Search found 111 matches

by Popmar
Mon Oct 29, 2012 11:54 am
Forum: Gauteng
Topic: Buffalo Gorge (23 – 25 November 2012) Year End
Replies: 184
Views: 20249

Re: Buffalo Gorge (23 – 25 November 2012) Year End

Francisco Ons is ongelukkig uitstedig daardie naweek en sal dit nie kan meemaak nie
by Popmar
Mon Oct 29, 2012 11:52 am
Forum: Open Discussion
Topic: WP
Replies: 25
Views: 2258

Re: WP

Ek is allermins `n WP ondersteuner. Baie geluk egter daarmee. Ek kan darem ook spog met my span - Die Vrystaatse Cheetahs. Ons het darem die OP Kings gewen en ek dink dit was `n moviese prestasie. Sommer die hele politieke bestal in die land gewen. Net jammer dit gaan nie altyd so nie. Wat Saterdag ...
by Popmar
Sun Oct 21, 2012 8:03 pm
Forum: Gauteng
Topic: Hennops off-road Trail - 20 October 2012
Replies: 161
Views: 12558

Re: Hennops off-road Trail - 20 October 2012

Eish Donkey :taunt: :laugh2: Serias - Donkey are you realy serias - :celebrate: Why do you want to meet me? To show me how you take your vehicle and show all of us how it must be done. Even give us a few tips - and belief me coming from a bofin - we will appreciate it. :beg: :celebrate: :yahoo: Eish...
by Popmar
Sun Oct 21, 2012 1:13 pm
Forum: Gauteng
Topic: Hennops off-road Trail - 20 October 2012
Replies: 161
Views: 12558

Re: Hennops off-road Trail - 20 October 2012

Francisco moet se jy is goed bygestaan deur Rialda en het julle `n puik byeenkoms gereel. :celebrate: Ek en my wedergeweld het dit baie geniet en ja die klipdrif is nogal klipperig. :dance1: :yahoo: Glo ons is van die forum se mense van die eerstes wat dit gedoen het. Tipies ook van Donkey om baie k...
by Popmar
Thu Oct 18, 2012 5:41 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Ek voel bietjie soos 'n veraaier om net daaraan te dink maar
Replies: 18
Views: 2403

Re: Ek voel bietjie soos 'n veraaier om net daaraan te dink

Moet nou nie krap waar dit nie kielie nie.
Hoekom skuld maak of geld gebruik wat jy op ander plekke kon gebruik om tuinaval en sukke goeters wegtery.
by Popmar
Thu Oct 11, 2012 1:03 pm
Forum: Gauteng
Topic: Hennops off-road Trail - 20 October 2012
Replies: 161
Views: 12558

Re: Hennops off-road Trail - 20 October 2012

Me to cant make for the 27th or for that matter that weekend.

But feel free if you want to change the date.
by Popmar
Thu Oct 11, 2012 10:51 am
Forum: Gauteng
Topic: Hennops off-road Trail - 20 October 2012
Replies: 161
Views: 12558

Re: Hennops off-road Trail - 20 October 2012

1: Ali3n & Rafs
2: 4x4Maniac and family
3: Stef & familie
4: Offroad nut
5: Popmar
6: Graham Chisholm (Vreind van Popmar)
7:
8:
9:
10:
by Popmar
Tue Sep 04, 2012 9:36 am
Forum: Know your fellow members
Topic: R.I.P. - Jaco van Schalkwyk
Replies: 33
Views: 7665

Re: R.I.P. - Jaco van Schalkwyk

Wat kan ons sê behalwe dat ons dink aan al sy naasbestaandes.
by Popmar
Mon Jul 02, 2012 12:04 pm
Forum: Gauteng
Topic: Moegatle 28 July 2012 changed to Kungwini
Replies: 143
Views: 16113

