Search found 345 matches

by Kagiso
Thu Mar 05, 2015 3:53 pm
Forum: Gauteng
Topic: Tegniese Inligtings dae
Replies: 16
Views: 4275

Re: Tegniese Inligtings dae

I have started a new thread "Turbo inligtingsdag 18 April" [viewtopic.php?f=51&t=38488&p=457274#p457274] .. Please add your name and that thread if you intend to join us on 18 APRIL

at last ... I hear some say :yahoo: :mrgreen:
by Kagiso
Thu Mar 05, 2015 3:37 pm
Forum: Gauteng
Topic: TURBO Inligtingsdag / Info Day 18 APRIL
Replies: 5
Views: 4674

TURBO Inligtingsdag / Info Day 18 APRIL

REG MANNE: Eerste een is gereel .. ons moes bikki 'juggle' met die datums [want ek is mos baie weg op die Uitreike ..] en di eeen is al wat sin maak: [Om jou naam by die lys te voeg: Sit bloot op n nuwe pos jou naam en Forum naam, ek sal dit dan na hierdie pos terug "copy" - Sodoende hoef ...
by Kagiso
Thu Mar 05, 2015 3:25 pm
Forum: Gauteng
Topic: Tegniese Inligtings dae
Replies: 16
Views: 4275

Re: Tegniese Inligtings dae

REG MANNE: Eerste een is gereel .. ons moes bikki 'juggle' met die datums [want ek is mos baie weg op die Uitreike ..] en di eeen is al wat sin maak: [Om jou naam by die lys te voeg: Sit bloot op n nuwe pos jou naam en Forum naam, ek sal dit dan na hierdie pos terug "copy" - Sodoende hoef ...
by Kagiso
Fri Feb 27, 2015 1:21 pm
Forum: Community Responsibility
Topic: LESOTHO ADVENTURE and Outreach
Replies: 5
Views: 4444

Re: LESOTHO ADVENTURE and Outreach

Geen probleen Jaans .. ek glo daar sal genoeg ander wees wat saam hulle gaan.
Ek gaan ook nie maak nie .. voorbereidings vir Richtersveldt Uitreik [ Hoe lyk dit ,, kom julle saam op die een ?]
by Kagiso
Thu Feb 26, 2015 1:04 pm
Forum: Community Responsibility
Topic: RICHTERSVELDT UITREIK 28/3 -11/04 2015
Replies: 0
Views: 3561

RICHTERSVELDT UITREIK 28/3 -11/04 2015

O2Africa letterhead ii.JPG Sedert 2009 onderneem ons Uitreike na die Richtersveldt – Die volgende skoolvakansie is haas op ons Dis ‘n intensiewe uitreik wat voorlê na ‘n Gemeenskap wat regtig aan die kort ent trek – Die diamant industrie het so te sê tot stilstand gekom in die Richtersveldt. ALEXCO...
by Kagiso
Mon Feb 23, 2015 11:24 am
Forum: Community Responsibility
Topic: LESOTHO ADVENTURE and Outreach
Replies: 5
Views: 4444

Re: LESOTHO ADVENTURE and Outreach

Hallo Jaans -- Die een is bikki te naby aan ons Richtersveldt Uitreik so ek sal nie saam nie .. Hannes van Zyl gaan wel en hy moet nog boude op sy seats ook kry .. Wil jy dalk saam hom gaan en die Hi Lux spaaer .. OF maak jou seats ook vol en val in ..

