Search found 349 matches
- Mon Jan 09, 2012 8:00 pm
- Forum: Route Planning questions/discussions
- Topic: ATLANTIS Saterdag 14 Januarie 2012 Help asb!!!!
- Replies: 3
- Views: 1140
ATLANTIS Saterdag 14 Januarie 2012 Help asb!!!!
Ons beplan om Saterdag Atlantis duine te gaan ry . Ek sal bly wees as iemand my kan inligting gee oor waar om permitte te kry . Ek verstaan dat permitte Saterdae oggende beskikbaar is by die munisipale kantore van Atlantis ......is dit wel so? Sal lekker wees as daar 'n paar manne kan saam gaan wat ...
- Sun Jan 08, 2012 9:59 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Namakwa 4x4 & South Namibia
- Replies: 165
- Views: 18897
Re: Namakwa 4x4 & South Namibia
Die lewe kan regtig nie beter as dit nie ,dis stunning, sept maand as als goed gaan is dit my beurt ,kan nie wag nie.
weereens dankie vir die report, dis great.
weereens dankie vir die report, dis great.
- Sun Jan 08, 2012 9:45 pm
- Forum: Trail Reports
- Topic: My backyard 4x4 roete!!! Mosselbaai
- Replies: 9
- Views: 4246
Re: My backyard 4x4 roete!!! Mosselbaai
Die grond behoort aan my skoonpa Mark. Ek en my vrou bly daar . Pragtige omgewing ,as jy miskien eendag in die rondte is ,is jy welkom om daar te kom afsaal.
O ja ek bly nou al langer as 10 jaar da so ek kan ook nie meer sommer net weg gejaag word nie.
O ja ek bly nou al langer as 10 jaar da so ek kan ook nie meer sommer net weg gejaag word nie.
- Sun Jan 08, 2012 9:32 pm
- Forum: Trail Reports
- Topic: My backyard 4x4 roete!!! Mosselbaai
- Replies: 9
- Views: 4246
Re: My backyard 4x4 roete!!! Mosselbaai
Ja dankie ook vir julle Matt dit was lekker om julle daar te he. Jy kan maar more aand of wanneer jy wil jou cd met fotos kom haal.
- Sun Jan 08, 2012 9:22 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Sien die een die vakansie
- Replies: 16
- Views: 1874
Re: Sien die een die vakansie
Lyk soos 'n ou groot m-*-f-f-i-e met hoe hak skoene.
- Sun Jan 08, 2012 9:18 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Roofkyker na uiteindelike Hilux eienaar!!
- Replies: 27
- Views: 2994
Re: Calender
Sal jou leer om nie enige bollie teen jou mure op te hang nie maat.
- Sun Jan 08, 2012 8:19 pm
- Forum: Trail Reports
- Topic: My backyard 4x4 roete!!! Mosselbaai
- Replies: 9
- Views: 4246
- Sun Jan 08, 2012 8:17 pm
- Forum: Trail Reports
- Topic: My backyard 4x4 roete!!! Mosselbaai
- Replies: 9
- Views: 4246
- Sun Jan 08, 2012 8:04 pm
- Forum: Trail Reports
- Topic: My backyard 4x4 roete!!! Mosselbaai
- Replies: 9
- Views: 4246
Re: My backyard 4x4 roete!!! Mosselbaai
nog 'n paar foties
- Sun Jan 08, 2012 7:49 pm
- Forum: Trail Reports
- Topic: My backyard 4x4 roete!!! Mosselbaai
- Replies: 9
- Views: 4246
My backyard 4x4 roete!!! Mosselbaai
Ek het einde Desember 'n paar manne genooi om my 4x4 roete in wording te toets . Alhoewel ek seker nooit die roete sal registreer nie is dit groot pret om so nou en dan dit saam met mede hiluxers te geniet. Volgende jaar gooi ons dit miskien oop vir al die forum manne en wie weet ,miskien word dit n...
- Fri Jan 06, 2012 6:41 pm
- Forum: Useful Articles
- Topic: Hilux: How to: remove scratches from instrument cluster:
- Replies: 18
- Views: 11114
Re: Hilux: How to: remove scratches from instrument cluster:
Mooiman ....buurman het nou die dag meer as R500-00 betaal vir 'n nuwe plastiek lens by die agente.
