Search found 13 matches

by spearo
Wed Aug 19, 2015 11:14 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4Y 2,2l Masjien
Replies: 11
Views: 1725

Re: 4Y 2,2l Masjien

Die distributor is nie so maklik om te kry nie, dis nou regte Toy parte. Julle is reg, ek het by ons plaaslike Toyota mense 'n draai gaan maak, net R5800 vir 'n distributor. Sal nie se wat ek gedink het nie. Ek het die fout gaan soek, dit was die no 4 plugdraad op die distributor, die plek waar dit ...
by spearo
Tue Jul 28, 2015 12:29 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4Y 2,2l Masjien
Replies: 11
Views: 1725

Re: 4Y 2,2l Masjien

Baie dankie. Ek sal die scrapyards gaan opsoek. Probleem is net, ek bly 2 uur se ry van Kaapstad, anders moet ek by Toyota op die dorp 'n draai gaan maak. Wat kos so 'n ding? My bakkie is ook 'n 1989 DC soos joune, so dit sal dieselfde distributor wees.
by spearo
Mon Jul 27, 2015 7:09 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4Y 2,2l Masjien
Replies: 11
Views: 1725

Re: 4Y 2,2l Masjien

Ek het al gesien wat pirate parts doen, jy het meer skade en onkoste agterna. Ek het die distributor cap afgehaal en die plaat gevoel waarop die punte le, dit was baie stram om te beweeg. Ek het toe 'n klein bietjie olie reg rondom die plaat teen die rand (binne) van die distributor gespuit, dit 'n ...
by spearo
Thu Jul 23, 2015 5:25 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4Y 2,2l Masjien
Replies: 11
Views: 1725

Re: 4Y 2,2l Masjien

Thanks, sal so maak. Julle is heeltemal reg. Toe ek die tyd laat stel het moes hulle die distributor met 'n hammer tik om dit te laat draai so vas het dit gesit, en ek het nooit daaraan gedink dat dit kon buig nie. Is daar 'n spesifieke maak wat ek na moet kyk? Nogmaals baie dankie, ek wil 'n slag l...
by spearo
Wed Jul 22, 2015 8:20 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4Y 2,2l Masjien
Replies: 11
Views: 1725

4Y 2,2l Masjien

Hallo daar As iemand my kan help sal ek dit baie waardeer. Ek het 'n 4x4 DC 2.2l Hilux, 1989 model. Die bakkie het geen probleme, behalwe die masjien wat van tyd tot tyd "backfire". Dit gebeur nie aanmekaar nie, soms ry ek 100 of meer km's sonder probleme. Dit gebeur as ek stadig ry soos i...
by spearo
Tue Jul 27, 2010 6:41 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Piet Petoors(AKA die baas)' 1999 2700i Raider 4x4 Double Cab
Replies: 21
Views: 21875

Re: Piet Petoors(AKA die baas)' 1999 2700i Raider 4x4 Double

Baie dankie Pieter. Ek het so 'n bakkie gehad, en is nou weer op soek na een, hulle het maar net nie 'n gelyke nie. Sou jy 'n SFA insit, en indien, wie kan dit doen? Simon is 'n bietjie ver van ons af.
by spearo
Mon Jul 26, 2010 9:54 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Piet Petoors(AKA die baas)' 1999 2700i Raider 4x4 Double Cab
Replies: 21
Views: 21875

Re: Piet Petoors(AKA die baas)' 1999 2700i Raider 4x4 Double

Beautiful vehicle, did the 2.7's ever come out with a SFA?
by spearo
Sat Mar 21, 2009 1:38 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hi everyone
Replies: 36
Views: 4432

Re: Hi everyone

Julle moet kyk in die Wegry van Feb-Mrt 2009/#11, op bladsy 11. Daar is 'n kort artikel, "Waar op aarde was ons?", oor die "Road to Hell". Wil nog self daar 'n draai gaan maak.
Groete
by spearo
Sun Jan 25, 2009 7:39 pm
Forum: Out in Nature
Topic: Radio 702/Cape Talk, Sappi Nature Journal / Conservation
Replies: 43
Views: 4932

Re: Radio 702/Cape Talk, Sappi Nature Journal / Conservation

Yes Pieter Wat 'n skitterende idee. Dit sal baie help om die wanpersepsie dat 4x4 eienaars net daarop uit is om die natuur te vernietig uit die weg te ruim. Daar sal natuurlik 'n paar mense wees wat net daarop uit is om met hulle voertuie af te wys, ongeag die skade wat hulle aanrig, maar gelukkig i...
by spearo
Sun Jul 13, 2008 8:50 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux Jack Russells - (was: A Fright)
Replies: 35
Views: 3604

Re: Hilux Jack Russells - (was: A Fright)

Seems Jack Russels and 4x4 go together. This guy's name is Spook - so named by the people I got him from.
by spearo
Sun Jun 29, 2008 10:41 am
Forum: Alternative Energy
Topic: WATERSTOF CONVERSION
Replies: 50
Views: 10679

Re: WATERSTOF CONVERSION

Kan iemand die man in PE se besonderhede gee? Daar is heelwat op die net ivm. waterstof, lyk my die Amerikaners is al lankal daarmee besig. Kyk by : http://www.RunYourCarOnWater.com , daar is 'n bietjie info.
by spearo
Mon Apr 21, 2008 5:56 pm
Forum: Pre-Trail Driver's briefing
Topic: Driving Safety Standards.
Replies: 72
Views: 52726

Re: Pre-Trail Drivers Briefing.

Een garsprodukkie kan seker nie te veel skade berokken nie, maar wat ek al gesien het is dat drank en roetes meestal omgekeerd eweredig is aan mekaar. Wat ek graag wil weet is waar in die ry voertuie betuurders met min ervaring moet wees? Ons crowd hier in die Suidpunt probeer dat sover moontlik, el...
by spearo
Sun Sep 16, 2007 9:45 pm
Forum: The Workshop
Topic: Our other 4x4 vehicles SYRON CONVERSIONS
Replies: 2
Views: 1143

Re: Our other 4x4 vehicles SYRON CONVERSIONS

Simon How are things? I'm still looking for a sc older model Hilux, solid front axle 2.4D. These things seem to be pretty scarce. Please let me know if you come across a bakkie. I have also placed an ad with the forum - I've got 2 boats, and will swop one + cash for a bakkie. Keep well. Adre Alberty...

Go to advanced search