Search found 138 matches

by Shamrock
Wed Jul 20, 2011 5:24 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wheel arch flares (SFA)
Replies: 43
Views: 3392

Re: Wheel arch flares (SFA)

Ek sê liewer jammer as asseblief. :yahoo:
Dan kan mamma nie nee sê nie!
by Shamrock
Wed Jul 20, 2011 3:52 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wheel arch flares (SFA)
Replies: 43
Views: 3392

Re: Wheel arch flares (SFA)

:thumbup: Sal ook in 'n stel belangstel, dink my skoonpa sal ook 'n stel vat..

Lyk goed!
by Shamrock
Mon Jul 18, 2011 8:20 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Our SA Trailmaster 4x4 Challenge Finalists
Replies: 16
Views: 2016

Re: Our SA Trailmaster 4x4 Challenge Finalists

PS I believe there will be TV coverage of the event.... :shock: :shock: :shock: julle moet julle se hare mooi kam, en agter julle se ore ook was gehoor?? :twisted: :twisted: :twisted: Laat weet ons asb as julle weet of uitvind waneer dit op die tv gaan wees!? :beg: :beg: Sterkte julle! :thumbup:
by Shamrock
Thu Jul 14, 2011 4:51 am
Forum: Hobbies
Topic: Wie is boogjagters
Replies: 45
Views: 11068

Re: Wie is boogjagters

:thumbup: Nog 'n boogjagter hier, alhoewel ek drie jaar laas gejag het. :thumbdown: :cry: :blackeye: Wil juis nou al begin oefen vir volgende seisoen, ek skiet met 'n 100 lb boog so ek moet maar vroegtydig begin oefen as ek nie wil "tag en release" nie. Sit asb fotos op van dit wat jy in B...
by Shamrock
Thu Jun 02, 2011 11:23 am
Forum: The Workshop
Topic: brake disk hub thingy need help
Replies: 10
Views: 1974

Re: brake disk hub thingy need help

. . . i think ive found the problem
Handbrake? :blackeye:
by Shamrock
Thu Jun 02, 2011 10:54 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: What r the chances of this working?
Replies: 8
Views: 1683

Re: What r the chances of this working?

:cooldude: Nee, daai kan werk man, nou kan jy jou Van elke naweek tune sonder 'n dertien spanner en 'n hamer. :mocking:
by Shamrock
Thu May 26, 2011 8:59 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: OME or Ironman?
Replies: 32
Views: 4562

Re: OME or Ironman?

OME from Louis at 4X4 megaworld Menlyn (about 12K all in I seem to remember) or Mikem from Darryl (last quote was 10500 odd) best 2 options in my opinion both guys are members of the forum here and only good reports on their customer service. I can personally vouch for Louis' (4x4 megaworld) servic...
by Shamrock
Fri Feb 25, 2011 6:00 pm
Forum: Open Discussion
Topic: vrydag middae
Replies: 24
Views: 2091

Re: vrydag middae

:acute: Nee sies julle! Van ons moet die ekonomie aan die gang hou!
Is julle nie bang julle kry swooi brand of bloeiende aambeie as julle sulke foto's post nie? :aggresive:
by Shamrock
Fri Feb 25, 2011 5:54 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Stickers
Replies: 60
Views: 9759

Re: Stickers

CasKru wrote:Die Hilux sticker lyk in elk geval baie beter op die windscreen :twisted:
Brag gat! :cooldude:


:laugh2: Ek wil ook altyd op of bo-oor alles ry! Mooi foto!
by Shamrock
Fri Feb 25, 2011 5:45 pm
Forum: Open Discussion
Topic: what other forums?
Replies: 18
Views: 2965

Re: what other forums?

http://www.bowhuntingforum.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; (Het regtig die boogjag afgeskeep die laaste jaar of so) http://www.4x4community.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; (Nie 'n aktiewe lid nie, post net as ek regtig moet/wil) http://ww...
by Shamrock
Fri Feb 25, 2011 5:37 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: TYMME SE BAIE BAIE BAIE DANKIE
Replies: 15
Views: 2130

Re: TYMME SE BAIE BAIE BAIE DANKIE

Tumme ons dank is aan Die Here, dat Hy julle gespaar het, dat Hy vir ons gegee het om vir julle te kon gee (dis nou nie net finansies nie,maar ook liefde) en dat Hy die klom hadrd gebakte Hilux manne gewys het hul het klein nee GROOT harte. Ons bid nog steeds vir daai been om aan tegroei. Ditto :th...
by Shamrock
Tue Feb 15, 2011 7:15 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Julle kan vir my een van die koop vir my verjaarsdag...
Replies: 4
Views: 1038

Re: Julle kan vir my een van die koop vir my verjaarsdag...