Groete
OOm Mac
by Kagiso
Wed Jan 14, 2015 6:34 pm
Forum: Community Responsibility
Topic: LESOTHO ADVENTURE and Outreach
Replies: 5
Views: 4444

LESOTHO ADVENTURE and Outreach

Hallo Manne -- Lus vir bikki 4x4 in Lesothe se berge ??? Freddie de Waal doen Uitreike na n klein village dourrrrrr bo in die berge van Lesotho.. Hy vra hulp: Oom Mac, hoop nie jy gee om nie, maar ek het hulp nodig. Greetings Folks, Some of you may be are aware that I run the Lesotho Mission team an...
by Kagiso
Sat Jan 10, 2015 1:20 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: 4x4 Direct's Uitstekende H4 LED headlight globe kits
Replies: 21
Views: 8358

Re: 4x4 Direct's Uitstekende H4 LED headlight globe kits

Pieter -- soos jy goed weet is ek meer in die boendie s op die grootpad -- en LIGTE is die 'ultimate' vereistes vir my Uitreike want helft van die tye is ek op Botswana se paaie in die nag Soo .. het ek nou so gedink :: Ek sal graag "profkonyn" wil wees om die ligte te toets vir julle -- e...
by Kagiso
Tue Jan 06, 2015 10:58 pm
Forum: Gauteng
Topic: Tegniese Inligtings dae
Replies: 16
Views: 4275

Re: Tegniese Inligtings dae

Dankie Johan -- Dit sal gaaf wees. Ons sal seker van die items op selfde dae reel .. Soos bv die LED / HID Ligte en Turbo Info .. kan die twee op een dag gebeur [met n worsbroodjie in die middel :-) :mrgreen: ]
by Kagiso
Tue Jan 06, 2015 10:41 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 4.0 litre v6 recon engine required
Replies: 4
Views: 1136

Re: 4.0 litre v6 recon engine required

Jammer vir die prys ding -- die versekering het betaal .. via die paneelklopper "middelman" so ek het nooit die prys gekry nie -- bel vir Shaun 011 704 1063 en hoor by hom ?? Se maar vir hom Oom Mac het jou verwys.
by Kagiso
Tue Jan 06, 2015 12:52 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 4.0 litre v6 recon engine required
Replies: 4
Views: 1136

Re: 4.0 litre v6 recon engine required

Hallo daa' My Prado cracked radiator tank on 20,000 and the engine cooked .. I insisted the Insurance that Vanderlinde Engineering must do the repairs -- and I am only HAPP :boss: :celebrate: :dance1: ever since Power is UP [by lots and lots and lots .. and fuel consumptio is down [3 litr per 100 do...
by Kagiso
Mon Jan 05, 2015 10:52 pm
Forum: Gauteng
Topic: Tegniese Inligtings dae
Replies: 16
Views: 4275

Re: Tegniese Inligtings dae

pietpetoors wrote:Dis nou 'n blink gedagte Kagiso.
Hou ons beslis op hoogte.
Dankie Pieter -- maak so.
by Kagiso
Sun Jan 04, 2015 10:47 pm
Forum: Gauteng
Topic: Tegniese Inligtings dae
Replies: 16
Views: 4275

Re: Tegniese Inligtings dae

Brilliant // B G .. hou hier dop [volg die draad] ek laat weet sodra ons die eerste een aan 't rol kry.
by Kagiso
Sun Jan 04, 2015 10:02 am
Forum: Gauteng
Topic: Tegniese Inligtings dae
Replies: 16
Views: 4275

Tegniese Inligtings dae

Noudat meeste klaar 2014 doodgeslaat het en begin dink aan WERK [ughhhh !!!] Ek be-oog om weer so n paar INLIGTINGS Dae te reel met verskillende vervaardigers / eksperte [kundiges as jy wil grênd praat] Byvoorbeeld : TURBO dag waar ons n Turbo herstel plek besoek, al die "ins & outs" v...
by Kagiso
Sat Jan 03, 2015 3:04 pm
Forum: Open Discussion
Topic: HELP help help Requested
Replies: 4
Views: 580

Re: HELP help help Requested

Hi Edge -- jippp - was a fab day .. lots of spading and pickin' .. and then we got to drive that advanced sections we repaired ..
WHY on earth Johan chose a Friday for this .. Duh .. ek weet nie

Net weer ook bewys Prado is heeltemal overrated .. ek het paar plekke meer gesukkel as die ander.
by Kagiso
Wed Dec 31, 2014 6:53 pm
Forum: Open Discussion
Topic: HELP help help Requested
Replies: 4
Views: 580

