Search found 60 matches

by Swart Baard
Tue Nov 22, 2011 10:27 pm
Forum: Botswana
Topic: No meat = Botswana
Replies: 24
Views: 8844

Re: No meat = Botswana

Dankie Mark, wel lyk my dan sal ek ma op my vakansie winkels moet besoek, gaan nie eers die kant daar na toe nie. :thumbdown:
by Swart Baard
Tue Nov 22, 2011 10:10 pm
Forum: Botswana
Topic: No meat = Botswana
Replies: 24
Views: 8844

Re: No meat = Botswana

Wil gou uitvind, het hulle al verander om goed deur te vat of nie? Moet begin werk aan Desember se planne. Anders moet ek in Namibia stop om als te koop. Net tyd spaar.
by Swart Baard
Mon Aug 15, 2011 4:19 pm
Forum: National
Topic: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club
Replies: 516
Views: 89908

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Dankie vir n baie lekker naweek, het dit baie geniet, en mense weer ontmoet. Dankie ook vir al die mense wat gehelp organiseer het, goeie werk gedoen. :thumbup: :thumbup: :thumbup: Net jammer my naweek het toe nie goed uit gedraai nie, toe ek sondag midag by die huis kom net om te vind daars by my h...
by Swart Baard
Thu Aug 11, 2011 6:12 pm
Forum: National
Topic: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club
Replies: 516
Views: 89908

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Is reg vir Saterdag, het al behalwe n "bridel". Maar kan sekker nog n plan maak.

Mark, wil net gou uit vind, wat moet ons alles saam vat vir die kamp, behalwe no natuurlik water, eie tent, vleis, en drink goed. Bv gas braaiers, en rooster.
by Swart Baard
Thu Aug 11, 2011 6:01 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Rooivalk
Replies: 18
Views: 2419

Re: Rooivalk

Stem saam, maar hier is n ander nice clip. Net jammer hulle vat so lank met hom, en koop te min.

http://www.youtube.com/watch?v=s3eRQcWI ... detailpage" onclick="window.open(this.href);return false;
by Swart Baard
Sun Aug 07, 2011 8:42 pm
Forum: National
Topic: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club
Replies: 516
Views: 89908

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Sorry so stil, het nou nie n baie lekker selfoon rekening gekry die maand nie, het oor my data cap gegaan, geen geld vir die maand nie :cry: :cry: :cry: , maar sal nog darm Saterdag deel neem :thumbup: , al is dit wat ek doen die maand. Bakkie is darm reg, net 1 vraag, wat is n "bridels" o...
by Swart Baard
Thu Jul 21, 2011 3:05 pm
Forum: National
Topic: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club
Replies: 516
Views: 89908

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Mark ek voel ook baie sleg :cry: :cry: , maar dinge het op gekom saterdag waar ek moet wees, en ek twyfel of ek voor 12H00 gaan terug wees om daar ook te kan wees. Sal wel nog goeter kan oragniseer wat julle wil he, so net roep dan help ek. Om iets op die droppers te sit dat dit nie die voertuie kra...
by Swart Baard
Mon Jun 20, 2011 11:20 am
Forum: National
Topic: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club
Replies: 516
Views: 89908

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Mark, ek glo nie tokkelos gaan dit maak nie, want hy bestaan nie meer nie :thumbdown: :thumbdown: :thumbdown: . So ek sou se nog mense nodig. En pype gaan my nav wees en sal ook glo kamp.
by Swart Baard
Thu Mar 03, 2011 11:42 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: B-con Bumper claims another victom (see pic's)
Replies: 46
Views: 8291

Re: B-con Bumper claims another victom (see pic's)

Het pas gehoor, die skade op die ander bakkie is R115 000. Myne R0. Onthou airbags se sensor op ons bakkies, nie myne nie, sit onder jou stoel, so, ongeag wat voor gebeur, as die sensor by sy g's kom sal hy aktiveer. En ARB is dikker as ironman, so dis die besluit van die vervaardiger. Word wel gere...
by Swart Baard
Wed Mar 02, 2011 9:15 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: B-con Bumper claims another victom (see pic's)
Replies: 46
Views: 8291

