Search found 15 matches
- Fri Nov 19, 2010 2:52 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
- Replies: 180
- Views: 19221
Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Die son uit ook noubegin kop uitsteek by ons!!!
- Thu Nov 18, 2010 7:27 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Cleaning Aluminum?
- Replies: 42
- Views: 3302
Re: Cleaning Aluminum?
Jammer vir die swak gehalte foto. Het nou die selfoon se kamara gebruik.
- Thu Nov 18, 2010 7:21 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Cleaning Aluminum?
- Replies: 42
- Views: 3302
Re: Cleaning Aluminum?
Wat van metal polish?
Ek het dit gekoop by autozone, kom in n buisie vorm voor.
Werk baie goed..........dit gebruik net bietjie elbow grease.
Ek het dit gekoop by autozone, kom in n buisie vorm voor.
Werk baie goed..........dit gebruik net bietjie elbow grease.
- Tue Nov 16, 2010 6:55 am
- Forum: Western Cape
- Topic: West Coast Echo Route forum GTG 2011
- Replies: 25
- Views: 3293
- Mon Nov 15, 2010 11:27 am
- Forum: Western Cape
- Topic: West Coast Echo Route forum GTG 2011
- Replies: 25
- Views: 3293
Re: West Coast Eco Route forum GTG 2011
Hy is ook mooi blomme tyd maar dit is bietjie laat in die jaar!?
die roete kan tot in springbok en nog verder gery word als met agter paaie.
ek sal dit vir enige iemand aanbeveel!!
die roete kan tot in springbok en nog verder gery word als met agter paaie.
ek sal dit vir enige iemand aanbeveel!!
- Mon Nov 15, 2010 11:18 am
- Forum: Western Cape
- Topic: West Coast Echo Route forum GTG 2011
- Replies: 25
- Views: 3293
Re: West Coast Echo Route forum GTG 2011
ek het daai selfde roete gery en as ek dit nie mis het nie het ons verby rooies gery!! Dit is n pragtige roete!! sal verseker belangstel!!
- Mon Oct 11, 2010 3:30 pm
- Forum: Off-road Training
- Topic: Another Successful 4x4 Drivers Course
- Replies: 8
- Views: 6393
Re: Another Successful 4x4 Drivers Course
Hi
Ek was maar eintlik min agter die kamera gewees :alvarin: , maar het darm n paar fotos geneem saam met kaspaas!!!
Ek was maar eintlik min agter die kamera gewees :alvarin: , maar het darm n paar fotos geneem saam met kaspaas!!!
- Mon Oct 11, 2010 10:16 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Your HILUX Pic - Only 1, no text!
- Replies: 507
- Views: 352208
- Tue Sep 07, 2010 11:07 am
- Forum: Western Cape
- Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
- Replies: 451
- Views: 150327
Re: 30 Oct 2010 - Most Hilux vehicles gathered - Atlantis
baie dankie OOM!!! thys vir die bel!!!
ek sal graag ook n marshall wou wees.
The list so far:
1 ) Cassie
2 ) Mark (OOOOMS)
3 ) Danelle (OOOODS)
4 ) Niel
5 ) Thys
6 ) Coenie
7 ) Allan
8 ) Riaan ToyX4
9 ) Ciske (Gysie)
10) Jaco (Turbo)
11) Pieter Petoors
12) Paul Minnaar
13)
ek sal graag ook n marshall wou wees.
The list so far:
1 ) Cassie
2 ) Mark (OOOOMS)
3 ) Danelle (OOOODS)
4 ) Niel
5 ) Thys
6 ) Coenie
7 ) Allan
8 ) Riaan ToyX4
9 ) Ciske (Gysie)
10) Jaco (Turbo)
11) Pieter Petoors
12) Paul Minnaar
13)
- Wed Sep 01, 2010 8:28 am
- Forum: The Workshop
- Topic: sticker kit??
- Replies: 5
- Views: 1725
sticker kit??
hi
kan iemand asb. vir my bietjie raad gee??
ek is opsoek na n oorspronklike "sticker kit vir n SFA LTD"
kan iemand asb. vir my bietjie raad gee??
ek is opsoek na n oorspronklike "sticker kit vir n SFA LTD"
- Tue Aug 17, 2010 5:54 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
- Replies: 451
- Views: 150327
Re: 30 Oct 2010 - Most Hilux vehicles gathered - Atlantis
1 Mark OOOOMS 2 ThysdJ 3 Coenie King Rat 4 Niel 5 Pieter 6 Andrew en Nugget 7 Wynand (Shimano) 8 Tiaan (Swartvark) 9 Barry (LoneRanger and Silver) 10 Richard (richard) 11 Rudi (ROOIES) 12 JohanM (Toro Adventures) 13 Alibaba (WegRy / DriveOut) 14Lourens(^) 15George(daktentatief-nog te ver in die toek...
- Thu May 06, 2010 4:00 pm
- Forum: Off-road Training
- Topic: 4x4 Drivers Training 16 - 18 July 2010
- Replies: 8
- Views: 2453
Re: 4x4 Drivers Training 21-23 MEI 2010
Dear 4x4 owner / off-road enthusiast, 4x4 training has entered a new era! After years of hard work 2 Unit Standards for 4x4 Driver Training was registered with the NQF(National Qualifications Framework), this means that anyone who gives himself out as a 4x4 Instructor and school, need to be register...
- Wed May 05, 2010 5:39 pm
- Forum: Off-road Training
- Topic: 4x4 Drivers Training 16 - 18 July 2010
- Replies: 8
- Views: 2453
Re: 4x4 Drivers Training 21-23 MEI 2010
Jis George
Ek het vir jou n pm gestuur
Groete
Paul
Ek het vir jou n pm gestuur
Groete
Paul
- Mon May 03, 2010 3:33 pm
- Forum: Off-road Training
- Topic: 4x4 Drivers Training 16 - 18 July 2010
- Replies: 8
- Views: 2453
4x4 Drivers Training 16 - 18 July 2010
AFRICAN OFFROAD ACADEMY beplan 'n o.v.o.c ( offroad vehicle operator certificate) geakrediteerde opleidingsnaweek op 16 - 18 jullie 2010 aan die Weskus (moontlik Kleintafelberg)
Enige belangstellendes kan my kontak by paulm@bestcom.co.za
Enige belangstellendes kan my kontak by paulm@bestcom.co.za
- Thu Feb 11, 2010 10:53 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: 2.4 of 2.7?
- Replies: 9
- Views: 1810
2.4 of 2.7?
Ek gaan eersdaags op n 4x4 rit deur Namibia en het die keuse tussen n 2.4 4x4 1996 of n 2.7 4x4 1999 en ek wil graag die kenners vra vir raad met my keuse.??