Search found 242 matches

by Toerboer
Thu Jan 26, 2012 5:57 pm
Forum: Meet the People
Topic: New Member -Pierre Oosthuizen
Replies: 15
Views: 1982

Re: New Member -Pierre Oosthuizen

Baie welkom Pierre.Jy gaan dit hier geniet.
by Toerboer
Thu Jan 26, 2012 5:52 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: HID spotlights
Replies: 35
Views: 5009

Re: HID spotlights

Martin Venter wrote:
Marius Smit wrote:Hi,

The best I could get was the Terrafirma 8'' for R3200.00 (HID complete)That was Sep 2011.
Was that for one unit Marius ?
including covers and wiring harness ?

With on year warranty ?
by Toerboer
Thu Jan 26, 2012 5:51 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: HID spotlights
Replies: 35
Views: 5009

Re: HID spotlights

Martin Venter wrote:
Marius Smit wrote:Hi,

The best I could get was the Terrafirma 8'' for R3200.00 (HID complete)That was Sep 2011.
Was that for one unit Marius ?
including covers and wiring harness ?

With on year warranty ?

Martin,

Ja dit was volledig in n boks en as ek reg kon onthou was dit met n een jaar waarborg.
by Toerboer
Thu Jan 26, 2012 4:35 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: HID spotlights
Replies: 35
Views: 5009

Re: HID spotlights

@ Caskru Ons verkoop Light Storm HID ligte. Hulle het 'n verstelbare "beam" en hulle is 55W units Baie lig en baie sterk. ek sal more prente van die ligte en my Trok :beach: opsit. Ons is huidig die goedkoopste in die mark. Indien julle belangstel kan ek dit op die forum opsit en pryse aa...
by Toerboer
Thu Jan 26, 2012 4:26 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: HID spotlights
Replies: 35
Views: 5009

Re: HID spotlights

Hi,

The best I could get was the Terrafirma 8'' for R3200.00 (HID complete)That was Sep 2011.
by Toerboer
Wed Jan 25, 2012 8:31 am
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: Trailers to choose.......... Many options
Replies: 53
Views: 10691

Re: Trailers to choose.......... Many options

Heinich, Ons is presies besig met die selfde oefening en kyk nou al meer as n jaar na al die waens.Die mark het baie kompeterend geraak en ek dink jy moet mooi kyk na wat jy kry vir jou geld.Ek is n groot Conquer aanhanger,maar daar is n paar ander waens wat my aandag getrek het en ek dink dit is di...
by Toerboer
Tue Jan 17, 2012 9:30 pm
Forum: Gauteng
Topic: GTG 29 Jan 2012 Gauteng
Replies: 338
Views: 34323

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Hi Almal Ons gaan saam!!! Het POP aangestuur. Hierdie jaar wil ons verseker meer saam met die club dinge doen. Sien julle daar :yahoo: Bly om te hoor. Wie ry almal van PTA, dalk konvooi ry? Ek sal jou by die garage op die N1S onder die New Road brug kry :thumbup: Goed Kerels en dames,Ek,Vellies en ...
by Toerboer
Tue Jan 17, 2012 9:25 pm
Forum: Gauteng
Topic: GTG 29 Jan 2012 Gauteng
Replies: 338
Views: 34323

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Is daar plek vir nog 'n bakkie? Eintelik 'n "disco" my pa het hom vanaand gekry en wil graag leer hoe werk 'n landy :lol: :lol: Ja Boet,sit sy naam op en laat hy kom,Disco is bietjie anders as n Defender,maar ons help waar ons ka.Hy gaan n klomp dinge meer weet as voor hy gekom het. :thum...
by Toerboer
Tue Jan 17, 2012 9:19 pm
Forum: Open Discussion
Topic: To Convoy,or not to Convoy(East Rand)?
Replies: 49
Views: 5069

Re: To Convoy,or not to Convoy(East Rand)?

Ok,so we have the Three Wise Men from the east so Far: 1-Legend35 2-Caskru 3-Thunder02 4-OOOOMS 5-IISARGE :mocking: Somewhere on the highway & perhaps the convoy from Pta / WRand can meet up and join in? WHAT TIME IIsarge,thats why i asked for ideas,our convoy can then join up with the west and...
by Toerboer
Tue Jan 17, 2012 9:17 pm
Forum: Open Discussion
Topic: To Convoy,or not to Convoy(East Rand)?
Replies: 49
Views: 5069

Re: To Convoy,or not to Convoy(East Rand)?