Re: B-con Bumper claims another victom (see pic's)

Maganies, ja. Onthou Newton net 3 wette gehaat, nie net 1 waar op om n besluit te maak nie. Geleik aanstaande kragte met die selfte gewig en spoed (soort gelyk aan mekaar) ja. Lewende wereld is anders. My gewig is meer, die hoek wat ek hom geslaan het en als maak daai wet nie baie nie, my energie wo...
by Swart Baard
Tue Mar 01, 2011 1:23 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: B-con Bumper claims another victom (see pic's)
Replies: 46
Views: 8291

Re: B-con Bumper claims another victom (see pic's)

Soos Cassie se, het aan die verkeerde kant probeer om ry. :thumbup: Was op n grond pad, en volgens pad reels ry n mens aan die linker kant, duidelik nie in meneer groenewald se wereld nie, en die prys betaal. Sy baas het gese F#&en harde bumper. :lmao: :lmao: :lmao: Die bumper wat ek op het was ...
by Swart Baard
Sat Feb 26, 2011 1:42 pm
Forum: Open Discussion
Topic: How to make a swimming pool in your bakkie
Replies: 4
Views: 931

Re: How to make a swimming pool in your bakkie

Just use duck tape, work just as good, and easy. Did it 2 years ago. Just make sure you seal it nicly at the rolle bar.
by Swart Baard
Sun Jan 16, 2011 8:54 pm
Forum: National
Topic: Botswana - Tuli Block - ***** Cancelled ****
Replies: 39
Views: 9641

Re: Botswana - Tuli Block - wie het genoeg geld?

Sal ook belangstel, maar sal eers nader aan die tyd weet of ek daai dae af kan kry by die werk. Maar sal dop hou en op hoogte hou.
by Swart Baard
Sun Jan 16, 2011 8:41 pm
Forum: National
Topic: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club
Replies: 516
Views: 89908

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Het gister met Jan Skrikniks gepraat, hy se hy sal ry, dis reg met hom.
by Swart Baard
Thu Jan 13, 2011 7:50 pm
Forum: National
Topic: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club
Replies: 516
Views: 89908

Re: AAWDC Fun Day - 13 Aug 2011 @ Rust de Winter ATV Club

Dis 100 met my :thumbup: , sal dam die keer powersteering he, is nou al gewoond om sonder dit te ry. En n beter nav saam te vat.
by Swart Baard
Tue Nov 23, 2010 9:15 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Where were you at school?
Replies: 80
Views: 7860

Re: Where were you at school?

Laerskool - Carnavon 87-88
Rietfontein Noord (pta) 89-90
Universitas (bloem) 91-93
Hoerskool (nee Nie daai 1 nie) - Hoggenhout (bethal)94-96
Vanrheinsdorp 96
Wonderboom (pta) 97-98
by Swart Baard
Thu Oct 28, 2010 7:30 pm
Forum: Amarok
Topic: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion
Replies: 57
Views: 16408

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Weet niks van die recall nie, maar hierdie week is hulle oefisieel ge-"lunch" op my site in midrand, genoeg gesien vir die jaar. Lyk mooi, maar die electronic`s gaan nie vir my werk nie, en van die mense lyk so bietjie vies vir my as ek hulle party gate crash. :twisted: :twisted:
by Swart Baard
Mon Oct 11, 2010 6:25 pm
Forum: Gauteng
Topic: Hekpoort 9&10 Oktober 2010 - With Pics!!!!!!! Page 4....
Replies: 114
Views: 12726

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010 - With Pics!!!!!!! Page 4....

Oja, en dan die Ander wenner waar van ons vergeet het is Otto "Bosfebok" se dans kompitisie wat hy gewen het :tease: :tease: :tease: , Veels geluk. Hier Is die Link Na sy Dans Video.
:lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao:
by Swart Baard
Sun Oct 10, 2010 11:46 am
Forum: Gauteng
Topic: Hekpoort 9&10 Oktober 2010 - With Pics!!!!!!! Page 4....
Replies: 114
Views: 12726

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010 - With Pics!!!!!!! Page 4....

