Ek sê liewer jammer as asseblief.
Dan kan mamma nie nee sê nie!
Search found 138 matches
- Wed Jul 20, 2011 5:24 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Wheel arch flares (SFA)
- Replies: 43
- Views: 3392
- Wed Jul 20, 2011 3:52 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Wheel arch flares (SFA)
- Replies: 43
- Views: 3392
Re: Wheel arch flares (SFA)
Sal ook in 'n stel belangstel, dink my skoonpa sal ook 'n stel vat..
Lyk goed!
Lyk goed!
- Mon Jul 18, 2011 8:20 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Our SA Trailmaster 4x4 Challenge Finalists
- Replies: 16
- Views: 2016
Re: Our SA Trailmaster 4x4 Challenge Finalists
PS I believe there will be TV coverage of the event.... :shock: :shock: :shock: julle moet julle se hare mooi kam, en agter julle se ore ook was gehoor?? :twisted: :twisted: :twisted: Laat weet ons asb as julle weet of uitvind waneer dit op die tv gaan wees!? :beg: :beg: Sterkte julle! :thumbup:
- Thu Jul 14, 2011 4:51 am
- Forum: Hobbies
- Topic: Wie is boogjagters
- Replies: 45
- Views: 11093
Re: Wie is boogjagters
:thumbup: Nog 'n boogjagter hier, alhoewel ek drie jaar laas gejag het. :thumbdown: :cry: :blackeye: Wil juis nou al begin oefen vir volgende seisoen, ek skiet met 'n 100 lb boog so ek moet maar vroegtydig begin oefen as ek nie wil "tag en release" nie. Sit asb fotos op van dit wat jy in B...
- Wed Jun 08, 2011 4:01 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Your HILUX Engine Bay Pic - Only 1, no text!
- Replies: 17
- Views: 3998
- Thu Jun 02, 2011 11:23 am
- Forum: The Workshop
- Topic: brake disk hub thingy need help
- Replies: 10
- Views: 1974
Re: brake disk hub thingy need help
Handbrake?. . . i think ive found the problem
- Thu Jun 02, 2011 10:54 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: What r the chances of this working?
- Replies: 8
- Views: 1683
Re: What r the chances of this working?
Nee, daai kan werk man, nou kan jy jou Van elke naweek tune sonder 'n dertien spanner en 'n hamer.
- Thu May 26, 2011 8:59 am
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: OME or Ironman?
- Replies: 32
- Views: 4562
Re: OME or Ironman?
OME from Louis at 4X4 megaworld Menlyn (about 12K all in I seem to remember) or Mikem from Darryl (last quote was 10500 odd) best 2 options in my opinion both guys are members of the forum here and only good reports on their customer service. I can personally vouch for Louis' (4x4 megaworld) servic...
- Fri Feb 25, 2011 6:00 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: vrydag middae
- Replies: 24
- Views: 2091
Re: vrydag middae
Nee sies julle! Van ons moet die ekonomie aan die gang hou!
Is julle nie bang julle kry swooi brand of bloeiende aambeie as julle sulke foto's post nie?
Is julle nie bang julle kry swooi brand of bloeiende aambeie as julle sulke foto's post nie?
- Fri Feb 25, 2011 5:54 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Stickers
- Replies: 60
- Views: 9759
Re: Stickers
Brag gat!CasKru wrote:Die Hilux sticker lyk in elk geval baie beter op die windscreen
Ek wil ook altyd op of bo-oor alles ry! Mooi foto!
- Fri Feb 25, 2011 5:45 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: what other forums?
- Replies: 18
- Views: 2965
Re: what other forums?
http://www.bowhuntingforum.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; (Het regtig die boogjag afgeskeep die laaste jaar of so) http://www.4x4community.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; (Nie 'n aktiewe lid nie, post net as ek regtig moet/wil) http://ww...
- Fri Feb 25, 2011 5:37 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: TYMME SE BAIE BAIE BAIE DANKIE
- Replies: 15
- Views: 2130
Re: TYMME SE BAIE BAIE BAIE DANKIE
Tumme ons dank is aan Die Here, dat Hy julle gespaar het, dat Hy vir ons gegee het om vir julle te kon gee (dis nou nie net finansies nie,maar ook liefde) en dat Hy die klom hadrd gebakte Hilux manne gewys het hul het klein nee GROOT harte. Ons bid nog steeds vir daai been om aan tegroei. Ditto :th...
