Search found 224 matches

by Engel
Sat Apr 05, 2008 7:32 am
Forum: The Workshop
Topic: Help with noise from left rear wheel area?
Replies: 18
Views: 1684

Re: Help with noise from left rear wheel area?

Riaan, jack agter op en ruk en pluk totdat jy die oorsaak kry. Jy wil nie he die ding moet jou in die middel van nowhere drop nie!!
by Engel
Fri Apr 04, 2008 9:20 pm
Forum: Gauteng
Topic: Get together drinks - GAUTENG
Replies: 159
Views: 14735

Re: Get together drinks - GAUTENG

naas naas naas....

...soos kort bennie altyd se "jy kry nie n kwaai vrou nie, net n bang man!!" :twisted:
by Engel
Thu Apr 03, 2008 9:24 am
Forum: Gauteng
Topic: Get together drinks - GAUTENG
Replies: 159
Views: 14735

Re: Get together drinks - GAUTENG

1. Cassie - ongenooi 2. Ewald - 1 kop 3. Kort Bennie - 8 koppe? 4. Niel - don't go there 5. Kaspaas - Jy beter nou al ry boeta!! 6. Okkie - 1+1? 7. Skerpioen? 8. RIAAN 9. Eric? 10. Kaas Burger 11. Arries? 12. Moegoe Biker Hilton?[as sy budget vir sy soweto pepsies nie beinvloed word nie! 13. Gerhard...
by Engel
Sat Mar 29, 2008 5:25 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Skipper's Licence, Inland Waters
Replies: 42
Views: 4705

Re: Skipper's Licence, Inland Waters

sorrie bennie....vra verskoning.....sallie weer nie. los net die datsun uit asb tog!!wil graag n hilux koop en sukkel nie

Niel, jy joke nie so oor n bloubul
trui nie ok!! :shock:
by Engel
Fri Mar 28, 2008 11:12 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Skipper's Licence, Inland Waters
Replies: 42
Views: 4705

Re: Skipper's Licence, Inland Waters

watchit!! of gaan julle my ook ban en onder sensuur plaas :shock: tuffies, dink julle gatte stink nie :twisted: :P :P

aggenee, sorrie, hou my hier of my lewe gaan eindig. Wil ook met n vet lyf teen duine afseil voordat ek doodgaan!! :?
by Engel
Thu Mar 27, 2008 10:01 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Bulldog
Replies: 11
Views: 1618

Re: Bulldog

Toppie soek sy bakkie sodat hy daai enjin innie boot kan sit :twisted:

o ja, waar was buldog??....by die karwas natuurlik!!
by Engel
Thu Mar 27, 2008 9:06 am
Forum: The Workshop
Topic: Diesel Consumption 3.0D4D
Replies: 16
Views: 7855

Re: Diesel Consumpsion 3.0D4D

There is the culprit, that 50mm. My nissan dropped 2km/l with tyres, 245 to 31" and 1.5" lift!
by Engel
Wed Mar 26, 2008 9:13 am
Forum: The Workshop
Topic: Diesel Consumption 3.0D4D
Replies: 16
Views: 7855

Re: Diesel Consumpsion 3.0D4D

Should not make that big diffs....I have learnt, engines are not the same. My boet gets about 9.5 with his 4x4.
by Engel
Wed Mar 26, 2008 8:04 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Skipper's Licence, Inland Waters
Replies: 42
Views: 4705

Re: Skipper's Licence, Inland Waters

Het my copy gister gekry! Baie goeie diens gekry!