Baie dankie vir die mooi foto`s :thumbup: :thumbup: :thumbup: . Soos altyd goed gereel, en kan dit vinnig klaar ry, was teen 10h00 klaar gewees. :thumbup: :thumbup: :thumbup:
Ons span het ook die span bekker huis toe gevat. :yahoo: :yahoo: :yahoo:
by Swart Baard
Thu Oct 07, 2010 5:30 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2.7 vvti current vs 2.7 previous shape
Replies: 6
Views: 2503

Re: 2.7 vvti current vs 2.7 previous shape

Well, I am very hevvy footed,mybe te steel tips in my shou`s. In the begining when it was standard, I got between 8 and 8.5 Km/l, but with all the stuff I added, (hevvy bumper, snorkel, rockslider, bigger wheels, ens) I`m getting 7 Km/l, The worst was 5. But I want to send it to SAC, they say you ge...
by Swart Baard
Thu Oct 07, 2010 11:47 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2.7 vvti current vs 2.7 previous shape
Replies: 6
Views: 2503

Re: 2.7 vvti current vs 2.7 previous shape

I'm have no ploblem so far with the enjin, done about 150000Km. Their is a bit of a power drop between 3000 and 3500 rpm, the swith over of the cam. But it makes up for it on the acceleration. Fuel consumption is also better.
by Swart Baard
Sun Oct 03, 2010 7:36 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Doornrivier 24 to 26 September
Replies: 38
Views: 3716

Re: Doornrivier 24 to 26 September

Het die Kabel gekry van die kamera, so nog so bietjie foto`s.
by Swart Baard
Sun Oct 03, 2010 5:50 pm
Forum: Open Discussion
Topic: AAD Show at Ysterplaat A.F.B
Replies: 15
Views: 1440

Re: AAD Show at Ysterplaat A.F.B

Goie foto`s, kan nie wag vir 2012 se lugskou hier bo nie, meskien teen daai tyd het die lugmag ook daai C17 gekoop.

Die Hawk is supersonies, ma in n duik, sy Vn is Mach 1.2.
by Swart Baard
Thu Sep 30, 2010 1:56 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Van lekker speel kom lekker huil
Replies: 7
Views: 1366

Re: Van lekker speel kom lekker huil

Stof, watse stof, daai was n donderwolk. :twisted: :twisted: :twisted:
by Swart Baard
Thu Sep 30, 2010 12:48 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Van lekker speel kom lekker huil
Replies: 7
Views: 1366

Re: Van lekker speel kom lekker huil

Jip, se my. :( Net n toyota wat nog 250km ry sonder n clutch. :thumbup: :thumbup: Box vol ratte.
by Swart Baard
Wed Sep 29, 2010 8:56 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Doornrivier 24 to 26 September
Replies: 38
Views: 3716

Re: Doornrivier 24 to 26 September

Darm n paar Cell foto`s.
by Swart Baard
Wed Sep 29, 2010 8:40 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Doornrivier 24 to 26 September
Replies: 38
Views: 3716

Re: Doornrivier 24 to 26 September

Was baie lekker gewees :thumbup: :thumbup: , goeie weer gehaat. Moenie die vout maak nie, daai stowerige paaie kan jou uitvang :twisted: :twisted: :twisted: . 1 plek, het ons al 3 uitgevang. Swart Baard behoort darm more weer te loop, so bietjie clutch probleme. :sick: :sick: :sick: . Sit ook met n ...
by Swart Baard
Tue Sep 14, 2010 8:49 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Tire choices
Replies: 49
Views: 4657

Re: Tire choices

Simon, ek hardloop self 2.4 bar, vind maar die best of both worlds, loop gelyk af. Harder bande spaar wel op petrol, ma jou bande loop ook vinniger af. Hulle het nodie dag my bande 3 bar gepomp, en ek het hesukkel op site, vinnig die probleem agter gekom
by Swart Baard
Tue Sep 14, 2010 8:40 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Tire choices
Replies: 49
Views: 4657

