Search found 19 matches

by Heinrich
Wed Jun 23, 2010 4:48 pm
Forum: The Workshop
Topic: My vuil nommer 4 proppie
Replies: 10
Views: 1807

Re: My vuil nommer 4 proppie

Middag menere! Net gedink ek sal bietjie 'n update gee op die een. Ek het toe intussen die rotor/ cap en plug leads vervang en die intake manifold lek toe nie (getoets). Ek het toe die trokkie laas maand my Dastek gehad en 'n kompressie toets op al die silinders laat doen en hom laat Dynatune. Die k...
by Heinrich
Thu Jun 10, 2010 4:56 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Kids outing - Hilux club hosting !!!!
Replies: 47
Views: 3709

Re: Kids outing - Hilux club hosting !!!!

Hierdie klink great manne!! :thumbup: :thumbup:

Ek sal ook myself en my voertuig op 'n naweeks dag kan beskikbaar stel..

Bloues - PM my asb met die finale reelings en hou my op hoogte!

Groete Hein :wave: :wave:
by Heinrich
Mon Jun 07, 2010 12:06 pm
Forum: The Workshop
Topic: Raider 2.4 PETROL!!!
Replies: 18
Views: 2858

Re: Raider 2.4 PETROL!!!

Hi Julle Net 'n bietjie terugvoer.. Ek het my trokkie so 2 weke terug toe laat dynatune by Dastek (R520)..Die man daar het vir my gese die vorige eienaar het 'n 'oversized' jet in die carb gesit met die brospeed conversion wat hy gehad het en hy se die trokkie sou baie swaar wees op die sous.. Na di...
by Heinrich
Tue Jun 01, 2010 10:05 am
Forum: Gauteng
Topic: 4x4 community vs Hilux forum challenge (With pics)
Replies: 35
Views: 4991

Re: 4x4 community vs Hilux forum challenge (With pics)

[quote="CasKru"]Okay ek weet ek het gesê ek sal dit laas naweek doen maar dit het my toe heeltemal ontgaan.... :angel: :angel: Verskoon maat die sweiswerk maar tot dusver hou dit :shifty: :shifty: Baie dankie Cassie!! Ek dink ek sal vir eers die tipe van ding doen voor ek die bak vervang e...
by Heinrich
Tue May 18, 2010 12:06 pm
Forum: Gauteng
Topic: 4x4 community vs Hilux forum challenge (With pics)
Replies: 35
Views: 4991

Re: 4x4 community vs Hilux forum challenge (With pics)

Hi Cassie Ouch... daai is 'n commin probleem met die Hilux Bumpers. Wat ek op myne gedoen het is ek het twee 50mmX5mm angle iron strips gevt en op die mounting plate van die bumper geswys sodat wanneer die bumper inplek geboud is, die angle iron teen die chassis druk en nie nog hoer kan opskyf nie. ...
by Heinrich
Mon May 17, 2010 12:13 pm
Forum: Gauteng
Topic: 4x4 community vs Hilux forum challenge (With pics)
Replies: 35
Views: 4991

Re: 4x4 community vs Hilux forum challenge (With pics)

Dankie vir al die reelings Herman dit was rerig 'n baie lekker challenge gewees!! :clap: :clap: Fotos??! :roll: Ek het toe die dom besluit gemaak om na die challenge weer van die ander kant af deur al die modder gate op my eie te gan ploeg.. Wys jou nou wat maak 'n 'misjudged' departure angle sonder...
by Heinrich
Thu May 06, 2010 1:34 pm
Forum: Gauteng
Topic: HEKPOORT 4X4 - 8 Mei (with PIC's)
Replies: 55
Views: 6034

Re: HEKPOORT 4X4 - 8 Mei

Ek probeer net vir my 'n 'navigator' in die hande kry..dan join ek julle ook! :) :) :clap: :clap:
by Heinrich
Tue Mar 30, 2010 12:46 pm
Forum: The Workshop
Topic: My vuil nommer 4 proppie
Replies: 10
Views: 1807

Re: My vuil nommer 4 proppie

Hi Guys Just an update on this one... The attached picture is of another set op plugs that I have installed just after the previous picture was taken - have have driven about 1000km's wiht these..it seems the problem was not a vacuum leak then..and I am sitting with the same oily plug number 4.. :ev...
by Heinrich
Wed Mar 24, 2010 1:53 pm
Forum: The Workshop
Topic: Gabriel Safari Cruiser shocks
Replies: 12
Views: 2111

Re: Gabriel Safari Cruiser shocks

swartvark wrote:Weet jy wat die Gabriels kos?
Middag :)

Ek het hulle sopas bestel teen R1 382 vir al 4 by Autozone (hule was R1 491 by Midas :x)

Het sommer 'n steering damper ook bestel - Gabriel R386

:thumbup: :wave:
by Heinrich
Wed Mar 24, 2010 9:52 am
Forum: The Workshop
Topic: Gabriel Safari Cruiser shocks
Replies: 12
Views: 2111

Re: Gabriel Safari Cruiser shocks

Hoppy wrote:Voor: 56118

Agter: 56167
Baie dankie! :clap:

Traveler wrote:Het julle al Monroe se Gas Magnum XL oorweeg?
Ek het dit ook oorweeg maar sover ek verstaan is dit heelwat duurder? - Ek dink omtrent R1000 vir al 4! :problem:
by Heinrich
Tue Mar 23, 2010 3:01 pm
Forum: The Workshop
Topic: Gabriel Safari Cruiser shocks
Replies: 12
Views: 2111

Gabriel Safari Cruiser shocks

Middag Menere :thumbup: Ek wil graag al 4 my shocks met die long reach cruiser shocks vervang..ek weet ek het voorheen die kode vir die shocks erens op die site gesien maar kry dit nou nou 'n hele oggend se gesoek nerens nie?? :crazy: Kan iemand my dalk help? As ek autozone bel wil hulle weet watse ...
by Heinrich
Wed Mar 17, 2010 9:40 pm
Forum: The Workshop
Topic: Raider 2.4 PETROL!!!
Replies: 18
Views: 2858

Re: Raider 2.4 PETROL!!!

Heinrich, Oorweeg dit om jou trokkie te vat vir 'n Dyna-tune by Dastek, hier in Pta - oorkant Lugmagbasis Waterkloof. Ek het my Raider daar laat Dyna-tune op aanbeveling van 'n aantal Forum manne en ek was beindruk met die diens :P Dankie Thinus! :thumbup: Ek weet presies waar dit is - sal volgende...
by Heinrich
Wed Mar 17, 2010 4:13 pm
Forum: The Workshop
Topic: My vuil nommer 4 proppie
Replies: 10
Views: 1807

Re: My vuil nommer 4 proppie

Heinrich, was die proppies mooi vas? Myne het nou die dag so kuggie gehad en toe ek gaan kyk was No 3 prop effe los. Toe ek hulle uitdraai was hy ook effe donkerder van kleur as die ander. Ek dink selfs as jou vonkdraad nie lekker is sal hy seker ook so maak, begin soek dalk eerste by die goedkoops...
by Heinrich
Wed Mar 17, 2010 11:17 am
Forum: The Workshop
Topic: My vuil nommer 4 proppie
Replies: 10
Views: 1807

Re: My vuil nommer 4 proppie

No 1 also looks a bit black ..... do you have a carb or EFI? Check the intake manifold that there is no vacuum leak in the middle somewhere. If there are any vacuum take-offs on the manifold check the pipes of those take-offs that they are not perished or sucking air anywhere ... if there are any b...
by Heinrich
Tue Mar 16, 2010 10:38 pm
Forum: The Workshop
Topic: My vuil nommer 4 proppie
Replies: 10
Views: 1807

My vuil nommer 4 proppie

Goeienaand! So wat sou julle se is aan die gaan met my nommer 4 proppie?? :think: :wth: Die trokkie rook glad nie en gebruik my skynbaar ook glad nie olie nie :think: ..ek het gevoel aan die rand van die plug en dit het soos olie gevoel maar rerig baie min.. Ringe? of altans ring? :roll: - ek neem a...
by Heinrich
Tue Mar 16, 2010 10:30 pm
Forum: The Workshop
Topic: Raider 2.4 PETROL!!!
Replies: 18
Views: 2858

Re: Raider 2.4 PETROL!!!

Hallo Heinrich Daar is geen rede om jou 22R enjin te vervang met 'n 4Y enjin nie. Al wat jy moet oorweeg is om soos Cassie (Caskru) se 22R 'n volledige EFI conversion te doen op die enjin met die regte manifolds ect. Dit gaan jou dieselfde uitwerk, maar dan hou jy jou bestaande enjin en verbeter ne...
by Heinrich
Tue Mar 16, 2010 4:45 pm
Forum: The Workshop
Topic: Raider 2.4 PETROL!!!
Replies: 18
Views: 2858

Re: Raider 2.4 PETROL!!!

Net bietjie van 'n 'update' op die topic.. :think: Ek het toe die trokkie laat 'tune' by 'n man sommer hier naby aan waar ek werk in faerie glen..die timing / valve clearances etc. was uit en hy het effens ryk gehardloop..ek kry nou 5.5km/l in die stad..ek dink as ek die trokkie dyna tune en die car...
by Heinrich
Wed Mar 03, 2010 2:53 pm
Forum: The Workshop
Topic: Raider 2.4 PETROL!!!
Replies: 18
Views: 2858

Re: Raider 2.4 PETROL!!!

Baie dankie julle! (En dankie vir die verwelkomings :) ) Ek het besluit om hom sommer hier na Fearie Glen motor kliniek toe te vat more vir 'n oordentelike 'tune up' - dit is reg oorkant waar ek werk en die man daar ken waarskynlik die goed :) Sal julle laat weet of my verbruik verbeter het - as dit...
by Heinrich
Tue Mar 02, 2010 4:59 pm
Forum: The Workshop
Topic: Raider 2.4 PETROL!!!
Replies: 18
Views: 2858

Raider 2.4 PETROL!!!

Goeiemiddag menere :confused: Ek is 'n nuweling in die 4 x 4 arena en het na baie deeglike navorsing vir my laas week 'n 98' Raider 2.4 DC met 'n brospeed conversion opgetel teen 'n heel billike prys :thumbup: 246 000 km's op die klok.. Die trokkie het wildcat branches & 'n freeflow, pypies op c...

Go to advanced search