Oom eric, sit bulldog se engine in die boot dan is jy onder 15 hp dan het jy nie n lisence nodig nie!
by Engel
Wed Mar 26, 2008 7:29 am
Forum: Build your own:
Topic: Homemade Bumper
Replies: 23
Views: 6962

Re: Homemade Bumper

met n stywe tou :shock:
by Engel
Wed Mar 26, 2008 7:13 am
Forum: Build your own:
Topic: Homemade Bumper
Replies: 23
Views: 6962

Re: Homemade Bumper

Ek het begin deur my winch eerste te mount en toe die bumper daaraan! Een yster links gesny, nog ene gemaak en die ander een anderkant. maw spiel beeld om dit simetries te hou! Soek net gou n pic dan post ek!
by Engel
Mon Mar 24, 2008 9:08 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Skipper's Licence, Inland Waters
Replies: 42
Views: 4705

Re: Skipper's Licence, Inland Waters

Did my skippers about 10 years ago. Never received a card type lisence. ps. Its deep sea and I think 100t vessel. Have seen some really bad boating accidents. Almost all booze related and windgat laaities!
by Engel
Thu Mar 20, 2008 8:30 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Petrol VS diesel on sand
Replies: 17
Views: 4421

Re: Petrol VS diesel on sand

Selfde drywer, d4d vs 4lv6....diesel gaan nie saam ry nie!
by Engel
Thu Mar 20, 2008 8:26 am
Forum: The Workshop
Topic: Gearmax difflock problem-Should've known-please help?
Replies: 110
Views: 18892

Re: Gearmax difflock problem-Should've known-please help?

Julle werk nou gat oor kop. Vat die ding in gearmax toe en se hulle moet uitsort!!
by Engel
Wed Mar 19, 2008 8:32 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Petrol VS diesel on sand
Replies: 17
Views: 4421

Re: Petrol VS diesel on sand

Petrol, en hoe meer horses hoe makliker!
by Engel
Wed Mar 19, 2008 8:23 am
Forum: The Workshop
Topic: Gearmax difflock problem-Should've known-please help?
Replies: 110
Views: 18892

Re: Gearmax difflock problem-Should've known-please help?

Ewald ry nou sy patrollies, nie meer lus vir sukkel nie!! :twisted:

Naas ek voel vir jou, want is deur dieselfde stront met n Lockright!
by Engel
Wed Mar 19, 2008 8:19 am
Forum: Gauteng
Topic: Chloorkop - 15 Mar 08
Replies: 55
Views: 6524

Re: Chloorkop - 15 Mar 08

Wil nie weer n gearmax diff sien nie. Altyd probleme met myne gehad. Locker gewerk wanneer hy wil en 4 driveshafts gebreek! Die import diff is baie beter!
by Engel
Tue Mar 18, 2008 8:24 am
Forum: Gauteng
Topic: Chloorkop - 15 Mar 08
Replies: 55
Views: 6524

Re: Chloorkop - 15 Mar 08

Johan, jy moet net die bakkie vir jou skraap en ma die platkar gee!! :twisted: Was nie seker of sy begin relax het nie!! :mrgreen:
by Engel
Mon Mar 17, 2008 11:50 am
Forum: Gauteng
Topic: Chloorkop - 15 Mar 08
Replies: 55
Views: 6524

Re: Chloorkop - 15 Mar 08

nee, maar sal dit in die hande kry!
by Engel
Mon Mar 17, 2008 8:55 am
Forum: Gauteng
Topic: Chloorkop - 15 Mar 08
Replies: 55
Views: 6524

Re: Chloorkop - 15 Mar 08

....die moderators is sulke nice ouens even die cheetahs

..........ek n toy kry, die dag as ek wil ophou sukkel sal ek! :shock:

Ek sal kort gert leer hoe om pics te post! :mrgreen:

Dankie almal, was nogal lekker gewees. Al gedink hoe snotterig daai plek vandag is!!
by Engel
Sat Mar 15, 2008 11:41 pm
Forum: Gauteng
Topic: Chloorkop - 15 Mar 08
Replies: 55
Views: 6524

Re: Chloorkop - 15 Mar 08

Nou waars al die pics? bloody omring gewees deur al die nice toys!! :mrgreen:

Mmm miskien moet ek ook vir my een kry
by Engel
Fri Mar 14, 2008 6:53 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: D4D in SFA?
Replies: 26
Views: 3857

