Thanks Andy, now that is service
Search found 108 matches
- Sat Nov 28, 2020 11:17 am
- Forum: Radios and Licensing
- Topic: Hilux Club VHF Radio LIcence - How to Apply!
- Replies: 80
- Views: 418909
- Sat Nov 28, 2020 10:11 am
- Forum: Radios and Licensing
- Topic: Hilux Club VHF Radio LIcence - How to Apply!
- Replies: 80
- Views: 418909
Re: Hilux Club VHF Radio LIcence - How to Apply!
More Andy, Eric
Ek het 1 Nov Club gelde betaal maar status is nog nie opgradeer na aktief toe nie, Sal julle die LOA ook aanstuur asb.
Baie dankie.
Ek het 1 Nov Club gelde betaal maar status is nog nie opgradeer na aktief toe nie, Sal julle die LOA ook aanstuur asb.
Baie dankie.
- Tue Oct 23, 2018 8:54 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Help needed
- Replies: 1
- Views: 1473
Re: Help needed
Johno, unfortunately I am not in the country currently, would have been more than willing to help you on the request.
Hope you get sorted.
Hope you get sorted.
- Tue Nov 01, 2016 2:19 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Forum members: Southern Cape
- Replies: 15
- Views: 3013
Re: Forum members: Southern Cape
Middag manne
Ek is in Hartenbos, laat weet wat julle beplan en wanneer.
Ek is in Hartenbos, laat weet wat julle beplan en wanneer.
- Sun Aug 14, 2016 9:22 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: LED Bars in Namibia
- Replies: 19
- Views: 3539
Re: LED Bars in Namibia
Dankie Trevor, sal jy ons op hoogte hou as jy gehoor het seblief.
- Mon Aug 08, 2016 9:58 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: LED Bars in Namibia
- Replies: 19
- Views: 3539
Re: LED Bars in Namibia
Baie dankie vir al die inligting. Ten minste weet ons waar ons staan met die Led bars.
- Sun Aug 07, 2016 1:16 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: LED Bars in Namibia
- Replies: 19
- Views: 3539
Re: LED Bars in Namibia
All Led fitted lights will be treated as illegal in Namibia unlest it is Factory fitted and will be fined accordingly. Jagmeester, kan jy of enige iemand dalk laat weet of die regulasies intussen al verander het ivm die LED ligte, is hulle al wettig of nognie? Ons is immers amper 2 jaar later tusse...
- Mon Sep 15, 2014 9:20 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Please list your VHF Radios here
- Replies: 81
- Views: 35203
Re: Please list your VHF Radios here
Paul, we will have to contact Rina Stander as X35 is my call sign issued by ORRA since 2010. Will follow up tomorrow on that.
Rgds
Matt
Rgds
Matt
- Thu Jun 19, 2014 4:06 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Please list your VHF Radios here
- Replies: 81
- Views: 35203
Re: Please list your VHF Radios here
luxman
1 x Kenwood TK7100
1 x Kenwood TK7100
- Sun May 25, 2014 12:56 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Hilux 4x4 VHF Channel?
- Replies: 303
- Views: 34382
Re: Hilux 4x4 VHF Channel?
Kobus, don't worry, we have Cape Town covered already. An announcement will be made in due course :) Ditto JHB & surroundings. -F_D Eric, just keep the Southern Cape (George, Mossel Bay are) in mind or let us know where we can take our radios to program. Last option will be to send you my radio...
- Sat May 03, 2014 8:53 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Mosselbay members - Can you please have a look at a car for?
- Replies: 2
- Views: 675
Re: Mosselbay members - Can you please have a look at a car
Thabo, sien ek is so paar dae laat, het jy reg gekom of moet ek gaan kyk vir jou.
Matt
Matt
- Tue Jan 15, 2013 6:16 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: “gaan bou iets”
- Replies: 16
- Views: 3143
Re: “gaan bou iets”
Of Mamma het opgehou naaldwerk doenMamma het gesê ek moet haar asb. minder pla as sy naaldwerk doen. “gaan bou iets” . . . . . . OK
- Sat Jan 05, 2013 9:07 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Sweep/Karwats regmaak in Kaap, help,asb.
- Replies: 10
- Views: 1986
Re: Sweep/Karwats regmaak in Kaap, help,asb.
Bly jy kon regkom, ek het nou al drie swepe deurgewerk, gelukkig het ek hulle nie self gevleg nie. Die een wat ek self gevleg het word nie gebruik nie, hy hang teen die muur. Dis harde werk, veral as mens nie in oefening bly en dit gereeld doen nie, meer los trek en oordoen as wat mens hom klaar kry...