Re: Moegatle 28 July 2012 changed to Kungwini

Sit die naweek ewe doodonskuldig op die web en rondblaai :| :cool: Kom wedergeweld en wil graag sien wat is Kungwini se geriewe. :roll: Lees dit vir haar en kry `n klap met die woorde "Dink jy ek gaan in die middel van die winter kamp waar daar nie eens `n dak oor my kop sal wees as ek stort ni...
by Popmar
Tue Jun 26, 2012 2:22 pm
Forum: Gauteng
Topic: Moegatle 28 July 2012 changed to Kungwini
Replies: 143
Views: 16113

Re: Moegatle 28 July 2012 changed to Kungwini

1.Johan(Legend35)+familie kamp
2. Riaan en die 3 plattes
3.Cassie + fam - Dag besoek
4.JohanM & Kerry - Naweek Kamp
5.Martin + Wedergeweld Naweek kamp

Weet dit is nog vroeg in die begin van die beplanning maar sal ek `n vriend of twee kan saam bring vir die naweek?
by Popmar
Thu May 31, 2012 10:51 am
Forum: Gauteng
Topic: De Wildt 16 June 2012
Replies: 130
Views: 16851

Re: De Wildt 16 June 2012

Ek is in. :yahoo: Sal nie so `n geleentheid mis nie. :dance1:

Gaan daar `n beperking op die aantal voertuie wees?
by Popmar
Sun May 27, 2012 8:04 pm
Forum: Gauteng
Topic: Hilux Club Day - McCarthy Rhino Club - 26 May 2012
Replies: 289
Views: 29678

Re: Hilux Club Day - McCarthy Rhino Club - 26 May 2012

Lekker bly maar lekker al sukkel jy `n bietjie. :yahoo: :dance1: Dankie aanalmal wat gereël het aan die puik georganiseerde dag. As jy iets gedoen wil hê vra net die manne van die Forum en hulle saljou `n puik okasie reël. :blink: Dankie ook aan die man van McCarthy - daardie Hilux van hom is nie so...
by Popmar
Sat May 19, 2012 10:08 am
Forum: Open Discussion
Topic: Nuwe Toyota Etios
Replies: 62
Views: 5797

Re: Nuwe Toyota Etios

Ek en my wedergeweld is in die mark vir `n nuwe voertuig aangesien onse Yaris verhuis het na ek dink Soweto. :sick: :sick: :cry: Een probleem wat ek het met die Etios is dat sy diensplan net 30 000 km is en dat hy elke 10000 km gediens moet word. Son is dit `n Etios, weer `n Yaris of `n Aygo. :confu...
by Popmar
Wed May 09, 2012 3:46 pm
Forum: Web Related Discussions and Suggestions
Topic: 4x4 Trials south africa
Replies: 7
Views: 4826

Re: 4x4 Trials south africa

Het `n lys van so plus minus 340 roetes wat op `n "spreadsheet" aangebring is. Die lys is op die stadium bietjie verouderd aangesien ek weet dat van die roetes het weggeval en dan weer van ander weet wat bygekom het. Die kontakpersone se telefoonnommers is daarby asook tydskrifdatums en no...
by Popmar
Wed May 09, 2012 11:22 am
Forum: Gauteng
Topic: Hilux Club Day - McCarthy Rhino Club - 26 May 2012
Replies: 289
Views: 29678

Re: Hilux Club Day - McCarthy Rhino Club - 26 May 2012

Het gister my R120 elektronies oorgeplaas.
by Popmar
Tue May 08, 2012 8:37 am
Forum: Gauteng
Topic: Hilux Club Day - McCarthy Rhino Club - 26 May 2012
Replies: 289
Views: 29678

Re: Hilux Club Day - McCarthy Rhino Club - 26 May 2012

`n Vraag of twee vir duidelikheid:

As ons gaan braai wat dit klink of dit wel so gaan wees - iewers gelees dat die koste vir die lapa R500 gaan wees. Waar en wanneer betaal ek my gedeelte daarvan?

Hoe lank duur die ry van die roete?

