Search found 4 matches
- Mon Oct 12, 2009 4:35 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: HEKPOORT 4X4 - 10 & 11 October
- Replies: 79
- Views: 8544
Re: HEKPOORT 4X4 - 10 & 11 October
:oops: Ai Dankie Ooooms :oops: Jy kan darm mooi pick's neem. Hou my op hoogte as julle weer iets reel. Ek sal my beste doen om saam te gaan, Maar eers moet en 'n paar wonde lek. (My uitlaat stelsel is af, Radiator fans is af en my gat het 'n klein dyk in. "Die regte tyd om hom te trim en tuck&q...
- Mon Oct 12, 2009 3:16 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: HEKPOORT 4X4 - 10 & 11 October
- Replies: 79
- Views: 8544
Re: HEKPOORT 4X4 - 10 & 11 October
Hi daar mense.
Dankie vir die mense van Hekpoort skool. Dit was gr8.
Ek is bly dat ek vir Ooooms en HannesCreamsoda kon ontmoet.
Ek het lekker fun gehaat.
Steriods
Ps. Die Pers pink blou Hilux.
Dankie vir die mense van Hekpoort skool. Dit was gr8.
Ek is bly dat ek vir Ooooms en HannesCreamsoda kon ontmoet.
Ek het lekker fun gehaat.
Steriods
Ps. Die Pers pink blou Hilux.
- Wed Nov 12, 2008 10:30 am
- Forum: Trail Reports
- Topic: Chloorkop trail
- Replies: 16
- Views: 2827
Re: Chloorkop trail
Hi John
Ek was ook noudie dag daar en dit lyk na 'n lekker speel plek.
Ek gebruik G3 polish wat krappies uit haal met so 'n bietjie elbo grease.
Ek was ook noudie dag daar en dit lyk na 'n lekker speel plek.
Ek gebruik G3 polish wat krappies uit haal met so 'n bietjie elbo grease.
- Wed Feb 06, 2008 7:31 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Hilux4x4.co.za stickers
- Replies: 57
- Views: 23686
Re: Hilux4x4.co.za stickers
Morning All
I am new here and dont completely know if i am doing this righ.
I would like some stickers. 2 Large white ones for my little black 1994 Hilux with 5MGE (2,8L Cresida) Motor
I am new here and dont completely know if i am doing this righ.
I would like some stickers. 2 Large white ones for my little black 1994 Hilux with 5MGE (2,8L Cresida) Motor