Search found 140 matches

by gompie
Tue Nov 01, 2011 11:44 am
Forum: The Workshop
Topic: Rear wheel bearings
Replies: 10
Views: 2315

Re: Rear wheel bearings

ja nee die bearings moet gepress-fit word by die engineers, het net gister met my sfa klaar gekry. Die engineers het my R120 gevra om dit te fit.
by gompie
Fri Oct 21, 2011 11:36 am
Forum: Humor
Topic: they sent my Census form back !
Replies: 5
Views: 1121

Re: they sent my Census form back !

nou eintlik wie soek hulle dan as hulle ons almal tel, smaak my iemand is weg :twisted:
by gompie
Wed Oct 12, 2011 7:20 pm
Forum: Limpopo
Topic: Splish Splash 4x4 Challenge 7to 9 Oct 2011
Replies: 19
Views: 7115

Re: Splish Splash 4x4 Challenge 7to 9 Oct 2011

Nice fotos george, bly die roete het aan jou standaard voldoen :thumbup: net jammer da was so baie bleddie land rovers en so min hilu :sick: :think: :twisted: xe
by gompie
Mon Oct 10, 2011 5:14 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Attention SFA drivers!
Replies: 12
Views: 1875

Re: Attention SFA drivers!

ja nee skerp veral die "high water mark inside the cabin", myne is net bo die asbakkie he he
by gompie
Wed Oct 05, 2011 12:42 pm
Forum: Limpopo
Topic: Splish Splash 4x4 Challenge 7to 9 Oct 2011
Replies: 19
Views: 7115

Re: Splish Splash 4x4 Challenge 7to 9 Oct 2011

3 days to go, die roete is gemap, nou more khoroni se baas uitvat op die roete en vrydag weer die roete ry net om seke te maak als is reg
by gompie
Mon Aug 22, 2011 6:46 pm
Forum: Limpopo
Topic: Splish Splash 4x4 Challenge 7to 9 Oct 2011
Replies: 19
Views: 7115

Re: Splish Splash 4x4 Challenge 7to 9 Oct 2011

GeorgeJvR wrote:Wie gaan ons join?

Is dit dan weer net ek wat ry?
George lyk my die roete is dalk te rof, of mambas pas is te steil of die heilige woud maak die mense bang of miskien is dit die meer met die wit krokkedil :twisted: i wonder :think: :think: :yahoo:
by gompie
Thu Aug 18, 2011 12:57 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hilux 4x4 Club House
Replies: 45
Views: 3482

Re: Hilux 4x4 Club House

Ek is n tafelaar van Round Table 66 Zoutpansberg en ons het n clubhuis, net soos al die ander Tafels in die land.99% persent van ons het n clubhuis of huur een by iemand. Ons clubhuis het kroeg ens in wat ons vi die hilux ouens hie kan gebruik. Dalk kan dit werk as julle wil weet of da n tafel in ju...
by gompie
Tue Jul 26, 2011 10:28 pm
Forum: Limpopo
Topic: Taba Moyo 03/07/11 Pictures!
Replies: 34
Views: 9537

Re: Taba Moyo 03/07/11

pra jy! moet gou vannand my diff lock fix dan is ek gewax. Moet my Flanchgascet replace.... Iemand het dit mos goed gedink om my Exhaust toe te hou Sondag toe ek wou ry :evil: :banned: Gompie :acute: Hey daai was n toets om te kyk of hy gaan hou vir die naweek, duidelik het hy nie gehou nie :think:...
by gompie
Wed Jul 20, 2011 4:52 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wheel arch flares (SFA)
Replies: 43
Views: 3545

Re: Wheel arch flares (SFA)

mmm :think: mamma sal maar seke weer n stel skoene moet kry voor ek die flares koop, hel maar nou gaan daai besigheid my geld kos. :twisted: ek is in vir n stel asb :thumbup:
by gompie
Thu Jul 07, 2011 2:37 pm
Forum: Humor
Topic: Taxi Airlines
Replies: 6
Views: 975

Re: Taxi Airlines

ChrisF wrote:I believe they ordered custom boeings - with hazards ....
en die hoeter is standaard toerusting :twisted:
by gompie
Wed Jun 15, 2011 8:07 am
Forum: Limpopo
Topic: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011
Replies: 56
Views: 11962