As jy iemand gekry het wat een vir jou koop, sê vir hulle ek sal ook maar een vat, matt black. :shock2: Daai lyk darem lekker jong
by Shamrock
Sun Feb 13, 2011 9:55 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Viennas en bokke skiet (Picnic and Pictures)
Replies: 10
Views: 1618

Re: Viennas en bokke skiet (Picnic and Pictures)

Ja daai versoeking kan groot raak. Ek het eendag in 'n hide gesit en wag vir iets groot om te skiet toe kom daar 'n Koedoe koei met haar kalf daar aan en begin wei. . . nou dit kan 'n dag se jag opvoeter, het toe maar net sit en kyk vir die res van die middag. :blushing:
by Shamrock
Sun Feb 13, 2011 9:48 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Regte Legend!
Replies: 8
Views: 1663

Re: Regte Legend!

Nou moet julle asb help...is dit nou een van daai spoed cameras wat dit nou afneem....en as dit een is hoe kry jy dit reg om dit so op GM te sien :shock: Nee, dis maar google maps wat al die strate in die wêreld probeer op die internet sit, dis hoekom hulle die nommerplate blur. Het maar net heelto...
by Shamrock
Sun Feb 13, 2011 7:13 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Regte Legend!
Replies: 8
Views: 1663

Regte Legend!

Dis hoe jy weet jou bakkie is 'n regte legend! :shock2: :yahoo: Het een LAAANG nagskof onthou dat ek verby hulle kar gery het, moes nogal lank soek na die foto. http://maps.google.co.za/maps?f=q&source=s_q&hl=en&geocode=&q=Kroondal,+North+West&aq=1&sll=-28.381735,24.697266&a...
by Shamrock
Sun Feb 13, 2011 7:07 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Viennas en bokke skiet (Picnic and Pictures)
Replies: 10
Views: 1618

Re: Viennas en bokke skiet (Picnic and Pictures)

Lyk lekker rustig, sou ook nie met iets anders as tie kamera kon jag nie. (nie op daai tyd en plek nie)
by Shamrock
Sun Feb 13, 2011 7:00 pm
Forum: Open Discussion
Topic: My Co-Driver & Nav.
Replies: 13
Views: 1769

Re: My Co-Driver & Nav.

:wink2: Dankie vir almal se seën-wense. Sy naam is Alexander (geen fanilie naam nie, daar is te veel van die familie name by ons! :disgust: ). WP trui? Arme kind! :mocking: :blackeye:
by Shamrock
Sat Feb 12, 2011 7:29 pm
Forum: Open Discussion
Topic: My Co-Driver & Nav.
Replies: 13
Views: 1769

My Co-Driver & Nav.

Na wat soos 'n ewigheid gevoel het het my kind besluit hy is nou reg vir ons. :dance1: :yahoo: Ek kan nie dink hoe mens meer geseend kan wees nie, dank Vader daarvoor!
by Shamrock
Sat Jan 15, 2011 4:37 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: What is my Toy worth ?
Replies: 12
Views: 2115

Re: What is my Toy worth ?

Ek sal so een koop vir R80 000. Dis as ek nou in die mark was vir een.
by Shamrock
Mon Dec 20, 2010 11:28 pm
Forum: The Workshop
Topic: KZTE - Voorste Diff - Olie lek
Replies: 4
Views: 1159

Re: KZTE - Voorste Diff - Olie lek

Lollie wrote:Louise het ook my bakkie se voorste as oorgedoen en baie goeie werk gedoen.
:mocking: Jy moet versigtig wees jong, jy kry dalk volgende keer 'n koppie sand in jou diff.
by Shamrock
Fri Dec 17, 2010 5:26 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Amper raak dit toe lelik
Replies: 23
Views: 1881

Re: Amper raak dit toe lelik

Mooi man, jy moes sy keel toe getrap het. :blackeye: :aggresive:

Ek sou wel steeds daarop aandring dat hy vir die rims ook betaal, dit bly immers hul nalatigheid.
by Shamrock
Mon Dec 13, 2010 4:41 am
Forum: Open Discussion
Topic: After I win the Lotto.........
Replies: 22
Views: 2216

Re: After I win the Lotto.........