Betaal ons die bedrag van R120 aan die forum oor?
by Popmar
Mon May 07, 2012 9:24 pm
Forum: Gauteng
Topic: 4x4 Trials
Replies: 69
Views: 7486

Re: 4x4 Trials

Hier is `n klompie name en inligting van roetes waarvan ek die inligting oor die jare opgebou het uit tydskrifte. Weet nie hoeveel van hulle bestaan nog nie. Weet dat een van die by Krugersdorp het een of ander vark naam gekry of so-iets Cullinan Diggers Hole 4x4 Route Kobus Minnaar 012 808 5234 082...
by Popmar
Mon Apr 23, 2012 7:48 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Roete na Kosibaai
Replies: 6
Views: 1546

Re: Roete na Kosibaai

Dankie Stephan,
Die inligting kom handig te pas vir die mense wat vanaf Pretoria ry.
by Popmar
Sun Apr 22, 2012 9:35 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Roete na Kosibaai
Replies: 6
Views: 1546

Roete na Kosibaai

Ons vertrek Woensdagoggend na Kosibaai grenspos. Na wat ek verneem is daar heelwat ry/stop punte op die pad veral tussen Bethal en Ermelo en weer vanaf Ermelo na Piet Retief. Het iemand miskien onlangs die pad gery en hoeveel tyd het verlore gegaan as gevolog van die ry stop punte. `n Voorstel is aa...
by Popmar
Fri Apr 20, 2012 2:13 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Gauteng e-tolling
Replies: 42
Views: 4584

Re: Gauteng e-tolling

Vandag (20 April 2012) se Beeld meld die storie van die staatsdiensamptenare se pensioenfonds. :sick: :evil: Amper R16 miljard bele in die tolpaaie maar die staat waarborg dit darem blykbaar. :crazy: :thumbdown: Sit toe my Afrika gedagtes aan die werk hoe ek die tolgelde kan omseil. :think: :idea: A...
by Popmar
Wed Apr 18, 2012 9:39 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Gauteng e-tolling
Replies: 42
Views: 4584

Re: Gauteng e-tolling

Verskoon maar dat ek die Afrikaanse taal gooi. Was in die Vrystaat op skool en het ek net geleer om Yes en No te se en as ek kwaad was "go to hell" Die feit dat die Staatsdiens amptenare se pensioenfonds blykbaar op een of ander wyse plus minus 15 biljoen rand bele het in die bou van die t...
by Popmar
Fri Apr 13, 2012 4:12 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Swaziland en Mosambiek
Replies: 7
Views: 1221

Re: Swaziland en Mosambiek

Dankie vir julle insette. :clap:

Aangesien daar blykbaar geen probleem is met die inneem na Mosambiek sal ons maar deur Kosibaai gaan. :lmao:

In elk geval meer avontuur want die pad van Kosibaai na Milibangala is baie meer opwindend as die pad deur Swaziland.
:yahoo:
by Popmar
Fri Apr 13, 2012 4:07 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Voertuigversekering
Replies: 10
Views: 1267

Re: Voertuigversekering

Thanks Fernando.

I am with Momentum.
:roll:
by Popmar
Thu Apr 12, 2012 4:43 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Swaziland en Mosambiek
Replies: 7
Views: 1221

Swaziland en Mosambiek

Beoog om aan die einde van die maand na Mosambiek te gaan vir `n kuiertjie in die Maputo Elephant reserve. Beplan om deur Swwaziland te ry maar nou blyk dit dat as gevolg van een of ander uitbreek van bek en klouseer so jaar of wat terug geen rou vleis in of deur Swaziland geneem mag word nie. :shoc...
by Popmar
Wed Apr 11, 2012 8:48 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Voertuigversekering
Replies: 10
Views: 1267

