Baie dankie aan almalvir die lekker dag,veral aan Louis wat dit gereel het.Dit was nou 'n lekker roete en ek en my vrou het dit baie geniet saam die mede hilux manne en dames was goed om almal te leer ken wat ek nog nie ken nie.
Sien beslis uit na die volgende trial
Search found 597 matches
- Tue May 22, 2012 9:34 am
- Forum: Gauteng
- Topic: 4x4 Trials
- Replies: 69
- Views: 7653
- Sun May 13, 2012 3:22 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: 4x4 Trials
- Replies: 69
- Views: 7653
Re: 4x4 Trials
Sal ook graag wil weet wat om saam te bring dat ons weet of ons net snacks inpak of vleis vir braai?
- Wed Feb 15, 2012 10:25 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Sit sug en blameer myself
- Replies: 8
- Views: 1460
Re: Sit sug en blameer myself
Gan gebeur met water en modder jy weet dan self hoe baie het dit met myne gebeur,kan dit gou voor die naweek regmaak.
- Fri Feb 10, 2012 1:53 pm
- Forum: Humor
- Topic: Bacon Tree
- Replies: 13
- Views: 2023
- Mon Feb 06, 2012 2:50 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Ribbokkloof 4x4
- Replies: 172
- Views: 20030
Re: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Ribbokkloof 4x4
As julle dit nie so ver geskuif het nie sou ons jul gejoin het vir die dag maar dis bietjei wyd om te ry net vir 'n paar ure se speel, Sal julle dalk by die volgende GTG sien as dit nader aan gauteng is. Soos gese so bietjie wyd vir net 1 dag se speel,Ons sou nog Rust De Winter gemaak het maar onge...
- Thu Jan 26, 2012 8:50 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Hoekom verkoop almal deesdae die sfa's so?
- Replies: 41
- Views: 2765
Re: Hoekom verkoop almal deesdae die sfa's so?
Ek was in die bevoorregte posisie om my SFA te hou toe ek my Vigo koop. Sal hom nooit verkoop nie!!! Vigo sal dalk later plek maak vir iets nuwer... Slim plan!Ek moet sê daar is darm maar net iets aan die SFA wat ek like dit is een van die mooiste 4x4's en dit lyk net so tuis in die bos! Sal my IFS...
- Thu Jan 26, 2012 8:47 am
- Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
- Topic: Trailers to choose.......... Many options
- Replies: 53
- Views: 10679
Re: Trailers to choose.......... Many options
Echo 3 Trailer is bakgat,het myne self 2de hands gekoop en geen klagtes oor hom nie is baie gelukkig met hom en hy voldoen aan my benodighede, Die tent moet net teen 'n helling opgeslaan word dan is die water wat opdam nie 'n probleem nie hy het genoeg slaapplek vir 4 volwassenes en self meer as jy ...
- Mon Jan 23, 2012 11:11 am
- Forum: Daihatsu
- Topic: Step 5 complete - Snorkel installed
- Replies: 26
- Views: 8765
Re: Step 5 complete - Snorkel installed
Jy moet nou nog net jou diahatsu badges met toyota badges vervang
- Mon Jan 23, 2012 11:07 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Kyk hoe lyk ons nou
- Replies: 31
- Views: 5130
Re: Kyk hoe lyk ons nou
Oorweeg dit self om my van se side decals af te haal
- Tue Jan 17, 2012 1:31 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Kies jou gunsteling 4x4 program
- Replies: 17
- Views: 2214
Re: Kies jou gunsteling 4x4 program
Voetspore jy weet mos!!!En dan safari4x4
- Mon Jan 16, 2012 8:45 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Ultimate 4x4 Voortrekkersweg pretoria
- Replies: 10
- Views: 1821
Re: Ultimate 4x4 Voortrekkersweg pretoria
Dankie vir die advies EverdtBulletjie-3 wrote:Ek het nog net goed daar gekoop, hulle help graag en pryse is goed
Waneer gaan jy weer Serendipity toe?Ons oorweeg dit om weer te gaan kamp daar die keer het my jongste seun mos nou sy eie 4x4 om te gan toets.
- Mon Jan 16, 2012 8:31 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Ultimate 4x4 Voortrekkersweg pretoria
- Replies: 10
- Views: 1821
Re: Ultimate 4x4 Voortrekkersweg pretoria
Het self met hom al gesels gawe ou,
Ek oorweeg dit om vir my 'n Toyota Electric Locker te laat instaleer in my SFA by hom.