- Thu Jan 03, 2013 11:48 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Sweep/Karwats regmaak in Kaap, help,asb.
- Replies: 10
- Views: 1986
Re: Sweep/Karwats regmaak in Kaap, help,asb.
Hennie Greyling van Somerset-Oos.
Huis: 04224-32056
Sel: 082 44 11 919
http://4x4community.co.za/forum/showthr ... ight=sweep" onclick="window.open(this.href);return false;
Hoop jy kom reg
Huis: 04224-32056
Sel: 082 44 11 919
http://4x4community.co.za/forum/showthr ... ight=sweep" onclick="window.open(this.href);return false;
Hoop jy kom reg
- Wed Oct 17, 2012 6:11 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Anybody in George area
- Replies: 2
- Views: 996
Re: Anybody in George area
Martin
I stay in Hartenbos, I am going through to George next week(not sure which day yet) and can have a look for you, take a few pictures if needed. Will it be to late or not?
Matt
I stay in Hartenbos, I am going through to George next week(not sure which day yet) and can have a look for you, take a few pictures if needed. Will it be to late or not?
Matt
- Thu Sep 06, 2012 9:56 am
- Forum: Electronic Gadgets and Radios
- Topic: 29Mhz Antenna
- Replies: 3
- Views: 1607
Re: 29Mhz Antenna
Robert
Family_Dog is the answer
Family_Dog is the answer
- Fri Aug 17, 2012 8:56 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Can anybody maybe explain this?
- Replies: 23
- Views: 2965
Re: Can anybody maybe explain this?
My raaiskoot, wat van Johannes se nuwe kampliggie?
- Sat Jul 28, 2012 8:41 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Arnize - Very ill son!
- Replies: 36
- Views: 2681
Re: Arnize - Very ill son!
Arno / Elize
Baie sterkte, glo en vertrou dit sal als goed uitdraai. Laat weet as ons iets kan doen van die kant af.
Baie sterkte, glo en vertrou dit sal als goed uitdraai. Laat weet as ons iets kan doen van die kant af.
- Thu Apr 19, 2012 2:43 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: OPSOEK NA N LONG RANGE TANK - Found
- Replies: 16
- Views: 2190
Re: OPSOEK NA N LONG RANGE TANK - Found
[/quote]
Arno, ek kom volgende week Woensdag of Donderdag huistoe, sal Hannes se nommer dan vir jou gee.[/quote]
Arno, bel vir Hannes op nul sewe drie 146 0080. As jy nie regkom nie laat weet dan ry ek gou by hom om en kry die regte nommer. Sy werk is naby aan my huis.
Arno, ek kom volgende week Woensdag of Donderdag huistoe, sal Hannes se nommer dan vir jou gee.[/quote]
Arno, bel vir Hannes op nul sewe drie 146 0080. As jy nie regkom nie laat weet dan ry ek gou by hom om en kry die regte nommer. Sy werk is naby aan my huis.
- Fri Apr 13, 2012 9:44 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: OPSOEK NA N LONG RANGE TANK - Found
- Replies: 16
- Views: 2190
Re: OPSOEK NA N LONG RANGE TANK - Found
Hier by ons is die beste prys wat ek kan kry R5115. Arno, by wie is dit? Is jy op soek na een? Probeer vir Hannes, ek sal einde van volgende week sy besonderhede vir jou kan gee. Daardie is by LA Sport op George. Ek sal bly wees indien jy vir my nog 'n opsie kan gee. Arno, ek kom volgende week Woen...
- Thu Apr 12, 2012 6:09 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: OPSOEK NA N LONG RANGE TANK - Found
- Replies: 16
- Views: 2190
Re: OPSOEK NA N LONG RANGE TANK - Found
Arno, by wie is dit? Is jy op soek na een? Probeer vir Hannes, ek sal einde van volgende week sy besonderhede vir jou kan gee.Hier by ons is die beste prys wat ek kan kry R5115.
- Tue Apr 10, 2012 5:11 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: ORRA - Important Notice - Renewals
- Replies: 143
- Views: 71030
Re: ORRA - Important Notice - Renewals
Skerp Eric
- Tue Apr 10, 2012 3:29 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: ORRA - Important Notice - Renewals
- Replies: 143
- Views: 71030
Re: ORRA - Important Notice - Renewals
Middag mense
Ek sien nou eers die vorm wat ingevul moet word. Cassie, ek sal so einde volgende week kan invul en vir jou aanstuur as ek terug by die huis is, ek sit nog in donker Afrika.
Ek sien nou eers die vorm wat ingevul moet word. Cassie, ek sal so einde volgende week kan invul en vir jou aanstuur as ek terug by die huis is, ek sit nog in donker Afrika.