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

NardusJVR wrote:kan net dink wat gebeur het! is sy bakkie nog by jou!
ag nee nie alweer nie, Jaco, kan jy eenkeer dalk mooi ry? :twisted:
by gompie
Wed Jun 15, 2011 8:04 am
Forum: Limpopo
Topic: Splish Splash 4x4 Challenge 7to 9 Oct 2011
Replies: 19
Views: 7115

Re: Splish Splash 4x4 Challenge 7to 9 Oct 2011

Net so :thumbup: :thumbup:
Wie join almal die jaar,die hiluxe moet oorvat. :twisted:
by gompie
Fri Jun 10, 2011 7:45 am
Forum: The Workshop
Topic: 22R temprature guage jumping
Replies: 16
Views: 1699

Re: 22R temprature guage jumping

George, daai is n "hartaanwyser", hy dip elke keer as jy verby die vlei ry of waar daar n speelplek is, gee hom n wal of twee so 2keer per week vir die res van sy lewe en hy is weer 100% :yahoo: :yahoo:
by gompie
Mon Jun 06, 2011 11:18 pm
Forum: Limpopo
Topic: Taba Moyo 03/07/11 Pictures!
Replies: 34
Views: 9537

Re: Taba Moyo 03/07/11

2.8 d/cab SFA wrote:Luv that red lux
Thanks :thumbup: moet erken dit is wat ek die meeste van die sfa hou is die articilation :yahoo:
by gompie
Mon Jun 06, 2011 7:20 am
Forum: Limpopo
Topic: Taba Moyo 03/07/11 Pictures!
Replies: 34
Views: 9537

Re: Taba Moyo 03/07/11

ja nee george, een van die lekkerste ,nee , die lekkerste speeltyd wat ek al aan deelgeneem het :thumbup:
by gompie
Thu May 26, 2011 7:09 am
Forum: Open Discussion
Topic: Something for the gray matter
Replies: 7
Views: 1133

Re: Something for the gray matter

8. 4 degrees west?
by gompie
Tue May 10, 2011 7:26 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux single cab for sale
Replies: 4
Views: 1509

Re: Hilux single cab for sale

ja nee moet erken daai interior lyk baie goed vir 98000km :twisted: :thumbup: :mocking:
by gompie
Thu May 05, 2011 7:05 am
Forum: Open Discussion
Topic: Engine conversions.....
Replies: 39
Views: 3862

Re: Engine conversions.....

From your original post it seems fuel consumption is you issue. Will the costs of these conversions, is it really worth it. You will prob have to drive 2 lifetimes to get you money back? I too was looking to save on fuel costs. I went the LPG gas conversion route though. R6000 installation.... but ...
by gompie
Thu Apr 07, 2011 9:39 pm
Forum: Open Discussion
Topic: "VIRGIN" - RUST DE WINTER JAMBOREE
Replies: 5
Views: 1069

Re: "VIRGIN" - RUST DE WINTER JAMBOREE

MOET.....gaan :thumbup:
MOENIE...... sonder my nie :twisted:
by gompie
Thu Mar 24, 2011 6:57 am
Forum: Competitions
Topic: 5000 Member prediction
Replies: 65
Views: 18067

Re: 5000 Member prediction

:think: 21h00 16/04/2011
by gompie
Tue Mar 15, 2011 7:14 am
Forum: The Workshop
Topic: 4y head gasket wat blaas
Replies: 17
Views: 2918

Re: 4y head gasket wat blaas

Dirk, sit net die thermostaat in dat die klein gaatjie(ek dink daar is een) wys na die 12 uur posisie. Kry ook die regte rubber ring(seel) wat om die termostaat gaan anders seel die ding nooit. Die gaatjie trick weet ek ook nie of hy da is nie en of hy bo sit nie :think: , kan nie regtig onthou nie...
by gompie
Fri Mar 11, 2011 6:46 am
Forum: The Workshop
Topic: 4y head gasket wat blaas
Replies: 17
Views: 2918

Re: 4y head gasket wat blaas

het die bakkie gister by ander ou gehad en raai wat kry ons, die thermostat word oopgehou met n nr 10 bout :evil: Het nou n nuwe original toyota thermostat in vir R215 in vergelyking met namaaksel van R70. Sal vandag kyk wat maak hy as ek bietjie lang pad vat.
by gompie
Fri Mar 11, 2011 6:37 am
Forum: Open Discussion
Topic: Funny tailgate stickers and sayings
Replies: 39
Views: 3665

Re: Funny tailgate stickers and sayings

My van lees " you can go faster but i can go anywhere!" :yahoo:
by gompie
Mon Mar 07, 2011 9:17 am
Forum: The Workshop
Topic: 4y head gasket wat blaas
Replies: 17
Views: 2918