Re: HELP help help Requested

As you say Andy -- "building bridges" .. for us poor okes doing the garden route [this year]
9:30 for 10 ?? bring juice & chop for afterwards
by Kagiso
Wed Dec 31, 2014 9:51 am
Forum: Open Discussion
Topic: HELP help help Requested
Replies: 4
Views: 580

HELP help help Requested

Good day 2 u all .. Gents -- Johann Klopper of KUNGWINI 4x4 reports that they hed damage to the track due toe heavy rains. NOW he has asked for some 4x4 nuts to bring pick, shovel & spade on 2 January .. to help fix the trail. So far Thabies and I want to go .. me with a buggered back and him wi...
by Kagiso
Wed Nov 26, 2014 6:23 pm
Forum: Community Responsibility
Topic: Oompie Mac Uitreike vir die res van 2014
Replies: 6
Views: 4673

Re: Oompie Mac Uitreike vir die res van 2014

.. en nou vir die laaste bruggie BIBLES 4 Christmas ... Bybel-vier-Kersfees: 2014 Jaarliks, gedurende Desember, onderneem OutreachAfrica ‘n “Bybels-4-Kersfees / Bibles-4-Christmas” Uitreik na Ngamiland: Botswana. Die teiken datum vanjaar is verskuif na 13 Desember tot 21 Desember 2014 Ons is 4 wat v...
by Kagiso
Mon Oct 27, 2014 9:05 pm
Forum: Community Responsibility
Topic: Oompie Mac Uitreike vir die res van 2014
Replies: 6
Views: 4673

Re: Oompie Mac Uitreike vir die res van 2014

Hi manne -- wie is braaf genoeg om n naweek af te staan vir iets GROOTS ? Ons vertrek Vrydag 28e. Ons oornag te Kokomori KERSBOOM VIR WESIES: 29 November 2014 [AIDS Orphans Xmas Tree] Daar in die middel van nêrens, op Rietfontein, tussen Ellisras en Groblerbrug is ‘n Weeshuis vir Vigs Wesies wat bit...
by Kagiso
Fri Oct 24, 2014 2:54 pm
Forum: Community Responsibility
Topic: Oompie Mac Uitreike vir die res van 2014
Replies: 6
Views: 4673

Re: Oompie Mac Uitreike vir die res van 2014

Hallo Marius Planne is immer in SY hande -- en sover loop alles goed [2 manne vlieg op uit die Kaap] en hopelik twee van plaaslik wat ook wil saam [nognie finaal] T O V die BYBEL insameling . .. ons bid nog .. die teiken is 1000 maar soos HY voorsien .. dis wat ons vat. Dis soos genoem hoofsaaklik T...
by Kagiso
Thu Oct 16, 2014 5:37 pm
Forum: Community Responsibility
Topic: X-Mas Tree for Orphans
Replies: 0
Views: 3493

X-Mas Tree for Orphans

In my previous post on our Year 2014 Activities I mentioned: KERSBOOM VIR WESIES: 29 November 2014 Daar in die middel van nêrens, op Rietfontein, tussen Ellisras en Groblerbrug is ‘n Weeshuis vir Vigs Wesies wat bitter min steun of andersins aandag kry. Ons wil hande vat met 4x4-Groepe en Koedoesran...
by Kagiso
Thu Oct 16, 2014 3:55 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Bekendstelling en navrae oor Helskloof in Richtersveld
Replies: 42
Views: 7084

Re: Bekendstelling en navrae oor Helskloof in Richtersveld

Dankie vir die bel Hennie .. lekker ge tjat. Is waar wat die manne sê .. dis hitsigge wereld daai .. GENOEG WATER - 5 liter per persoon minimum en dan vat jy drie dae se 'reserwe' water saam net vir nood gebruik Al die ander dinge is gewoonweg KOMMIN SENS ,.. Ry en gaan geniet jou gate uit .. ek en ...
by Kagiso
Mon Oct 13, 2014 4:39 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Speelplek?
Replies: 9
Views: 1248

Re: Speelplek?