- Fri Apr 06, 2012 4:18 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Trunking systems?
- Replies: 6
- Views: 1484
Re: Trunking systems?
Dawie
Eric (Family_Dog) sal jou al die nodige inligting kan verskaf.
Eric (Family_Dog) sal jou al die nodige inligting kan verskaf.
- Thu Jan 26, 2012 5:53 pm
- Forum: Humor
- Topic: Use Your Brain
- Replies: 9
- Views: 1405
Re: Use Your Brain
Ek het dit 3 keer probeer en elke slag by geel uitgekom.
- Fri Jan 20, 2012 3:36 pm
- Forum: Humor
- Topic: Help me pull a prank!!!
- Replies: 32
- Views: 3647
Re: Help me pull a prank!!!
+1 (Wel onder my laaitie se naam maar hy ry ook my lux)
- Sun Jan 08, 2012 9:28 pm
- Forum: Trail Reports
- Topic: My backyard 4x4 roete!!! Mosselbaai
- Replies: 9
- Views: 4241
Re: My backyard 4x4 roete!!! Mosselbaai
Theo, weereens baie dankie, dit was rerig 'n besonderse dag gewees. Groete vir Org en Willie.
- Thu Jan 05, 2012 2:13 pm
- Forum: Humor
- Topic: Only in Africa
- Replies: 5
- Views: 1120
Re: Only in Africa
Is dit die Dakar ondersteuning span?
- Tue Jan 03, 2012 7:59 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Baught new cylinder head ??????????????
- Replies: 9
- Views: 1552
Re: Baught new cylinder head ??????????????
More Henk en welkom.
Jy kan by AE Frost gaan aanklop om te kyk of hulle jou kan help. Hulle is engin herbouers, reg langs Ronat Nissan in Industrieweg.
Groetnis
Jy kan by AE Frost gaan aanklop om te kyk of hulle jou kan help. Hulle is engin herbouers, reg langs Ronat Nissan in Industrieweg.
Groetnis
- Sun Dec 18, 2011 1:50 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Christmas Cheer Raffle - Please Read!!
- Replies: 388
- Views: 105330
Re: Christmas Cheer Raffle - Please Read!!
Mense, laat ek sommer vir Tymme aan die woord stel. Ek het die fotos vir Family_Dog gestuur, hy sal dit seker biinnekort opsit en ook bekend maak wie die gelukkige wenner is. Baie dankie aan almal wat vir my en Zaleigh so gehelp het deur die jaar... Ek het nie woorde om te beskryf hoe dankbaar ek is...
- Sun Dec 11, 2011 4:18 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Christmas Cheer Raffle - Please Read!!
- Replies: 388
- Views: 105330
Re: Christmas Cheer Raffle - Please Read!!
Family_Dog wrote:we are awaiting Tymme's banking details and then Cassie will do the transfer early next week as soon as he has audited the account, no need to wait for the draw to take place.
-F_D
Eric, PM sent
- Fri Dec 09, 2011 6:12 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Christmas Cheer Raffle - Please Read!!
- Replies: 388
- Views: 105330
Re: Christmas Cheer Raffle - Please Read!!
Eric, unfortunately not direct with Tymme but I can phone my wife and between Swambo and Tymme they can start making the preparations. Once I land in Hartenbos we can do the draw and then the pictures can be placed. Please let me know if there are any special request and we can work that in as well.
- Fri Dec 09, 2011 5:40 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Christmas Cheer Raffle - Please Read!!
- Replies: 388
- Views: 105330
Re: Christmas Cheer Raffle - Please Read!!
Eric, yes we do know them well. When do you want the draw to take place, maybe I can help with that, the only drawback from my side is that I am still at work(Angola) and hopefully will return home on 16 December. If you want the draw to take place before that then maybe else in Mossel Bay can help ...
- Fri Dec 09, 2011 4:34 pm
- Forum: Recovery Stories
- Topic: What recovery equipment ?
- Replies: 46
- Views: 17295
Re: What recovery equipment ?
Oom Andy, Ek kon nou nie die video kyk nie (geblok by die werk :evil: ) Maar is die winch waarvan oom praat soos die ene? http://i377.photobucket.com/albums/oo213/LaingsburgWurm/winch.jpg Ek het al baie met hom gewerk, lekker sterk maar baie harde werk veral as die afstand redelik is, kan 'n goeie ...
- Wed Dec 07, 2011 6:35 pm
- Forum: Know your fellow members
- Topic: Wie bly in Mosselbaai / Hartenbos?
- Replies: 22
- Views: 6969
Re: Wie bly in Mosselbaai / Hartenbos?