Na ek met my seun se 2.7 gery het jeuk my agter ent ook mos nou vir 'n lockertjie!
Ek oorweeg dit om vir my 'n Toyota Electric Locker te laat instaleer in my SFA by hom.
Na ek met my seun se 2.7 gery het jeuk my agter ent ook mos nou vir 'n lockertjie!
- Mon Jan 16, 2012 8:14 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Ultimate 4x4 Voortrekkersweg pretoria
- Replies: 10
- Views: 1821
Ultimate 4x4 Voortrekkersweg pretoria
Enigeiemand hulle al gebruik hoe is die diens en na verkoops diens?
- Wed Jan 11, 2012 3:22 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Roofkyker na uiteindelike Hilux eienaar!!
- Replies: 27
- Views: 2975
Re: Roofkyker na uiteindelike Hilux eienaar!!
Welkom uiteindelik met jou eie hilux!Nou gaan ons lekker speel!
- Tue Dec 13, 2011 2:27 pm
- Forum: Off-road Training
- Topic: Accredited 4x4 training Mogatle 16-18 Dec 2011
- Replies: 26
- Views: 11984
Re: Accredited 4x4 training Mogatle 16-18 Dec 2011
Okkie,
Is die nou 'n special prys of wat?Moet se dit is 'n baie goeie prys!
Laat weet asb of dit altyd op die prys is of nie sal baie belangstel vir my en my seun net een vraag as ek my seun saam bring geld die R500 ook of moet hy vol prys betaal?
Wanner is die volgende kursus na desember?
Groete
Is die nou 'n special prys of wat?Moet se dit is 'n baie goeie prys!
Laat weet asb of dit altyd op die prys is of nie sal baie belangstel vir my en my seun net een vraag as ek my seun saam bring geld die R500 ook of moet hy vol prys betaal?
Wanner is die volgende kursus na desember?
Groete
- Tue Dec 13, 2011 8:08 am
- Forum: South Africa
- Topic: Camping - Gauteng in Dec?
- Replies: 9
- Views: 6343
Re: Camping - Gauteng in Dec?
Basslakeyotaman wrote:Hi, where in Gauteng can one have: 4x4, fishing and camping with electricuty that would not be too crowded? Any response would be great.
- Mon Dec 12, 2011 11:28 am
- Forum: South Africa
- Topic: Camping - Gauteng in Dec?
- Replies: 9
- Views: 6343
Re: Camping - Gauteng in Dec?
Beslis 'n baie lekker plek!Thunder02 wrote:Hi Serendipity,is a nice place.
- Fri Dec 09, 2011 10:54 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Desember vakansie waarheen gaan julle?
- Replies: 76
- Views: 7398
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
ThysdJ wrote:Vir almal wat hier lees om te kom inbreek by my huis oor die vakansie tyd... Ek en Bolt Security wag vir julle, want ons gaan nerens heen nie..
- Thu Dec 08, 2011 12:54 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Hi Im Liam
- Replies: 19
- Views: 2633
Re: Hi Im Liam
Welcome!
Post a couple of pics of the Kalahari ferarri!
Post a couple of pics of the Kalahari ferarri!
- Thu Dec 08, 2011 10:38 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Darryl - Riceburner, RIP!
- Replies: 31
- Views: 3301
Re: Darryl - Riceburner, RIP!
Sad indeed!Hoor die laaste tyd teveel van sulke slegte nuus! Enige idee wat gebeur het Mark? Mag die Here by sy familie wees in die moeilike tye "Hi Mark Doktor se dis n brein gewas en hul kan niks vir hom doen nie" Dit het met my toekomstige skoon dogter se pa ook gebeur so 2 en half maa...
- Thu Dec 08, 2011 10:35 am
- Forum: The Workshop
- Topic: SFA double cab respray
- Replies: 7
- Views: 2384
Re: SFA double cab respray
Morning team Hilux, any suggestions on what a full respray of an SFA would cost ? nothing fancy. Just got a quote and I thought he was offering to buy the vehicle at that price ! thanks for some ideas. Looking at about R20 000+ that is just covering rubbers and painting stripping completely and pai...
- Thu Dec 08, 2011 9:26 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Darryl - Riceburner, RIP!
- Replies: 31
- Views: 3301
Re: Darryl - Riceburner, RIP!
Sad indeed!Hoor die laaste tyd teveel van sulke slegte nuus!
