Search found 166 matches

by Suidwes1
Fri Nov 12, 2010 11:05 am
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Good Price for Inverters
Replies: 1
Views: 1099

Re: Good Price for Inverters

Barry we sold our 1500watt for R 995-00, but it is sold out and never repeated.
by Suidwes1
Fri Nov 05, 2010 8:25 am
Forum: Open Discussion
Topic: Defender gekoop
Replies: 24
Views: 2567

Re: Defender gekoop

Net `n paar fotos van my Landy.
by Suidwes1
Fri Nov 05, 2010 8:13 am
Forum: Open Discussion
Topic: Defender gekoop
Replies: 24
Views: 2567

Re: Defender gekoop

Ha ha Allan Die Ouer Luxers het ook maar hulle probleme. Dankie Henry, ja my sogenaamde vriende het my eendag genooi na Moegatle met my Jeep. Daar aangekom was ek die enigste ander voertuig daar. So 10 ander voertuie wat wissel van Hiluxes ( oud tot nuut ) en `n paar Cruisers. Met die teken van die ...
by Suidwes1
Thu Nov 04, 2010 11:35 am
Forum: Open Discussion
Topic: Defender gekoop
Replies: 24
Views: 2567

Re: Defender gekoop

Baie dankie manne dat julle my nog nie weggegooi het nie.
Ja moes reeds maar `n paar lekke regmaak, maar hy loop soos `n droom.
Mark sal by jou `n draai maak. Gaan jy Saterdag Bosvark toe, ons het `n uitstalling daar.
Baie dankie my Luxers.
by Suidwes1
Wed Nov 03, 2010 1:55 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Defender gekoop
Replies: 24
Views: 2567

Defender gekoop

Soos julle seker maar per "Bos telegraaf" gehoor het, het ek my geliefde Lux verkoop.
Is nou die eienaar van `n Landrover Defender, ja ek weet wat julle wil se, maar moet maar nie asb.
by Suidwes1
Wed Nov 03, 2010 1:49 pm
Forum: Open Discussion
Topic: CURRIE BEKER KOORS
Replies: 23
Views: 2973

Re: CURRIE BEKER KOORS

Baie geluk Sharkies. Julle was die beste op die dag en ook die enigste span op die veld. Ek het nie eers ons Province ouens gesien op die veld nie. Hulle was pateties.
Weereens geluk
by Suidwes1
Thu Oct 28, 2010 9:34 am
Forum: Open Discussion
Topic: CURRIE BEKER KOORS
Replies: 23
Views: 2973

Re: CURRIE BEKER KOORS

`n Mens kan sien wie rugby kenners is!!!!!!!!!!!!
by Suidwes1
Wed Oct 27, 2010 8:46 am
Forum: Open Discussion
Topic: CURRIE BEKER KOORS
Replies: 23
Views: 2973

CURRIE BEKER KOORS

Wat se julle van die komende naweek se rugby?
Province 25 Sharks 18
Province al die pad!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Jou lekka dinggggg
by Suidwes1
Sun Jun 13, 2010 5:53 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Best Rated Bullbars
Replies: 30
Views: 6510

Re: Best Rated Bullbars

Rudi probeer ook vir Ironman se bar.
Dit lyk my jy sal moet Johannesburg toe moet kom sodat ek jou bakkie kan opbou met toebehore. Jy kort nog baie goeters?????????
by Suidwes1
Thu Jun 10, 2010 6:22 pm
Forum: Gauteng
Topic: Baie dankie Bosvark 4x4, My 4x4 Shop en Hilux 4x4
Replies: 2
Views: 950

Re: Baie dankie Bosvark 4x4, My 4x4 Shop en Hilux 4x4

Heinrich baie dankie.
Solly, Mark en Jan verdien om president te wees. Viva
by Suidwes1
Mon Jun 07, 2010 7:41 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Baie dankie Bosvark 4x4, My 4x4 Shop en Hilux 4x4
Replies: 3
Views: 1033

Re: Baie dankie Bosvark 4x4, My 4x4 Shop en Hilux 4x4

Baie dankie Heinrich
Goed om jou ook in persoon te ontmoet na al ons mails.
Groete
by Suidwes1
Mon Jun 07, 2010 7:02 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Alternatief om jou voertuig se vering op te pomp
Replies: 19
Views: 2554

Re: Alternatief om jou voertuig se vering op te pomp

Heinrich ek het dan nou net `n bestelling van jou vrou ontvang vir `n Ironman?
Praat julle nie met mekaar nie. Het reeds jou Ironman bestel. GRAPPIE