- Thu Jan 05, 2012 8:27 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Namakwa 4x4 & South Namibia
- Replies: 165
- Views: 18897
Re: Namakwa 4x4 & South Namibia
baie lekker baie dankie
- Thu Dec 22, 2011 5:51 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: jack russel name help plz
- Replies: 26
- Views: 3521
- Sun Dec 11, 2011 6:38 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Please Assist with 4.0 V6 fuel consumption
- Replies: 42
- Views: 48285
Re: Please Assist with 4.0 V6 fuel consumption
EISHHHHHH!!!!!!!!!
- Fri Dec 09, 2011 5:20 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: My working Hilux
- Replies: 24
- Views: 2333
Re: My working Hilux
Nice fotos met 'n goeie kamera ,dankie maat."Shows that even the new luxes can take the punch." Het jy al 'n vigo gery?
- Wed Dec 07, 2011 7:21 pm
- Forum: Know your fellow members
- Topic: Wie bly in Mosselbaai / Hartenbos?
- Replies: 22
- Views: 7068
Re: Wie bly in Mosselbaai / Hartenbos?
ja ek is ook af hier oor nuwejaar en by die huis, so dan moet ons iets maak.
- Mon Dec 05, 2011 5:39 pm
- Forum: Know your fellow members
- Topic: Wie bly in Mosselbaai / Hartenbos?
- Replies: 22
- Views: 7068
Re: Wie bly in Mosselbaai / Hartenbos?
George bel my as jy nie regkom nie sal jou mooi verduidelik nul8 twee783 een drie een vyf
Re: The ring
great lanklaas so lekke gelag
- Fri Nov 25, 2011 5:38 pm
- Forum: Humor
- Topic: Respect for Juju
- Replies: 15
- Views: 2137
- Fri Nov 25, 2011 5:36 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: AMAZING !!
- Replies: 22
- Views: 2579
Re: AMAZING !!
Ongelooflike kuns en diep woorde , Andy.
Re: Addiction
Ek is definitief nie addicted nie .Ek verseker julle ek is reg en makeer niks .Ek het regtig waar nie 'n probleem nie.
- Fri Nov 11, 2011 5:30 pm
- Forum: Humor
- Topic: Hier kom 'n ding!
- Replies: 7
- Views: 1363
- Fri Nov 11, 2011 5:27 pm
- Forum: Humor
- Topic: MALEMA SPOTPRENT
- Replies: 13
- Views: 2430
- Thu Nov 10, 2011 8:06 pm
- Forum: Humor
- Topic: MALEMA SPOTPRENT
- Replies: 13
- Views: 2430
MALEMA SPOTPRENT
Very well fed.
- Wed Nov 09, 2011 10:02 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 3c turbo ombouing
- Replies: 21
- Views: 2798
Re: 3c turbo ombouing
:wink2:
- Wed Nov 09, 2011 7:09 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 3c turbo ombouing
- Replies: 21
- Views: 2798
- Thu Nov 03, 2011 10:26 pm
- Forum: Humor
- Topic: Only 4 TICKETS LEFT
- Replies: 6
- Views: 1391
Re: Only 4 TICKETS LEFT
ek sal nie daarna kan kyk nie.....eks te bang hy maak dit.
- Thu Nov 03, 2011 9:23 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Boerseun ....
- Replies: 7
- Views: 1707
Re: Boerseun ....
lekker man lekker
- Thu Nov 03, 2011 9:16 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Namibia trippie - Oktober 2011
- Replies: 13
- Views: 3135
Re: Namibia trippie - Oktober 2011
Dankie vir die mooi fotos en al jou moeite om die trip report te doen Christiaan ,ouens soos ek wat nog nooit daar was nie en nog daarvan droom, waardeer dit regtig baie .
- Thu Nov 03, 2011 9:01 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: No more Toyota - What?
