Search found 10 matches

by Pkarsten
Sat Jun 05, 2010 6:40 pm
Forum: The Workshop
Topic: OME for Hilux
Replies: 8
Views: 1434

Re: OME for Hilux

Chris ek raai aan jy praat met Darrel, sy pryse is baie goed teenoor die OME en ek het minder as 'n jaar terug my SFA hilux vol OME opgesit en al vier my shocks is klaar, het met my swaer ook gebeur, een trip Botswanna toe met sy fortuner en hy moes sy OME shock vervang, hy het toe ook die Bilstein ...
by Pkarsten
Sun May 09, 2010 8:53 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 3.5L Rover V8 coversion
Replies: 16
Views: 2832

Re: 3.5L Rover V8 coversion

Thanks manne ek het maar besluit op 'n 3RZ ombouing.
by Pkarsten
Wed Apr 28, 2010 8:06 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 3.5L Rover V8 coversion
Replies: 16
Views: 2832

3.5L Rover V8 coversion

Het enige iemand al gehoor van die 3.5 V8 Rover conversion in SFA lux, ek kyk ook na 'n verbetering op kragh en een van die opsies is 'n 3.5 V8 rover, glo 'n baie geharde masjien en baie maklik om te fit, alles beskikbaar van die rak af. Ek soek net 'n meer driveble bakkie, wil gemaklik teen 120 - 1...
by Pkarsten
Sat Dec 19, 2009 6:22 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: Noisy Fortuner 4.0V6 Gearbox
Replies: 4
Views: 1818

Re: Noisy Fortuner 4.0V6 Gearbox

Dankie, ek het hom by Toyota gehad toe hy nog onder waarborg was, net om te hoor dit is normaal, ek het nou intussen die olie laat aftap, dit was bietjie donker na 90 000km, daar was bietjie metaal op die prop as jy in die son kyk maar ek glo dit is normaal aangesien dit die eerste olie change is. E...
by Pkarsten
Thu Dec 17, 2009 1:50 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: Noisy Fortuner 4.0V6 Gearbox
Replies: 4
Views: 1818

Noisy Fortuner 4.0V6 Gearbox

The gearbox on my 4.0 V6 4x4 fortuner (Manual) is quite winy in 1st, 2nd and 3rd, does anyone knows if this should worry me or is this natural on the V6 fortuners, I know the previous shape 2.7 hiluxs was known for winy gearboxes in the first few gears but I don't know if this is the case on the V6 ...
by Pkarsten
Tue Nov 10, 2009 8:38 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Hilux 22R oemf
Replies: 16
Views: 2505

Re: Hilux 22R oemf

Enige aanbeveelings oor timing, myne is 5 grade BTC soos hulle dit aangee, is daar dalk 'n ander setting wat ek kan probeer, ek het ook 'n gasflow head met 'n mild cam in, is baie beter as die oorspronklike, rev ten minste tot by 6500rpm wat voorheen nie moontlik was nie.
by Pkarsten
Sun Oct 18, 2009 3:05 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: Fortuner Analysis by TSA
Replies: 21
Views: 6121

Re: Fortuner Analysis by TSA

Ek weet regtig nie wat die issue is met julle nie, ek ry al drie jaar my 4.0L V6 Fortuner en hy het nou reeds 85,000km's op waarvan 30 - 40% grondpad was en dit teen 120km/h plus en nog nooit 'n scare of enige iets gehad nie. Ek dink net die ouens wat hulle fortuners omgooi ry dalk teen 3+ bar band ...
by Pkarsten
Tue Oct 13, 2009 8:07 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Hilux 22R oemf
Replies: 16
Views: 2505

Hilux 22R oemf

Enige manne wat kan raad gee, my 22R het ek al als mee probeer maar krag bly nog 'n issue, ek het al reeds 'n gasflowed head, mild cam, branches, freeflow en so meers op maar ek sukkel om die outjie by 140km/h op die oop pad te kry, ek het tans 31x10.5 mud terrain bande op en dit maak sekerlik 'n ve...
by Pkarsten
Tue Oct 13, 2009 7:51 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Bande vir jou Hilux
Replies: 8
Views: 3661

Re: Bande vir jou Hilux

Het enige vanjulle al die maxxis bande probeer, ek sien hulle is baie goed geprys maar weet nie hoe goed hulle gaan hou nie, ek is ook op soek na bande op my '96 2.4 hilux, poeiers is nie so 'n groot probleem nie.
by Pkarsten
Tue Oct 13, 2009 7:46 pm
Forum: Meet the People
Topic: Voorstelling
Replies: 20
Views: 1959

Re: Voorstelling

Ek is bly hier is nog Suidwesters op die site, ek het ook so pas aangesluit en probeer nog my voete vind, anders as julle woon ek immers nog in suidwes, sal baie graag een of ander tyd die res van die familie ook wil ontmoet

Go to advanced search