Search found 224 matches

by Engel
Sun Jan 04, 2009 11:35 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Sand ry: Hilux vs Cruiser
Replies: 20
Views: 3058

Re: Sand ry: Hilux vs Cruiser

Kroozer is swaar en daai mariebiskits werk nie lekker op sand nie. bande sit hom in n ander klas!
by Engel
Sun Jan 04, 2009 11:29 pm
Forum: The Workshop
Topic: Cassie se 22R EFI
Replies: 117
Views: 13916

Re: Cassie se 22R EFI

CasKru wrote:
Ek wil sal graag nou wil sien wat maak hy na die Dyno tune en dan gaan ons Engel se Datsun ry dat hy kots :twisted:
ag nee wat ou kassie. Die ou datsuntjie weet jy by nou al ry AL daai locker infested hiluxe dat hulle kots!!! :crazy: Lyk my jy het te veel petrol gesnuif!!!
by Engel
Thu Sep 25, 2008 11:01 pm
Forum: Amarok
Topic: VW's Hilux rival revealed
Replies: 20
Views: 8896

Re: VW's Hilux rival revealed

price depending with vw quality.........and the 3.0v6 powerplant of 150 kw 550nm its going to sell. Whoever give seervice sells!
by Engel
Mon Sep 22, 2008 8:07 am
Forum: Trail Reports
Topic: PYPE he's our MAN
Replies: 14
Views: 2449

Re: PYPE he's our MAN

nee kyk. Die laaste obstacle het almal gevang. Tot en met dan was die Range rover voor, toe pype toe ek en albert met die ford. It aint over till the Fat lady sings ne! Maar cassie ons sou jou ry dat jy kots en die krukke trofee vir jou moes gee! Beter om te loop suster!
by Engel
Sun Sep 21, 2008 1:42 pm
Forum: Trail Reports
Topic: PYPE he's our MAN
Replies: 14
Views: 2449

Re: PYPE he's our MAN

Ek het so lekker gelag want die klomp Ford en Toyota manne het mekaar gegryp en die mutsies het agterna geblaf! Results manufacturers was 1]Datsun 2]Ford 3]Toyota 4]Mitsibushi Results Datsun Cup Std lockerless or 1 locker 1]Engel 2]pype en Lunar[ford] Results all vehicles [Double lockers incl] 1]Dat...
by Engel
Sat Sep 20, 2008 7:12 pm
Forum: The Workshop
Topic: Lockers - The good, the bad & the ugly
Replies: 111
Views: 11543

Re: Lockers - The good, the bad & the ugly

Ons het n local kompetisie vandag gehad op chloorkop. Die mees impressive voertuig was n 4.6hse rr met dubbel lockers. Dis n joke waar daaim man ry en met geen effort nie. Die verskil is die man kan ook ry! Henri het met sy series 80 4.5td lekker saam gery sonder lockers.
by Engel
Fri Sep 19, 2008 4:57 pm
Forum: The Workshop
Topic: Lockers - The good, the bad & the ugly
Replies: 111
Views: 11543

Re: Lockers - The good, the bad & the ugly

Ek verstaan nie hoe almal op die "save the environment" bandwagon sping nie! :?: Kom nou. Dis asof dit n verskil aan hennops, mahem, chloorkop. of whatsoever gaan maak! :shock: Daai paaie is lankal uitgery!!!! :!: n Locker maak meestal op vir die inability van die drywer! Gaan volgende kee...
by Engel
Tue Sep 16, 2008 12:48 pm
Forum: The Workshop
Topic: Lockers - The good, the bad & the ugly
Replies: 111
Views: 11543

Re: Lockers - The good, the bad & the ugly

Die diffloc ding is seker maar smaak. Meeste ry permanent met die ding aan sodat hy goed kan lyk. Dit spaar n kar ens ens maar jy het GEEN driverskill nonig met lockers nie. Ek dink jy verloor baie fun op n outing want nou moet jy leer ry! my gevoel is Ban die KNOPPIE ............maar dan gaan die h...
by Engel
Sun Sep 14, 2008 4:11 pm
Forum: Recovery Stories
Topic: REBEL 4X4 MOEGATLE
Replies: 70
Views: 24874

Re: REBEL 4X4 MOEGATLE

ToyX4 wrote:Ek like jou signature Andre :D:
klomp grapgatte :shock: julle ry dat julle kots :twisted:
by Engel
Thu Sep 11, 2008 8:26 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: OK HIER"S HY NOU!!
Replies: 27
Views: 3184

Re: OK HIER"S HY NOU!!

sorrie hennie, ek het nie begin met die hijacking van jou post nie! Daai anner moegoes waarteen ek jou gewaarsku het.