Ok,so we have the Three Wise Men from the east so Far: 1-Legend35 2-Caskru 3-Thunder02 4-OOOOMS 5-IISARGE :mocking: Somewhere on the highway & perhaps the convoy from Pta / WRand can meet up and join in? WHAT TIME IIsarge,thats why i asked for ideas,our convoy can then join up with the west and...
by Toerboer
Tue Jan 17, 2012 8:56 pm
Forum: Gauteng
Topic: GTG 29 Jan 2012 Gauteng
Replies: 338
Views: 34323

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Hi Almal Ons gaan saam!!! Het POP aangestuur. Hierdie jaar wil ons verseker meer saam met die club dinge doen. Sien julle daar :yahoo: Bly om te hoor. Wie ry almal van PTA, dalk konvooi ry? Ek sal jou by die garage op die N1S onder die New Road brug kry :thumbup: Goed Kerels en dames,Ek,Vellies en ...
by Toerboer
Tue Jan 17, 2012 6:25 pm
Forum: Gauteng
Topic: GTG 29 Jan 2012 Gauteng
Replies: 338
Views: 34323

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Vellies wrote:Hi Almal

Ons gaan saam!!! Het POP aangestuur.
Hierdie jaar wil ons verseker meer saam met die club dinge doen.
Sien julle daar :yahoo:

Bly om te hoor.
Wie ry almal van PTA, dalk konvooi ry?
by Toerboer
Mon Jan 16, 2012 7:12 pm
Forum: Gauteng
Topic: GTG 29 Jan 2012 Gauteng
Replies: 338
Views: 34323

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Ek maak n bespreking names LATIE,n nuwe lid tot die forum en klub.
hy sal n betaling maak en aanstuur soos per post.Hy is nog vreemd met die postings ens.

26.LATIE (Anton Lategan)

Dankie sien julle daar. :thumbup:
by Toerboer
Sat Jan 14, 2012 7:08 pm
Forum: Gauteng
Topic: Hilux Club Day - McCarthy Rhino Club - 26 May 2012
Replies: 289
Views: 30583

Re: Hilux Club Day - McCarthy Rhino Club - 26 May 2012

Marius,Carmen en Olinka sal ook kom.
by Toerboer
Sat Jan 14, 2012 6:58 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wayne Schalk - Sit vas
Replies: 44
Views: 3097

Re: Wayne Schalk - Sit vas

Groot plesier Wayne, Wanneer die manne begin bel en se dat hulle vassit en hulp nodig het,dan is dit ernstige sake en so was dit ook.Wayne se Hi-Lux was n paar grade van omval af.Die foto's doen die situasie nie altyd "justice" nie.Net baie bly die situasie het so uit gedraai,dit kon baie ...
by Toerboer
Sat Dec 10, 2011 7:35 am
Forum: Open Discussion
Topic: My working Hilux
Replies: 24
Views: 2333

Re: My working Hilux

Dis harde werk om met die "manne" te werk,jy moet heeltyd seker maak alles is reg gedoen,op die ou einde het jy alles gedoen behalwe om die graaf self vas te hou.Dit raak uitputtend :alvarin: :alvarin:
by Toerboer
Thu Dec 08, 2011 9:18 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hi Im Liam
Replies: 19
Views: 2661

Re: Hi Im Liam

Welcome Liam and "Beast"

Hope to meat you at a GTG next year :thumbup:
by Toerboer
Thu Dec 08, 2011 6:26 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Darryl - Riceburner, RIP!
Replies: 31
Views: 3303

Re: Darryl - Riceburner, RIP!

Ons innige simpatie vir die familie en vriende.
by Toerboer
Mon Dec 05, 2011 7:32 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Toe gan try ons die nuwe 33's uit
Replies: 19
Views: 2020

Re: Toe gan try ons die nuwe 33's uit

Ballensering maar n groot verskil in jou ry gerief,i.t.v vibrasies op die stuurwiel ens,maar agter die skerms lei dir na andedr meganiese probleme oor n tydperk.Shocks onder andere word baie warmer en kan later skade lei,wat weer terug gaan na on everedige band afloop(heal en toe)en uneven wear) sku...
by Toerboer
Mon Dec 05, 2011 7:11 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Amobox
Replies: 19
Views: 2146

