobbies
Topic: vat so vlakvark met my voorlaaier
Replies: 8
Views: 1815

Re: vat so vlakvark met my voorlaaier

hoe jaloers is ek nou :silent:
by Engel
Mon May 10, 2010 2:00 pm
Forum: Open Discussion
Topic: klomp bangat webwheelers
Replies: 22
Views: 2915

Re: klomp bangat webwheelers

hys bang...ek weet sommer :angel:
by Engel
Mon May 10, 2010 1:43 pm
Forum: Open Discussion
Topic: klomp bangat webwheelers
Replies: 22
Views: 2915

Re: klomp bangat webwheelers

Traveler wrote:Jy bedoel sekerlik bakgat, kan nie bangat weet wees nie. Want bangat en banggat is verskillend. Bangat was sekerlik die ou op skool wat met sy ligte aan slaap en 'n datsun bestuur??
so kom jy dan? :shock:
by Engel
Mon May 10, 2010 1:41 pm
Forum: Gauteng
Topic: 4x4 community vs Hilux forum challenge (With pics)
Replies: 35
Views: 4919

Re: 4x4 community vs Hilux forum challenge final arrangement

ek sal daar wees.....ek kan ongelukkig eers die middag kom ek moet werk. retail het maar sy dinge! Sal dit dan nog die moiete werd wees om te gaan? Herman het jy nou al my tou gekry? gaan kuier en braai na die tyd! het jou tou! ek sal jou afgee, kom vroeg. daar is blykbaar nie genoeg toyotas wat lo...
by Engel
Mon May 10, 2010 1:36 pm
Forum: Gauteng
Topic: 4x4 community vs Hilux forum challenge (With pics)
Replies: 35
Views: 4919

Re: 4x4 community vs Hilux forum challenge final arrangement

jvt172 wrote:Dalk moet ek die pienk lorrie bring
haha girls ry pienk lorries!!! :lol: [joke]
by Engel
Mon May 10, 2010 1:31 pm
Forum: Open Discussion
Topic: klomp bangat webwheelers
Replies: 22
Views: 2915

Re: klomp bangat webwheelers

SKRIK NIKS wrote:ons is gatvol om datsuns en landrovers te recover :lol:
as ons ry dan ry ons hard,nie met blind doeke nie!! :twisted:
sorry manne :thumbup:
kom wys ons :lol: jy skrik landies en datsuns!!
by Engel
Mon May 10, 2010 11:26 am
Forum: Open Discussion
Topic: klomp bangat webwheelers
Replies: 22
Views: 2915

Re: klomp bangat webwheelers

Pype is so bang hy het heel ontrek! Al die goed sal jy met n standaard voertuig kan ry! :lol: :lol: :lol: :lol: Ishe ja ja Herman waar was jy Saterdag :roll: :roll: :roll: Training, het jou gese Tweedens wou jy nie he ek moes ry nie :!: Nou dat daar te min manne is kan ek ry Ek is nie second hand n...
by Engel
Mon May 10, 2010 11:17 am
Forum: Open Discussion
Topic: klomp bangat webwheelers
Replies: 22
Views: 2915

Re: klomp bangat webwheelers

CasKru wrote:
Engel wrote:. bring daai fighting machines van julle.
hahaha, spoeg ek my koffie oor my keyboard uit!
by Engel
Mon May 10, 2010 11:08 am
Forum: Open Discussion
Topic: klomp bangat webwheelers
Replies: 22
Views: 2915

Re: klomp bangat webwheelers

vat ook elke keer n blikkie mud spray saam en n emmer om te was! een vuilkar en die tweede keer n skoon kaskar! :lol:
by Engel
Mon May 10, 2010 10:36 am
Forum: Open Discussion
Topic: klomp bangat webwheelers
Replies: 22
Views: 2915

klomp bangat webwheelers

........ons gaan julle stukkend ry! ..................dit was die laaste woorde. En nou harloop almal weg. waar is die wille ons ry alles deurmekaar toys? seker maar weg gepak.....uit die modder uit!! :lol: hopelik sal daar nog n paar manne ons kom join, maar het vir kaspaas in sy kaskar gese hie ga...
by Engel
Mon May 10, 2010 8:07 am
Forum: Gauteng
Topic: 4x4 community vs Hilux forum challenge (With pics)
Replies: 35
Views: 4919

Re: 4x4 community vs Hilux forum challenge final arrangement

hie hei :lol: ons gaan julle rook!
by Engel
Sun May 09, 2010 3:55 pm
Forum: Gauteng
Topic: 4x4 community vs Hilux forum challenge (With pics)
Replies: 35
Views: 4919

4x4 community vs Hilux forum challenge (With pics)

Final Arrangements for the event to be held @ http://www.dewildt4x4.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; located on the R513 Brits PTA North Rd gps co ords S25 deg 40.580 E 27 deg 56.706 DATE 15 May 2010 Time 08H00 Please be there from 7h00. Registration will be at the main...
by Engel
Tue Apr 13, 2010 1:06 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Watse size is die beste?
Replies: 15
Views: 2360

Re: Watse size is die beste?