Vat my bakkie net so (nadat ek vir my baas 'n klein kers geskenkie gegee het) en gaan ry ELKE 4x4/offroad roete in SA! :beach: :yahoo:
by Shamrock
Fri Nov 26, 2010 11:09 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Your HILUX Pic - Only 1, no text!
Replies: 507
Views: 349381

Re: Your HILUX Pic - Only 1, no text!

:beach:
by Shamrock
Fri Nov 26, 2010 10:36 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 22R carb
Replies: 2
Views: 963

Re: 22R carb

5500 rpm!! :shock2: Ek dink nie myne kan so hoog rev nie! :blink: Ek weet wel dat sommige voertuie het 'n limiter in in die rotor, as hy teen 'n sekere spoed draai dan hou hy net op om kontak te maak, die een waarna ek gekyk het het juis so rondom 5500 uitgesny. Jy het nie dalk al die rotor vervang ...
by Shamrock
Fri Nov 26, 2010 8:45 am
Forum: Open Discussion
Topic: Jou Vier voet vriende
Replies: 7
Views: 1466

Re: Jou Vier voet vriende

:cooldude:
by Shamrock
Sun Nov 21, 2010 7:51 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Nice Jack
Replies: 18
Views: 2764

Re: Nice Jack

Dankie Jaco, dink ek sal maar vir my twee gaan aanskkaf.
by Shamrock
Sun Nov 21, 2010 4:32 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Interesting pictures
Replies: 27
Views: 3830

Re: Interesting pictures

Kan jy so vinnig ry? :shock2:
by Shamrock
Sun Nov 21, 2010 2:26 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Nice Jack
Replies: 18
Views: 2764

Re: Nice Jack

Dit kan nou lekker werk, weet iemand hoeveel sy rating is?
by Shamrock
Sat Nov 20, 2010 8:24 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Cleaning Aluminum?
Replies: 42
Views: 3273

Re: Cleaning Aluminum?

Kyk op http://www.kwikwap.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; ,

Hulle maak 'n "Acid based aluminium cleaner".
Weet nie wat dit kos of hoe dit werk nie.
by Shamrock
Sat Nov 20, 2010 7:52 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Where were you at school?
Replies: 80
Views: 7894

Re: Where were you at school?

:shock2: Primary school: Riebeeckstad Laerskool(Vrystaat), Odendaalsrus Laerskool(Vrystaat), Ivy park Laerskool(Pietersburg),Kanonkop Laerskool(Middelburg), Pietersburg Laerskool, Middelburg Learskool, Witrivier Primary, Kanonkop Laerskool. :alvarin: High school: HTS Middelburg :cooldude: Sien. . . ...
by Shamrock
Sat Nov 20, 2010 7:25 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Christmas came early
Replies: 32
Views: 3665

Re: Christmas came early

Geluk Jan en Barry! :thumbup:

My eersteling kom 15de Februarie. Heng maar dit voel baie langer as 9 maande! :beg:
by Shamrock
Wed Nov 10, 2010 8:40 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Who is going where Dec 2010
Replies: 78
Views: 7631

Re: Who is going where Dec 2010

Staying home for December this year :thumbdown: Will be working as well :cry: Wife does'nt want to ride in my LUX either ..... 25 weeks preggies and she says it is difficult to climb in - I said I would make her a little step ladder :) Also gives me more time to work on my little tykes room :angel:...
by Shamrock
Tue Nov 09, 2010 8:19 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: LC Engineering
Replies: 0
Views: 669

LC Engineering

Kyk na die On line shop. :aggresive: Moet nou net die Lotto wen! :alvarin:

http://www.lcengineering.com/" onclick="window.open(this.href);return false;

Hier is die Link na die shop:
http://www.lceperformance.com/" onclick="window.open(this.href);return false;
by Shamrock
Tue Nov 02, 2010 4:24 pm
Forum: The Workshop
Topic: Vevanging van sfa se voorste vere
Replies: 6
Views: 1438

Re: Vevanging van sfa se voorste vere

Heinrich (Traveler) het so ruk terug 'n plek se kontak besonderhede gepost wat baie goedkoop is met hulle vere, dit is net gewone vere. Search maar op die forum, dit is daar iewers.

Groete,

Pieter
by Shamrock
Mon Nov 01, 2010 9:54 am
Forum: Open Discussion
Topic: Toyota Fortuner - issues?
Replies: 2
Views: 926

Re: Toyota Fortuner - issues?

http://www.teknikensvarld.se/tvtv/071031-toyota-hilux/" onclick="window.open(this.href);return false; :angel:
by Shamrock
Sun Oct 31, 2010 10:29 am
Forum: Open Discussion
Topic: WP / Sharks
Replies: 24
Views: 2633

Re: WP / Sharks

Musselcracker wrote:Province!!!!