Re: 4y head gasket wat blaas

jip en da gebeur dit weer 400km later en die gasket het al wee geblaas.
Die mechanic praat nou van die blok wat gesskeam moet word. :thumbdown: :think: not funny anymore.
by gompie
Sat Mar 05, 2011 12:47 pm
Forum: Humor
Topic: Hoe KAN mense SO gevoelloos wees???!!
Replies: 7
Views: 1334

Re: Hoe KAN mense SO gevoelloos wees???!!

party saterdae of sondag oggende voel ek ook lus en breek elke bottel drank wat ek in die hande kan kry he he :twisted: :sick:
by gompie
Fri Feb 25, 2011 6:54 am
Forum: The Workshop
Topic: 4y head gasket wat blaas
Replies: 17
Views: 2918

Re: 4y head gasket wat blaas

ja hy was na 1000km getorque maar die koper gasket klink vi my na n plan, thanks julle nou weet ek darem ek is nie die enigste een met die probleem nie :roll:
Sal nou maar kyk hoe lank hou hy en dan plan b of altans plan c(opper) try :thumbup:
by gompie
Wed Feb 23, 2011 5:23 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4y head gasket wat blaas
Replies: 17
Views: 2918

4y head gasket wat blaas

Het enige iemand dieselfde probleem :think: Het die enjin op 254 000km laat oordoen omdat hy begin rook het. die ringe,bearings,oliepomp en head geskiem( as dit reg gespel is) die engineers het heel agter na die laaste piston die water "tonnel"(kan nou nie op die regte naam kom nie) opgesw...
by gompie
Sat Feb 12, 2011 12:41 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: I want to fit one of these...
Replies: 25
Views: 4095

Re: I want to fit one of these...

kom wat wil, as ek die lotto wen maak ek hom pas :twisted:
by gompie
Tue Jan 04, 2011 9:26 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Pitbull Tyres
Replies: 18
Views: 2608

Re: Pitbull Tyres

Het self n stel op my bakkie gehad maar het na 5000km en n gebarste band besluit om liewer ordentlike bande op te sit, perfek vir speel, goeie traction vir 4x4 maar nie vir lang pad teer nie.
by gompie
Tue Jan 04, 2011 6:51 am
Forum: Meet the People
Topic: Hi, here Chris from Belgium, what a lux meeting you people
Replies: 8
Views: 1318

Re: Hi, here Chris from Belgium, what a lux meeting you peop

HI Chris and welcome to the forum, add some pics of your trip.From where in Belgium are you? I have a few friends there
by gompie
Fri Dec 31, 2010 4:34 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Nuwejaar wense/New Years Wishes
Replies: 14
Views: 1807

Re: Nuwejaar wense/New Years Wishes

Aan almal wat n hilux besit of nog een soek , n "HILUX"nuwe jaar vir julle en mag 2011 n "HILUX" een wees :yahoo: :drinks: :party: en ry asb veilig :boss: :beg:
by gompie
Tue Dec 07, 2010 7:40 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Poll: Main purpose of your Hilux
Replies: 27
Views: 3059

Re: Poll: Main purpose of your Hilux

Om te speel terwyl ek werk :thumbup: :yahoo:
by gompie
Tue Nov 30, 2010 9:38 pm
Forum: The Workshop
Topic: 40mm body lift op 'n SFA?
Replies: 17
Views: 2813

Re: 40mm body lift op 'n SFA?

troskie3 wrote:skielik maak jou punt vir my sin...

wat's die kaanse dat jy vir my en vir gompie ook 'n stel kan laat sny? wat sal die kostes wees? ek sal dit by jou kom haal in kempton... :beg:
daai is nou n plan dankie, sal die een dop hou voor ek spacers begin maak :thumbup:
by gompie
Tue Nov 30, 2010 9:49 am
Forum: The Workshop
Topic: 40mm body lift op 'n SFA?
Replies: 17
Views: 2813

Re: 40mm body lift op 'n SFA?

Thanks nou het ek weer ietsom te doen terwyl dit reen :thumbup:
by gompie
Mon Nov 29, 2010 9:41 am
Forum: The Workshop
Topic: 40mm body lift op 'n SFA?
Replies: 17
Views: 2813

Re: 40mm body lift op 'n SFA?