32 raak
by Engel
Fri Feb 26, 2010 8:28 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: HAVE YOU GUYS SEEN THIS ?????
Replies: 28
Views: 3727

Re: HAVE YOU GUYS SEEN THIS ?????

Riaan, ek gaan marshall, ek het mos nou al lankal gesien n hilux kannie saam die datsun ry nie, ek wil julle ook n kans gee! Ek sien dis n klomp landies wat julle gat gaan laat sien :wth: Ja, dis seker makliker om te marshall as om na die tyd verskonings te moet uitdink :twisted: Ons hoef net op te...
by Engel
Mon Feb 22, 2010 12:27 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: HAVE YOU GUYS SEEN THIS ?????
Replies: 28
Views: 3727

Re: HAVE YOU GUYS SEEN THIS ?????

Riaan, ek gaan marshall, ek het mos nou al lankal gesien n hilux kannie saam die datsun ry nie, ek wil julle ook n kans gee! Ek sien dis n klomp landies wat julle gat gaan laat sien :wth:
by Engel
Sat Feb 20, 2010 8:17 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: HAVE YOU GUYS SEEN THIS ?????
Replies: 28
Views: 3727

Re: HAVE YOU GUYS SEEN THIS ?????

pupe se pens is te groot, hy sal nooit dit regkry om daai taaier in 1 minuut te strip nie!
by Engel
Sat Feb 20, 2010 4:36 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: HAVE YOU GUYS SEEN THIS ?????
Replies: 28
Views: 3727

Re: HAVE YOU GUYS SEEN THIS ?????

ek het mos nou al lankal established dat n hilux of croozer nie saam n Datsun kan ry nie!! Die dag gaan kwaai fun wees, ek en cassie sal judges wees en julle moet agter die keyboards uitklim en julle staal kom wys. Niemand sal n voertuig seermaak nie en soek verkieslik standaard voertuie. Dit gaan k...
by Engel
Sun Feb 14, 2010 11:30 am
Forum: Open Discussion
Topic: TOYOTA WAT VASSIT, NOG NOOIT!!!!
Replies: 39
Views: 3989

Re: TOYOTA WAT VASSIT, NOG NOOIT!!!!

dis net honde en toyota bakkies wat vassit. :twisted:

So die suckers wat op die wal staan en skree terwyl sy maatjies offroad ry :shh: sal nie weet waarvan ek nou praat nie! as jy nognie vas geval het nie het jy nognie offroad gery nie. :clap:
by Engel
Tue Jan 26, 2010 11:57 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Bennie involved in accident
Replies: 115
Views: 10763

Re: Bennie involved in accident

hey vettie, bly jys reg!!
by Engel
Tue Jan 26, 2010 10:41 pm
Forum: Off-road Training
Topic: OFF-ROAD DRIVER CERTIFICATE TRAINING COURSE
Replies: 47
Views: 5583

Re: OFF-ROAD DRIVER CERTIFICATE TRAINING COURSE

Geluk Okkie. Ek het net n kursus by Engel gedoen toe ek in SA was Julie 09 en het seker nie deur gekom nie want ek het nog geen sertifiekaat gekry of gesien nie, soek ook nog van die fotos wat op sy kamera is en hoor niks van niks nie. Hoop jy geen die manne se sertifiekaate sonder dat hulle hoef t...
by Engel
Tue Dec 08, 2009 9:12 am
Forum: The Workshop
Topic: What Lockers would you fit to a SFA, and why?
Replies: 66
Views: 6582

Re: What Lockers would you fit to a SFA, and why?