Ja ek stem saam met Mark, kry eers terugvoering.
by Suidwes1
Mon Jun 07, 2010 6:34 pm
Forum: Gauteng
Topic: Hilux club / Bosvark 4x4 / My 4X4 -GTG 5June Gauteng (PICs!)
Replies: 105
Views: 9794

Re: Hilux club / Bosvark 4x4 / My 4X4 -GTG 5June Gauteng (PI

Weereens baie dankie Solly, Mark en Jan vir die reelings en `n puik en uitstekende dag. Dit was iets wat ons almal sal onthou. Dankie manne en natuurlik dames ( en kinders ). Dit was net ons voorreg om betrokke te wees. Vir die persone wie se pryse nog uitstaande is, ons sal dit by die winkel vir ju...
by Suidwes1
Sun May 30, 2010 11:10 am
Forum: Open Discussion
Topic: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
Replies: 47
Views: 4114

Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )

Baie gelul BUlle
Julle het verdien om te wen. Ons het julle darem opdraende gegee, weereens geluk.
Ons moes ons meet teen die beste en ons was daar.
by Suidwes1
Fri May 28, 2010 6:17 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Alucab
Replies: 8
Views: 1721

Re: Alucab

Thinus van Outback se produkte.
Aflewer kan die Gobabis manne ( Dirk ) mos reel met hulle lee beestrokke wat terug ry Suidwes toe.
Nee ons gaan binnekort Seil kappies en rooftoptente maak, maar nie Aluminium kappies nie.
Moet en vir KZTE een bestel?????????????
by Suidwes1
Fri May 28, 2010 6:11 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: New Hilux or bakkie, help needed!
Replies: 19
Views: 2745

Re: New Hilux or bakkie, help needed!

Dankie Heinrich, skuld jou
by Suidwes1
Fri May 28, 2010 6:03 am
Forum: Gauteng
Topic: Hilux club / Bosvark 4x4 / My 4X4 -GTG 5June Gauteng (PICs!)
Replies: 105
Views: 9794

Re: Hilux club / Bosvark 4x4 / My 4X4 -GTG 5June Gauteng etc

Dankie Riaan
Meer Luxers hoe meer vreugde
by Suidwes1
Thu May 27, 2010 5:19 pm
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: Wanting to install a dual battery system
Replies: 53
Views: 8534

Re: Wanting to install a dual battery system

Andre as Mark said ( thx Mark ),
Come and visit us for coffee and we will help you with pleasure.
We are open ons Saturdays.
by Suidwes1
Thu May 27, 2010 4:45 pm
Forum: Gauteng
Topic: Hilux club / Bosvark 4x4 / My 4X4 -GTG 5June Gauteng (PICs!)
Replies: 105
Views: 9794

Re: Hilux club / Bosvark 4x4 / My 4X4 -GTG 5June Gauteng etc

Solly `n paar van my kliente het gese hulle gaan `n draai maak. Het nog nie vasgemaak nie, maar hulle sal daar wees. Kom Luxers, waar is julle. Verder het ons as Luxers en die 4x4 gemeenskap die geleentheid om die dag te help met "DIE ANGELS PLACE ". Kom ons wys die mense daar buite ons sa...
by Suidwes1
Thu May 27, 2010 4:06 pm
Forum: Gauteng
Topic: Re: Kom ons Hilux familie help hulle !!!! 5 June Gauteng
Replies: 12
Views: 2040

Re: Re: Kom ons Hilux familie help hulle !!!! 5 June Gauteng

Solly ons is ook in.
Sal laat Irene die sakke klere bymekaar maak en die 5de saam bring.
Jaco dankie dat ons betrokke kan raak.
by Suidwes1
Thu May 27, 2010 3:31 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Size matters!!!
Replies: 13
Views: 1786

Re: Size matters!!!

Piet baie mooi.
Love it
As die towbar en sidesteps ook chrome gaan wees, dan gaan dit die mooitste bakkie wees
by Suidwes1
Thu May 27, 2010 7:20 am
Forum: Gauteng
Topic: Hilux club / Bosvark 4x4 / My 4X4 -GTG 5June Gauteng (PICs!)
Replies: 105
Views: 9794

Re: Hilux club / Bosvark 4x4 / My 4X4 -GTG 5June Gauteng etc

Gaan `n paar Snatch ropes bring en ook `n paar goodies
by Suidwes1
Tue May 25, 2010 6:54 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Alucab
Replies: 8
Views: 1721

Re: Alucab

Mark / Dirk
Jy kan kies by Outback of jy `n glas venster ( slegte keuse ), of `n deur met `n venster in ( soos myne ) of heel deur sonder `n venster wil in he.
Dirk jy is darem ver, anders sou ek vir jou een kon aflewer
by Suidwes1
Tue May 25, 2010 6:49 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: New Hilux or bakkie, help needed!
Replies: 19
Views: 2745

Re: New Hilux or bakkie, help needed!