- Tue Feb 15, 2011 7:15 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Julle kan vir my een van die koop vir my verjaarsdag...
- Replies: 4
- Views: 1038
Re: Julle kan vir my een van die koop vir my verjaarsdag...
As jy iemand gekry het wat een vir jou koop, sê vir hulle ek sal ook maar een vat, matt black. Daai lyk darem lekker jong
- Sun Feb 13, 2011 9:55 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Viennas en bokke skiet (Picnic and Pictures)
- Replies: 10
- Views: 1618
Re: Viennas en bokke skiet (Picnic and Pictures)
Ja daai versoeking kan groot raak. Ek het eendag in 'n hide gesit en wag vir iets groot om te skiet toe kom daar 'n Koedoe koei met haar kalf daar aan en begin wei. . . nou dit kan 'n dag se jag opvoeter, het toe maar net sit en kyk vir die res van die middag.
- Sun Feb 13, 2011 9:48 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Regte Legend!
- Replies: 8
- Views: 1663
Re: Regte Legend!
Nou moet julle asb help...is dit nou een van daai spoed cameras wat dit nou afneem....en as dit een is hoe kry jy dit reg om dit so op GM te sien :shock: Nee, dis maar google maps wat al die strate in die wêreld probeer op die internet sit, dis hoekom hulle die nommerplate blur. Het maar net heelto...
- Sun Feb 13, 2011 7:13 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Regte Legend!
- Replies: 8
- Views: 1663
Regte Legend!
Dis hoe jy weet jou bakkie is 'n regte legend! :shock2: :yahoo: Het een LAAANG nagskof onthou dat ek verby hulle kar gery het, moes nogal lank soek na die foto. http://maps.google.co.za/maps?f=q&source=s_q&hl=en&geocode=&q=Kroondal,+North+West&aq=1&sll=-28.381735,24.697266&a...
- Sun Feb 13, 2011 7:07 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Viennas en bokke skiet (Picnic and Pictures)
- Replies: 10
- Views: 1618
Re: Viennas en bokke skiet (Picnic and Pictures)
Lyk lekker rustig, sou ook nie met iets anders as tie kamera kon jag nie. (nie op daai tyd en plek nie)
- Sun Feb 13, 2011 7:00 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: My Co-Driver & Nav.
- Replies: 13
- Views: 1769
Re: My Co-Driver & Nav.
:wink2: Dankie vir almal se seën-wense. Sy naam is Alexander (geen fanilie naam nie, daar is te veel van die familie name by ons! ). WP trui? Arme kind!
- Sat Feb 12, 2011 7:29 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: My Co-Driver & Nav.
- Replies: 13
- Views: 1769
My Co-Driver & Nav.
Na wat soos 'n ewigheid gevoel het het my kind besluit hy is nou reg vir ons. Ek kan nie dink hoe mens meer geseend kan wees nie, dank Vader daarvoor!
- Sat Jan 15, 2011 4:37 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: What is my Toy worth ?
- Replies: 12
- Views: 2115
Re: What is my Toy worth ?
Ek sal so een koop vir R80 000. Dis as ek nou in die mark was vir een.
- Mon Dec 20, 2010 11:28 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: KZTE - Voorste Diff - Olie lek
- Replies: 4
- Views: 1159
Re: KZTE - Voorste Diff - Olie lek
Jy moet versigtig wees jong, jy kry dalk volgende keer 'n koppie sand in jou diff.Lollie wrote:Louise het ook my bakkie se voorste as oorgedoen en baie goeie werk gedoen.
- Fri Dec 17, 2010 5:26 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Amper raak dit toe lelik
- Replies: 23
- Views: 1881
Re: Amper raak dit toe lelik
Mooi man, jy moes sy keel toe getrap het.
Ek sou wel steeds daarop aandring dat hy vir die rims ook betaal, dit bly immers hul nalatigheid.
Ek sou wel steeds daarop aandring dat hy vir die rims ook betaal, dit bly immers hul nalatigheid.
- Mon Dec 13, 2010 4:41 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: After I win the Lotto.........
- Replies: 22
- Views: 2216
Re: After I win the Lotto.........