Louis, Arno, Ciske Reg so Louis, laat weet as ek by die huis is dan rol my bakkie se wiele. Arno, ek sal die keer rerig by jou moet uitkom, sorry ek was nie laas daar nie. Op die stadium land ek 16 Des, moet ook vir Dawie vang voor 19 Des. Ciske, sal moet kontak maak, ek wil ook juis kyk of ek by Th...
- Mon Dec 05, 2011 12:59 pm
- Forum: Know your fellow members
- Topic: Wie bly in Mosselbaai / Hartenbos?
- Replies: 22
- Views: 6969
Re: Wie bly in Mosselbaai / Hartenbos?
George, 100% reg, jy gaan dan die roete net van "End" na "Start" ry.
- Mon Dec 05, 2011 11:00 am
- Forum: Know your fellow members
- Topic: Wie bly in Mosselbaai / Hartenbos?
- Replies: 22
- Views: 6969
Re: Wie bly in Mosselbaai / Hartenbos?
George, hier's hy. Geniet
- Mon Dec 05, 2011 8:37 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Wiring spots on a Vigo
- Replies: 23
- Views: 4890
Re: Wiring spots on a Vigo
Thanks Thys
- Sun Dec 04, 2011 6:29 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Wiring spots on a Vigo
- Replies: 23
- Views: 4890
Re: Wiring spots on a Vigo
Thanks Chris, that make sense, never to old to learn new tricks
- Sat Dec 03, 2011 5:40 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Wiring spots on a Vigo
- Replies: 23
- Views: 4890
Re: Wiring spots on a Vigo
Gents, I am a bit offtopic, please excuse. Roy if you want to connect it to your aux battery make sure you get all the power from the aux battery. But I wouldnt do that if I was you, because if your aux battery is disconnected for any reason your spotlights wont work. Or at least they will only work...
- Sat Dec 03, 2011 12:23 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Help asb. Garmin......2360LT?
- Replies: 4
- Views: 884
Re: Help asb. Garmin......2360LT?
Andre du preez wrote:Ek het nou maar een gekoop. Ek kry dit seker oor so week. Dankie vir die help.
Andre, jou raffle kaartjie se nommer kan jy sommer self kies en jy kry hom dadelik.Andre du preez wrote:Jis maar ek is dom.......raffle kaartjie.
- Thu Dec 01, 2011 4:26 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Namibia trippie - Oktober 2011
- Replies: 13
- Views: 3120
Re: Namibia trippie - Oktober 2011
Christiaan, is dit nie lekkerder om weer terug te wees by die werk nie?
- Tue Nov 29, 2011 4:29 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Christmas Wishlist
- Replies: 20
- Views: 2850
Re: Christmas Wishlist
My "wishlist" is dat ek net by die huis kan wees, op die stadium lyk dit darem of ek gaan kry wat ek wil hê.
- Tue Nov 29, 2011 3:39 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Christmas Cheer Raffle - Please Read!!
- Replies: 388
- Views: 105330
Re: Christmas Cheer Raffle - Please Read!!
Oorbetaling is gedoen vir 3 kaartjies. POP is gestuur.
Kan ek die volgende nommers agter my naam skryf seblief.
59, 104, 145
Kan ek die volgende nommers agter my naam skryf seblief.
59, 104, 145
- Sat Nov 05, 2011 10:31 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Slegte Nuus! Dustydre in Hospital
- Replies: 200
- Views: 29551
Re: Slegte Nuus! Dustydre in Hospital
Morning All Tymme and Zayleigh visited us yesterday afternoon. Zayleigh is cute as always and are doing fine. Tymme went to the doc on Monday and all support structures from her leg has been removed and she is back on her feet again, altough slow at this stage but she is very positive that all will ...
- Sat Oct 22, 2011 9:25 am
- Forum: Meet the People
- Topic: Hello uit die tuinroete
- Replies: 17
- Views: 2632
Re: Hello uit die tuinroete
Dagsê Buurman, welkom by die forum.
- Thu Oct 20, 2011 5:48 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Ekstra petrol tank
- Replies: 11
- Views: 2317
Re: Ekstra petrol tank
Doom, het julle nie emmers in julle geweste nie?
- Thu Aug 25, 2011 4:52 pm
- Forum: Humor
- Topic: Yoh thats a big snake!
- Replies: 12
- Views: 1928
Re: Yoh thats a big snake!