Re: Amobox

Ons gebruik ons sin basies vir alles.Elke persoon kry een boks waarin hy/sy hulle klere in pak.Dan gebruik ons die hi-lids om kos intepak wat hoog staan soos bottels ens.Van die ander gebruik ons on veskillende goed in te sit en dan merk ons dit daar volgens,so het alles n plek en jy waar waar om re...
by Toerboer
Sun Dec 04, 2011 10:21 pm
Forum: Gauteng
Topic: GTG 29 Jan 2012 Gauteng
Replies: 338
Views: 34323

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Klink goed,ons sal daar wees
by Toerboer
Wed Nov 30, 2011 8:44 pm
Forum: Meet the People
Topic: Lees al lank
Replies: 20
Views: 1977

Re: Lees al lank

Baie welkom ,jy sal nou tuis voel hier tussen die Lux manne en maninne.Hierdie is n gehegde groep mense. :thumbup:
by Toerboer
Mon Nov 28, 2011 10:29 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Prayer request
Replies: 26
Views: 3228

Re: Prayer request

Ons maak so Cassie
by Toerboer
Sun Nov 27, 2011 8:58 pm
Forum: Events Calender
Topic: Thaba Monate YEGTG
Replies: 137
Views: 31688

Re: Thaba Monate YEGTG

Baie dankie Oom Koos en Tannie Rita vir julle baie vooraf reelings,dit was n greate naweek en aan almal wat opgedaag het.Weereens n reuse kuier met min tyd. Baie dankie aan Kersvader en sy reelings komitee vir die kinders se kersboom,die kinders het dit baie geniet.Sien julle beslis by die volgende ...
by Toerboer
Sun Nov 27, 2011 8:45 pm
Forum: Events Calender
Topic: Thaba Monate YEGTG
Replies: 137
Views: 31688

Re: Thaba Monate YEGTG

OOOOMS wrote:Iemand al gehoor van Stef hulle, hy het maar groen gelyk..... :thumbdown:
Ja,so uur terug met hom gepraat,hulle het n goeie slaap in gekry deur die middag en begin weer mens voel.Dit klink of hulle beter word.
by Toerboer
Wed Nov 23, 2011 9:13 pm
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: Camping chairs - Yours?
Replies: 21
Views: 4538

Re: Camping chairs - Yours?

There are a lot of various camping chairs around and the best I have found which take up the least space are these: http://www.outdoorwarehouse.co.za/gci-outdoor-xpress-lounger-chair.html" onclick="window.open(this.href);return false; MMCH190.jpg My favourite are these and also fold up ne...
by Toerboer
Wed Nov 23, 2011 8:35 pm
Forum: Events Calender
Topic: Thaba Monate YEGTG
Replies: 137
Views: 31688

Re: Thaba Monate YEGTG

Ons sal Vrydag oggend die laaste proviante aanskaf en dan soos beesmis maak en in die pad val. Het gedink aan so 12 -1 uur se koers saam met die kombuis spesialis en die ligte grootmaat verskaffer :mrgreen: Wat sê julle, hoe laat ry julle of weet julle nog nie? My praat-praat is geprogrameer & ...
by Toerboer
Tue Nov 22, 2011 9:49 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Congratulations to Legend35 AKA Johan
Replies: 11
Views: 1067

Re: Congratulations to Legend35 AKA Johan

Baie geluk Johan en Cassie. :yahoo: :yahoo:
by Toerboer
Sun Nov 20, 2011 9:28 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 94.7 Cycle challenge
Replies: 6
Views: 642

Re: 94.7 Cycle challenge

Mooi Tommie.Hou so aan.Hoop jou fiets is gou weer reg. :thumbup: :thumbup:
by Toerboer
Sun Nov 20, 2011 9:05 pm
Forum: Events Calender
Topic: Thaba Monate YEGTG
Replies: 137
Views: 31688

Re: Thaba Monate YEGTG

Wie gaan eerste daar wees? Vra net want ek wil voor hom daar wees. Sal as ek wel eerste is vir die ou wat volgende opdaag `n koppie koffie gereed hê. Ek sal beslis 3de daar wees :lol: :lol: :lol: Ons wil onder die eerste drie wees.Dit gaan interesant wees om te sien wie die koffie gaan maak. :lmao:...
by Toerboer
Sun Nov 13, 2011 7:33 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Modder se bakkie se mods...
Replies: 47
Views: 7742

Re: Modder se bakkie se mods...