Vat my bakkie net so (nadat ek vir my baas 'n klein kers geskenkie gegee het) en gaan ry ELKE 4x4/offroad roete in SA!
- Fri Nov 26, 2010 11:09 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Your HILUX Pic - Only 1, no text!
- Replies: 507
- Views: 349584
- Fri Nov 26, 2010 10:36 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: 22R carb
- Replies: 2
- Views: 963
Re: 22R carb
5500 rpm!! :shock2: Ek dink nie myne kan so hoog rev nie! :blink: Ek weet wel dat sommige voertuie het 'n limiter in in die rotor, as hy teen 'n sekere spoed draai dan hou hy net op om kontak te maak, die een waarna ek gekyk het het juis so rondom 5500 uitgesny. Jy het nie dalk al die rotor vervang ...
- Fri Nov 26, 2010 8:45 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Jou Vier voet vriende
- Replies: 7
- Views: 1466
- Sun Nov 21, 2010 7:51 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Nice Jack
- Replies: 18
- Views: 2764
Re: Nice Jack
Dankie Jaco, dink ek sal maar vir my twee gaan aanskkaf.
- Sun Nov 21, 2010 4:32 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Interesting pictures
- Replies: 27
- Views: 3834
Re: Interesting pictures
Kan jy so vinnig ry?
- Sun Nov 21, 2010 2:26 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Nice Jack
- Replies: 18
- Views: 2764
Re: Nice Jack
Dit kan nou lekker werk, weet iemand hoeveel sy rating is?
- Sat Nov 20, 2010 8:24 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Cleaning Aluminum?
- Replies: 42
- Views: 3273
Re: Cleaning Aluminum?
Kyk op http://www.kwikwap.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; ,
Hulle maak 'n "Acid based aluminium cleaner".
Weet nie wat dit kos of hoe dit werk nie.
Hulle maak 'n "Acid based aluminium cleaner".
Weet nie wat dit kos of hoe dit werk nie.
- Sat Nov 20, 2010 7:52 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Where were you at school?
- Replies: 80
- Views: 7894
Re: Where were you at school?
:shock2: Primary school: Riebeeckstad Laerskool(Vrystaat), Odendaalsrus Laerskool(Vrystaat), Ivy park Laerskool(Pietersburg),Kanonkop Laerskool(Middelburg), Pietersburg Laerskool, Middelburg Learskool, Witrivier Primary, Kanonkop Laerskool. :alvarin: High school: HTS Middelburg :cooldude: Sien. . . ...
- Sat Nov 20, 2010 7:25 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Christmas came early
- Replies: 32
- Views: 3665
Re: Christmas came early
Geluk Jan en Barry!
My eersteling kom 15de Februarie. Heng maar dit voel baie langer as 9 maande!
My eersteling kom 15de Februarie. Heng maar dit voel baie langer as 9 maande!
- Wed Nov 10, 2010 8:40 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Who is going where Dec 2010
- Replies: 78
- Views: 7631
Re: Who is going where Dec 2010
Staying home for December this year :thumbdown: Will be working as well :cry: Wife does'nt want to ride in my LUX either ..... 25 weeks preggies and she says it is difficult to climb in - I said I would make her a little step ladder :) Also gives me more time to work on my little tykes room :angel:...
- Tue Nov 09, 2010 8:19 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: LC Engineering
- Replies: 0
- Views: 669
LC Engineering
Kyk na die On line shop. Moet nou net die Lotto wen! :alvarin:
http://www.lcengineering.com/" onclick="window.open(this.href);return false;
Hier is die Link na die shop:
http://www.lceperformance.com/" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.lcengineering.com/" onclick="window.open(this.href);return false;
Hier is die Link na die shop:
http://www.lceperformance.com/" onclick="window.open(this.href);return false;
- Tue Nov 02, 2010 4:24 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Vevanging van sfa se voorste vere
- Replies: 6
- Views: 1438
Re: Vevanging van sfa se voorste vere
Heinrich (Traveler) het so ruk terug 'n plek se kontak besonderhede gepost wat baie goedkoop is met hulle vere, dit is net gewone vere. Search maar op die forum, dit is daar iewers.
Groete,
Pieter
Groete,
Pieter
- Mon Nov 01, 2010 9:54 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Toyota Fortuner - issues?