Hmmm -- Cassie dink ammal so tuff soos hy :-)
Ek vind De Wildt die beste om nuwelinge en nuwe [en reggemaakte OU voertuie ] te gaan toets .. Daar is lekker uitdagings .. en ook "ompaaie' vir wat hy nie kans sien nie
De Wildt is tussen Pta Noord en Brits
by Kagiso
Mon Oct 13, 2014 3:36 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4x4 on Vigo not engaging
Replies: 24
Views: 2943

Re: 4x4 on Vigo not engaging

Ons TERRANO het "auto lock hubs" gehad [maw jy klim nie uit om eers aan die goed te draai nie, jy trek die kortstokkie en 4x4 gebeur "vanself" Ek mos die Terrano EN die HardBody s'n vervang met MANUAL locking hubs [en vir LOBO ook nuwes opgesit] @ R999 per stel by COMMERCIAL AUTO...
by Kagiso
Mon Oct 13, 2014 2:24 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Bekendstelling en navrae oor Helskloof in Richtersveld
Replies: 42
Views: 7084

Re: Bekendstelling en navrae oor Helskloof in Richtersveld

O K .. welkom ook hier Hennie Daar is 3 [DRIE] Helle se paaie ind die Richters gebied . 1) is Road to Hell wat Oos van die N7 snelweg op die Namakwa 4x4 roete is .. dis die berugte een wat Cruisers breek 2) Helsberg pas [of net HelsPas vir sommige] Hom gaan jy oor op die Namakwa 4x4 Roete tussen Vio...
by Kagiso
Tue Sep 23, 2014 4:55 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Bosveld Vuurmaak hout
Replies: 41
Views: 4344

Re: Bosveld Vuurmaak hout

Hallo Quinton - Kon jy iets verneem re die hout voor volgende week Vrydag ?
Dankie groot vir jou moeite dusver.
by Kagiso
Fri Sep 19, 2014 9:34 pm
Forum: Open Discussion
Topic: A close shave / dit was amper
Replies: 11
Views: 1765

Re: A close shave / dit was amper

Pieter, Chris .. almal julle - BAIE dankie vir die 'well wishes' en goeie wense.. James -- tyd toe ek Nissan gery het, het ek geen probleem gehad nie .. dis vandat ek die Toyota ry dat ek inni hospitaal en graats boer :mrgreen: :evil: :celebrate: [Maar noudat die Prado 'n Vanderlinde hart in het is ...
by Kagiso
Wed Sep 17, 2014 12:37 pm
Forum: Open Discussion
Topic: HELP - Vervoer gesoek na Groblershoop / Upington vanaf Benon
Replies: 0
Views: 413

HELP - Vervoer gesoek na Groblershoop / Upington vanaf Benon

Dagsê vrinne, Ek val sommer metti deur inni huis.. Hier by my is 'n "3 way" Kamp yskas [860mm x 740mm x 600mm] wat ek vir Cornelius Bediening geskenk het .. Hulle gaan 3 Oktober op Uitreik Pella se kant toe en het die yskassie DRINGEND nodig. Neels hulle bly naby Groblershoop .. maar n gel...
by Kagiso
Wed Sep 17, 2014 11:32 am
Forum: Open Discussion
Topic: A close shave / dit was amper
Replies: 11
Views: 1765

Re: A close shave / dit was amper

Terugvoer / Feedback: 5 maande later en die Outoppie is, deur Genade van BO, nog op en top, beplan en doen nog Uitreike na wilde woeste dele :-) Bietjie hoog bloeddruk maar een pillitjie n dag hou hom mooi in plek. DANKIE vir almal se gebede en "dink aan" 5 Months down the line and Old Top...
by Kagiso
Wed Sep 17, 2014 10:27 am
Forum: Community Responsibility
Topic: Oompie Mac Uitreike vir die res van 2014
Replies: 6
Views: 4673