Hi Bernard

Jy kan nie dalk daai pm aanstuur nie, ek oorweeg ook om dit self te doen.
:beg: Ek hou van "hands on" met die bakkie
Thanks
by gompie
Wed Nov 24, 2010 1:38 pm
Forum: The Workshop
Topic: How much Fluid in the Power steering system?
Replies: 7
Views: 1315

Re: How much Fluid in the Power steering system?

Jy is lekke bederf gewees met power steering, welkom in regte hilux country he he :lol: :lol:
by gompie
Tue Oct 19, 2010 5:29 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Matlabantu 4x4 Eco trail in Kruger Nat Park
Replies: 12
Views: 2781

Re: Matlabantu 4x4 Eco trail in Kruger Nat Park

HiluxJunkie wrote:boek by pretoriuskop reception. R460. Bietjie pricy maar dit was 'n special ocation.. 13 jaar getroud !
ja nee dit is bietjie rof maar dit lyk die moeite werd, geluk met 13 jaar :clap:
by gompie
Mon Oct 18, 2010 5:25 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Matlabantu 4x4 Eco trail in Kruger Nat Park
Replies: 12
Views: 2781

Re: Matlabantu 4x4 Eco trail in Kruger Nat Park

Hi Simon
Lees ek reg op daai bordjie, dis by pretoriuskop?.Gaan desember in daai rigting en dit lyk die moeite werd. :thumbup: Wat kos dit n ou extra om da te ry? :think:
by gompie
Mon Oct 18, 2010 11:13 am
Forum: Open Discussion
Topic: WP / Sharks
Replies: 24
Views: 2664

Re: WP / Sharks

SHARKS :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo: :thumbup: :clap:
by gompie
Fri Oct 15, 2010 1:52 pm
Forum: Open Discussion
Topic: If
Replies: 7
Views: 1382

Re: If

dis nou flippen onnodig ek wil ook een he :beg:
by gompie
Mon Oct 04, 2010 9:53 am
Forum: Out in Nature
Topic: Rain spider (?)
Replies: 23
Views: 3573

Re: Rain spider (?)

:thumbdown: :thumbdown: :thumbdown: :beg: :evil: :evil: keep them away from me, as die doom nie by hom kom nie die bb gun doen wel :twisted:
by gompie
Fri Oct 01, 2010 11:32 am
Forum: Limpopo
Topic: 2010 Khoroni Hotel Casino 4 X 4 FAMILY WEEK END.
Replies: 22
Views: 7484

Re: 2010 Khoroni Hotel Casino 4 X 4 FAMILY WEEK END.

ons wag vir jou george, hopelik kan ons van volgende jaar af dalk die khoroni 4x4 oorvat met net hiluxe :twisted: :yahoo: :tease:
by gompie
Thu Sep 30, 2010 4:54 pm
Forum: Open Discussion
Topic: GeorgeJvR's "new" SFA 1998 LTD
Replies: 29
Views: 3191

Re: GeorgeJvR's "new" SFA 1998 LTD

My ore tuit al so vir die wat 'n foto wil sien.......... http://i896.photobucket.com/albums/ac170/GJVR/581x338.jpg http://i896.photobucket.com/albums/ac170/GJVR/490x367.jpg Reeds gedoen; Nuwe batery Shocks leave springs fited toneuq cover Bande een van die tierod ends diff breathers Spots fited (di...
by gompie
Wed Sep 22, 2010 11:00 am
Forum: The Workshop
Topic: SFA leaf spring retension?
Replies: 6
Views: 2141

Re: SFA leaf spring retension?

been there done that got a shitty t-shirt :thumbdown: sit nuwe vere in en jou probleme is opgelos. :thumbup:
by gompie
Tue Sep 21, 2010 11:59 am
Forum: Limpopo
Topic: 2010 Khoroni Hotel Casino 4 X 4 FAMILY WEEK END.
Replies: 22
Views: 7484

Re: 2010 Khoroni Hotel Casino 4 X 4 FAMILY WEEK END.

so wie wil weet hoe loop die roete??? ...... :twisted: :twisted: skryf in en kom join :silent: :silent:
by gompie
Tue Sep 21, 2010 11:56 am
Forum: Open Discussion
Topic: GeorgeJvR's "new" SFA 1998 LTD
Replies: 29
Views: 3191

Re: GeorgeJvR's "new" SFA 1998 LTD

GeorgeJvR wrote:dan is ek reg vir Khoroni 4x4 1 tot 3 Oktober!!!!!!!!
:clap: :clap: :clap: :dance1: :dance1: verander nou net dai onderste gedeelte van" hiluxloos" :cooldude:
by gompie
Mon Sep 20, 2010 8:49 pm
Forum: Open Discussion
Topic: GeorgeJvR's "new" SFA 1998 LTD
Replies: 29
Views: 3191

