Search found 5 matches

by Soutman
Mon Dec 17, 2007 9:02 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Do you let your wife and children drive your 4x4 offroad
Replies: 27
Views: 3881

Re: Do you let your wife and children drive your 4x4 offroad

Eers lekker gelag vir die manne se antwoorde - maar hier is my ernstiger kant van die saak: Omdat ons gereeld in afgelee plekke ry en kampeer, was dit vir my 'n noodsaaklikheid dat my vrou die 4x4 voertuie kan bestuur - met en sonder vrag. My ernstige stokperdjie is fotografie en as ek nie versigtig...
by Soutman
Wed Dec 05, 2007 9:39 pm
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: Which Fridge/Freezer do you use?
Replies: 9
Views: 2898

Re: Which Fridge/Freezer do you use?

The fridge debate has re-entered our household ! Here's why: For weekend use we have an old (I mean really old) 40 L Minus 40 mark I (must be about 20+years) - 12V only, no electronics, no 220V etc etc. The catch is that as a result of a lack of regulating electronics it is a little heavy on juice. ...
by Soutman
Wed Dec 05, 2007 9:11 pm
Forum: Western Cape
Topic: December get together 08/12/07: Ou Trekpad
Replies: 110
Views: 8760

Re: December get together 08/12/07

Dis reg so, Soutman (Herbie) sal Saterdagoggend daar wees ... en as hy onthou sal die kamera ook daar wees. En net vir die rekord - ek was deel van die Landy rekord en dit was nogal 'n ongelooflike gesig om die hele Chapman's Peak pas vol (347) Land Rovers te sien. :) Sal interessant wees om te sien...
by Soutman
Wed Nov 21, 2007 11:12 pm
Forum: Western Cape
Topic: December get together 08/12/07: Ou Trekpad
Replies: 110
Views: 8760

Re: December get together 08/12/07

Niel, dankie vir die boodskap. 30 November is ek ongelukkig al klaar in Middeldeur (plek, nie die bakkie nie ...) 8 Des vir Vaatjie klink goed op voorwaarde dat ons vroeg die oggend kan afskop aangesien ek weer 'n middagete ding aan het. Hierdie tekort aan naweke aan die einde van die jaar lol! Hoop...
by Soutman
Tue Jun 26, 2007 9:33 pm
Forum: The Workshop
Topic: Petrol or Diesel
Replies: 7
Views: 7217

Petrol vs Diesel

Diesels WERE slow!!! If your understanding of slow is anything that cruises at less than 180 km/h, then YES the D-4D is slow ... :wink: As far as I am concerned, my 18 month old D-4D 3.0 is everything but slow! Yes, the pull away is not in the Ferrari class and it maybe SOUNDS slow due to the restri...

Go to advanced search