Re: Oompie Mac Uitreike vir die res van 2014

Hallo Marius -- Dusver het ons al 2 x bydraes ingekry van 10 bybels elk [@ R60 per Tswana Bybel] Drie persone het aangedui om saam te gaan [passasiers, nie met eie voertuie nie] Ons teike is gewoonlik 1000 bybels [600 Tswana vol bybels / 200 Tswana Nuwe Testamente / 200 Engels/Zulu/Ndebele/Losi geme...
by Kagiso
Mon Sep 15, 2014 6:20 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Bosveld Vuurmaak hout
Replies: 41
Views: 4344

Re: Bosveld Vuurmaak hout

Oepsss .. Askies [gedink jy het die nuusbrief gekry .. my BAD :-( ]

Ons Pak en Laai 3 Okt [dag wanner skool sluit] - vertrek 4e [en terug 12e ]] (ingeval jy wil saam op die Uitreik :-) )
by Kagiso
Mon Sep 15, 2014 5:07 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Bosveld Vuurmaak hout
Replies: 41
Views: 4344

Re: Bosveld Vuurmaak hout

- BAIE dankie .. Dink jy dit sal betyds wees voor ons Richtersveldt Uitreik ?
by Kagiso
Mon Sep 15, 2014 2:05 pm
Forum: Community Responsibility
Topic: Oompie Mac Uitreike vir die res van 2014
Replies: 6
Views: 4673

Oompie Mac Uitreike vir die res van 2014

O2Africa letterhead ii.JPG Ons Missie: Om te gaan waar ander nie kan of wil, nie en 'n steun vir Sendelinge in die veld te wees. NUUSBRIEF 3: 2014 Gegroet Liewe Leser, Vrinne ….. 2014 lê op sy rug... Die winkels begin al vere regskud vir Kersfees en die winste wat daarmee gaan. Ons was geseënd in e...
by Kagiso
Mon Sep 15, 2014 1:31 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Bosveld Vuurmaak hout
Replies: 41
Views: 4344

Re: Bosveld Vuurmaak hout

Quitin - Thanx big time .. sorri, het chuckles with me PC and the outreach kept me tied a bit as well [AND die outoppi het bikki vergeet ook] When is your delivery? I wil be needing 20 bags [There is no decent wood in Richtersveldt where we camp for the Outreach] sommer text oompie please ? o eght t...
by Kagiso
Fri Sep 05, 2014 3:34 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Bosveld Vuurmaak hout
Replies: 41
Views: 4344

Re: Bosveld Vuurmaak hout

Ons is in BENONI .. as ek nog belangstellendes kan ... kan jy diekant ook besorre ??
Thanx: oompi Mac
by Kagiso
Fri Jul 04, 2014 7:22 am
Forum: Open Discussion
Topic: Bosveld Vuurmaak hout
Replies: 41
Views: 4344

Re: Bosveld Vuurmaak hout

Hi Paul praat met oompi. Ek het vir jou kontak wat hout op grootmaat opkoop en lewer asook hy het afset by die vlooimark/ Boeremark...
Blink plan daai, en dis ook n geldjie vir die locals.
by Kagiso
Thu May 29, 2014 10:24 pm
Forum: Community Responsibility
Topic: 4x4 4 Kids [4x4 virri Kinners]
Replies: 5
Views: 4033

Re: 4x4 4 Kids [4x4 virri Kinners]

Weereens DANKIE , Martin, Jaans .. Sien Saterdag :-)
by Kagiso
Sun May 25, 2014 4:55 pm
Forum: Community Responsibility
Topic: 4x4 4 Kids [4x4 virri Kinners]
Replies: 5
Views: 4033

Re: 4x4 4 Kids [4x4 virri Kinners]

