Tragies oor die duine ek hoop vir. die beste!
As die regering maar net ons belasting gelde reg hanteer sal baaaie probleme opgelos kan word...........
Search found 17 matches
- Mon Jan 30, 2012 9:59 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: There goes Atlantis Dunes
- Replies: 75
- Views: 5937
- Mon Jul 18, 2011 9:05 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: SRX 1999 Alloy Rims Hub Caps
- Replies: 8
- Views: 1251
Re: SRX 1999 Alloy Rims Hub Caps
Silver Plastic wheel hub caps
- Sun Jul 03, 2011 9:40 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Srx 1999 -ifs- Rear diff Ratio vs Raider 4x2 diff ratio
- Replies: 3
- Views: 1386
- Sun Jul 03, 2011 9:20 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Srx 1999 -ifs- Rear diff Ratio vs Raider 4x2 diff ratio
- Replies: 3
- Views: 1386
Srx 1999 -ifs- Rear diff Ratio vs Raider 4x2 diff ratio
Hi hilux manne
Ek oorweeg om n 4X2 raider Diff met diff lock in my Srx te sit.
Is die diff ratios die selfde as my standaard srx diff?my diff is tans gaar en kan n 4X2 diff kry!Groete

- Thu Jun 30, 2011 9:58 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Propshaft &Diff
- Replies: 3
- Views: 942
Re: Propshaft &Diff
Thanks Guys!!! Hope the damage is not to big!!!!
- Wed Jun 29, 2011 9:41 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Propshaft &Diff
- Replies: 3
- Views: 942
Propshaft &Diff
Hallo Almal
Ek het n probleem met n beweeging op agter diff flange,wat kan dit wees?die centre bearing het dit veroorsaak!dit weet ek,maar was by diff plek hulle se die pinion gear is klaar,is daar nie n bearing of flange nut wat kon los kom ?ek moet se die diff maak niks geluide nie!
Groete Charl

- Mon Oct 25, 2010 8:27 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
- Replies: 451
- Views: 149568
Re: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathe
HI,HILUX MANNE Ek wil graag weet,ek het al my R200 betaal so n maand terug.ek het n email kry wat se hulle het my geld ontvang.maar ek het geen bewys(kaartjie) vir die dag by hekke.hoe nou??? kry ons nog n ref. nommer ??? Thanx :boss: :boss: :boss: :boss: :boss: :boss: :boss: :boss: :boss: :boss:
- Thu Oct 14, 2010 8:09 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
- Replies: 451
- Views: 149568
Re: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathe
Hi,HILUX MANNE Wat is die rede dat daar geen 4x2 Hilux'e mag wees nie? Ek dink vir iets wat ons self betaal en belan as n span hoekom kan ons nie die manne help met die 4x2 tot en met die staan plek? Dit is eintlik die wereld rekord vir meest Hiluxe op een plek! Nie meeste 4x4 Hiluxe op een plek nie...
- Tue Oct 12, 2010 10:07 am
- Forum: Western Cape
- Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
- Replies: 451
- Views: 149568
- Tue Oct 12, 2010 8:00 am
- Forum: Western Cape
- Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
- Replies: 451
- Views: 149568
Re: 30 Oct 2010 - Most Hilux vehicles gathered - Atlantis
Most Hilux vehicles gathered
- Mon Oct 11, 2010 10:16 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
- Replies: 451
- Views: 149568
Re: 30 Oct 2010 - Most Hilux vehicles gathered - Atlantis
STICKER TO BE REMEMBERD
- Mon Oct 11, 2010 9:00 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
- Replies: 451
- Views: 149568
Re: 30 Oct 2010 - Most Hilux vehicles gathered - Atlantis
Hi,Hilux Manne
Ek is bly jul het my idee gebruik om n STICKER te design vir die outing!!!! Cool
Is daar al reeds n rekord gestig vir die meeste Hilux'e by mekaar,ek kon niks
vind op die Guinness World Reckord web site nie.
Cheers

- Sun Oct 03, 2010 9:25 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
- Replies: 451
- Views: 149568
Re: 30 Oct 2010 - Most Hilux vehicles gathered - Atlantis
Hi,Almal Ek het vandag my R200 betaal vir Registrasie,Wil net dankie se vir die wat my gehelp het waar en hoe...... Ek het nou vandag gesit en dink wat nice sal wees as almal wat deelneem aan die Atlantis Rekord n klein sticker Kan kry wat dan se Die Toyota Hilux was n Deelnemer :boss: Cheers :boss:
- Wed Sep 29, 2010 2:11 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
- Replies: 451
- Views: 149568
Re: 30 Oct 2010 - Most Hilux vehicles gathered - Atlantis
Hi,Ek sien n mens moet registreer voor jy na Saterdag se rekord poging kan by woon.Waar en hoe doen ek dit? Dankie vir jul hulp!
Thanx
Thanx
- Tue Sep 28, 2010 5:23 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
- Replies: 451
- Views: 149568
Re: 30 Oct 2010 - Most Hilux vehicles gathered - Atlantis
Hi Almal
Wat is die ingnags koste by die hek vir die DAG ? of moet ek net n permit kry?
Thanx
Hilux Manne

- Fri Sep 17, 2010 9:46 am
- Forum: Western Cape
- Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
- Replies: 451
- Views: 149568
Re: 30 Oct 2010 - Most Hilux vehicles gathered - Atlantis
Thanx Manne vir die vinnige terugvoering
Ek dink die REKORD gaan vir n baie lang tyd gehou word!!!!!
Sien julle Daar!!

- Thu Sep 16, 2010 9:02 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
- Replies: 451
- Views: 149568
Re: 30 Oct 2010 - Most Hilux vehicles gathered - Atlantis
Hallo almal
Ek is nog nuut in die Hilux Forum,gaan al die hilux manne by die duine bymekaar kom of buite duine,rede vir my vraag is ek het n vriend met n 4x2,sal hy dit kan bywoon of nie?