Dis mooi blommiekabouter. Ek sal produksie wees ..........moffieknoppieloos en al! Die fridge, rtt, toyota recovery equipment en als is in. Datsuntjie kannie wagnie! :shock:
by Engel
Thu Sep 11, 2008 6:28 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: OK HIER"S HY NOU!!
Replies: 27
Views: 3184

Re: OK HIER"S HY NOU!!

ek glo ek sal daar wees..........solank ons std engines en moffieknoppieloos is, is ek reg!
by Engel
Thu Sep 11, 2008 5:51 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: OK HIER"S HY NOU!!
Replies: 27
Views: 3184

Re: OK HIER"S HY NOU!!

Cool, Hennie... Nou sê gou wanneer ry ons bietjie?? Niel het so paar trips opge-line vir die volgende maand of 2, Val in, jy is altyd welkom.. Bring jou pelle ook wat Hilux'e het... :shock: :twisted: :twisted: Hennie, vat sommer jou pelle wat Landies en Nissans ry ook saam, dan kan julle recoverie...
by Engel
Tue Aug 19, 2008 6:52 pm
Forum: Humor
Topic: Bad Hair Day for Nissan owner
Replies: 13
Views: 2239

Re: Bad Hair Day for Nissan owner

Electrics still work, just need to have your offsets right. What they do is use their tusks.....insulated!
by Engel
Tue Aug 19, 2008 6:47 pm
Forum: Other Vehicles
Topic: Dadz' First Toy (Nissan!) - BUSTED u SECRET NISSAN LOVER!!
Replies: 31
Views: 3700

Re: Dadz' First Toy (Nissan!) - BUSTED u SECRET NISSAN LOVER!!

he he, hoe lekker kry ek nou! Ek dink daai kanibale het jou breins begin eet, :shock: dis hoekom jy nou n toy ry :D: :D: Twee kanibale kry liz hurley innie bos. Pa en seun. Seun" pa , sy lyk lekker, kom ons eet haar" Pa, "nee bogger dit, kom ons vat haar huistoe en eet jou ma!!"
by Engel
Sat Jun 28, 2008 9:42 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 24V emergency arc welding.
Replies: 30
Views: 4204

Re: 24V emergency arc welding.

2mm of 2.5mm rods
by Engel
Sat Jun 28, 2008 3:50 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 24V emergency arc welding.
Replies: 30
Views: 4204

Re: 24V emergency arc welding.

As jy polariteit ruil verander jy wat smelt, maw rod of job. maw die rod brand vinniger weg of nie
by Engel
Thu Jun 26, 2008 8:40 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: LA Sport PRO 4x4 - TV series
Replies: 165
Views: 10594

Re: LA Sport PRO 4x4 - TV series

willie .....willemien :roll:
by Engel
Thu Jun 26, 2008 8:37 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: The Datsun Callenge...
Replies: 11
Views: 1773

Re: The Datsun Callenge...

boris die breker?
by Engel
Wed Jun 25, 2008 2:11 pm
Forum: Events Calender
Topic: Venue for the Easter 2009 National Hilux GTG
Replies: 174
Views: 52930

Re: Venue for the Easter 2009 National Hilux GTG

SYRON CONVERSIONS wrote:Engel at least your vehicle is in the same catgory as mine, what is the ground clearence from the bottom of the diff and then also from the side of the vehicle sills to the ground, what size tires do you have fitted and what pressure do you run them off-road.
33 simon @1.2 bar
by Engel
Wed Jun 25, 2008 1:08 pm
Forum: Events Calender
Topic: Venue for the Easter 2009 National Hilux GTG
Replies: 174
Views: 52930

Re: Venue for the Easter 2009 National Hilux GTG

...so kan ek saamkom met die Datsun? :shock:

sallie die limelight steel nie, sal 2wd saamry 8)
by Engel
Wed Jun 25, 2008 9:57 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: The Datsun Callenge...
Replies: 11
Views: 1773

Re: The Datsun Callenge...

