Search found 40 matches
- Sun Jun 09, 2013 8:28 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: angola 2013
- Replies: 38
- Views: 5618
Re: angola 2013
Nice om lunchbox en Mark weer op die forum te sien!!!! Great fotos Andre en lyk na n baie lekker trip!!
- Sun Aug 05, 2012 1:04 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: En so ry ons Serengeti toe...
- Replies: 196
- Views: 98413
Re: En so ry ons Serengeti toe...
Hennie great report en fotos bly jy is besig met die vlgde episode
- Wed Aug 01, 2012 5:46 am
- Forum: Trip Reports
- Topic: En so ry ons Serengeti toe...
- Replies: 196
- Views: 98413
Re: En so ry ons Serengeti toe...
Hennie baie nice trip report met great fotos lyk my die busse wat so jaag is maar n Afrika ding met ons laaste trip Zim toe was dit die selfde ding hoe slegter die pad hoe vinniger ry die bus :shock2: . Ek het een versoek sal jy bietjie kamp kostes en brandstof pryse en beskikbaarheid daarvan deurge...
- Tue Jul 24, 2012 6:39 am
- Forum: Trip Reports
- Topic: En so ry ons Serengeti toe...
- Replies: 196
- Views: 98413
Re: En so ry ons Serengeti toe...
OK ons sit en wag dit gaan interesant wees :boredom:
- Tue Jul 24, 2012 6:27 am
- Forum: Build your own:
- Topic: Serious ........... Work light - 5m!
- Replies: 151
- Views: 14936
Re: Serious ........... Work light - 5m!
Eish kwagga lyk vir my nog soos voor die skepping toe als nog leeg donker en woes was As ek jou raad kan gee gaan slaap honger en eet eder in die oggend dit is veiliger
- Thu Jul 19, 2012 5:53 am
- Forum: Trip Reports
- Topic: Gonarezhou.....the truth ! (....complete!)
- Replies: 109
- Views: 10596
Re: Gonarezhou.....the truth ! (....complete!)
Mark, Danelle en Kiara van ons kant af ook n baie groot dankie vir nog n GREAT TRIP dit is n groot vooreg om dit saam met julle te kan doen en geniet dit elke keer!!! Nou wag ons net vir Manna :cooldude: Dit was n great trip report :thumbup: Val thx dit was lekker om jou ook te ontmoet en ons sal ve...
- Mon Jul 16, 2012 6:55 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Gonarezhou.....the truth ! (....complete!)
- Replies: 109
- Views: 10596
Re: Gonarezhou.....the truth !
Maar nog hopelik later die jaar Mana en Matusadona Ek maak planne [/quote]
Dit klink soos musiek in my ore wanneer ry ons
Dit klink soos musiek in my ore wanneer ry ons
- Wed Jun 06, 2012 6:51 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: KZ diesel probleem
- Replies: 2
- Views: 844
KZ diesel probleem
Ek soek raad my KZ trek een oomblik die volgende oomblik gaan die liggie op die dash aan wat se daars n elektriese fout dan fuel hy nie reg nie. Hy het n diesel knock maar trek niks het chip in het dit al uitgehaal maar steeds dieselfde. Nou my vraag wat kan dit wees is dit op die pomp of n relay ma...
- Thu May 03, 2012 5:50 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Namakwa, Namakwa.........Northern Cape!
- Replies: 47
- Views: 6112
Re: Namakwa, Namakwa.........Northern Cape!
Brian can you understand why i ask Mark if we could go and visit namakwa, after reading his trip report of Des 2011Racing snake wrote:Eish Mark. I just want to pack up and go. Looks absolutely awesome.
- Mon Apr 23, 2012 6:03 pm
- Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
- Topic: Wats die gevoel oor Snowmaster
- Replies: 32
- Views: 5968
Re: Wats die gevoel oor Snowmaster
Ek het self n dubbel deur ys/vriekas model en is baie gelukkig met hom nog niks probleme nie. My gevoel jy kan hom maar koop.
- Sat Apr 14, 2012 5:02 am
- Forum: Out in Nature
- Topic: Zebra Migration - Botswana
- Replies: 2
- Views: 2661
Re: Zebra Migration - Botswana
Nee,maar ek dink ons moet maar n plan maak lyk na iets wat n mens moet sien.
- Wed Apr 11, 2012 6:50 pm
- Forum: Competitions
- Topic: Guess who? - Free dash cover for Winner!!! = George!
- Replies: 74
- Views: 19090
Re: Guess who? - Free dash cover for Winner!!! = George!
Eish dankie tog nou kan ons maar n bikie oranje rivier wynkelders se lekker rooi port drink my bottel was juis amper leeg. Dankie baie Cobus dit was great
- Mon Apr 09, 2012 6:12 pm
- Forum: Competitions
- Topic: Guess who? - Free dash cover for Winner!!! = George!
- Replies: 74
- Views: 19090
Re: Guess who? - Free dash cover for Winner!!!
Twee van elk asb Kan nie settel vir net 1. n Mens kan dors word in Noord Kaap
- Mon Apr 09, 2012 6:04 pm
- Forum: Competitions
- Topic: Guess who? - Free dash cover for Winner!!! = George!