Henk bring jou plastiek kaart na my winkel ( daai lekker dik krediet kaart met sy pin ) dan sit ek vir jou op wat jy wil. `n Ander opsie is ook dat jy die ekstra`s op jou finansiering saam met jou voertuig sit by die handelaar as jy dit gaan finansier. Ja Toyota Toyota en jy sal nooit spyt wees nie....
by Suidwes1
Tue May 25, 2010 4:48 pm
Forum: Open Discussion
Topic: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
Replies: 47
Views: 4114

Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )

`n Mens kan sien wie rugby kenners ( STooorrrrmmmeeerrrsssssssss ) is en wie rugby liefhebbers ( koeitjiestjiestjiestjies ) is.
by Suidwes1
Tue May 25, 2010 7:53 am
Forum: Gauteng
Topic: Hilux club / Bosvark 4x4 / My 4X4 -GTG 5June Gauteng (PICs!)
Replies: 105
Views: 9794

Re: Hilux club / Bosvark 4x4 / My 4X4 -GTG 5June Gauteng etc

Wat is fout met julle twee hier bo. Mar
by Suidwes1
Mon May 24, 2010 5:44 pm
Forum: Gauteng
Topic: Hilux club / Bosvark 4x4 / My 4X4 -GTG 5June Gauteng (PICs!)
Replies: 105
Views: 9794

Re: Hilux club / Bosvark 4x4 / My 4X4 -GTG 5June Gauteng etc

Voorspelling
Ons van My 4x4 sponser een voertuig se ingang van R150-00 as die persoon die telling van Saterdag tussen die Stormers en die Soweto Kalwers kan reg en korrek kan voorspel.
Dus kom aan en voorspel die telling@#%^**( sjuut, die Stormers gaan wen, net `n tip )
by Suidwes1
Mon May 24, 2010 5:38 pm
Forum: Open Discussion
Topic: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
Replies: 47
Views: 4114

Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )

Ons van My 4x4 gaan `n ingang sponser van R 150-00 vir een voertuig vir die GPS Pret dag die 5 de Junie vir die persoon wie se voorspelling ( telling ) reg is tussen die Stormers en die Bulle.
by Suidwes1
Mon May 24, 2010 3:37 pm
Forum: Open Discussion
Topic: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
Replies: 47
Views: 4114

Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )

Jaco ons soek jou telling
by Suidwes1
Mon May 24, 2010 3:36 pm
Forum: Open Discussion
Topic: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
Replies: 47
Views: 4114

Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )

So praat ons saam.
Ons is nie arrogant nie, net seker van ons saak.
Ons het hard gewerk om hier te wees en gaan nie toelaat dat die kalwers in ons pad gaan staan voor die oop hek van oorwinning nie.
by Suidwes1
Mon May 24, 2010 3:21 pm
Forum: Open Discussion
Topic: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
Replies: 47
Views: 4114

Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )

Nog nooit
Dit is die wedstryd wat ons die hele jaar voor gewag het. Nou kan ons sien of ons so goed is@#$%^&** en of die Bulle maar net normaal is.
by Suidwes1
Mon May 24, 2010 3:17 pm
Forum: Open Discussion
Topic: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
Replies: 47
Views: 4114

STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )

Julle telling vir Saterdag

Stormers 17
Bulls 15

Die Kaap is weer Hollands.
Bulle het gedink ons gaan verloor.
Die ergste gaan wees dat Bryan die Bulls gaan kelder Saterdag met `n drie in die hoek met die enigste drie.
by Suidwes1
Wed May 19, 2010 7:54 am
Forum: Open Discussion
Topic: Bulls & Crusaders en Stormers & Waratahs
Replies: 8
Views: 1621

Bulls & Crusaders en Stormers & Waratahs

Kom ons stry.
Gee elke Luxer sy eindtelling.