Voertuigversekering

My voertuig en sleepwa is verseker by een van die groot versekeraars in ons land. Oor die algemeen tevrede met die premie van die polis. Wat my pla is dat die bybehore soos die "canopy", "dual battery system" ens word op die poliskontrak nie aangetoon nie maar is daar vir elk van...
by Popmar
Sat Mar 31, 2012 11:33 am
Forum: Gauteng
Topic: Easter weekend GTG 6-9 April
Replies: 32
Views: 4255

Re: Easter weekend GTG 6-9 April

Vir die wat teleurgesteld is met die kansellasie van die naweek is daar die opsie om saam met van die ander forum lede na Groot Krokidil Lodge so halfpad tussen Brits en Thabazimbi te gaan. Daar is kampeerplek beskikbaar wat neffens die rivier geleë is. Geriewe sluit in `n swembad en ablusie met kou...
by Popmar
Fri Mar 30, 2012 12:28 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Help Needed - Upington - SORTED
Replies: 13
Views: 1390

Re: Help Needed - Upington - SORTED

Verbasing :shock2: slaan soos weerlig uit op my gesig toe ek die storie van Everdt lees dat dit SFA's met 7MGE enjins is wat die ekstra 2 myl sal loop. :taunt: :tease: Om deel te wees van daardie feesvieringe sal ouens met 4Y en daai 22 iets enjins 3 myl eksta uit hul pad gaan. :dance1: :dance1: Kyk...
by Popmar
Mon Mar 19, 2012 10:36 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Radio Lisensies
Replies: 3
Views: 1029

Re: Radio Lisensies

Dankie Mark.

E-posse gestuur na adresse wat my moontlik sal kan help maar weet ek nie aldag of die mense my boere engels sal verstaan nie.

Die aanvanklike navraag van my is sekerlik onder verkeerde topic geplaas.
by Popmar
Mon Mar 19, 2012 9:04 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Radio Lisensies
Replies: 3
Views: 1029

Radio Lisensies

Wie kan help en my van `n aanduiding verskaf wat die situasie is met tweerigting radio lesensies in Swaziland en Mosambiek.
Beoog om einde April daar te gaan kuier.
by Popmar
Mon Mar 19, 2012 11:42 am
Forum: Open Discussion
Topic: Little girl born - 17March2012
Replies: 42
Views: 2810

Re: Little girl born - 17March2012

Geluk Heinrich en Nadine.

Bondeltjies vreugde kom gewoonlik in pienk
by Popmar
Tue Mar 13, 2012 3:04 pm
Forum: Gauteng
Topic: Easter weekend GTG 6-9 April
Replies: 32
Views: 4255

Re: Easter weekend GTG 6-9 April

Stem saam - bietjie baie ver om te ry.

Iets nader sou my beter pas.
by Popmar
Thu Mar 01, 2012 9:54 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Baboons Pass - Any Tips??
Replies: 16
Views: 2483

Re: Baboons Pass - Any Tips??

Ons het wel 2de spaarwiel saamgery. Pajero was enigste wat papwiele gekry het - stuk of vier van hulle en was ons genoodsaak om van die papwiele reg te maak op die pas. Dit neem natuurlik tyd en was dit een van die redes waarop ons op die pas moes oorslaap. Ons was 5 voertuie en met al die papwiele ...
by Popmar
Thu Mar 01, 2012 9:17 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Baboons Pass - Any Tips??
Replies: 16
Views: 2483

Re: Baboons Pass - Any Tips??

Indien julle op die pas gaan oorslaap - om watter rede ookal - wees bedag daarop dat hulle gaan poog om julle apparaat te laat verdwyn - dit is nou die slegte manne van Lesotho. :crazy: :thumbdown: Nie almal is sleg nie - netsoos hier by ons. As jy oorslaap gaan jy moeg wees van klippe pak en dan sl...
by Popmar
Tue Feb 28, 2012 1:40 pm
Forum: Gauteng
Topic: Hilux Club Day - McCarthy Rhino Club - 26 May 2012
Replies: 289
Views: 29678