Enige idee wat gebeur het Mark?
Mag die Here by sy familie wees in die moeilike tye
Enige idee wat gebeur het Mark?
Mag die Here by sy familie wees in die moeilike tye
- Thu Dec 08, 2011 9:05 am
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: NICE Mods to be done in the driveway
- Replies: 130
- Views: 36543
Re: NICE Mods to be done in the driveway
http://www.expeditionportal.com/forum/threads/50799-Democratic-Republic-of-Congo-Lubumbashi-to-Kinshasa Interesting story, read it when published. Yeh, some scary moments...respect :!: Het sopas heeldag gesit en die man se trip report gelees!Wow!!!Wat 'n trip en wat 'n ervaaring!Was 'n baie interes...
- Thu Dec 08, 2011 9:01 am
- Forum: Route Planning questions/discussions
- Topic: Southern Circle African Safari April 2012
- Replies: 11
- Views: 1645
Re: Southern Circle African Safari April 2012
Mag ek net half pad ry........??? :lol: :lol: :lol: Mark jy kan ry tot waar jy wil en moeg is en dan weer huis toe gaan. Draai bietjie Danelle se arm dan se jy my tot waar jy wil saam toer..... :thumbup: :thumbup: Johan kom ons kyk of die S.A regering my paspoort kan uitsort voor daai tyd... Trevor...
- Thu Dec 08, 2011 8:16 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Who want their van to be on the forum header?
- Replies: 261
- Views: 26550
Re: Who want their van to be on the forum header?
Hierdie gan nou bleddie smart signatures maak!CasKru wrote:
Baie goeie idee Cassie, maar ek is bevrees jy het nou vir jouself baie werk gemaak!
- Wed Dec 07, 2011 4:24 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Who want their van to be on the forum header?
- Replies: 261
- Views: 26550
- Wed Dec 07, 2011 2:31 pm
- Forum: Humor
- Topic: I have been many places...
- Replies: 6
- Views: 1043
Re: I have been many places...
I have been in Deepshit many times; the older I get, the easier it
is to get there.
is to get there.
- Wed Dec 07, 2011 1:21 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: NICE Mods to be done in the driveway
- Replies: 130
- Views: 36543
Re: NICE Mods to be done in the driveway
http://www.expeditionportal.com/forum/threads/50799-Democratic-Republic-of-Congo-Lubumbashi-to-Kinshasa Interesting story, read it when published. Yeh, some scary moments...respect :!: Het sopas heeldag gesit en die man se trip report gelees!Wow!!!Wat 'n trip en wat 'n ervaaring!Was 'n baie interes...
- Wed Dec 07, 2011 1:16 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Bolt has adopted his new owners! Pics!
- Replies: 6
- Views: 1398
Re: Bolt has adopted his new owners! Pics!
Glad to see Bolt and the new owner can bond over a good old land rover recovery on the first outing!
- Wed Dec 07, 2011 1:09 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Modder heerlike modder
- Replies: 15
- Views: 2190
Re: Modder heerlike modder
:thumbup: :thumbup: Ek geniet my 33" :mrgreen: :twisted: Wanneer ek kans kry om te ry dan maak ek die beste daarvan :yahoo: Onthou net alle 4x4 is maar nie van die ligste op brandstof nie meeste van ons koop dit as 'n speelding en nie alledaagse ryding nie so mens moet maar sama die brandstof ...
- Wed Dec 07, 2011 1:07 pm
- Forum: Humor
- Topic: The Hilux Story
- Replies: 4991
- Views: 710394
Re: The Hilux Story
then jakob stortkop realised he had forgotten the lovers plus atThysdJ wrote:locked away safely in a flat in Berea and
- Wed Dec 07, 2011 1:05 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Langpad parte
- Replies: 19
- Views: 2195
Re: Langpad parte
Were you planning of blowing up something?Mr_B wrote:Besides everything mentioned, I packed in a mechanical fuel pump(pre EFi), box of matches and a longish fusewire!
- Wed Dec 07, 2011 10:53 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Hilux 2.7vvti Brakes
- Replies: 7
- Views: 1247
Re: Hilux 2.7vvti Brakes
Ferrodo is probably the best you can buy I also only use ferrodo, used them way before they chaged to platinum was asbestos previously that made minimal brake dust but they only make platinum nowadays have never used any other brand of brakes.