- Replies: 52
- Views: 4341
Re: No more Toyota - What?
enige ander brand met 'n sticker wat lees " I WISH I WAS A HILUX"
- Mon Oct 31, 2011 9:37 pm
- Forum: Out in Nature
- Topic: What kind of mouse
- Replies: 18
- Views: 2892
Re: What kind of mouse
was toevallig vanmiddag by 'n veearts en het hom daaroor uitgevra,volgens hom is dit niks snaak nie , jy kry blykbaar sulke klein muisies en dit is heeltemal normaal aldus Dr. de Graaff van hartenbos dierehospitaal.
- Sun Oct 30, 2011 6:44 pm
- Forum: Humor
- Topic: Old mans 4 Wheeler
- Replies: 9
- Views: 1107
Re: Old mans 4 Wheeler
Ja Andy ek sal glo dat 'n man sy storie moet ken op daai ding....dit lyk vreesaanjaend.
- Sun Oct 30, 2011 6:40 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: What job makes it possible to afford your Hilux?
- Replies: 74
- Views: 11273
Re: What job makes it possible to afford your Hilux?
Wel ek wil nou nie brek nie, maar nou ja ..... ek is 'n pro surfer.
- Wed Oct 26, 2011 10:42 pm
- Forum: Humor
- Topic: US Recession
- Replies: 4
- Views: 374
Re: US Recession
lekker gelag veral daai laaste een.
- Mon Oct 24, 2011 9:43 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Hello from Durban
- Replies: 12
- Views: 1827
Re: Hello from Durban
welcome Tony
- Mon Oct 24, 2011 9:41 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Nuwe lid
- Replies: 12
- Views: 1858
Re: Nuwe lid
Wees net versigtig asb. Dit is 'n gevaarlike voertuig en om sy volle potensiaal te benut kan jou maklik op die maan laat beland.
Baie welkom en geniet die forum.
Baie welkom en geniet die forum.
Re: Cute!
as hy ma weet wat vir hom wag.
- Thu Oct 20, 2011 9:49 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Greetings from the Free State
- Replies: 17
- Views: 2304
Re: Greetings from the Free State
welcome mate!!!!!
- Thu Oct 20, 2011 8:19 pm
- Forum: Humor
- Topic: Koos & Jan
- Replies: 5
- Views: 667
- Mon Oct 17, 2011 1:35 am
- Forum: Braai and recipes
- Topic: So word gebraai !!!
- Replies: 19
- Views: 7032
Re: So word gebraai !!!
dryf julle my nou kombuis toe......die tyd van die more. :evil:
- Mon Oct 17, 2011 1:31 am
- Forum: Braai and recipes
- Topic: So word gebraai !!!
- Replies: 19
- Views: 7032
Re: So word gebraai !!!
Hoe se die Yanks ...GO BIG OR GO HOME. Lyk lekker man.
Met pap en sous en met eish ja.
Met pap en sous en met eish ja.
- Fri Oct 14, 2011 5:23 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Your favourite camping picture?
- Replies: 30
- Views: 2567
Re: Your favourite camping picture?
baie mooi foto
- Thu Oct 13, 2011 9:56 pm
- Forum: Humor
- Topic: SMS codes - For Mud Dog!!!
- Replies: 16
- Views: 1908
- Thu Oct 13, 2011 9:26 pm
- Forum: Humor
- Topic: SMS codes - For Mud Dog!!!
- Replies: 16
- Views: 1908
Re: SMS codes - For Mud Dog!!!
HJADEG- het jy al die een gehoor. Three old guys, all hard of hearing, were playing golf one sunny spring morning. One says to another, "Windy, isn't it?" "No," the second man answers, "it's Thursday." The third guy, listening in, pipes up, "So am I! Let's grab a b...
- Mon Oct 10, 2011 5:38 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: The best looking lux yet - wat dink julle
- Replies: 48
- Views: 5298
Re: The best looking lux yet - wat dink julle
Ja manne, SFA lyk nie sleg nie ,maar as ek daaraan dink dat ek 4000km per maand met hom moet ry ..................sjoe, dankie tog vir my vigo.