Mooi Alec,jou bakkie begin nou baie mooi houding kry.
by Toerboer
Mon Nov 07, 2011 7:52 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hi Guys
Replies: 24
Views: 3311

Re: Hi Guys

Welkom Sakkie,

Toe ek sien dit is sakkie van Heidelberg toe weet ek ek dink aan die regte persoon.

Het jy nie al onderandere die fundi challenge gewen nie.

Ek is seker jy sal dit hier geniet hierdie is n komp nice mense.
by Toerboer
Thu Nov 03, 2011 6:17 am
Forum: Gauteng
Topic: 2011 Northern Region GTG
Replies: 155
Views: 14683

Re: 2011 Northern Region GTG

Hi almal,

Dankie vir al die reelings so ver.Het iemand al n indikasie van kinders wat ons kan "sponsor".Wil kyk of ons die naweek kan geskenke gaan koop.

Dankie
by Toerboer
Thu Nov 03, 2011 5:54 am
Forum: Open Discussion
Topic: Desember vakansie waarheen gaan julle?
Replies: 76
Views: 7617

Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?

Des is enigste tyd, in my bedryf, wanneer ek kan weggaan. Die hitte het irellevant geword en die plek waar ons gaan is ekslusief en nie so besig nie, nie baie mense en GEEN quads. Sit Morrungulo, net buite Massinga, Mosambiek op julle lysie. Ons kamp daar van 16 Des - 6 Jan. Diepsee visvang, 4x4, ju...
by Toerboer
Sun Oct 30, 2011 7:38 pm
Forum: Gauteng
Topic: 2011 Northern Region GTG
Replies: 155
Views: 14683

Re: 2011 Northern Region GTG

Oom Koos ek sal 5 sakkies hout koop. :thumbup:
by Toerboer
Sun Oct 30, 2011 7:22 pm
Forum: Open Discussion
Topic: What job makes it possible to afford your Hilux?
Replies: 74
Views: 11273

Re: What job makes it possible to afford your Hilux?

Wel ek doen nou nie sulke impressive werke soos julle nie,maar ek geniet dit. Ek maak vreemde vrouens baie gelukkig en hulle mans betaal daarvoor. Ek sit kombuise en Bic's in. Dit gee my baie satisfaksie en betaal vir my dag tot dag se bestaan en ek het genoeg geld oor om speelgoed te koop.En ek maa...
by Toerboer
Wed Oct 19, 2011 10:30 pm
Forum: Meet the People
Topic: New member, hello to all
Replies: 44
Views: 3668

Re: New member, hello to all

Baie wlkon Andre,

Jy gaan dit hier geniet.Kom kuier saam op die GTG.Ons is nog nicer in persoon :yahoo:
by Toerboer
Wed Oct 19, 2011 10:10 pm
Forum: Off-road Training
Topic: Accredited 4x4 training Mogatle 16-18 Dec 2011
Replies: 26
Views: 12065

Re: Accredited 4x4 training Mogatle 16-18 Dec 2011

Dewald, Dis n gegewe dat jou voertuig 100% reg moet wees.Maar soos die trip en pad vorder gebeer dinge en dit is waar dit baie help as jy jou voertuig goed ken en dadelik agterkom as iets fout is. Ek het al baie geleer oor die tyd.Ons het ook n werkswinkel van Voetspore bygewoon waar ons baie tips ...
by Toerboer
Wed Oct 19, 2011 6:49 pm
Forum: Off-road Training
Topic: Accredited 4x4 training Mogatle 16-18 Dec 2011
Replies: 26
Views: 12065

Re: Accredited 4x4 training Mogatle 16-18 Dec 2011

Marius, don't worry I am also going to Moz so if you need a tow let me know. :laugh2: :taunt: :taunt: :taunt: Thanks,but I allready have my hands full with two other Toyota's and still I have to tow the boat or the trailer. Ja,Mark bushmachanic se jy??,dis n goeie idee om n allrounder te wees op n ...
by Toerboer
Tue Oct 18, 2011 8:54 pm
Forum: Off-road Training
Topic: Accredited 4x4 training Mogatle 16-18 Dec 2011
Replies: 26
Views: 12065

Re: Accredited 4x4 training Mogatle 16-18 Dec 2011

Okkie, Dit is n prioriteir by my en my vrou,maar ons is al sterk oppad Moz toe teem daardie datum.Ons sal beslis in wees op die volgende een in die nuwe jaar.Het jy dalk n idee wanneer julle die volgende een sal aanbied,bloot n idee.Ons al dit nie wil mis nie.
by Toerboer
Tue Oct 18, 2011 8:17 pm
Forum: Polls
Topic: Northern region GTG catering
Replies: 36
Views: 11939

Re: Northern region GTG catering

Jammer om te hoor dat die spit nie gaan gebeur nie,het nogal daarna uitgesien.