- Replies: 74
- Views: 19090
Re: Guess who? - Free dash cover for Winner!!!
Haha kan ek die dash cover inruil op n bottel wyn?
- Fri Jan 27, 2012 5:33 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Value of Dreadnought
- Replies: 23
- Views: 2277
Re: Value of Dreadnought
Heinrich het jy n verbetering in jou brandstof verbruik en in trek jou lux beter na die nuwe injectors en wat is jou gemiddelde branstof verbruik?
- Tue Oct 11, 2011 9:38 am
- Forum: Gauteng
- Topic: 2011 Northern Region GTG
- Replies: 155
- Views: 14664
Re: 2011 Northern Region GTG
1. Marius,Carmen en Olinka (paid in full - R400) 2. OOOOMS / OOOODS + Crysten & Kiara Deposit Paid R200.00 3. Liyaduma02 / Thunder02 + calvin & Kiara Deposit Paid R200.00 4.Popmar Martin en Lientjie (Deel met my seun Rolus en Hannelie) Deposit paid R200 5.ToyX4 Riaan en my 3 plattes + Jaco,...
- Sun Aug 21, 2011 9:59 am
- Forum: Humor
- Topic: Waar werk Malema
- Replies: 4
- Views: 954
Waar werk Malema
Juffrou vra vir die klas, wie kan vir my se waar werk Malema. Jannie steek sy hand op en se ek weet juffrou. Hy werk by die weerburo. Hoe so Jannie, nee juffrou elke keer as hy op die TV verskyn, dan se my pa "hier kom die donder weer". Lol
- Sun Aug 07, 2011 9:44 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Agnee nie my kzte ook nie
- Replies: 27
- Views: 3123
Re: Agnee nie my kzte ook nie
Louis nee ek wag nog vir die kostes sal laat weet sodra ek dit het. Mark ja ek het Martin ge se ek soek hom voor die naweek so ja ons sal jul sien. Kannie wag vd naweek.
- Fri Aug 05, 2011 6:50 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Hallo daar
- Replies: 12
- Views: 1772
Re: Hallo daar
Wekom in hilux wereld
- Thu Aug 04, 2011 8:04 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Agnee nie my kzte ook nie
- Replies: 27
- Views: 3123
Re: Agnee nie my kzte ook nie
Louis nee ek laat dit doen by Martin hy was sac boksburg tak se werkswinkel bestuurder hyt sy eie besigheid begin in centoruin hyt ook my chip en intercooler ingesit. Eks nie seker watse maak dit is nie maar ekt hom gese ek soek n goeie top is beslis nie lus vd selfde oefening oor 6 maande nie. Ek h...
- Thu Aug 04, 2011 7:36 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Agnee nie my kzte ook nie
- Replies: 27
- Views: 3123
Re: Agnee nie my kzte ook nie
Wel jul dit is toe sy top hys moeg het een bestel. Louis dit is soos jy se dit hang af hoe jy ry maar dit is juis hoekom ek die roete om te chip en intercool gevolg het. En juis hom genurse. Andre dankie hoop hys volgende week trug op die plaas.
- Wed Aug 03, 2011 8:46 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Agnee nie my kzte ook nie
- Replies: 27
- Views: 3123
Re: Agnee nie my kzte ook nie
Thabo hyt 182000 km ek het op 120000 gekoop by n oubaas wat ek ken en weet hy ry mooi en diens elke diens op sy tyd en het toe op 140000 sac intercooler en chip gedoen en gehoop ek sal DIE moeilikheid vry spring ma ja. Kom ons wag en sien wat ons more gaan wys word.
- Wed Aug 03, 2011 7:19 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Agnee nie my kzte ook nie
- Replies: 27
- Views: 3123
Agnee nie my kzte ook nie
Ek weet nie wie is die siekste ek of my bakkie. Maar ja lyk my sy top het ook gekraak. Hy het niks makeer net ewe skielik begin druk opbou in sy rediator soveel so dat hy sy water uit blaas. Ek het aanvanklik gedink dit is die rediator prop maar toe begin hy warm word. Om n lang storie kort te maak ...
- Tue Jul 26, 2011 8:53 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: 12 August Voetspore Evening with Johan Badenhorst
- Replies: 88
- Views: 8376
Re: 12 August Voetspore Evening with Johan Badenhorst
Ek en Denise en kids sal ook graag kom thx.
- Sun Jul 24, 2011 12:19 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 31's on a 2000 KZ-TE ??
- Replies: 9
- Views: 1843
Re: 31's on a 2000 KZ-TE ??
Neal, my persenol experiance not so much power loss but fuel economy for shure. Turning wount be a problem. But if you get your tyres for free you can afford the diesel lol
- Tue May 03, 2011 6:07 pm
- Forum: Limpopo
- Topic: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011
- Replies: 56
- Views: 11623
Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011
Ons gaan ook saam! Paul ons stel ook belang om te kamp. Glo dit gaan n jol wees!