- Mon Oct 10, 2011 5:15 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Zimbabwe - Hwange (Wankie) National Park
- Replies: 108
- Views: 17297
Re: Zimbabwe - Hwange (Wankie) National Park
Lyk baie lekker , GREAT report ,dankie
- Thu Oct 06, 2011 7:31 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: My Bakkie drawer with ammo crates and fridge/water slider
- Replies: 41
- Views: 10762
Re: My Bakkie drawer with ammo crates and fridge/water slide
Is that 5mm angle iron youre using Simon? Is the geniune army ammo crates difficult to get hold of? Its damm easy smugling army weapons and ammo ...so I presume the ammo crates wont be any of a problem.
- Thu Oct 06, 2011 7:31 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: My Bakkie drawer with ammo crates and fridge/water slider
- Replies: 41
- Views: 10762
Re: My Bakkie drawer with ammo crates and fridge/water slide
Is that 5mm angle iron youre using Simon? Is the geniune army ammo crates difficult to get hold of? Its damm easy smugling army weapons and ammo ...so I presume the ammo crates wont be any of a problem.
- Wed Oct 05, 2011 9:51 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: My Bakkie drawer with ammo crates and fridge/water slider
- Replies: 41
- Views: 10762
Re: My Bakkie drawer with ammo crates and fridge/water slide
Very ,very nice Simon.
- Mon Oct 03, 2011 8:40 pm
- Forum: Trail Reports
- Topic: Paradise 4x4 ISUZU is baas.
- Replies: 11
- Views: 3399
Re: Paradise 4x4 ISUZU is baas.
Ja dit kan wees ,maar by Fugly het jy redelik baie momemtum nodig, om jou 'n idee te gee, met my 3.0 gaan ek in 3L platvoet die duin uit, dan is daar 'n S draai wat jy moet deur terwyl jy nog klim, wat dit moeilik maak. Jy moet regtig jou storie ken hier en dit was maar die tweede voertuig wat dit k...
- Thu Sep 29, 2011 5:05 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Moes Hilux 4x4 join
- Replies: 31
- Views: 3552
Re: Moes Hilux 4x4 join
Welkom maat
- Wed Sep 28, 2011 10:23 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: VOETSPORE BLOG: nuus oor Amarok..vir die wat dalk belangstel
- Replies: 36
- Views: 2809
Re: VOETSPORE BLOG: nuus oor Amarok..vir die wat dalk belang
"En die nuwe 3.0D4D is ook nie ver af nie."
You must be joking bru.
You must be joking bru.
- Wed Sep 21, 2011 5:02 pm
- Forum: Trail Reports
- Topic: Paradise 4x4 ISUZU is baas.
- Replies: 11
- Views: 3399
Re: Paradise 4x4 ISUZU is baas.
Spot on Frederick , you can drop tyre pressure to as low as 0.5 bar , start in 3L and gear back to 2L, its exactly what those guys did. Its important to be very quick at the shift otherwise...............
- Tue Sep 20, 2011 10:34 pm
- Forum: Trail Reports
- Topic: Paradise 4x4 ISUZU is baas.
- Replies: 11
- Views: 3399
Re: Paradise 4x4 ISUZU is baas.
nog 'n paar pics
- Tue Sep 20, 2011 9:08 pm
- Forum: Know your fellow members
- Topic: Pics of your Pets
- Replies: 59
- Views: 13638
Re: Pics of your Pets
Jessie ons potbellie
- Tue Sep 20, 2011 8:12 pm
- Forum: Trail Reports
- Topic: Paradise 4x4 ISUZU is baas.
- Replies: 11
- Views: 3399
Paradise 4x4 ISUZU is baas.
Ons het Saterdag weer opgeruk na Paradise 4x4 buite Wildernis. Ons het ons gate uit geniet in die sand en 'n paar manne het gesorg vir groot opwinding. Paradise is 'n klein plekkie en kan geensins met Atlantis vergelyk word nie ,maar as jy hom ken en hom op sekere maniere ry kan die roete nogal lekk...
- Mon Sep 19, 2011 7:23 pm
- Forum: Humor
- Topic: Hold my dop and check what this Hilux can do.
- Replies: 48
- Views: 4554
Re: Hold my dop and check what this Hilux can do.
is dit die bulle se koeie.
- Wed Sep 14, 2011 8:01 pm
- Forum: Humor
- Topic: The one person who has made your life worth living
- Replies: 16
- Views: 2228