- Replies: 2
- Views: 926
Re: Toyota Fortuner - issues?
http://www.teknikensvarld.se/tvtv/071031-toyota-hilux/" onclick="window.open(this.href);return false;
- Sun Oct 31, 2010 10:29 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: WP / Sharks
- Replies: 24
- Views: 2633
Re: WP / Sharks
Dis jammer ons het nie.Musselcracker wrote:Province!!!!
Where do we place the bets??
- Sun Oct 31, 2010 10:23 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: CURRIE BEKER KOORS
- Replies: 23
- Views: 2992
Re: CURRIE BEKER KOORS
Sorry WP :alvarin:
- Fri Oct 29, 2010 10:27 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: lost snake - found
- Replies: 30
- Views: 3350
Re: lost snake - found
rick, snake supporters to the rescue!!! i've got 37 snakes at home at the moment, not counting the lizards (water bassilisks, beardies etc.) i've also got a few corns (like your sons') but only for breeding and selling, corn snakes sell like crazy... one of the main reasons people hate snakes is be...
- Fri Oct 29, 2010 7:49 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Power Steering probleem
- Replies: 4
- Views: 1061
Re: Power Steering probleem
Het die probleem gekry. Die V6 is besig om 'n mounting te breek, dan lê die engine teen die steering arm.
- Fri Oct 29, 2010 6:42 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Most irratating thing with your Lux
- Replies: 97
- Views: 10078
Re: Most irratating thing with your Lux
While driving there's this constant whining noise . . . . Now I just leave her at home and drive alone.
- Tue Oct 26, 2010 9:59 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Interesant!!
- Replies: 8
- Views: 1735
Re: Interesant!!
Sal beslis belangstel . Maar ek het nie nou die Finansiele vryheid nie, SWAMBO is swanger, Ons eerste, so al die dinge sal maar bietjie moet wag. Anders is ek dalk in die moeilikheid !
- Wed Oct 20, 2010 12:11 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Power Steering probleem
- Replies: 4
- Views: 1061
Re: Power Steering probleem
Hi Mr B,
Sal uitvind hoe lanklaas dit gruil is. Hoe gereeld moet dit geruil word?
Sal uitvind hoe lanklaas dit gruil is. Hoe gereeld moet dit geruil word?
- Tue Oct 19, 2010 2:58 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Power Steering probleem
- Replies: 4
- Views: 1061
Power Steering probleem
Hi julle, My Skoonpa se lux se stuurwiel het onlangs begin om BAIE styf te raak op lae revs. Die gewone goed (olie level, belt tension. . .)is gecheck en is reg. Ek het gekyk in die workshop manual, hulle reken dit kan die "flow control valve" wees. Het een van julle al dieselfde probleem ...
- Fri Sep 24, 2010 4:51 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: sticker kit??
- Replies: 5
- Views: 1725
Re: sticker kit??
Soek jy nog stickers Stefan? Toyota het gesê hulle kan bestel, maar teen 'n prys natuurlik!
- Fri Sep 24, 2010 3:42 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Sound from axle/diff
- Replies: 17
- Views: 2394
Re: Sound from axle/diff
Cassie, ek was nie vir lank nie op die site nie , klink jou diff nou beter nadat jy die bearings geruil het?
- Mon Jun 14, 2010 9:35 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Rear Diff problems
- Replies: 13
- Views: 3141
Re: Rear Diff problems
Hi Cassie, as jy dit doen wil jy nie vir ons 'n "write up" doen daaroor nie asb. Ek sal seker dieselfde moet doen, so sal graag wil sien hoe dit gedoen word.
- Sun Jun 13, 2010 12:51 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Interesant!!
- Replies: 8
- Views: 1735
Interesant!!
Hier is 'n paar intersante websites waarop ek afgekom het. Het die link op die op die website onder hom gekry: http://www.steedspeed.com/toyota_22rte_turbo_manifold_with_ewg" onclick="window.open(this.href);return false; http://22returbo.net/" onclick="window.open(this.href);retu...