Bulls 24 / Crusaders 28 ( Hoop Bulls wen, maar nie so seker nie )
Stormers 32 / Waratahs 18
by Suidwes1
Wed May 19, 2010 7:34 am
Forum: Open Discussion
Topic: Nuwe Hiluxertjie
Replies: 21
Views: 2768

Re: Nuwe Hiluxertjie

Baie geluk AJ. Julle sal hom geniet en jy moet hom reg grootmaak met `n Hilux reeds in die motorhuis en met sy STORMERS EN WP baba klere.
by Suidwes1
Mon May 17, 2010 7:16 am
Forum: Open Discussion
Topic: Super 14 - 2010
Replies: 29
Views: 2466

Re: Super 14 - 2010

Thys

Ek stem, die Bulle is bang vir ons en sal altyd wees. `n Klomp arrogante klomp mannetjies, of is dit dalk hulle ondersteuners??????
Vra net
Stem Stormers teen Crusaders op Nuweland
by Suidwes1
Wed May 12, 2010 6:51 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux steeds top verkoper
Replies: 4
Views: 1023

Re: Hilux steeds top verkoper

Viva Hilux
by Suidwes1
Wed May 12, 2010 5:21 pm
Forum: Build your own:
Topic: Sliding system
Replies: 12
Views: 3103

Re: Sliding system

Baie mooi Frikkie
by Suidwes1
Wed May 12, 2010 4:42 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Klipglippers vorder
Replies: 12
Views: 2128

Re: Klipglippers vorder

Kan ek myne kom haal????????????????
by Suidwes1
Wed May 12, 2010 1:53 pm
Forum: Gauteng
Topic: 22 May 2010 - Toyota World Record attempt
Replies: 13
Views: 2476

Re: 22 May 2010 - Toyota World Record attempt

Sal julle ondersteun.
Moet daar wees.
Dankie Pieter
by Suidwes1
Mon May 10, 2010 5:26 pm
Forum: Gauteng
Topic: Hilux club / Bosvark 4x4 / My 4X4 -GTG 5June Gauteng (PICs!)
Replies: 105
Views: 9794

Re: Hilux club / Bosvark 4x4 / My 4X4 - GTG 5 June Gauteng e

Mark / Solly / Jan
Wat `n dag!
Ek glo en weet dit gaan `n baie suksesvolle dag wees.
Kan nie wag nie. Ja Solly, waar is ons Luxers?
by Suidwes1
Wed Apr 28, 2010 7:23 pm
Forum: Gauteng
Topic: HEKPOORT 4X4 - 8 Mei (with PIC's)
Replies: 55
Views: 5915

Re: HEKPOORT 4X4 - 8 Mei

Mark sal daar `n draai maak as `n TOESKOUER
Solly sien jou daar. Mis jou nogal.
by Suidwes1
Wed Apr 28, 2010 5:46 am
Forum: Limpopo
Topic: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Replies: 225
Views: 41079

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Paul en Vera

Baie baie dankie vir die naweek. Die spit, die verblyf, die rivier, die ry en alles daarmee. Dit was puik. Die ander wat nie gegaan het nie, julle het gemis, groot gemis. Die klomp ouens en girls wat daar was, julle is `n klomp puik hiluxers.

Groete
by Suidwes1
Wed Apr 21, 2010 7:39 pm
Forum: Limpopo
Topic: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Replies: 225
Views: 41079

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Catherine Die dokter het ook vir ons Mefliam gegee wat ons nou elke Woensdag moet vat. Catherine die dokter se dat jy net mislik is wanneer jy dit drink en nie die volgende week tot jy dit weer moet drink nie. Drink maar saam met ons dan moet die ander net weet ons is mislike( mis mislukte ) mense. ...
by Suidwes1
Tue Apr 20, 2010 7:15 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Snorkels
Replies: 15
Views: 2500

Re: Snorkels

Heinrich
Ja die Ironman Snorkel is `n baie goeie snorkel en prys gewys klop dit die Safari se pryse.
Ironman verkoop dit nou vir R 3 099-00.
Jy kan my pm as jy belangstel en dan kan my winkel dit vir jou opsit ook as jy wil.
Groete
Nico
My 4x4 Shop
by Suidwes1
Tue Apr 13, 2010 6:37 pm
Forum: Limpopo
Topic: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Replies: 225
Views: 41079

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Paul ek bewe ook al soos toe ek voor die skoolhoof se kantoor deur moet staan vir my pak.
Rudi Sneller sou vandag sy geld inbetaal

Mark dit sal lekker wees as ons saam kan ry.
by Suidwes1
Mon Apr 12, 2010 8:50 pm
Forum: Limpopo
Topic: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Replies: 225
Views: 41079