Re: D4D in SFA?

hulle se mos n sfa hilux is die enigste 4x4 wat spoed verloor teen n mynskag af :twisted: :mrgreen:
by Engel
Fri Mar 14, 2008 6:44 pm
Forum: Recovery Equipment
Topic: Tuisgemaakde snatchblock
Replies: 17
Views: 6290

Re: Tuisgemaakde snatchblock

vir jou n ander hobbie soek as jy nie geld vir safety equipment het nie :twisted:

........so wanneer gaan jy ophou drink :mrgreen: :mrgreen:
by Engel
Fri Mar 14, 2008 10:29 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Solid axle swop
Replies: 60
Views: 10519

Re: Solid axle swop

Wil al lankal dieselfde doen! Laaik daai range rover control arms!!
by Engel
Fri Mar 14, 2008 10:19 am
Forum: Recovery Equipment
Topic: Tuisgemaakde snatchblock
Replies: 17
Views: 6290

Re: Tuisgemaakde snatchblock

Piet, daai snatchblock van jou is gevaarlik tjom :? Die stress en strain is woes maak nie saak waar jy hom gaan gebruik nie. Het nou al te veel ongelukke gesien met sulke goed. :shock: Daai cruiser applikasie het ons 23 jaar terug in die army gedoen. die voorste ring is n guide maar jy moet nogsteed...
by Engel
Fri Mar 14, 2008 10:09 am
Forum: Gauteng
Topic: Chloorkop - 15 Mar 08
Replies: 55
Views: 6524

Re: Chloorkop - 15 Mar 08

bennie kom jy?? :roll: :idea: :shock: :? :mrgreen:
by Engel
Fri Mar 14, 2008 10:08 am
Forum: Gauteng
Topic: Chloorkop - 15 Mar 08
Replies: 55
Views: 6524

Re: Chloorkop - 15 Mar 08

wat wat?? watter toyota vir daai datsun wat wys?? :twisted:

Ek gaan sommer kort gert se goed opstel vir al die forums! Wil net sy kookies skoonmaak ens. Lyk my ek sal so 12 kan kom. Gaan eers by arora n draai maak en lunch braai!!
by Engel
Sun Mar 09, 2008 11:54 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: New Hilux for Ewald
Replies: 14
Views: 2603

Re: New Hilux for Ewald

Hoekom wil jy weer sukkel met n hilux as jy chuck het :twisted:

Ek sien die manne bou wilde street racers met die 7mgte in low rider luxe in! 14s quater mile :shock:
by Engel
Thu Mar 06, 2008 8:49 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Help price my vehicle
Replies: 25
Views: 3306

Re: Help price my vehicle

Snaaks maar die sc is skaarser in die kaap as dc, ook soms duurder! I pel van my het nou een, 2800d 1996 ingeruil vir R30 000. Hulle sal hom vir 50k verkoop
by Engel
Thu Mar 06, 2008 8:35 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: What shocks?
Replies: 42
Views: 4951

Re: What shocks?

Ek laaik my monroes, Sal Rancho 9000 verkies!
by Engel
Sun Feb 24, 2008 5:35 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Mahem Playground - Bad News
Replies: 10
Views: 2417

Re: Mahem Playground - Bad News

big loss for you. We have two in kempton but not that big!
by Engel
Thu Feb 21, 2008 8:54 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Onveilige Hilux
Replies: 12
Views: 2139

Re: Onveilige Hilux

The new bakkies are both fast and nice to drive, resulting in these becoming family vehicles. Now a bakkie cannot have the onroad ability that a platkar has. One of the benzes also didnt make it a few years ago and was rectified. One of my customers has to buy all written off insured vehicles [contr...
by Engel
Mon Feb 18, 2008 7:12 am
Forum: Trail Reports
Topic: Moegatle 16 Feb
Replies: 29
Views: 4909