- Thu Jun 10, 2010 4:32 pm
- Forum: Botswana
- Topic: Info Needed
- Replies: 10
- Views: 5999
Re: Info Needed
Now thats unbelievable, and you get your fuel from sa!? :roll:Botswana Bob wrote:New prices
1ltr unleaded BWP 6.20 (somewhere around there) = R6.70
1ltr diesel BWP 5.50 = R5.94
- Wed Jun 09, 2010 5:22 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Survival Backpack
- Replies: 27
- Views: 3578
Re: Survival Backpack
Moet net nie daai aan die einde vergeet nie, dis winter!truckin wrote: Grapie my liefie
- Wed Jun 09, 2010 5:04 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: World Cup Soccer 2010
- Replies: 24
- Views: 2941
Re: World Cup Soccer 2010
Installed more security at my home, got someone to tease the dog, bought new pepper spray. Sharpened my broadheads, tuned my bow. You know . . . the usaual.
- Wed Jun 09, 2010 4:59 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Most irratating thing with your Lux
- Replies: 97
- Views: 10078
Re: Most irratating thing with your Lux
Thanks Zane, but I'll go the legal route with a lot of civilian back-up ....they'll be paying for years to come. :eh: Back to Hilux problems ...... if there are any ..... :wink: Dont mean to be negative, but I dont think they will consider the free accomodation, free food, free tv and free studying...
- Mon Jun 07, 2010 6:40 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Alternatief om jou voertuig se vering op te pomp
- Replies: 19
- Views: 2586
Re: Alternatief om jou voertuig se vering op te pomp
Klink na of dit kan goed wees, maar soos mark sê. . . .as ek selfs net met een ou kan praat wat dit in het sal ek dit dalk oorweeg.
Kan jy dalk hulle kontak nommers vir my gee asb? Wil hulle bel en hoor wat sê hulle oor die SFA suspensie.
Kan jy dalk hulle kontak nommers vir my gee asb? Wil hulle bel en hoor wat sê hulle oor die SFA suspensie.
- Mon Jun 07, 2010 6:11 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Centre bearing
- Replies: 17
- Views: 1833
Re: Centre bearing
Well, I have access to all the tools I can dream of, thanks to my FIL. But how does one set the backlash?
- Mon Jun 07, 2010 4:23 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Centre bearing
- Replies: 17
- Views: 1833
Re: Centre bearing
I think I have the same problem, Piet petoors also described the same problem a while back if I remember correctly, 4th and 5th gear between 2000 & 2500rpm. What does such a repair cost?
Wil it be easy/fast enough to do it myself?
Wil it be easy/fast enough to do it myself?
- Sat Jun 05, 2010 2:46 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Ek het my Lux in die steek gelaat!
- Replies: 17
- Views: 2417
Re: Ek het my Lux in die steek gelaat!
Hier is die fotos van hoe dit onder die bonnet gelyk na die moddergat. Ek wag nod vir die aksie fotos.
- Fri Jun 04, 2010 10:52 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Diff veranderinge op 1995 SFA
- Replies: 12
- Views: 1865
Re: Diff veranderinge op 1995 SFA
My father in law's rear axle broke while towing a caravan some years back, actually the whole bloody wheel came off, which reulted in the caravan unhooking. It was also gearmax.
But I havent heard of a lot of people having similar problems, mine is still sound and I trust them.
But I havent heard of a lot of people having similar problems, mine is still sound and I trust them.
- Thu Jun 03, 2010 5:11 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Ek het my Lux in die steek gelaat!
- Replies: 17
- Views: 2417
Re: Ek het my Lux in die steek gelaat!
Die vas sit pla nie regtig nie, as ek die fotos kry sal julle verstaan, ek dink dit was onvermeidelik . Die dolk in my hart is dat daar een Landie eienaar is wat trots is!! En dis my skuld!!
- Thu Jun 03, 2010 12:26 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Ek het my Lux in die steek gelaat!
- Replies: 17
- Views: 2417
Re: Ek het my Lux in die steek gelaat!
Is seker ek sal 'n plan kan maak, dis darem nog lank voor die tyd.
- Thu Jun 03, 2010 10:18 am
- Forum: Build your own:
- Topic: Single Cab to Double Cab Conversion?
- Replies: 7
- Views: 5294
Re: Single Cab to Double Cab Conversion?
Chassis's are the same, Allan has just remove a dbl cab and put a single cab in it's place(with dbl cab load bin), he is busy with a challenge vehicle... 100inch shorter than a std lux... already looking cool... Mr B :mrgreen: I have the same idea, bit it will have to wait untill I can afford to bu...