Where do we place the bets??
:boss: Dis jammer ons het nie.
by Shamrock
Sun Oct 31, 2010 10:23 am
Forum: Open Discussion
Topic: CURRIE BEKER KOORS
Replies: 23
Views: 2992

Re: CURRIE BEKER KOORS

:yahoo: :dance1: :tease:

Sorry WP :blackeye: :alvarin:
by Shamrock
Fri Oct 29, 2010 10:27 am
Forum: Open Discussion
Topic: lost snake - found
Replies: 30
Views: 3350

Re: lost snake - found

rick, snake supporters to the rescue!!! i've got 37 snakes at home at the moment, not counting the lizards (water bassilisks, beardies etc.) i've also got a few corns (like your sons') but only for breeding and selling, corn snakes sell like crazy... one of the main reasons people hate snakes is be...
by Shamrock
Fri Oct 29, 2010 7:49 am
Forum: The Workshop
Topic: Power Steering probleem
Replies: 4
Views: 1061

Re: Power Steering probleem

Het die probleem gekry. Die V6 is besig om 'n mounting te breek, dan lê die engine teen die steering arm. :shock2: :oops:
by Shamrock
Fri Oct 29, 2010 6:42 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Most irratating thing with your Lux
Replies: 97
Views: 10078

Re: Most irratating thing with your Lux

While driving there's this constant whining noise . . . . Now I just leave her at home and drive alone. :blackeye:
by Shamrock
Tue Oct 26, 2010 9:59 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Interesant!!
Replies: 8
Views: 1733

Re: Interesant!!

Sal beslis belangstel :thumbup: . Maar ek het nie nou die Finansiele vryheid nie, SWAMBO is swanger, :clap: Ons eerste, so al die dinge sal maar bietjie moet wag. Anders is ek dalk in die moeilikheid :blackeye: !
by Shamrock
Wed Oct 20, 2010 12:11 pm
Forum: The Workshop
Topic: Power Steering probleem
Replies: 4
Views: 1061

Re: Power Steering probleem

Hi Mr B,

Sal uitvind hoe lanklaas dit gruil is. Hoe gereeld moet dit geruil word?
by Shamrock
Tue Oct 19, 2010 2:58 pm
Forum: The Workshop
Topic: Power Steering probleem
Replies: 4
Views: 1061

Power Steering probleem

Hi julle, My Skoonpa se lux se stuurwiel het onlangs begin om BAIE styf te raak op lae revs. Die gewone goed (olie level, belt tension. . .)is gecheck en is reg. Ek het gekyk in die workshop manual, hulle reken dit kan die "flow control valve" wees. Het een van julle al dieselfde probleem ...
by Shamrock
Fri Sep 24, 2010 4:51 pm
Forum: The Workshop
Topic: sticker kit??
Replies: 5
Views: 1725

Re: sticker kit??

Soek jy nog stickers Stefan? Toyota het gesê hulle kan bestel, maar teen 'n prys natuurlik!
by Shamrock
Fri Sep 24, 2010 3:42 pm
Forum: The Workshop
Topic: Sound from axle/diff
Replies: 17
Views: 2394

Re: Sound from axle/diff

Cassie, ek was nie vir lank nie op die site nie :oops: , klink jou diff nou beter nadat jy die bearings geruil het?
by Shamrock
Mon Jun 14, 2010 9:35 am
Forum: The Workshop
Topic: Rear Diff problems
Replies: 13
Views: 3141

Re: Rear Diff problems

Hi Cassie, as jy dit doen wil jy nie vir ons 'n "write up" doen daaroor nie asb. Ek sal seker dieselfde moet doen, so sal graag wil sien hoe dit gedoen word. :?: :thumbup:
by Shamrock
Sun Jun 13, 2010 12:51 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Interesant!!
Replies: 8
Views: 1733

Interesant!!