Re: Tire choices

Vir daai prys van die Coopers sal ek gaan, was heel in my skik met hulle gewees vir n jaar, hoelank hulle vir my gehou het. So die nuwe bande wat ek op gesit het moet nogal baie bewys. Ek het nou die begin van die maand vir my die Yokohama M/T op gesit, oor die algemeen het dit meer greep, het al ro...
by Swart Baard
Fri Aug 27, 2010 9:12 am
Forum: Gauteng
Topic: Hekpoort 9&10 Oktober 2010 - With Pics!!!!!!! Page 4....
Replies: 114
Views: 12726

Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010

Wel, ek is daar, ry saam met Andre. So sal julle daar sien.
by Swart Baard
Thu Aug 26, 2010 8:44 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wie bly almal in die Pretoria omgewing?
Replies: 27
Views: 2829

Re: Wie bly almal in die Pretoria omgewing?

Hier, Erasmuskloof. Nogie baie in Pretoria gespeel nie, gaan gewoontlik na Kurgersdorp toe, ry daar saam met vriende en club lede.
by Swart Baard
Wed Aug 18, 2010 7:47 pm
Forum: Gauteng
Topic: AAWDC Fun day 14/8 FINAL Program & PLANNING + Photies!!!!!!!
Replies: 597
Views: 78525

Re: AAWDC Fun day 14/8 FINAL Program & PLANNING + Photies!!!

Ek het n vriend wat n Rigger is, waar ek my gereedskap koop, sling`s en shackels, en in die toekoms Snach rope. Hy kan vir ons in sette gee oor die goed, en breek krag ens. Kan met hom praat laat hy eendag verduidelik, en sy boekie (oor die slings se vermoe) oor die goed saam bring. Met die Snach ro...
by Swart Baard
Tue Aug 17, 2010 9:47 pm
Forum: Gauteng
Topic: AAWDC Fun day 14/8 FINAL Program & PLANNING + Photies!!!!!!!
Replies: 597
Views: 78525

Re: AAWDC Fun day 14/8 FINAL Program & PLANNING + Photies!!!

Ja nee, klink goed, die saam ry nou. :acute: :acute: :acute: Wonder of hulle dit weer by dieselfde plek gaan hou, kort n moeiliker baan dat die manne nie te veel snaakse goed in sit nie :irate: :irate: . Regard het darm al vir my power steering :training: parte begin soek, so dan sal ek ook beter va...
by Swart Baard
Tue Aug 17, 2010 6:44 pm
Forum: The Workshop
Topic: 1992 2.2P Hilux sfa kenner en mechanic
Replies: 6
Views: 1465

Re: 1992 2.2P Hilux sfa kenner en mechanic

Ek laat ook my bakkie by Ralph diens, en ek kan hom voor skryf. Hy gebruik oon net ware toyota produkte, om sy werk te waarborg.
by Swart Baard
Tue Aug 17, 2010 6:24 pm
Forum: Gauteng
Topic: AAWDC Fun day 14/8 FINAL Program & PLANNING + Photies!!!!!!!
Replies: 597
Views: 78525

Re: AAWDC Fun day 14/8 FINAL Program & PLANNING + Photies!!!

Ja wel, Landrover het nou weer n paar plekke by my geval. Het 80 gekry,en daar voor geteken, en sien op die punte lys is dit net 0. :thumbdown: :thumbdown: :thumbdown: Iemand se oe was seer gewees. :shock: Seker het Nissan hulle om gekoop dat ons agter hulle moet eindig. :evil: :evil: :evil: Oor die...
by Swart Baard
Mon Aug 16, 2010 7:44 am
Forum: Gauteng
Topic: AAWDC Fun day 14/8 FINAL Program & PLANNING + Photies!!!!!!!
Replies: 597
Views: 78525

Re: AAWDC Fun day 14/8 FINAL Program & PLANNING + Photies!!!

Eina my arm's :beg: , sukkel om vandag te bestuur. Ma sal dit weer doen.
by Swart Baard
Sun Aug 15, 2010 4:55 pm
Forum: Gauteng
Topic: AAWDC Fun day 14/8 FINAL Program & PLANNING + Photies!!!!!!!
Replies: 597
Views: 78525

Re: AAWDC Fun day 14/8 FINAL Program & PLANNING + Photies!!!