- Wed Dec 07, 2011 10:48 am
- Forum: Humor
- Topic: The Hilux Story
- Replies: 4991
- Views: 710394
Re: The Hilux Story
Jakob stortkopThysdJ wrote:but first he had to take a shower with
- Wed Dec 07, 2011 10:30 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Langpad parte
- Replies: 19
- Views: 2195
Re: Langpad parte
Het jy daai fongkong starter en waterpomp geruil met jou oorspronklikes?Indien nie vat maar die oorspronklike 4y sin saam my fongkong se starter het die eersta dag al opgepak dit is hoekom ek daai engin uitgehala het en die oorspronklike weer laat oordoen het en terug gesit het nog nie weer enige pr...
- Wed Dec 07, 2011 9:54 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Never thought I'd see the day!
- Replies: 14
- Views: 2065
Re: Never thought I'd see the day!
:wth:ThysdJ wrote:We have always been friends, we just took it to "the next level"..Mr_B wrote:Just goes to show how therapeutic a Hilux Club GTG can be... saw this on FB today!
- Wed Dec 07, 2011 9:52 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Modder heerlike modder
- Replies: 15
- Views: 2190
Re: Modder heerlike modder
Hiluxbakkie wrote:33 duim Bighorn Maxxis, ry lekker.
Nie goed vir die petrol verbruik nie!!Elke sport het sy beserings,Daai 33's lyk inelkgeval baie kwaai!!So wie gee om oor petrol verbuik!
Ek soek goedkoop stel 15" rims vir my 31duim vir padverbruik.
- Wed Dec 07, 2011 9:46 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Aircon on 4Y with EFI?
- Replies: 16
- Views: 2399
Re: Aircon on 4Y with EFI?
Weet ook nie,myne het standaard factory aircon,klink of Thinus kontakte het dalk by hom hoor?Thinus???
- Wed Dec 07, 2011 9:32 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Aircon on 4Y with EFI?
- Replies: 16
- Views: 2399
- Wed Dec 07, 2011 9:19 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Aircon on 4Y with EFI?
- Replies: 16
- Views: 2399
Re: Aircon on 4Y with EFI?
Die trokkie het klaar EFI en 'n free-flow uitlaat, ek oorweeg dit om aircon in te sit Sit hom in glo my jy gan nie 'n verskil agter kom nie as hy reeds efi is en freeflow het het hy klaar meer as genoeg krag. Gaan jy standaard aircon insit of after market?Wanet ek weet nie of dit 'n verskil kan maa...
- Wed Dec 07, 2011 9:02 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Aircon on 4Y with EFI?
- Replies: 16
- Views: 2399
Re: Aircon on 4Y with EFI?
Ek het ongelukkig die bakkie so gekoop met airon en freeflow.chopper wrote:Dankie Marius, het jy dit laat doen of so gekoop? Indien jy dit in Pta laat doen het, laat weet my waar asb
Thanx
Wat wil jy laat doen 'n aircon insit of freeflow opsit?
- Wed Dec 07, 2011 8:42 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Aircon on 4Y with EFI?
- Replies: 16
- Views: 2399
Re: Aircon on 4Y with EFI?
Wil jy aircon insit maar is bang dit benadeel performance? Myne is efi en het aircon en 'n freeflow en ek kan jou se jy voel nie eers die aircon krag trek nie so jy kan maar go fir dit beslis die moeite werd en dit vat minimaal krag van die engine af gl omy ek kom nie eers agter as myne an is of daa...
- Wed Dec 07, 2011 8:34 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Langpad parte
- Replies: 19
- Views: 2195
Re: Langpad parte
'n kan water saam die antifreeze?
spaar globes veral vir briekligte
Cthru window cleaner vir ingeval jou wipers besluit om skielik op te pak en jy ry in die reen.
spaar globes veral vir briekligte
Cthru window cleaner vir ingeval jou wipers besluit om skielik op te pak en jy ry in die reen.
- Wed Dec 07, 2011 8:30 am
- Forum: Out in Nature
- Topic: Destructive force of nature...
- Replies: 20
- Views: 3709
Re: Destructive force of nature...
Onthou net hier in SA het ons 'n paar ander rampe wat erger is as die!Hangover wrote:Ons SA mense het dit dam lucky met natuur rampe en daai klas van goete...
- Wed Dec 07, 2011 8:27 am
- Forum: Route Planning questions/discussions
- Topic: Southern Circle African Safari April 2012
- Replies: 11
- Views: 1645
Re: Southern Circle African Safari April 2012
Lekker trippie wat jy beplan!