Haloooooooooooo Jaans .. Lanklaas raak ge"praat" :-) - Daar is nog nodig vir omtrent 10 voertuie [ons het Bussies wat die kids vanaf en trug na die Tehuise gaan vervoer] Die roete is GRATIS vir die mense wat kom kids aanry - en daar is springkasteel om Ian se bene in oefening te hou :-) - ...
by Kagiso
Wed May 21, 2014 6:48 pm
Forum: Community Responsibility
Topic: 4x4 4 Kids [4x4 virri Kinners]
Replies: 5
Views: 4033

4x4 4 Kids [4x4 virri Kinners]

4x4 4 Kids [4x4 virri Kinners] Vrinne, vrindinne .. Manne en maninne.. Ons dreig nou al van 2009 af om te begin met n 4x4 Pretdag vir kinders in Tehuise [Gestremdes en Weeshuise] 31 Mei is uiteindelik on EERSTE 4x4 Pretdag virri kinders van Tiqwa School en Marthie de Bruin School ("MDB Sentrum&...
by Kagiso
Fri Apr 11, 2014 12:39 am
Forum: Open Discussion
Topic: A close shave / dit was amper
Replies: 11
Views: 1765

A close shave / dit was amper

Aaan ieder en elk wat beterskap toegewens het en saam gebid het, BAIE BAIE DANKIE -- die hart het hom gister middag weer begin gedra en die weghollery laat staan. Ek is vanoggend uit hospitaal "ontslaan' [sonder back pay .. maar wel met ma se back pain] .. daai sagte matrasse het die ou rug lek...
by Kagiso
Thu Mar 20, 2014 2:41 am
Forum: Open Discussion
Topic: Single Accommodation: Germiston area
Replies: 9
Views: 1974

Re: Single Accommodation: Germiston area

Hai daar -- my Niggie bly daar in Lambdon -- PM my jou kontak det's - dan kan sy jou direk kontak en advies en help.
by Kagiso
Wed Mar 12, 2014 12:16 am
Forum: Open Discussion
Topic: Formule 1 2014 - SUPERBRU Pool
Replies: 1
Views: 251

Formule 1 2014 - SUPERBRU Pool

So tussen verspoel inni reens en RFAD dag wat groot pret was [veral NA die reenbui] en die jaar wat alweer amper halfpad is en ek wat nie die Uitreike op dreef kan kry nie .. kom val in saam met ons SUPERBRU formule een jaar 2014 .. spesiaal vir ons 4x4 manne. Hier onder is die url skakel .. Come jo...
by Kagiso
Wed Jan 08, 2014 11:08 am
Forum: Gauteng
Topic: Feeste ... met Druiwe en 4x4 Sat 11 Jan.
Replies: 0
Views: 1149

Feeste ... met Druiwe en 4x4 Sat 11 Jan.

Manne, maninne, omies en aanties.. o-ja en die ou kjennerkjies ook : Komende naweek is wat ons leer ken het as die "Nystroom Druiwefees " maar nou herdoop na KRANSKOP DRUIWEFEES -- dis nog steeds in Nylstroom [hmmm wat is die nuwe naam tog?] Die CVO Waterberg skool het ook n 4x4 baan en fi...
by Kagiso
Wed Jan 01, 2014 12:49 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Nuwe Jaars Wense
Replies: 0
Views: 373

Nuwe Jaars Wense

Ek het dit op BakkiesBoek ghese .. en elders -- maar nie lamla loop oral rond nie .. Vier ammal oppi Hi Lux plaas en veral vir vriiend PietPetoors ... Aan alli vrinne en families 'down under' dour onner, daa in Aus en NZL -- julle is klaar in volgende jaar. Pas hom mooi op. Aaan al my vrinne en beke...
by Kagiso
Sun Dec 29, 2013 1:48 pm
Forum: Toyota Prado 4x4 Forum
Topic: Watch this space !!!!
Replies: 16
Views: 4459

Re: Watch this space !!!!