Baie dankie vir die lekker dag :thumbup: :thumbup: :thumbup: , tyd was net te min gewees vir van die obsticals :alarmclock: :alarmclock: :alarmclock: , maar nog steeds goed gedoen. Dankie vir almal se hardewerk om die dag n sukses te gemaak het. :thumbup: :thumbup: :thumbup: Enige manier om uit te v...
by Swart Baard
Thu Aug 12, 2010 11:09 am
Forum: Gauteng
Topic: AAWDC Fun day 14/8 FINAL Program & PLANNING + Photies!!!!!!!
Replies: 597
Views: 78525

Re: AAWDC Fun day 14/8 FINAL Program & PLANNING + Photies!!!

Wat, daai is natuurlik, geen Santon modder nie. :laugh2: :laugh2: :laugh2: Dit word beplan vir more, anders gaan maar net dieselfde gebeur, met my bestuurs vernuf. :focus: :focus: :focus: Mag ons nog iets aan die baan doen soos dit nat maak? Gaan nie more daar kamp nie, net sekker maak wat als gebri...
by Swart Baard
Thu Aug 12, 2010 10:42 am
Forum: Gauteng
Topic: AAWDC Fun day 14/8 FINAL Program & PLANNING + Photies!!!!!!!
Replies: 597
Views: 78525

Re: AAWDC Fun day 14/8 FINAL Program & PLANNING + Photies!!!

Het gou n foto geneem van my towbar, dis waar van Andre praat. Het vinnig agter gekom dat daar nie punte agter is toe ek hom moes uitsleep nie. :taunt: :taunt: :taunt:

Hoe laat se kant gaan julle daar wees more? Werk ok halfdag, ma moet by n paar plekke n draai gaan gooi.
by Swart Baard
Mon Aug 09, 2010 9:35 am
Forum: Gauteng
Topic: AAWDC Fun day 14/8 FINAL Program & PLANNING + Photies!!!!!!!
Replies: 597
Views: 78525

Re: AAWDC Fun day 14/8 FINAL Program & PLANNING + Photies!!!

Lyk nice :thumbup: , ek gaan net moeg wees sonder my "power steering" :heat: :heat: :heat: . Sal ma moet oefen die week. Name op die hemp sal werk, weet nie of daar genoeg tyd is nie? As julle nog fluitjies nodig het, het darm nog so 1 of 2 wat hier rond le. :banned: My spanmaat se naam is...
by Swart Baard
Tue Aug 03, 2010 9:33 pm
Forum: Gauteng
Topic: AAWDC Fun day 14/8 FINAL Program & PLANNING + Photies!!!!!!!
Replies: 597
Views: 78525

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Wel, wat gebeur as n mens nie terug hou vir iets nie, :gamer: :gamer: :gamer: maar begin baie geld kos. :thumbdown: Ma terug gekry, en reg vir die kompetisie wat nou net moet kom. :alarmclock: :alarmclock: :alarmclock:
by Swart Baard
Mon Aug 02, 2010 6:39 pm
Forum: Gauteng
Topic: AAWDC Fun day 14/8 FINAL Program & PLANNING + Photies!!!!!!!
Replies: 597
Views: 78525

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Ja nee, dis nogal sleg as dit gebeer. :blackeye: :blackeye: :blackeye: Waar het daai Toyota gerol? 1 Van ons werks bakkies het ook die nw gerol, op die pad natuurlik. Ja, my CV`s word vandag vervang, so gaan amper 100% wees vir die speel dag. :yahoo: :yahoo: :yahoo:
by Swart Baard
Tue Jul 27, 2010 8:45 pm
Forum: Gauteng
Topic: AAWDC Fun day 14/8 FINAL Program & PLANNING + Photies!!!!!!!
Replies: 597
Views: 78525