- Tue Dec 06, 2011 4:05 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Mr B and Fam in JHB over December
- Replies: 62
- Views: 4322
Re: Mr B and Fam in JHB over December
Hoppy wrote:Do you have an old SA flag you can hang in the back window?So gepraat het ek nog een va ndie ou vlae in my garage!
Now i have to warn my friends in Pretoria aswell
- Tue Dec 06, 2011 3:51 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: shock boots
- Replies: 10
- Views: 1589
Re: shock boots
What are you planning on using them for?Trevor actually has it spot on I can remember seeing some of that in bike shops for the quad bikes.ismail wrote:good one Marius, thanks Trevor will try them
- Tue Dec 06, 2011 3:41 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Mr B and Fam in JHB over December
- Replies: 62
- Views: 4322
Re: Mr B and Fam in JHB over December
[quote="I haven't been to PTA zoo, heard it's even better??[/quote] A bit of advice if you do decide to go there go early and leave early gets very busy and crowded with the type of people who have picnics there and it turns out in a drinking binge parking is also a problem so if you go early e...
- Tue Dec 06, 2011 3:29 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: shock boots
- Replies: 10
- Views: 1589
Re: shock boots
shock boots have you tried shoe city? Sorry couldnt resist!Have no idea maby one of the places that fits shocks?HiQ etc...ismail wrote:Hi guys, anyone know who stocks these?
- Tue Dec 06, 2011 2:46 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: NICE Mods to be done in the driveway
- Replies: 130
- Views: 36543
Re: NICE Mods to be done in the driveway
http://www.expeditionportal.com/forum/threads/50799-Democratic-Republic-of-Congo-Lubumbashi-to-Kinshasa Interesting story, read it when published. Yeh, some scary moments...respect :!: Het sopas heeldag gesit en die man se trip report gelees!Wow!!!Wat 'n trip en wat 'n ervaaring!Was 'n baie interes...
- Mon Dec 05, 2011 2:58 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: ELECTRIC WINDOWS
- Replies: 7
- Views: 1957
Re: ELECTRIC WINDOWS
Call scrap yards they could have switches Hi Theo, sorry if this is a stupid question but does that mean the functionality sits within the switch in the door and not elsewere? Thks Think it does as it is usually only driver side that has the one touch function but i think other makes of cars has th...
- Mon Dec 05, 2011 10:25 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Toe gan try ons die nuwe 33's uit
- Replies: 19
- Views: 1938
- Mon Dec 05, 2011 9:22 am
- Forum: The Workshop
- Topic: 4y nou klaar
- Replies: 28
- Views: 3529
Re: 4y nou klaar
Probeer eers die oorspronklke 4y fix voor jy sub koop,ek het presies dieslfde probleem op myne gehaad het ook begin rook het eers na ek die efi converions gedoe nhet besef dit was die carb wat daai swart rook gemaka het en olie gebruik het want na die efi gebruik my bakkie nie meer olie nie en rook ...
- Mon Dec 05, 2011 9:12 am
- Forum: The Workshop
- Topic: 4y nou klaar
- Replies: 28
- Views: 3529
Re: 4y nou klaar
jip hy was original, ek het nou gedink om by die stealers te gaan hoor of ek nie dalk nog n sub assembly kan kry nie, sal verkies om hom original te hou,behalwe as dit nou rerig nie kan nie Maak die original reg indien jy kan ek het selfde probleem as jy gehaad het ook korean gan koop en hom die vo...
- Fri Dec 02, 2011 8:44 am
- Forum: Trip Reports
- Topic: angolan photos
- Replies: 41
- Views: 5588
Re: angolan photos
Baie nice sal nie mind om self ook voor ek eendag lang gras toe gaan daar te gan draai maak nie
- Tue Nov 29, 2011 2:05 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Sondag middag trippie
- Replies: 11
- Views: 1421
Re: Sondag middag trippie
Very nice!
- Fri Nov 25, 2011 3:31 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Diff ratios
- Replies: 4
- Views: 1047
Re: Diff ratios
Ek dink 4.875 weet nie of dit 'n verskil maak as dit 'n import of local diff is nie?
- Thu Nov 24, 2011 9:51 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Nuwe Range Rover Evoque
- Replies: 29
- Views: 2750
Re: Nuwe Range Rover Evoque
Skerp!CasKru wrote:My raai skoot gaan wees een of ander tipe enginepietpetoors wrote:What is under the bonnet?