4x4 Direct se snorkel pas PERRRRRRRRRRRRRRFEK op die 4.0 petrol ook.
AS jy aan die supensie gaan verander -- leer my baie duur les -- Doen OF CAMIL .. OF MIKEM .. ek het EFS klomp betaal en BenHur se MIKEM is baie beter teen helfte prys ..

STUNNING blyplek - ek is jaloers daarop ook ;-)
by Kagiso
Fri Dec 13, 2013 9:41 am
Forum: Community Responsibility
Topic: Bibles 4 Christmas: 2013
Replies: 6
Views: 4409

Re: Bibles 4 Christmas: 2013

Stumps - Thanx big time - We are still short of the travel expenses [patrol being the big gobbler - and we depart on Sunday morning [Johan must sort a few things first and get O K from his Onchologist .. so depart delayed to Sunday -- Thus - YES please, you can still contribute - Bank infi os on abo...
by Kagiso
Thu Dec 12, 2013 10:24 am
Forum: Community Responsibility
Topic: Bibles 4 Christmas: 2013
Replies: 6
Views: 4409

Re: Bibles 4 Christmas: 2013

Dankie 4Yota -- jy het probeer. Vir elkeen [en ek gaan nie almla se name lys nie] wat n bydrae gemaak het - Hier is waar ons staan op die vooraand van die Uitreik: Ek so sooooo graag 1000 Bybels wou neem, maar ons "deadline" "bottom line" was 500 alvorens ons ry. En ons is by 500...
by Kagiso
Tue Dec 03, 2013 9:22 am
Forum: Community Responsibility
Topic: Bibles 4 Christmas: 2013
Replies: 6
Views: 4409

Re: Bibles 4 Christmas: 2013

Haai Pietpetoors -- tjaarts bikki vanni manne op om te help man .. ons het so net by 200 Bybels sover. Ons het die vertrek datum aangepoas na 14 Des - juis om iemand wat wil / kan help tydjie te gee daarvoor. AS DAAR IEMAND IS WAT OOK WIL SAAMGAAN - dit sal wonderlik wees :-) Ons deel die uitgawes g...
by Kagiso
Thu Nov 28, 2013 3:43 pm
Forum: Community Responsibility
Topic: Bibles 4 Christmas: 2013
Replies: 6
Views: 4409

Re: Bibles 4 Christmas: 2013

Ons kan Bybels aankoop teen R60 vir die Tswana bybel 1908 vertaling -- Die Ngamiland Tswanas "volg" nie die 1970 vertaling nie. Genade het dit dat daar nog 1908 vertalings beskikbaar is. Ons doen ons aankope deur On The Dot en as Bybel verspreiders kry ons dit teen die verlaagde prys. [And...
by Kagiso
Thu Nov 28, 2013 12:33 pm
Forum: Community Responsibility
Topic: Bibles 4 Christmas: 2013
Replies: 6
Views: 4409

Bibles 4 Christmas: 2013

Manne, Maninne - Kersfees 2013 om die draai. En ek is nognie eens by 200 bybels uit n behofte vir 1000, nie. Dink jou in - daar is hele dorpies / Veeposte bo in Ngamiland, Botswana waar daar geen Bybels is, nie. Soos in nie eens een nie. Maar doe hoinger na die woord, dit is wel daar. Die Heer het d...
by Kagiso
Tue Nov 19, 2013 6:26 pm
Forum: The Workshop
Topic: EGT - before or after the turbo
Replies: 17
Views: 2553

Re: EGT - before or after the turbo

EGT kom voor die turbo.
Gebruik jy MADMAN s'n ?
Om shavings te voorkom om in die turbo in te moer - paar planne: 1 - haal die turbo eers AF as jy die gat boor Stoot n magneet aan draad vasgemaak [met lagie gries oor daar waar jy gaan boor -- laat die vysels op die magneet klou]
by Kagiso
Tue Nov 19, 2013 6:04 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hi-Lux V6 lack power
Replies: 41
Views: 4934