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Wel, soos ek die reels verstaan is dit on veranwoordelikheid vir die punte op ons baan. Maar die punte begin by 50, dis om die scoring dieselfte te hou. :cards: Ma sal sien wat hulle te se het vir die dag.
by Swart Baard
Tue Jul 27, 2010 7:04 pm
Forum: Gauteng
Topic: AAWDC Fun day 14/8 FINAL Program & PLANNING + Photies!!!!!!!
Replies: 597
Views: 78525

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

HQ lyk reg. :thumbup: :thumbup: Shame, het gou oe :shock2: vir die eerste keer die jaar gaan gooi op die 4x4 community se website, hulle het nou eers besef van die kompetisie, te laat. Wel better luck next time. :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: Die punte is maklik,begin met die 50 punte wat...
by Swart Baard
Sun Jul 25, 2010 5:13 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Post your best action photo's here
Replies: 216
Views: 110414

Re: Post your best action photo's here

So n paar foto`s van laas jaar.
by Swart Baard
Sun Jul 25, 2010 1:58 pm
Forum: Gauteng
Topic: AAWDC Fun day 14/8 FINAL Program & PLANNING + Photies!!!!!!!
Replies: 597
Views: 78525

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Hy het na n lang gesukkel deur gekom, ma as dit komptisie was het hy niks punte gekry nie. Die gate was 100% op sy wiel af stande gewees. :twisted: :twisted: :twisted: Lyk makklier as wat dit is, mense gaan sukkel, vir al as ons die water gaan by sit.
by Swart Baard
Sun Jul 25, 2010 10:05 am
Forum: Gauteng
Topic: AAWDC Fun day 14/8 FINAL Program & PLANNING + Photies!!!!!!!
Replies: 597
Views: 78525

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Hier is so bietjie foto`s van die werkers. Dankie, was n lekker dag.
by Swart Baard
Wed Jul 21, 2010 10:46 pm
Forum: Gauteng
Topic: AAWDC Fun day 14/8 FINAL Program & PLANNING + Photies!!!!!!!
Replies: 597
Views: 78525

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Baie dankie Hennie vir jou moeite. :thankyou: :thankyou: :thankyou: Sien ek is bevooreg vir die 2xl. :thumbup: Sal so lank more die paale by mekaar maak en reg buig. En sorg dat die ander goed reg is.
by Swart Baard
Tue Jul 20, 2010 10:23 pm
Forum: Gauteng
Topic: AAWDC Fun day 14/8 FINAL Program & PLANNING + Photies!!!!!!!
Replies: 597
Views: 78525

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Thabogrobler wrote:Ek neem aan nog 'n graaf operateur sal handig tepas kom?
Heel welkom om te kom help, mal oor werk, kan ure daar na saan en kyk hoe ander mense werk. :twisted: :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:
by Swart Baard
Tue Jul 20, 2010 10:18 pm
Forum: Gauteng
Topic: Which Shirt for AAWDC 14 August 2010 ???
Replies: 9
Views: 1878

Re: Which Shirt for AAWDC 14 August 2010 ???

Of hou glad nie van foto`s nie. :lol: :lol: :lol: Ek sou se die donkerder kleur (Gruis soos dit vir my lyk), maar dan weer dis n algmene keur. So die 1ste model foto. :thumbup:
by Swart Baard
Tue Jul 20, 2010 7:03 pm
Forum: Gauteng
Topic: AAWDC Fun day 14/8 FINAL Program & PLANNING + Photies!!!!!!!
Replies: 597
Views: 78525

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Ja nee, dis reg, het al die droppers gereel, kan ook pale bring. :goodjob: :goodjob: Sal n paar grawe en pikke bring, ma weet nie wie wil grawe nie. :beach: :beach: :beach: En as julle op kom met ander goed kan ek dit ook meskien reel, werk ook op site. :sunny:
by Swart Baard
Sun Jul 18, 2010 5:31 pm
Forum: Gauteng
Topic: AAWDC Fun day 14/8 FINAL Program & PLANNING + Photies!!!!!!!
Replies: 597
Views: 78525

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Ja nee, sal daar wees. :thumbup: Sal die paale en tape bring. Weer van so 9h00 af? :mafia: :mafia: :mafia:
by Swart Baard
Wed Jul 14, 2010 7:49 pm
Forum: Gauteng
Topic: AAWDC Fun day 14/8 FINAL Program & PLANNING + Photies!!!!!!!
Replies: 597
Views: 78525

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club PLANNING Thread !!!!!!