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Klink goed so na 11. Ons is so 3 voertuie.
by Suidwes1
Mon Apr 12, 2010 8:47 pm
Forum: Limpopo
Topic: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Replies: 225
Views: 41079

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

80 km per uur, saam met hom so 60 km/dag afdraende
Kan nie wag nie.
Ja hoelaat gaan julle ry. Dit sal nogal lekker wees.
by Suidwes1
Mon Apr 12, 2010 8:31 pm
Forum: Limpopo
Topic: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Replies: 225
Views: 41079

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Paul / Mark
Ek ( Suidwes1 )+, Anton + en Ludie Schnelle+ sal ook Vrydag by julle aansluit as dit reg is.
Ek het pas ons R 200-00 betaal vir die spit vir my en Anton vir ons twee voertuie.
by Suidwes1
Sun Apr 04, 2010 8:01 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Tyre sizes acceptable on new Vigo.
Replies: 29
Views: 6743

Re: Tyre sizes acceptable on new Vigo.

Ek het 31x11,5x15 Hankook Muds op, op `n 8J rim.
Bakkie effens gelig, maar moes die voorste flappe afhaal.
by Suidwes1
Wed Mar 24, 2010 7:29 am
Forum: Limpopo
Topic: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Replies: 225
Views: 41079

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Paul / Mark
Ek en Anton met metgeselle gaan, maar Nico Jnr moet die winkel oop maak Saterdag.
by Suidwes1
Fri Mar 19, 2010 7:12 am
Forum: Limpopo
Topic: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Replies: 225
Views: 41079

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Mark sit vir my en Irene ook op. Sal jou laat weet oor my seun en Anton.
Groete
by Suidwes1
Tue Mar 16, 2010 9:02 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: old man emu versus iron man
Replies: 13
Views: 9489

Re: old man emu versus iron man

Hans
I am a dealer for both and both are very good. The Ironman is cheaper, but also very good.
by Suidwes1
Wed Mar 10, 2010 4:51 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: The Fortuner is taking shape
Replies: 19
Views: 14537

Re: The Fortuner is taking shape

Leon
Ek glo dit is die mooiste Tuner wat ek nog gesien het.
Ons praat weer, nog besig met jou goed.
Groete
by Suidwes1
Mon Mar 01, 2010 7:02 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Doornrivier
Replies: 3
Views: 746

Re: Doornrivier

En ek het dit gemis, my liefkoosde plek.
Jammer Mark, sal opmaak
Groete
by Suidwes1
Thu Feb 25, 2010 5:41 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hankook RF10
Replies: 8
Views: 1836

Re: Hankook RF10

Clayton
I was sitting with the same problem
I bought Hankooks 31x11,5x15 MT ( muds ) and love them. Your ride is softer and about no road noise.
Previously my vehicle was fitted with Mud BF`s. Very hard ride and the road noise was very hard.
Hope this will help
by Suidwes1
Wed Feb 17, 2010 1:08 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Bande?????????
Replies: 7
Views: 1087

Re: Bande?????????

Foto`s van die Hankooks
by Suidwes1
Tue Feb 16, 2010 6:23 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Bande?????????
Replies: 7
Views: 1087

Bande?????????

Ek was onlangs in Namibia en oppad terug op ons laaste 5 km grondpad, toe bars my regter agter wiel. Ek is ( of was ) n fan vir BF`s Muds. My seun se bakkie bande was klaar met sy BF`s A/T ( so omtrent 100 000 km op ) en moes ek weer koop. Het my BF 30x9,5x15 Muds op sy bakkie gesit en toe vir my 31...
by Suidwes1
Tue Feb 16, 2010 6:16 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Employment help needed for my pops
Replies: 12
Views: 2355

Re: Employment help needed for my pops

Toybox
It is not out of place and I will sent his details to all my friends.
Pls sent me his CV ( pm me )
Where do he staying?
by Suidwes1
Sat Feb 13, 2010 7:17 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Urgent message, Hiluxes are the target again
Replies: 20
Views: 2338

Re: Urgent message, Hiluxes are the target again

Ja Jaco

Ek stem saam. Diefstalle op nuwe Vigo Luxes en Fortuners het baie toegeneem. Ek doen voertuig eise en dit het baie toegeneem. Het nou net`eis gedoen waar `n Fortuner met 2 000 km op gesteel was in Wilropark met R 30 000-00 se ekstras op.

Dus kyk maar uit

Go to advanced search