Re: Moegatle 16 Feb

Gevaarlike klip daai! Al n paar manne hulle karre seergemaak daar, veral as jy nie lockers het nie!
by Engel
Thu Feb 14, 2008 7:57 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux VS Mazda
Replies: 10
Views: 2243

Re: Hilux VS Mazda

Jy gaan n totale unbiast antwoord op die hilux forum kry. Al gee hulle die mazda weg en moet R346786.97 betaal vir die hilux gaan dit nog steeds a beter deal wees!! :? ...dog ek se net!
by Engel
Mon Feb 04, 2008 8:07 am
Forum: Gauteng
Topic: Mahem - Sondag Middag 3 Februarie 2008
Replies: 46
Views: 5659

Re: Mahem - Sondag Middag 3 Februarie 2008

julle computers is so stadig soos julle bloubul bakkies!! :D
by Engel
Mon Feb 04, 2008 12:26 am
Forum: Humor
Topic: Fyn Brag
Replies: 4
Views: 1049

Re: Fyn Brag

...neee Niel, ons almal weet die toys is nie high performance nie!! :D :D
by Engel
Mon Jan 07, 2008 10:18 pm
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: Solar Panels for charging
Replies: 37
Views: 7007

Re: Solar Panels for charging

die toppie sal omval as hy hard werk :twisted: Depending on the load vs the amps required to charge will decide what size panel. So if your fridge has run your battery down at night, and now in daylight need 2A to run your fridge but also 2A to charge, you need a bigger unit [depending how flat it i...
by Engel
Sun Dec 30, 2007 9:25 am
Forum: Other Vehicles
Topic: BIGFOOT
Replies: 17
Views: 3090

Re: BIGFOOT

SupraLuxBul wrote:Nog steeds 90% goedkoper as 'n vrou....

Sy moet my nou net nie sien tik hier nie...
:mrgreen:
Altwee het aanhoudende kostes om mee te deel!! :twisted:

Dis darm lekker speel, maar goed breek met groot enjins en baie grip........soos die een!
by Engel
Thu Dec 27, 2007 9:33 pm
Forum: Recovery Equipment
Topic: Tow bar???
Replies: 7
Views: 3070

Re: Tow bar???

Daai solid bars werk soos n bom! Hou daarvan as jy iemand moet sleep!!
by Engel
Thu Dec 27, 2007 8:17 am
Forum: Build your own:
Topic: Hi Liftjack points
Replies: 12
Views: 3357

Re: Hi Liftjack points

Koop 38x3mm tubing. seamless as jy kan. As daar n naat is, weld hom toe.
by Engel
Thu Dec 27, 2007 8:08 am
Forum: Recovery Equipment
Topic: A very useful hand electric 24 volt winch
Replies: 3
Views: 1683

Re: A very useful hand electric 24 volt winch

24V?? would be nice to charge it from your vehicle!
by Engel
Tue Dec 25, 2007 9:22 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Do you let your wife and children drive your 4x4 offroad
Replies: 27
Views: 3893

Re: Do you let your wife and children drive your 4x4 offroad

.....wife likes the bakkie in town. Big and high, but offroad????no no no... my nerves!! :shock: Last week the laaitie [12]did about the whole ou trekpad route! Never got stuck!! The thing is should there be an emergency he can help! I know a lot of people dont agree with that but he has been drivin...
by Engel
Tue Dec 25, 2007 8:09 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: How to de-bead a 33" MTR.
Replies: 19
Views: 2946

Re: How to de-bead a 33" MTR.

Bartho, lyk maar lekker bangat ne!! :twisted: [ek sou ook gewees het]

Moet se ek gaan dit try net sodat ek weet hoe! :roll:
by Engel
Tue Dec 25, 2007 7:48 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Advice needed on my dream project
Replies: 13
Views: 3573

Re: Advice needed on my dream project

AB kyk na die nuwe 3.0 d4d, enige ander masjien gaan nie daai tyres en trailer trek nie! Jy sal maak moet kyk na n lexus v8 met wat jy wil probeer regkry!

Go to advanced search