- Mon May 02, 2011 3:37 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Hilux 4x4 Club Pens
- Replies: 85
- Views: 7801
Re: Hilux 4x4 Club Pens
Hi Mark ek soek ook 2 asb sal jy bank besonderhede deurgee dankie
- Tue Feb 15, 2011 12:28 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: ZA - Bots - Zim - Nambia 2010/2011 (Complete!)
- Replies: 171
- Views: 20356
Re: ZA - Bots - Zim - Nambia 2010/2011
Jammer blonde oomblik namibia is groot ons wil die kaokoland doen.
- Tue Feb 15, 2011 12:21 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: ZA - Bots - Zim - Nambia 2010/2011 (Complete!)
- Replies: 171
- Views: 20356
Re: ZA - Bots - Zim - Nambia 2010/2011
Hi Mark ons het jul opinie nodig. Ons beplan n toer tussen 27Maart en 12April 2011. Ons probleem is een vd groeplede se vrou sal 14weke swanger wees. As ek na die kaart kyk kan dit n probleem wees. Wat was jul ondervinding en of wie kan ons beste raad gee? Kan hul saam gaan of is die risiko te groot?
- Thu Dec 16, 2010 5:44 pm
- Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
- Topic: My Hilux
- Replies: 11
- Views: 2652
Re: My Hilux
Mooi wa hoop nie hy bly altyd so skoon nie. :evil:
- Sat Dec 11, 2010 8:30 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Best wishes 2011!!!!
- Replies: 15
- Views: 2016
Re: Best wishes 2011!!!!
Hi Danelle selfde wense vir jou en Mark.Hoop nee weet dit gaan n baie lekke trip Namiba toe wees geniet en ry veilig. Kanni wag vir Mark se trip report en fotos nie.
- Wed Oct 13, 2010 8:06 pm
- Forum: General Mods
- Topic: EFS Suspension?
- Replies: 32
- Views: 8467
Re: EFS Suspension?
Thx Mark,het jy die grey ingeruil op die teddie of net by gekry?
- Wed Oct 13, 2010 7:48 pm
- Forum: General Mods
- Topic: EFS Suspension?
- Replies: 32
- Views: 8467
Re: EFS Suspension?
Hi Mark weet jy dalk of hul kits op al die luxs models in bring, of net op seker modelle? Sal jy dalk pryse ook uitvind thx?
- Thu Oct 07, 2010 12:35 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: The Western Breeze - Groblersdal
- Replies: 13
- Views: 2554
Re: The Western Breeze - Groblersdal
Hi julle ja dit is my valley.Clarence hul het ook nog n kamp wat chalets het met aircons glo my hier het jy dit nodig.Daar is ook n swembad, tente n baie nice plek.Hennie ongelukkig was die reen wat geval het te min om iets te maak sal jul op hoogte hou.Glo my ons boere het die reen nodig.
- Thu Sep 02, 2010 7:09 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Liuwavlakte nasionale park Zambie
- Replies: 2
- Views: 1046
Liuwavlakte nasionale park Zambie
Hallo almal, ek is opsoek na n bietjie inligting. :eh: Ons is so vier voertuie wat graag begin november die park wil gaan besoek en die migrasie v/d blouwilde beeste te gaan kyk. Nou my vraag sekerlik is hier op die forum al mense wat daar was :mrgreen: . 1:Kan ons dit sonder n gids doen? :confused:...
- Sat Jul 03, 2010 7:56 am
- Forum: Know your fellow members
- Topic: Tattoo?
- Replies: 50
- Views: 10777
Re: Tattoo?
Koos kom ons hoop vir daardie ou se part dit is nie n kort stert jack russel nieOu vale1 wrote::roll:
- Tue Jun 29, 2010 8:39 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Namibia - Kaokoland OOOODS / OOOOMS 2009/10
- Replies: 175
- Views: 19193
Re: Namibia - Kaokoland OOOODS / OOOOMS 2009/10
Hi Mark i was reading your trip report and must congratualate you it is great, i however need some info regarding your trip. We our self planing a trip April next year but are thinking of towing offroad trailers, basically the same route but only going to Spitzkoppen from Windhoek and not going Soli...
- Tue Jun 29, 2010 8:14 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Suspension Lift
- Replies: 91
- Views: 10152
Re: Suspension Lift
Thx vir die inligting waardeer het oom dalk vir my kontak besonderhede van Johan by propshaft center?
- Mon Jun 28, 2010 7:23 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Suspension Lift
- Replies: 91
- Views: 10152
Re: Suspension Lift
Richard, as far as I remember they are made form normal mild steel, 8mm thick. They were made up by a shop in Pretoria, I don't know which shop though. They were fitted by Bennie during the time that Bulldog was in Pretoria for a Dyno tune. -F_D Oom Erick die afmeetings se oom is 240mm en 165mm tus...
- Sat Jun 05, 2010 7:10 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Tyre War
- Replies: 56
- Views: 5654
Re: Tyre War
Eric mate let me know if you want to sell. You're the third one in line with this generous offer now! ;) You guys are going to make me start thinking. :mrgreen: -F_D hallo julle eks nuwe lid weet nogni persies hou werk web blad wil weet of ek ook my bande vraag hier tussen in kan gooi of nie wel as...