Re: Hi-Lux V6 lack power

Jipppp -- ek dink James is reg -- vervang die pomp [en sit daai Chip terug - MAAR laat Vanderlinde die dyno doen]
by Kagiso
Fri Nov 15, 2013 10:21 am
Forum: The Workshop
Topic: Hi-Lux V6 lack power
Replies: 41
Views: 4934

Re: Hi-Lux V6 lack power

Die Prado se verbruik het geval van 18 liter/100 na 15l/100 sedert ek die 'chip' truggesit het. [by VanderLinde laat doen] -- Dis nou so inni dorp ,, oppi ooppad val hy na 13,5 [AS 'k my gedra metti regtervoet saam ]
by Kagiso
Fri Nov 08, 2013 6:06 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hi-Lux V6 lack power
Replies: 41
Views: 4934

Re: Hi-Lux V6 lack power

Jy weet seker jy kan jou 0_2 sensors self toets ? Hier is n "lecture" op YouTube -- loers sommer daar: http://www.youtube.com/watch?v=QM2jO0_Cah0" onclick="window.open(this.href);return false; Wat se die stealers -- hoekom maak jouy bakkie sulke lui donkie trix op jou? Prado het ...
by Kagiso
Wed Oct 16, 2013 10:38 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hi-Lux V6 lack power
Replies: 41
Views: 4934

Re: Hi-Lux V6 lack power

Thabo -- daai f/pomp "agents only" ? -- anner ou my laasweek gese dat hy by VOLKSPARES n Golf pomp gekoop het vir min tjing .. en daai pomp stoot teen 3,5 BAR [genoeg om n 4.0 V6 te voer.. ?? Dis wat Ox gese het - lieg hy vi my, lieg ek nou vi julle. Die "pedal sensor" behoort da...
by Kagiso
Wed Oct 16, 2013 10:25 am
Forum: The Workshop
Topic: Hi-Lux V6 lack power
Replies: 41
Views: 4934

Re: Hi-Lux V6 lack power

oompie dink vrint Thabo het n punt beet -- MAAR ook -- kyk eers na die AL die petrol filters en swak plekkeis in die fuel line. Skoonmaak die AFM slegs met ELECTRO CLEEN [ja ek weet baie se carb cleaner -- maar dis tydelik - carb cleaner laat n lagie wat die sensortjie in die MAF beiinvloed Ek is be...
by Kagiso
Mon Sep 23, 2013 12:51 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Speechless!
Replies: 17
Views: 3050

Re: Speechless!

Halloooooooooo Bartho

Wat het uiteindelik geword van die affêre ?
by Kagiso
Thu Sep 12, 2013 11:26 am
Forum: Open Discussion
Topic: Speechless!
Replies: 17
Views: 3050

Re: Speechless!

Bartho -- Le beslag op n besending van daai watewwer promote moes word -- "in lieu of compensation for petrol" .. ek DARE jou :mrgreen: :mrgreen:
by Kagiso
Fri Aug 02, 2013 6:38 pm
Forum: Useful Articles
Topic: Free Off 4x4 Road Guide x[Glyn Demmer
Replies: 8
Views: 7800

Re: Free Off 4x4 Road Guide x[Glyn Demmer

Sorry manne -- also fixed the first one ..
en hier is hy weer [sorry ...]

http://www.wheels24.co.za/4x4/Nissans-f ... e-20130729" onclick="window.open(this.href);return false;
by Kagiso
Fri Aug 02, 2013 10:04 am
Forum: Recovery Stories
Topic: recovery using pin from detachable tow hitch
Replies: 19
Views: 10388

Re: recovery using pin from detachable tow hitch

Dis soooooo sad .. ons propageer al jare om NIE aan tow ball te 'recover' nie -- Maar die kluite wat dit doen lees nie ons 4x4 tydskrifte nie - en ook nie die 4x4 forums nie - EN ploeter voort sonder behoorlike opleiding of kennis. http://www.youtube.com/watch?v=pV894H83gt4&feature=share" o...

Go to advanced search