:shock: :shock:
by Engel
Wed Jun 25, 2008 8:52 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: The Datsun Callenge...
Replies: 11
Views: 1773

Re: The Datsun Callenge...

duh........nou dat jy met daai handbriek ry [kroozer] gaan ek jou ook ry dat jy kots :shock: :mrgreen:
by Engel
Wed Jun 25, 2008 8:46 am
Forum: Trip Reports
Topic: Chloorkop - Toyota vs Datsun
Replies: 84
Views: 8033

Re: Chloorkop - Toyota vs Datsun

bwhaaa ha ha ha ha........ :mrgreen: grapjasse ha ha ha he he julle wil wat!!! :shock: ha ha he he Blerrie klomp dagdromers!!!! daai ou DATSUN gaat julle weer en weer ry dat julle kots!!!!! SONDER LOCKERS :lol: :lol: he he hoe lekker lag ek nou!!!!!! ha ha ha .........soos ewald genoem het, daai dat...
by Engel
Tue Jun 24, 2008 3:51 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Chloorkop - Toyota vs Datsun
Replies: 84
Views: 8033

Re: Chloorkop - Toyota vs Datsun

..meer capable, neewat, jou bakkie is reg, kan mos al sien hoe jy verbeter het. Al bring jy n kroozer gaan ek jou gat skop :twisted: dis n datsun after all :wink: :mrgreen:
by Engel
Tue Jun 24, 2008 11:54 am
Forum: Trip Reports
Topic: Chloorkop - Toyota vs Datsun
Replies: 84
Views: 8033

Re: Chloorkop - Toyota vs Datsun

ja suster ja, toyota my wegry :?: menotfinkso :roll:

ek dink almal het iets geleer!
by Engel
Mon Jun 23, 2008 9:31 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Chloorkop - Toyota vs Datsun
Replies: 84
Views: 8033

Re: Chloorkop - Toyota vs Datsun

mmmmmm daai bakkie maak julle bang! :shock: :twisted: :mrgreen:
by Engel
Mon Jun 23, 2008 9:01 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Chloorkop - Toyota vs Datsun
Replies: 84
Views: 8033

Re: Chloorkop - Toyota vs Datsun

whaaaaaaa die datsun het die toys se gat geskop haaaaaaa :twisted: :twisted: julle kan mos nie met n softroader n datsun aanvat nie whaaaaaa!!!!! :mrgreen: ek het gese ek gaan julle ry dat julle kots!!!!! :shock: :mrgreen: eerlik waar was dit so amper of die toys het my gat lelik geskop :oops: Danki...
by Engel
Thu Jun 19, 2008 1:24 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: URGENT HELP
Replies: 18
Views: 2759

Re: URGENT HELP

Daai datsun ry julle toyotas dat julle Kots!! :mrgreen:
by Engel
Thu Jun 19, 2008 11:21 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: URGENT HELP
Replies: 18
Views: 2759

Re: URGENT HELP

CasKru wrote:
Engel wrote:Lyk my julle verstaan nie. Toyotas ry nie saam daai datsun nie. Punt! :twisted:
Ons wil nie. Want waar daai datsun spook om uit te kom, idle die Toyota uit :lol:
onssalsaterdagsienhoekakjydan :twisted: :mrgreen:
by Engel
Thu Jun 19, 2008 9:04 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: URGENT HELP
Replies: 18
Views: 2759

Re: URGENT HELP

Praat jy nou van die kroozer wade? :twisted:
by Engel
Thu Jun 19, 2008 8:34 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: URGENT HELP
Replies: 18
Views: 2759

Re: URGENT HELP

Lyk my julle verstaan nie. Toyotas ry nie saam daai datsun nie. Punt! :twisted:
by Engel
Wed Jun 18, 2008 11:10 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: URGENT HELP
Replies: 18
Views: 2759

URGENT HELP

I need tips on what to print on my datsun sparewheel cover. Something like... Bruiser by Cruiser Hilux WANNABEE vehicle Attach Toyota here! On the front bumper where I added a special tow point for whan Cassie needs to tow me home Any more suggestions before Im gonna be ass whipped the Toyotas on Sa...
by Engel
Mon Jun 09, 2008 9:55 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Riceburner's 1985 single cab
Replies: 30
Views: 3661

Re: My 1985 single cab

Haaice!

Waar kry jy die taaiers? :twisted:
by Engel
Mon Jun 02, 2008 7:55 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Waar was jy in die weermag?
Replies: 176
Views: 17383

Re: Waar was jy in die weermag?

hey vettie, dog jys al reg na daai ongeluk, lyk my nie so nie :twisted:
by Engel
Mon Jun 02, 2008 7:36 pm
Forum: General Mods
Topic: G string bullbar [diy]
Replies: 21
Views: 3919

Re: G string bullbar [diy]

Hoppy wrote:Los die arme ou uit! Ek het ook Datsun gery toe ek nog werk gesoek het.
.......soek nog steeds.....