Hennie ek is baie jammer :cry: :cry: :cry: , maar ek gaan ook my hemp size vergroot na 2xl toe, wat kan ek se, ek is n man :thumbup: , ken nie my groote nie. As jy al kla gekoop het is dit nie n probleem nie, sal net gewig verloor. my navigator bly darm dieselfe. Ek jammer daar oor, was n bietjie vi...
by Swart Baard
Tue Jul 13, 2010 7:25 pm
Forum: Gauteng
Topic: AAWDC Fun day 14/8 FINAL Program & PLANNING + Photies!!!!!!!
Replies: 597
Views: 78525

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Kan moontlik oorslaap, maar ek bly daar, so ek sal deur die dag sien hoe dinge lyk. Hel kanie meer wag nie, ek het wel uit gevind dat ek sonder "Power steering" gaan ry :thumbdown: :thumbdown: :thumbdown: , nie n eerste nie, ander gaan als piekfyn wees. :thumbup: :thumbup: :thumbup:
by Swart Baard
Mon Jun 28, 2010 6:37 pm
Forum: Gauteng
Topic: AAWDC Fun day 14/8 FINAL Program & PLANNING + Photies!!!!!!!
Replies: 597
Views: 78525

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Ja nee, sal julle ok die 10de sien, mos in die omgewing. :thumbup: :thumbup: :thumbup: Met die inskrywings wat ons kan ingee op die 10de, neem ek aan ons kan ok betaal?

Kan nie meer wag nie. Begin al strek.
by Swart Baard
Wed Jun 23, 2010 6:41 pm
Forum: Gauteng
Topic: AAWDC Fun day 14/8 FINAL Program & PLANNING + Photies!!!!!!!
Replies: 597
Views: 78525

Re: AAWDC Fun day 14 Aug Hilux Club Entry - 10 Veh's Wanted

Weet nie hoe ek die een gemis het oor die naweek nie, seker te siek gewees. Al heel uit gehonger vir die g@t skop :twisted: :twisted: :twisted: , weer n punt maak :thumbup: :thumbup: :thumbup: . Vir n verandering hoof ek nie ver te ry vir n plus punt nie. :D Op die punt van foto graaf sou ek se ons ...
by Swart Baard
Mon Nov 30, 2009 10:36 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Project Claas
Replies: 123
Views: 21425

Re: Project Claas

Meer so iets soos van 15h30 tot 18H30.Al begin dink van kamp op slaan.
by Swart Baard
Mon Nov 30, 2009 2:15 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Project Claas
Replies: 123
Views: 21425

Re: Project Claas

Sal vanaand die foto`s probeer op kry, internet by die werk te stadig. :thumbdown: :thumbdown: Volgende keer begrawe ek julle daar. :twisted: :twisted: Sal gou 2 foto`s op gooi.
by Swart Baard
Wed Nov 25, 2009 10:26 am
Forum: Gauteng
Topic: Datsun VS Toyota
Replies: 104
Views: 9722

Re: Datsun VS Toyota

Engel, dis baie interesant dat jy weer die datsun wil beproef, ek wag nog op my troefee van die vorige kompetisie. Soos ek onthou was jy 3de. Hang af waneer dit gaan wees, sal ek met my bakkie ry, anders sal ek saam pype ry. Stem ok vir n moeiliker baan as Chloorkop.
by Swart Baard
Mon Nov 16, 2009 4:29 pm
Forum: Gauteng
Topic: Action 4x4 Family Day - Krugersdorp 15/11/09 WesRand Gauteng
Replies: 104
Views: 8181

Re: Action 4x4 Family Day - Krugersdorp 15/11/09 WesRand Gauteng

Ja nee, baie dankie vir die dag, was heel lekker gewees, moet weer so maak. Ek sal volgende keer by daai berg op gaan, net n paar dinge reg maak. Dankie vir die foto`s. :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Go to advanced search