Hier is 'n paar intersante websites waarop ek afgekom het. Het die link op die op die website onder hom gekry: http://www.steedspeed.com/toyota_22rte_turbo_manifold_with_ewg" onclick="window.open(this.href);return false; http://22returbo.net/" onclick="window.open(this.href);retu...
by Shamrock
Thu Jun 10, 2010 4:32 pm
Forum: Botswana
Topic: Info Needed
Replies: 10
Views: 5985

Re: Info Needed

Botswana Bob wrote:New prices
1ltr unleaded BWP 6.20 (somewhere around there) = R6.70
1ltr diesel BWP 5.50 = R5.94
Now thats unbelievable, and you get your fuel from sa!? :roll:
by Shamrock
Wed Jun 09, 2010 5:22 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Survival Backpack
Replies: 27
Views: 3578

Re: Survival Backpack

truckin wrote: Grapie my liefie
:lol: :lol: Moet net nie daai aan die einde vergeet nie, dis winter! :lol:
by Shamrock
Wed Jun 09, 2010 5:04 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: World Cup Soccer 2010
Replies: 24
Views: 2941

Re: World Cup Soccer 2010

Installed more security at my home, got someone to tease the dog, bought new pepper spray. Sharpened my broadheads, tuned my bow. You know . . . the usaual. :thumbup:
by Shamrock
Wed Jun 09, 2010 4:59 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Most irratating thing with your Lux
Replies: 97
Views: 10078

Re: Most irratating thing with your Lux

Thanks Zane, but I'll go the legal route with a lot of civilian back-up ....they'll be paying for years to come. :eh: Back to Hilux problems ...... if there are any ..... :wink: Dont mean to be negative, but I dont think they will consider the free accomodation, free food, free tv and free studying...
by Shamrock
Mon Jun 07, 2010 6:40 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Alternatief om jou voertuig se vering op te pomp
Replies: 19
Views: 2580

Re: Alternatief om jou voertuig se vering op te pomp

Klink na of dit kan goed wees, maar soos mark sê. . . .as ek selfs net met een ou kan praat wat dit in het sal ek dit dalk oorweeg.
Kan jy dalk hulle kontak nommers vir my gee asb? Wil hulle bel en hoor wat sê hulle oor die SFA suspensie.
by Shamrock
Mon Jun 07, 2010 6:11 pm
Forum: The Workshop
Topic: Centre bearing
Replies: 17
Views: 1833

Re: Centre bearing

Well, I have access to all the tools I can dream of, thanks to my FIL. But how does one set the backlash? :?:
by Shamrock
Mon Jun 07, 2010 4:23 pm
Forum: The Workshop
Topic: Centre bearing
Replies: 17
Views: 1833

Re: Centre bearing

I think I have the same problem, Piet petoors also described the same problem a while back if I remember correctly, 4th and 5th gear between 2000 & 2500rpm. What does such a repair cost?
Wil it be easy/fast enough to do it myself?
by Shamrock
Sat Jun 05, 2010 2:46 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Ek het my Lux in die steek gelaat!
Replies: 17
Views: 2417

Re: Ek het my Lux in die steek gelaat!

Hier is die fotos van hoe dit onder die bonnet gelyk na die moddergat. Ek wag nod vir die aksie fotos. :thumbup:
by Shamrock
Fri Jun 04, 2010 10:52 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Diff veranderinge op 1995 SFA
Replies: 12
Views: 1865

Re: Diff veranderinge op 1995 SFA

My father in law's rear axle broke while towing a caravan some years back, actually the whole bloody wheel came off, which reulted in the caravan unhooking. It was also gearmax.

But I havent heard of a lot of people having similar problems, mine is still sound and I trust them. :thumbup:
by Shamrock
Thu Jun 03, 2010 5:11 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Ek het my Lux in die steek gelaat!
Replies: 17
Views: 2417

Re: Ek het my Lux in die steek gelaat!

Die vas sit pla nie regtig nie, as ek die fotos kry sal julle verstaan, ek dink dit was onvermeidelik :twisted: . Die dolk in my hart is dat daar een Landie eienaar is wat trots is!! En dis my skuld!! :oops:
by Shamrock
Thu Jun 03, 2010 12:26 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Ek het my Lux in die steek gelaat!
Replies: 17
Views: 2417

Re: Ek het my Lux in die steek gelaat!

Is seker ek sal 'n plan kan maak, dis darem nog lank voor die tyd. :thumbup:
by Shamrock
Thu Jun 03, 2010 10:18 am
Forum: Build your own:
Topic: Single Cab to Double Cab Conversion?
Replies: 7
Views: 5293

Re: Single Cab to Double Cab Conversion?

Chassis's are the same, Allan has just remove a dbl cab and put a single cab in it's place(with dbl cab load bin), he is busy with a challenge vehicle... 100inch shorter than a std lux... already looking cool... Mr B :mrgreen: I have the same idea, bit it will have to wait untill I can afford to bu...

Go to advanced search