Dankie OOm Koos en Tannie Rita vir al julle moeite wat julle ingesit het,jammer dit het so uitgedraai.
by Toerboer
Tue Oct 18, 2011 6:29 pm
Forum: Gauteng
Topic: 2011 Northern Region GTG
Replies: 155
Views: 14683

Re: 2011 Northern Region GTG

Due to unforeseen circumstances, we have been forced to withdraw from attending the year-end function. Please accept my apologies. I however do recall that Kenneth was wanting to attend but can only pay at the end of the month. As I committed to going from the beginning I would be more than happy t...
by Toerboer
Mon Oct 17, 2011 9:14 pm
Forum: Gauteng
Topic: 2011 Northern Region GTG
Replies: 155
Views: 14683

Re: 2011 Northern Region GTG

Nou ja,hier is die verassing vir die kinders wat ons aan werk :yahoo: .Ons het dit goed gedink om vir die kinders n kerboom op te sit met n paar liggies.Maar n kersboom is ook nou nie lekker sonder persetjies nie :thumbdown: .Daarom wil ons uitvind of julle sal belangstel om vir jou kind n geskenki...
by Toerboer
Mon Oct 17, 2011 8:55 pm
Forum: Open Discussion
Topic: On a more sad note
Replies: 90
Views: 7853

Re: On a more sad note

Our deepest condollences on this very sad and unfortunate incident.
by Toerboer
Sun Oct 16, 2011 7:07 am
Forum: Polls
Topic: Northern region GTG catering
Replies: 36
Views: 11939

Re: Northern region GTG catering

Ons het gestem vir spit.

(Of anders kan ons n potjie maak ,Mark sal dit nou geniet,so lekker afval potjie :lmao: :lmao: :lmao:)
by Toerboer
Wed Oct 12, 2011 8:15 pm
Forum: Gauteng
Topic: Hekpoort 4x4 - 15 & 16 Oktober 2011
Replies: 29
Views: 3623

Re: Hekpoort 4x4 - 15 & 16 Oktober 2011

Ons het so uit gesien na Sondag se breakfast berg rit,maar sal dit n mis moet gee.Jammer sien julle op die volgende rondte.
by Toerboer
Thu Oct 06, 2011 8:41 pm
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: Which roof top tent?
Replies: 3
Views: 2605

Re: Which roof top tent?

Hi Tom, Both RTT makes are very good.I also had to choose between these two and I choose Howlingmoon,because of there bottom room.Howlingmoon's bottom section has a fitted ground sheet that can be taken off,bur the hole tent can be seales off,where Eeziawn had no groundsheet,so any unwelcome creatur...
by Toerboer
Mon Oct 03, 2011 11:24 pm
Forum: Gauteng
Topic: 2011 Northern Region GTG
Replies: 155
Views: 14683

Re: 2011 Northern Region GTG

Ek het gekyk na die name en die lyste verskil van mekaar met die nommers,dit kan dalk verwarring veroorsaak.

Bv.Cassie"Caskru" & "Legend 35" is op een lys en dan nie weer op n ander nie.

Dalk mis ek iets.
by Toerboer
Fri Sep 23, 2011 9:05 pm
Forum: Gauteng
Topic: Gauteng & Northern Region Year end Function
Replies: 117
Views: 11597

Re: Gauteng & Northern Region Year end Function

ToyX4 wrote:Agge nee marius. Gaan maak nou vir ons die "paid" woordjies weer rooi toe. Moet jou nie soos n Landy drywer gedra nie... :)
Ek het probee rmaar kry dit nie reg nie.My hele naweek is klaar betaald,rooi of nie ons gaan kamp :dance1: :dance1:
by Toerboer
Fri Sep 23, 2011 8:56 pm
Forum: Gauteng
Topic: GTG My place - 24 Sep
Replies: 178
Views: 37150

Re: GTG My place - 24 Sep

Sorry,bur due to death in the family we are needed to help out on Saterday and therefor will miss out on the Braai.