Maar nie so vinnig soos ek nie.witmamba wrote:
And very fast moving
- Tue Aug 23, 2011 9:29 am
- Forum: Build your own:
- Topic: Another (expensive) Drawer system
- Replies: 5
- Views: 2006
Re: Another (expensive) Drawer system
Christiaan
Dit lyk sommer netjies man, sal al die specs kry by jou. Tyd dat jy kom werk dan kan ek huistoe gaan.
Cheers
Dit lyk sommer netjies man, sal al die specs kry by jou. Tyd dat jy kom werk dan kan ek huistoe gaan.
Cheers
- Mon Aug 22, 2011 5:32 pm
- Forum: Know your fellow members
- Topic: Wie bly in Mosselbaai / Hartenbos?
- Replies: 22
- Views: 6969
Re: Wie bly in Mosselbaai / Hartenbos?
Dankie Theo, gaan hom sommer nou merk op Mapsource
Groetnis
Groetnis
- Sun Aug 21, 2011 6:44 pm
- Forum: Know your fellow members
- Topic: Wie bly in Mosselbaai / Hartenbos?
- Replies: 22
- Views: 6969
Re: Wie bly in Mosselbaai / Hartenbos?
Dankie Theo, ja ek was al daar in die omgewing gewees, sien uit om jou paaie te kom toets. Leeus en olifante sê jy, klink na sports!!!
- Sun Aug 21, 2011 6:06 pm
- Forum: Know your fellow members
- Topic: Wie bly in Mosselbaai / Hartenbos?
- Replies: 22
- Views: 6969
Re: Wie bly in Mosselbaai / Hartenbos?
Dis reg met my Theo, gooi net die PM en ek is daar. Watter kant van die dorp is jy?
- Sun Aug 21, 2011 5:36 pm
- Forum: Know your fellow members
- Topic: Wie bly in Mosselbaai / Hartenbos?
- Replies: 22
- Views: 6969
Re: Wie bly in Mosselbaai / Hartenbos?
Theo
Radio prys moet jy by Eric (Family_Dog) kry. Jaarlikse lisensie kostes ongeveer R60-00 per radio, dis die syfers so uit my kop uit, sal moet gaan invoices soek om die regte pryse te kan gee.
Radio prys moet jy by Eric (Family_Dog) kry. Jaarlikse lisensie kostes ongeveer R60-00 per radio, dis die syfers so uit my kop uit, sal moet gaan invoices soek om die regte pryse te kan gee.
- Sat Aug 20, 2011 9:13 pm
- Forum: Know your fellow members
- Topic: Wie bly in Mosselbaai / Hartenbos?
- Replies: 22
- Views: 6969
Wie bly in Mosselbaai / Hartenbos?
Naand manne en maninne Ek wil graag uitvind wie almal bly in Mosselbaai Hartenbos omgewing? Elke oggend as ek die kinders skool toe vat ry ek met my radio's (VHF en 29MHz) aan maar kry nie geselskap nie. Dis net die padwerkers met hulle "Stop Ry/Go" borde wat op die lug is. Laat weet en si...
- Sat Jun 18, 2011 9:00 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Garmin E Trex
- Replies: 6
- Views: 1325
Re: Garmin E Trex
Rebel 4x4 wrote:Isn't that the GPS guy from the SA 4x4?Bulletjie-3 wrote:Gary you can phone Kevin Bolton at 082 564 3639 and ask him all your questions.
Thomas, that's correct
- Sat Jun 18, 2011 4:59 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Garmin E Trex
- Replies: 6
- Views: 1325
Re: Garmin E Trex
Gary, best will be to test it one evening at home. Keep the Garmin switched on and see how long it takes before the screen goes blank/switching off if any without "disturbing" your "prey"
- Sat Jun 18, 2011 4:55 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Hilux 4x4 Club Pens
- Replies: 85
- Views: 7798
Re: Hilux 4x4 Club Pens
Excellent service as always, thanks Mark
- Wed Jun 15, 2011 5:09 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Getting tyres from Netherlands to CT
- Replies: 5
- Views: 1325
Re: Getting tyres from Netherlands to CT
Easy Willem, just use a big envelope
- Mon May 09, 2011 7:36 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Johannes from the sea in our thoughts
- Replies: 32
- Views: 3061
Re: Johannes from the sea in out thoughts
Sterkte en voorspoed vir die herstel Johannes, Bianca en familie.
- Tue Apr 12, 2011 5:01 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Ek oorweeg dit om 'n Nissan te koop...
- Replies: 58
- Views: 3624
Re: Ek oorweeg dit om 'n Nissan te koop...
Thabo, moenie sukkel nie. Ek druk al 4 my kinders in die SFA, op die agter sitplek en hulle wissel van 15 jaar tot 19 jaar. Tot die 2 meisies "moan" nie eers as ons so kerk toe ry nie.