Re: Hilux Club Day - McCarthy Rhino Club - 26 May 2012

As dit `n baie gewilde bestemming is glo ek nie dit sal raadsaam vir my wees om te kamp nie aangesien ek dan die Sondagoggend my kan vasloop in `n klomp dagbesoekers.
Dit kan my dalkies net deurmekaar maak.
Ek ontrek my dus wat die kampery aan betref maar sal steeds die roete wil doen
by Popmar
Mon Feb 27, 2012 7:17 am
Forum: Gauteng
Topic: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Ribbokkloof 4x4
Replies: 172
Views: 19587

Re: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Ribbokkloof 4x4

Van my en my wedergeweld se kant baie dankie aan Heinrich vir die organisering van die kamp. :yahoo: Ons het dit werklik geniet. :lol: Aan al die vriendelike gesigte wat saam met ons gekamp het ook baie dankie dat julle nie julle werk of huis einas saamgebring het nie maar net julself kom geniet het...
by Popmar
Sun Feb 26, 2012 7:05 pm
Forum: Places to go
Topic: Kgwasane game reserve ???
Replies: 2
Views: 4323

Re: Kgwasane game reserve ???

Been there more than once. Only problem was day visitors but the management removed them quickly.
Nice and quiet
by Popmar
Tue Feb 21, 2012 8:55 am
Forum: Gauteng
Topic: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Ribbokkloof 4x4
Replies: 172
Views: 19587

Re: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Ribbokkloof 4x4

Kon ek nog niemand oorreed om Donderdagaand saam met ons `n ou vleisie oor die kole te gooi nie.
Nie mooi van njulle nie.
by Popmar
Mon Feb 20, 2012 11:07 pm
Forum: Gauteng
Topic: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Ribbokkloof 4x4
Replies: 172
Views: 19587

Re: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Ribbokkloof 4x4

So opgewonde dat ek reeds Donderdag gaan. Hoop nie julle gee om nie.
by Popmar
Mon Feb 20, 2012 11:50 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Aliens surprise - Wait for it...It's going to be legendary!!
Replies: 73
Views: 9797

Re: Aliens surprise - Wait for it...It's going to be legenda

Alles loop reg met Toyota.
Geluk en geniet
by Popmar
Sat Feb 18, 2012 11:00 am
Forum: Open Discussion
Topic: Hoe het julle bymekaar uitgekom?
Replies: 36
Views: 4857

Re: Hoe het julle bymekaar uitgekom?

Het by `n tweedehandse motorhandelaar verby geloop. `n Fluit gehoor en gedog iemand roep my of probeer my aandag trek. Niks en niemand gesien nie maar elke keer as ek omdraai om te loop was die fluit weer daar. Mense julle sal my nie glo toe ek uiteindelik agterkom dit is Dingetjie wat my aandag pro...
by Popmar
Thu Feb 16, 2012 9:08 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Friend accident....
Replies: 41
Views: 3598

Re: Friend accident....

Dit is onder sulke omstandighede dat die gebed van `n gelowige groot krag het om beterskap vir mense te bring. Ons dra hom op vir `n spoedige herstel.
by Popmar
Tue Feb 14, 2012 8:56 pm
Forum: Gauteng
Topic: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Ribbokkloof 4x4
Replies: 172
Views: 19587

Re: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Ribbokkloof 4x4

As daar koppe getel word, is ons voltalig of is daar nog plek beskikbaar vir kampeerders?
by Popmar
Tue Feb 14, 2012 8:30 am
Forum: Gauteng
Topic: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Ribbokkloof 4x4
Replies: 172
Views: 19587

Re: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Ribbokkloof 4x4

1. Traveler, Nadine & Elgar - Chalet Vrydag en Saterdag PD 2. OOOOMS, OOOODS & Kiara - Kamp Vrydag en Saterdag PD 3. Popmar, Poppetjie & Dingetjie - Kamp Vrydag en Saterdag PD 4. WayneSchalk & AngelaSchalk - Kamp 5. Robert & Vroulief - Kamp 6. Johan & Louis met Erdvark - Kamp...
by Popmar
Mon Feb 13, 2012 4:08 pm
Forum: Gauteng
Topic: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Ribbokkloof 4x4
Replies: 172
Views: 19587