Maybe we should plan a showdown, Bennie with a lockerless lux and someone with twin lockers? I don't think the argument here is that a vehicle without lockers has better capability than one without. .....behalwe in n datsun a vehicle with flex is much more stable than a vehicle with no flex and som...
by Engel
Sun Dec 06, 2009 10:07 pm
Forum: Gauteng
Topic: Chloorkop klei son 6 des
Replies: 7
Views: 1691

Re: Chloorkop klei son 6 des

eish dit was lekker....net jammer die klomp het so baie vas gesit!
by Engel
Sat Dec 05, 2009 7:15 pm
Forum: Gauteng
Topic: Chloorkop klei son 6 des
Replies: 7
Views: 1691

Chloorkop klei son 6 des

Ek gaan sondag ry as iemand wil [try] saamry. Dis modder en glad. Miskien te wild vir n newby

ag kom tog saam ek sal nice wees en julle uit trek :thumbup:
by Engel
Sat Dec 05, 2009 7:09 pm
Forum: Gauteng
Topic: Datsun VS Toyota
Replies: 104
Views: 9790

Re: Datsun VS Toyota

blommie gaan ons maar in die nuwe jaar n datumpie vasmaak. Ek dink net ons gaan sukkel om n klomp toyotas bymekaar te kry! :lol:
by Engel
Fri Nov 27, 2009 5:08 pm
Forum: Gauteng
Topic: Datsun VS Toyota
Replies: 104
Views: 9790

Re: Datsun VS Toyota

ek bang?? nee wat ou blommie nie vir die useless goed wat die manne hier ry nie....gladnie, blommie, jy moet sop dat ek nie jou gat skoppie :lol:
by Engel
Thu Nov 26, 2009 2:49 pm
Forum: The Workshop
Topic: What Lockers would you fit to a SFA, and why?
Replies: 66
Views: 6582

Re: What Lockers would you fit to a SFA, and why?

al klaar bang sien ek.

Ek dink die arb is n beter diffloc as a lockright. Vir gewone 4x4 raak dit fustrerend [of koop n datsun dan het jy nie sulke goeters nodig nie]
by Engel
Thu Nov 26, 2009 9:32 am
Forum: Gauteng
Topic: Datsun VS Toyota
Replies: 104
Views: 9790

Re: Datsun VS Toyota

ag bennie, jy weet mos nou jy praat tjol, die datsun gaan julle ry dat julle kots!!! Datums is reg, net n sat asb. Ek is reg die sat, as julle wil kan ons dit so pre run by chloorkop maak, dis naby en ongelooflik baie obstacles! Dit gaan ook niks kos nie! Ons moet nog steeds dan gaan ry by blommie h...
by Engel
Wed Nov 25, 2009 9:23 am
Forum: Gauteng
Topic: Datsun VS Toyota
Replies: 104
Views: 9790

Re: Datsun VS Toyota

hoor wie praat!! :clap: die heilige sacralidge is gebreek. Frot enjin in n toyota. Noem die datsun wat julle wil, want julle weet julle gaan skuit. Bring daai interceptor [hy intercept all die garages, dis al] dangaanonskykhoekakdaaitoyota. v8 ford en al. En jy weet goed julle gaan knor. dik stukke ...
by Engel
Tue Nov 24, 2009 11:21 pm
Forum: Gauteng
Topic: Datsun VS Toyota
Replies: 104
Views: 9790

Re: Datsun VS Toyota

beter dat julle die baan uitle, want as ek dit doen gaan geen toyota dit maak nie.
by Engel
Tue Nov 24, 2009 11:58 am
Forum: Gauteng
Topic: Datsun VS Toyota
Replies: 104
Views: 9790

Re: Datsun VS Toyota

ek gaan hoeka met n 81 model julle rook!
by Engel
Tue Nov 24, 2009 9:22 am
Forum: Gauteng
Topic: Datsun VS Toyota
Replies: 104
Views: 9790

Re: Datsun VS Toyota

blommie, al die bangatte gaan weghardloop. So dit lyk my ek en jy sal alleen moet gaan speel. Ewald praat net. Ek dink hy mis chuckie verskriklik. cassie stres klaar [sou ook as ek hy was]
by Engel
Tue Nov 24, 2009 9:05 am
Forum: Gauteng
Topic: Datsun VS Toyota
Replies: 104
Views: 9790

Re: Datsun VS Toyota

Grootbek, daar sal n geween en n gekners van tanne wees!
by Engel
Tue Nov 24, 2009 8:21 am
Forum: Gauteng
Topic: Datsun VS Toyota
Replies: 104
Views: 9790

Re: Datsun VS Toyota

so ewald, jys dan in met daai mall crawler van jou! Pype? ek sal 2wd ry sodat jy kan saamspeel!
by Engel
Tue Nov 24, 2009 7:29 am
Forum: Gauteng
Topic: Datsun VS Toyota
Replies: 104
Views: 9790

