Search found 10 matches
- Fri Apr 17, 2015 1:05 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: BEES se geskenk
- Replies: 16
- Views: 2244
- Wed Apr 17, 2013 5:45 pm
- Forum: Events Calender
- Topic: Western Cape GTG. @ Welgelegen 4x4 trail. Sat 4 May.
- Replies: 75
- Views: 17870
Re: Western Cape GTG. @ Welgelegen 4x4 trail. Sat 4 May.
Hallo Stubs,please add me to the list.
- Mon Aug 13, 2012 6:07 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Sutherland Saturday morning
- Replies: 7
- Views: 2151
Re: Sutherland Saturday morning
Hallo Martin,ons was dieselfde tyd daar,julle het verby ons gery-wit 3RZ met Burnco kappie.Die Nissan was n 4x2 en was besig om terug te draai,hy kon nie verder nie.Ons het probeer om in sneeu te speel,na ongeveer 5 min moes ons in bakkie klim aangesien dit net te koud was !
- Thu Aug 18, 2011 5:13 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: 3 September - 4x4 Kwaggaskloof Family Day
- Replies: 25
- Views: 3937
Re: 3 September - 4x4 Kwaggaskloof Family Day
Stephan het jy al meer inligting ?
- Sun Aug 07, 2011 3:39 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: I am thinking 9th August
- Replies: 97
- Views: 11029
Re: I am thinking 9th August
Stephan,ek sal # 10 vat ,dankie.
Gaan ons braai?
Gaan ons braai?
- Thu Jul 28, 2011 6:28 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: I am thinking 9th August
- Replies: 97
- Views: 11029
Re: I am thinking 9th August
Stephan/Stubs,it would appear that Honingklip is "fully booked" for the day you had in mind.
- Fri Jul 15, 2011 10:52 am
- Forum: Western Cape
- Topic: Friday Drinks @ Kriges / Hol Boom / Same Place 15/17/2011
- Replies: 32
- Views: 4157
Re: Friday Drinks @ Kriges / Hol Boom / Same Place 15/17/201
Ters,sal ook "vroegmiddag" by jou aansluit.
- Sun Dec 12, 2010 10:18 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Agter "diffcasing " warm.
- Replies: 4
- Views: 1127
Re: Agter "diffcasing " warm.
Dankie Andy,sal hom maar moet dophou.
- Sun Dec 12, 2010 9:04 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Agter "diffcasing " warm.
- Replies: 4
- Views: 1127
Re: Agter "diffcasing " warm.
Dankie Andy,hoe loop die nuwe bakkie?Wat veroorsaak die hitte op die casing,dit pla my.Ek het onlangs deur water gery,n paar dae later opgemerk dat n bietjie olie by die breather uitgekom het.Ek het toe die olie vervang en kon geen waterkontaminasie sien nie.Ek het ook breather uitgedraai en skoonge...
- Sun Dec 12, 2010 8:38 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Agter "diffcasing " warm.
- Replies: 4
- Views: 1127
Agter "diffcasing " warm.
Hoe warm word die agterste "diffcasing" onder normale toestande op 2.7 Hilux?Ek het onlangs agtergekom dat myne so warm word dat ek net net my hand daarop kan hou.Is dit normaal of moet ek bekkommerd wees?Die olie is nuut en op die regte vlak.Help asb..