Re: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Ribbokkloof 4x4

1. Traveler, Nadine & Elgar - Chalet Vrydag en Saterdag PD 2. OOOOMS, OOOODS & Kiara - Kamp Vrydag en Saterdag 3. Popmar, Poppetjie & Dingetjie - Kamp PD 4. WayneSchalk & AngelaSchalk - Kamp 5. Robert & Vroulief - Kamp 6. Marius,Carmen & Olinka; en die Landy - Kamp 7. Johan &...
by Popmar
Tue Jan 31, 2012 2:24 pm
Forum: Gauteng
Topic: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Ribbokkloof 4x4
Replies: 172
Views: 19587

Re: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Ribbokkloof 4x4

1. Traveler, Nadine & Elgar - Chalet
2. OOOOMS, OOOODS, Kiara
3. Popmar, Poppetjie en Dingetjie en wil kamp
4.
5.
6.
by Popmar
Tue Jan 31, 2012 2:49 am
Forum: Gauteng
Topic: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Venue change!!!
Replies: 52
Views: 6750

Re: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Rust De Winter 4x4 Bundu Route

Hoeveel voertuie kan die roete doen volgens Rust De Winter se mense? Hulle het seker ook `n beperking op die aantal voertuie. Dan is dit seker ook so dat as party van die mense wat hulle name op gesit het en nie die roete gaan ry nie maar ook die Saterdag in die kamp gaan bly `n aanduiding moet gee ...
by Popmar
Mon Jan 30, 2012 9:13 am
Forum: Gauteng
Topic: GTG 29 Jan 2012 Gauteng
Replies: 338
Views: 33172

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Mark, Daardie kamera van jou kan vinnig prentjies neem ne. Kan amper `n video gewees het.
by Popmar
Sun Jan 29, 2012 10:40 pm
Forum: Gauteng
Topic: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Venue change!!!
Replies: 52
Views: 6750

Re: GTG 25 Feb 2012 Gauteng - Rust De Winter

1. Traveler
2. OOOOMS / OOOODS
3. Marius,Carmen en Olinka
4. Popmar

Die vraag is net wie gaan die roete doen.
Mark commit jy jouiself?
by Popmar
Sun Jan 29, 2012 4:40 pm
Forum: Gauteng
Topic: GTG 29 Jan 2012 Gauteng
Replies: 338
Views: 33172

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Lekker bly maar lekker.

Dankie aan almal wat daar was en die dag `n groot sukses gemaak het.
by Popmar
Fri Jan 27, 2012 8:15 am
Forum: Gauteng
Topic: GTG 29 Jan 2012 Gauteng
Replies: 338
Views: 33172

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Dit klink my dit gaan `n nat modderige storie wees.
Watse skoene moet ek aantrek, my paddavoete, bootse of sommer crocs?
by Popmar
Wed Jan 25, 2012 6:25 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hoekom verkoop almal deesdae die sfa's so?
Replies: 41
Views: 2760

Re: Hoekom verkoop almal deesdae die sfa's so?

Toe ek jonk was het ek daarvan gehou om te kyk hoe vinnig ek van een plek na `n ander kon ry :roll: Die een rekord op die ander opgestel wat speod aan betref :lol: Nou dat ek meer "gematured" is weet ek dat daar altyd iemand gaan wees wat vinniger as ek sal wees - daarom ry ek `n standaard...
by Popmar
Wed Jan 25, 2012 11:30 am
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: Trailers to choose.......... Many options
Replies: 53
Views: 10537

