Search found 25 matches

by Vla-Wa
Fri Aug 20, 2010 12:50 pm
Forum: Build your own:
Topic: Bullbar bou vir SFA
Replies: 32
Views: 4990

Re: Bullbar bou vir SFA

:thumbdown: Jul sal nie glo maar Paul het sy hilux verkoop en vir hom n :stars: :stars: :stars: landie gekoop disco so ek dink die man het ons nou verlaat.
by Vla-Wa
Mon Jun 14, 2010 1:35 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Avo's Free - My place!!! Via-Wa...
Replies: 20
Views: 2689

Re: Avo's Free - My place!!! Via-Wa...

Hi Mark ja julle het my boos kant gevang want daai sani was lus vir moeilikheid maar gelukkig is was dit van korte duur daar was genoeg toyotas om n ou weer te laat smile, dankie julle.
by Vla-Wa
Tue Apr 27, 2010 5:05 pm
Forum: Limpopo
Topic: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Replies: 225
Views: 40686

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

:thumbup: Hi julle jammer ek het nie sondag opgedaag nie, oppad soentoe toe staan my wipers en die rook kom voor uit toe besluit ek eerder om maar terug te draai. Sal next time saam, bly julle het dit geniet.
by Vla-Wa
Sun Apr 11, 2010 6:19 pm
Forum: Limpopo
Topic: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Replies: 225
Views: 40686

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (Booking Closed!)

Paul Grobler wrote:Hi Mark En Almal

Ek wil graag weet hoeveel mense die vrydag al af kom dat ek net my nodige relings kan tref

Paul Vrydag aand:
OOOOMS / OOOODS, Kiara
Elsa en kind
Wikus
by Vla-Wa
Fri Mar 26, 2010 1:15 pm
Forum: The Workshop
Topic: Surf op SFA chassis
Replies: 12
Views: 1739

Re: Surf op SFA chassis

Ek hou van al die raad, maar die taxi idee weet ek darem nie, ek gaan junie moz toe dan sal ek bietjie uitkyk vir een wat darem nog 90% metaal oor het. Ek het n ander forum lid se sfa gesien wat lyk of hulle die cab en die bak aan een gemaak het dit lyk nogal goed.
by Vla-Wa
Thu Mar 25, 2010 8:59 pm
Forum: The Workshop
Topic: Surf op SFA chassis
Replies: 12
Views: 1739

Re: Surf op SFA chassis

Dankie Allen sal kyk of ek een raak loop
by Vla-Wa
Thu Mar 25, 2010 8:56 pm
Forum: The Workshop
Topic: Surf op SFA chassis
Replies: 12
Views: 1739

Re: Surf op SFA chassis

nog nie maar as hy pas gaan ek een soek
by Vla-Wa
Thu Mar 25, 2010 8:47 pm
Forum: The Workshop
Topic: Surf op SFA chassis
Replies: 12
Views: 1739

Surf op SFA chassis

Weet iemand dalk of die toyota surf se body op n hilux singlecab se onderstel sal pas of is daar te veel modifikasies, ek dink daaraan om my s/cab te omskep in n "stasiewa" vir al die kinders, hulle raak te groot om agterop te sit, hulle se dis nie meer "cool" nie :thumbdown: :lol:
by Vla-Wa
Thu Mar 18, 2010 9:06 pm
Forum: Know your fellow members
Topic: What's your business?
Replies: 192
Views: 47919

Re: What's your business?