........beteken nie ek skop gereeld my hilux tjomme se gatte nie
:twisted: :mrgreen:
by Engel
Mon Jun 02, 2008 7:33 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Waar was jy in die weermag?
Replies: 176
Views: 17383

Re: Waar was jy in die weermag?

85 3 sai potch en toe Infanterieskool res van die tyd. Later hsi. Jammer my kind kan dit nie doen nie. was langs 61 gewees op n stadium.
by Engel
Mon Jun 02, 2008 7:28 pm
Forum: Gauteng
Topic: 31 May Forum 1st Birthday get together??
Replies: 274
Views: 30406

Re: 31 May Forum 1st Birthday get together??

nee wat, julle is so stadig met die pics soos julle sfa hiluxe is :twisted:

...kan bly wees die datsun was nie daar nie, sou julle lekker rondgesleep het
by Engel
Wed May 28, 2008 9:06 pm
Forum: General Mods
Topic: G string bullbar [diy]
Replies: 21
Views: 3919

Re: G string bullbar [diy]

cassie, gaan jou ry dat jy kots boetie. Die ploegskaar is af!!
by Engel
Wed May 28, 2008 12:45 pm
Forum: General Mods
Topic: G string bullbar [diy]
Replies: 21
Views: 3919

Re: G string bullbar [diy]

die winch is meer om my toyota pelle alewig te help :twisted:
by Engel
Wed May 28, 2008 8:42 am
Forum: General Mods
Topic: G string bullbar [diy]
Replies: 21
Views: 3919

G string bullbar [diy]

Gou gou n Winchplate gebou vir die datsun.
by Engel
Thu May 22, 2008 5:58 pm
Forum: Recovery Equipment
Topic: Recovery Points on SFA Hilux
Replies: 53
Views: 19855

Re: Recovery Points on SFA Hilux

een van die mees gevaarlike hobbies is om toyotas....sorrie 4x4's te recover. Maak plan en sit behoorlike recovery punte op. Ek gebruik 50x16 flat bar en maak seker daar is 2 m10 ht boute wat vashou. Gebruik ook n bridal so my load word gehalveer.
by Engel
Thu May 22, 2008 5:43 pm
Forum: The Workshop
Topic: Bumper fabrication
Replies: 21
Views: 3213

Re: Bumper fabrication

nee man soutie dis blerrie lelik. kry eers n nuwe toy dan kom sien jy my
by Engel
Fri May 16, 2008 7:38 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: EWALD CRUISER
Replies: 28
Views: 3595

Re: EWALD CRUISER

Het jy die botteltjie kroooozer attitude saam gekry of gaan jy die wegsmyt!! :shock: ......lssa glo hulle het jou geconvert :twisted: nou moet jy pasop vir diffs strip http://www.4x4community.co.za/forum/showthread.php?p=175823#post175823 congratulations, kry n kidneybelt [soos ek moes] en goeie tou...
by Engel
Sun May 04, 2008 9:28 pm
Forum: The Workshop
Topic: Why the big tyres?
Replies: 12
Views: 2451

Re: Why the big tyres?

31 en 33......en wil 35! :shock:
by Engel
Sun May 04, 2008 9:14 pm
Forum: Build your own:
Topic: Thinking of building an off-road trailer: Advice needed
Replies: 50
Views: 5190

Re: Thinking of building an off-road trailer: Advice needed

Niel wrote:Herman, maar hulle kom daar .... :lol: :lol:
wat wil jy se kapenaar? :?: ... die datsuns [ja ek het nou 2 van die goed :roll: en een is sfa :wink: ] kom ook daar......en vinnig nogal :shock: :mrgreen:
by Engel
Sun May 04, 2008 9:11 pm
Forum: The Workshop
Topic: Bulldog is Healthy again! :>)
Replies: 97
Views: 8946

Re: Bulldog is broken :(

Not good to hear about damage, can be anything!