Re: Trailers to choose.......... Many options

Het sedert 2002 `n Echo 2. Die reeks is lankal van die mark gehaal. Ek het nog nie een ditseltjie probleme met die wa gehad nie en dan moet ek noem dat ons gesin poog om 50 nagte per jaar in die wa te slaap. Nie by die huis nie maar iewers in die veld. Ons kamp ook gereeld in die bundus waar daar ni...
by Popmar
Tue Jan 24, 2012 8:15 am
Forum: Gauteng
Topic: GTG 29 Jan 2012 Gauteng
Replies: 338
Views: 33172

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Mark,

Gaan jy die roete ry of gaan jy net iewers sit en kyk?
by Popmar
Sat Jan 14, 2012 4:02 pm
Forum: Gauteng
Topic: Hilux Club Day - McCarthy Rhino Club - 26 May 2012
Replies: 289
Views: 29678

Re: Hilux Club Day - McCarthy Rhino Club - 26 May 2012

Sal ook daar wees en sal ook wil kamp.
Wat die kampery aan betref is daar `n klompie vrae:
Sal ons reeds die Vrydagaand kan kamp?
Aangesien daar rondom die klubhuis gekamp word - is daar dan plek vir ander voertuie wat nie kamp om te parkeer of gaan hulle oor my tenttoue ry?
Wie anders gaan ook kamp?
by Popmar
Fri Jan 13, 2012 9:06 pm
Forum: Gauteng
Topic: GTG 29 Jan 2012 Gauteng
Replies: 338
Views: 33172

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

I don't see Donkey's name on the list.

Is he busy paying lobola or has Cupcake decided he must stay at home?
by Popmar
Sun Dec 11, 2011 3:37 pm
Forum: South Africa
Topic: Camping - Gauteng in Dec?
Replies: 9
Views: 5915

Re: Camping - Gauteng in Dec?

Jaco
Ons gaan by Riverside naby Steynrus kamp oor die langnaweek.
Volgens die geskrifte en die web is daar `n lekker 4x4 roete, blyplek onder dak en ook kampplek by die dosyne.
Jy is welkom om ons te vergas met jou teenwoordigheid.
by Popmar
Mon Dec 05, 2011 7:51 am
Forum: Gauteng
Topic: GTG 29 Jan 2012 Gauteng
Replies: 338
Views: 33172

Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng

Gaan ook poog om daar te wees.
Dit is egter nog solank tot dan
by Popmar
Sun Dec 04, 2011 7:04 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Bedrogfontein 4x4 - Kirkwood
Replies: 11
Views: 5238

Re: Bedrogfontein 4x4 - Kirkwood

As `n mens beplan om die roete te doen kan jy ook gerus daaraan dink om by Mvubu kamp in daardie gedeelte van die Addo te kamp. Vir die mense wat daarvan hou om die stilte van die natuur en `n fantastiese kampplek met basiese geriewe te geniet is die kampplek die een vir jou. Doen bespreking deur Ad...
by Popmar
Thu Dec 01, 2011 9:17 am
Forum: South Africa
Topic: Thaba Monate
Replies: 17
Views: 7195

Re: Thaba Monate

Ons kamp uiters selde in oorde soos Thaba Monate aangesien ons meer in die bos met min geriewe kamp. Daarom was die ablusie geriewe, die gelykte van die staanplekke, grasoppervlakte en ander geriewe ver bo waaraan ons gewoond is. Wat gerief en dies meer aan betref is Thaba Monate dus ver bo dit waar...
by Popmar
Wed Nov 30, 2011 1:34 pm
Forum: Community Responsibility
Topic: Khaudum Nasionale Park(Nam) Hilux event
Replies: 144
Views: 67309

Re: Khaudum Nasionale Park(Nam) Hilux event

When looking for sponsors - what about Toyota themselves? We are a club and as far as I know - they sponsor the Cruiser club and the Toyota owners club from time to time where the purpose of the project is worthwhile according to them. I belief they have sponsored the owners club where they help wit...

Go to advanced search