Have n good one.
by Toerboer
Fri Sep 23, 2011 8:37 pm
Forum: Gauteng
Topic: Gauteng & Northern Region Year end Function
Replies: 117
Views: 11597

Re: Gauteng & Northern Region Year end Function

1. Marius,Carmen en Olinka (paid in full - R400) 2. OOOOMS / OOOODS + Crysten & Kiara Deposit Paid R200.00 3. Liyaduma02 / Thunder02 + calvin & Kiara 4. Martin en Lientjie Deposit paid R200 5. Riaan en my 3 plattes + Jaco, Natasha en Christo Deposit paid R200 6. Gert Redelinhuis 7. Johan &am...
by Toerboer
Thu Sep 15, 2011 9:13 pm
Forum: Gauteng
Topic: Gauteng & Northern Region Year end Function
Replies: 117
Views: 11597

Re: Gauteng & Northern Region Year end Function

Ek het gehoor van die naweek by Thaba Monate en dit het baie lekker geklink.Ek dink dit is ook nicer in die bosveld as by bronkies se kant wat baie meer hoeveld is.

1.Marius,Carmen en Olinka (bietjie vroeg om te bevestig,maar glo ons sal daar wees) :yahoo: :yahoo:
by Toerboer
Wed Sep 14, 2011 10:04 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Displaying ORRA call sign
Replies: 77
Views: 9183

Re: Displaying ORRA call sign

Baie Netjies Mark,kan ek my bestelling vir my call sign by jou in gee :lol:
by Toerboer
Wed Sep 14, 2011 9:49 pm
Forum: Meet the People
Topic: Jis manne
Replies: 15
Views: 2044

Re: Jis manne

Welkom,Jy gaan dit baie geniet hier.
by Toerboer
Mon Sep 12, 2011 8:01 pm
Forum: Gauteng
Topic: GTG My place - 24 Sep
Replies: 178
Views: 37150

Re: GTG My place - 24 Sep

Tentative list! 1: Sebata + ??? 2: ??? Are they bringing their own tents :mocking: Forget the rooms,what are the campsite prises,and are there power points :think: Do u have braai fac.? we have space for 100 8 man tents, cost is R600 p/p p night. Just bring your own water. Powerpoint availible on r...
by Toerboer
Mon Sep 12, 2011 7:57 pm
Forum: Build your own:
Topic: M/steel & alu canopy
Replies: 15
Views: 2423

Re: M/steel & alu canopy

Netjies Jacques.
by Toerboer
Mon Sep 12, 2011 7:51 pm
Forum: Gauteng
Topic: GTG My place - 24 Sep
Replies: 178
Views: 37150

Re: GTG My place - 24 Sep

Marius,Carmen,Olinka en die Landy sal kom met permissie.
by Toerboer
Sun Sep 11, 2011 8:25 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Amaroooook around Africa
Replies: 21
Views: 2727

Re: Amaroooook around Africa

Toyota en Nissan het die voertuie vir Johan gegee en LA Sport het hulle "gekit".Ek weet die Toyota Land Cruisers was vir Johan gegee vir die periode van n jaar,waarna hy dan kon bemarking doen en na al die skoue toe kon gaan met die vourtuie,daarna is dit terug na Toyota toe.Die goue Cruis...
by Toerboer
Sun Sep 11, 2011 7:56 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: TerrafirMa Spotlights
Replies: 11
Views: 2155

Re: TerrafirMa Spotlights

Alec, Ek was nou die dag by British 4x4 hier in Pta en het na die spots gekyk.Ek wil baie ernstig n stel Light Force spots opsit,maar die HID is flippen duur in die omgewing van R5000.00 Daar was ook die Terrafirma 8'' spots gewees en dit het my aandag baie getrek.Die gewone stel met 55w bulbs was s...
by Toerboer
Fri Sep 09, 2011 8:55 pm
Forum: Gauteng
Topic: 17 Sept'11 Buffalo Gorge
Replies: 39
Views: 5063

Re: 17 Sept'11 Buffalo Gorge

Hi Ouens Jammer ek vat so lank.... Besig by die werk. Ek het die DVD bekyk en die badkamer/toilet setup is nie great nie. Die vrouens gaan nie hiervan hou nie, en veral nie my kliente wat nie kamo gewoond is nie. Ek sal hierdie venue eerder as 'n manne-naweek wil hou... Ek het hierdie naweek van my...

Go to advanced search