Thats now what happens if you got a bakkie with more power :shock: have to give you a bicycle :mrgreen:

When I come past Klerksdorp Ill gooi buldog in the back of the Datsun [the safari] and bring HOME to bennie :twisted:
by Engel
Sun May 04, 2008 12:14 pm
Forum: Build your own:
Topic: Thinking of building an off-road trailer: Advice needed
Replies: 50
Views: 5190

Re: Thinking of building an off-road trailer: Advice needed

I do want to get there eventually

Dog ek sal dit nie se nie!
by Engel
Sat May 03, 2008 6:41 pm
Forum: Build your own:
Topic: Thinking of building an off-road trailer: Advice needed
Replies: 50
Views: 5190

Re: Thinking of building an off-road trailer: Advice needed

julle kan rugby speel............maar trailers beplan?? useless!!
by Engel
Sun Apr 20, 2008 4:45 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Bath Day for Bulldog, White Fang & Shorty
Replies: 12
Views: 2344

Re: Bath Day for Bulldog, White Fang & Shorty

now you all know why klerksdorpenaars are unproductive to the country's economy.....they use precious power for the lectric toothbrush and wast water to remove the spray on mud :wink:
by Engel
Sun Apr 20, 2008 8:52 am
Forum: Gauteng
Topic: Chloorkop 20 April
Replies: 9
Views: 1681

Re: Chloorkop 20 April

vettie, nou hoe laat nou! Bel my
by Engel
Sat Apr 19, 2008 10:42 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Neil's Truck
Replies: 10
Views: 2186

Re: Neil's Truck

mooi bus Neil. Bly ook hier in Kempton, vrp. Kom loer in!

.....ps ek sal my tel vir jou gee as ek moet kom tou :twisted: :twisted: :mrgreen:
by Engel
Sun Apr 13, 2008 9:14 pm
Forum: The Workshop
Topic: KZTE Fan Blades
Replies: 4
Views: 1183

Re: KZTE Fan Blades

one of the joys of our 4x4 toys. Niks is cheap nie!!
by Engel
Sun Apr 13, 2008 8:22 am
Forum: Gauteng
Topic: Berakah 2008-04-11
Replies: 49
Views: 4667

Re: Berakah 2008-04-11

Toppie, 1] thanks for the invite.......probably scared the datsun was gonna kick your ass :shock: Ons gaan more Bulldog se nuwe Cooper STTs daarso uit toets. Wie kom saam? Sal probeer om so tussen 9 en 10 uur daar te wees , as ons nou hierdie Eric uit die bed uit kan kry. Vanmore moes ek hom om 10:3...
by Engel
Fri Apr 11, 2008 2:06 pm
Forum: Build your own:
Topic: Manufacturing your own type ARB front bumper
Replies: 82
Views: 21234

Re: Manufacturing your own type ARB front bumper

very naaice !!!
by Engel
Fri Apr 11, 2008 11:06 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Gaan kyk mooi fotos van Mahem
Replies: 8
Views: 1580

Re: Gaan kyk mooi fotos van Mahem

een harde pluk met die datsun sal die gebuigde :shock: chassis ook reguit trek :o
by Engel
Sun Apr 06, 2008 10:55 pm
Forum: Gauteng
Topic: Get together drinks - GAUTENG
Replies: 159
Views: 14730

Re: Get together drinks - GAUTENG

.....datsun recover??? dit sal die blerrie dag wees! Op my pens so bietjie gerus ja :mrgreen: I beg to differ - See evidence below - Bennie Het baie pics maar weetie hoe om hier te post nie! Ek sien die sfa manne is at last by die huis na 2 dae se terugry :twisted: :twisted: lekker gewees!! Okkie, j...
by Engel
Sat Apr 05, 2008 8:33 am
Forum: Humor
Topic: Quit Drinking
Replies: 7
Views: 962

Re: Quit Drinking

daai goed sal jou na drank dryf :shock: :shock: ..maar jy kan hulle mooi drink :mrgreen: :mrgreen:
by Engel
Sat Apr 05, 2008 8:31 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Skipper's Licence, Inland Waters
Replies: 42
Views: 4705

Re: Skipper's Licence, Inland Waters

Ek try nog heeltyd die ding on topic hou dan kom maak jy sulke onverantwoordelike kommin...taar. Met respek van die datsun en sy baas praat OK :shock:
by Engel
Sat Apr 05, 2008 7:49 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Skipper's Licence, Inland Waters
Replies: 42
Views: 4705

Re: Skipper's Licence, Inland Waters

yip New law You are not allowed to operate a vessel with a motor bigger than 15hp in water if you dont have a competency certificate [skippers lisence]. That means your laaitie of 12 cant drive your boat. Its all ok but your insurance dont have to pay or you will be guilty if you make any accident o...

Go to advanced search