Re: GeorgeJvR's "new" SFA 1998 LTD

NJVR wrote:Geluk broer! So wane gan toets ons hom bietjie! !!!!!!!!!!11 :clap: :clap: :clap: :clap: :clap:
hy gaan hom somme op die khoroni 4x4 toets volgende naweek :thumbup: en wat van jou nardus, weet jy nog hoe werk daai kort kierie :lmao: :mocking:
by gompie
Fri Sep 17, 2010 3:39 pm
Forum: Open Discussion
Topic: When 4x4ing goes wrong... pictures please...
Replies: 9
Views: 1758

Re: When 4x4ing goes wrong... pictures please...

ek sou gehuil het as dit my hilux was maar nou is dit n jeep. :tongue:
by gompie
Wed Sep 15, 2010 2:55 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Petrus se "nuwe" Bakkie
Replies: 33
Views: 4219

Re: Petrus se "nuwe" Bakkie

soek en jy sal vind :clap: Netjies baie netjies veral met al daai extras
by gompie
Sat Sep 11, 2010 3:29 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Nuwe voor buffer - SFA
Replies: 47
Views: 4192

Re: Nuwe voor buffer in wording - SFA

al wat ek se is... :clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap:
by gompie
Wed Sep 08, 2010 9:08 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: "Ugliest" Hilux
Replies: 23
Views: 2601

Re: "Ugliest" Hilux

george wrote::twisted: :twisted:
14052010(003) (Small).jpg
Shame wat die mense tog nie sal doen om n hilux te he nie, sal dit nou n "forota" wees of n "tord" :lol:
by gompie
Wed Sep 01, 2010 8:48 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: 96 sfa hilux d/cab 4x4 for sale R65000 neg
Replies: 39
Views: 4803

Re: 96 sfa hilux d/cab 4x4 for sale R65000

Spartan wrote:Waar is George hier is n baie nice bakkie vir n goeie prys :thumbup: :thumbup:
Goeie vraag, ek sal hom laat weet om bietjie te kyk :thumbup:
by gompie
Fri Aug 20, 2010 1:00 pm
Forum: Build your own:
Topic: Bullbar bou vir SFA
Replies: 32
Views: 5057

Re: Bullbar bou vir SFA

NEE PAUL, kyk weg van die lig af dit is net probleme
by gompie
Thu Aug 19, 2010 9:16 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hilux op Hydraulics
Replies: 3
Views: 603

Re: Hilux op Hydraulics

kom lotto kom
by gompie
Fri Jul 23, 2010 11:28 am
Forum: Limpopo
Topic: 1- 3 Oct Splish Splash 4x4 challenge Khoroni(Thohoyandou)
Replies: 5
Views: 5186

Re: Splish Splash 4x4 challenge Khoroni(Thohoyandou)

GeorgeJvR wrote:EK los sommer die Reunie.
Ek gaan dalk n backup voertuig nodig he george
by gompie
Thu Jul 22, 2010 6:50 pm
Forum: Limpopo
Topic: 1- 3 Oct Splish Splash 4x4 challenge Khoroni(Thohoyandou)
Replies: 5
Views: 5186

Re: Splish Splash 4x4 challenge Khoroni(Thohoyandou)

Great, would be nice to meet fellow hiluxers.There will be one or two serious uphills but as long as you have low range anyone will make it. :drinks:
by gompie
Wed Jul 21, 2010 1:57 pm
Forum: Limpopo
Topic: 1- 3 Oct Splish Splash 4x4 challenge Khoroni(Thohoyandou)
Replies: 5
Views: 5186

Re: Splish Splash 4x4 challenge Khoroni(Thohoyandou)

Da is dit nou,altyd lekker om die event te ry :clap: :yahoo: .Net so vir interesantheid, ek moet die jaar die roete uitwerk, enige van julle wat al gery het laat weet my asb of die roete bietjie meer 4x4 moet he soos bv n 4/5 of korter met meer uitdaginde "paaie". Enige feedback is welkom....
by gompie
Wed Jun 30, 2010 5:54 pm
Forum: Know your fellow members
Topic: What's your business?
Replies: 192
Views: 51332

Re: What's your business?

chemical engineer( convert beer to urine)

He he ek is in die grasdak bedryf

Go to advanced search