Datsun VS Toyota

Julle klomp windgatte op hierdie forum wil mos nou slim wees. So toe, kom wys julle staal. Ek daag julle uit vir n Datsun vs Toyota dag waar ek julle gaan stukkend ry, julle gaan sweet, knor, hoes en winde laat. Daar gaan niks van julle egos oor bly nie. Niks nie. Julle gaan by julle mammas en pappa...
by Engel
Tue Nov 24, 2009 7:16 am
Forum: Trail Reports
Topic: Toyota se moses
Replies: 46
Views: 5211

Re: Toyota se moses

the challenge is on. Windgatte. Gaan kyk die nuwe topic
by Engel
Mon Nov 23, 2009 11:55 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Toyota se moses
Replies: 46
Views: 5211

Re: Toyota se moses

dit lyk my nie julle manne leer nie. daai Datsun het al menigde toyotas, kroozers ens ens se gatte geskop. Hys nou nie jou speelmaat nie. Julle gaan tjankend huistoe hardloop dan moet julle mammies na julle gesanik luister. Ek word nie bang gepraat nie!! ek worrie ook nie entlik nie want julle ou gi...
by Engel
Mon Nov 23, 2009 8:33 am
Forum: Trail Reports
Topic: Toyota se moses
Replies: 46
Views: 5211

Re: Toyota se moses

nee suster julle verstaan nie. Anner tyres en ome suspensie.

Daai toyota moet nog gebore word om die datsun se gat te skop.

Eks bevrees andre daai wa sal ok kan nie saam die datsun ry nie. punt.
by Engel
Sun Nov 22, 2009 5:03 pm
Forum: Open Discussion
Topic: My newest project ...
Replies: 29
Views: 2537

Re: My newest project ...

ek wil net weet hoe klim jy met jou ronne lyfie in en uit!

uit is maklik, maar in? :?:
by Engel
Sat Nov 21, 2009 8:00 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Toyota se moses
Replies: 46
Views: 5211

Re: Toyota se moses

ek ook nie
by Engel
Sat Nov 21, 2009 7:45 am
Forum: Trail Reports
Topic: Toyota se moses
Replies: 46
Views: 5211

Re: Toyota se moses

nee ewald jy verstaan nie. I challenge kan jy doen, Die kannie gedoen word nie!
by Engel
Fri Nov 20, 2009 12:52 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Toyota se moses
Replies: 46
Views: 5211

Toyota se moses

ek het so nuwe paadjie by dewildt uitgele en sommer n paar ekstra walle gestoot. Die ou speelgat het ek ook interessant gemaak. Ek wil julle klomp net waarsku om weg te bly na die naweek se reen want ek weet julle gaan dit nie maak nie. Koop n patrol of so iets as julle daar wil gaan ry. :shock: vri...
by Engel
Tue Oct 27, 2009 8:16 am
Forum: Build your own:
Topic: Swing arm spare wheel carrier/s
Replies: 36
Views: 5179

Re: Swing arm spare wheel carrier/s

jy weet mos nou jy lieg soos n tannetrekker! Lyk my ek moet jou weer kom pakslae gee met die datsun!
by Engel
Tue Oct 27, 2009 7:52 am
Forum: Build your own:
Topic: Swing arm spare wheel carrier/s
Replies: 36
Views: 5179

Re: Swing arm spare wheel carrier/s

ek het nie moffieknoppies soos julle nie :crazy:
by Engel
Tue Oct 27, 2009 7:44 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Here's why not to recover using towbar !!
Replies: 25
Views: 4381

Re: Here's why not to recover using towbar !!

I find the booze thing is almost always the problem. Another vehicles recovery point broke off sunday but I had a safety bridal that caught it.
by Engel
Mon Oct 26, 2009 11:40 pm
Forum: Build your own:
Topic: Swing arm spare wheel carrier/s
Replies: 36
Views: 5179

Re: Swing arm spare wheel carrier/s

2 33"fit nice man ! wees anders!! :lol:
by Engel
Mon Oct 26, 2009 11:29 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Here's why not to recover using towbar !!
Replies: 25
Views: 4381

Re: Here's why not to recover using towbar !!

I was severely stuck [dont know how to post pics here] and so was a few other guys where we could not be moved and the snathropes saved the day [about 15 times]
and before you computer operator toyota drivers get excited it was where toyotas dont dare to tread :twisted: :lol:

Go to advanced search