Plaas bestuurder by Tzaneen (Avokado plaas en hout)
by Vla-Wa
Mon Mar 15, 2010 7:46 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hilux reborn
Replies: 129
Views: 12414

Re: Hilux reborn

Hi daai lux gaan mooi lyk maar kan ek net se dit lyk op die foto van die voorste shock dat hy dalk onderstebo is of kyk ek skeef ?
by Vla-Wa
Sun Mar 14, 2010 7:05 pm
Forum: Limpopo
Topic: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Replies: 225
Views: 40686

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Ja ons moet gaan die vla-wa soek water
by Vla-Wa
Sun Feb 28, 2010 9:34 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Ou Grote nie meer daar
Replies: 14
Views: 2076

Re: Ou Grote nie meer daar

Hi Paul ek was op die boere vergardering op letsitele saterdag na die voorval, en ek sal jou se dit was vir my skokkend om te sien hoe min van die welaf boere van die omgewing daar was, hulle dink hulle geld maak hulle untoucheble, maar ek dink hulle kan n les of twee by ons vallei boere kom leer iv...
by Vla-Wa
Fri Feb 26, 2010 9:50 pm
Forum: Open Discussion
Topic: WESTERN PROVINCE MONEY FOR BLUE BULLS
Replies: 13
Views: 2273

Re: WESTERN PROVINCE MONEY FOR BLUE BULLS

:clap: :lol: :clap: Well done "RENT A TEAM"
by Vla-Wa
Tue Feb 23, 2010 12:58 pm
Forum: The Workshop
Topic: Alternatiewe krag
Replies: 9
Views: 1599

Re: Alternatiewe krag

Dankie Allen jy het nie dalk foon nommer of iets van iemand nie, hoe is die petrol verbruik dan?
by Vla-Wa
Tue Feb 23, 2010 7:57 am
Forum: The Workshop
Topic: Alternatiewe krag
Replies: 9
Views: 1599

Alternatiewe krag

:eh: Hi julle, ek wil graag weet of daar enigsins n ander alternatief is om die 4y meer krag en ekonomieser te maak as die EFI, en is dit rerig die moeite werd om EFI kostes aan te gaan as daar dalk iets anders is wat ook kan help. Is die EFI redelik water bestand, want ons ry nogal baie water. Ek s...
by Vla-Wa
Mon Feb 22, 2010 1:27 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Tell Us How You Got to Know About This Great Hilux Forum
Replies: 157
Views: 81150

Re: Tell Us How Did You Get to Know About This Great Hilux Forum

:thumbup: Ek het ook net Hilux info en fotos op die web gesoek en siedaar, ek moes net join om al die waardevolle inligting oor Hiluxes te bekom.
by Vla-Wa
Wed Feb 17, 2010 9:40 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Vla-wa
Replies: 1
Views: 1094

Vla-wa

Het intussen nuwe ironman suspensie in gesit sal later beter foto oplaai. Ek maak hom so stadig maar seker mooi reg. Hierdie was in die klein letaba rivier voor die lekker reen.
by Vla-Wa
Wed Feb 17, 2010 1:56 pm
Forum: Humor
Topic: Demerit System
Replies: 4
Views: 1153

Re: Demerit System

:clap: :clap: :clap: :clap: :clap: So so true, moet ook niks se as sy bestuur nie dan verloor jy toekomstige punte ook.
by Vla-Wa
Wed Feb 17, 2010 1:01 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: 4Y EFI STEP BY STEP
Replies: 33
Views: 5297

Re: 4Y EFI STEP BY STEP

:thumbup: Dit lyk netjies, teen daai prys kan mens dit oorweeg, ek glo as mens al die stap vir stap fotos kyk van BenHur en Mitch kan n mens dit self doen.
by Vla-Wa
Mon Feb 08, 2010 8:23 pm
Forum: Open Discussion
Topic: TOYOTA WAT VASSIT, NOG NOOIT!!!!
Replies: 39
Views: 3982

Re: TOYOTA WAT VASSIT, NOG NOOIT!!!!

Bietjie diep water gesoek om die vla te meng
by Vla-Wa
Tue Jan 26, 2010 8:31 pm
Forum: Build your own:
Topic: DIY snorkel
Replies: 32
Views: 7406

Re: DIY snorkel

Donaldson in Cape Town won't sell directly but referred me to a distributor. Sizes are 76, 101, 127, 152, 177mm. 76mm was R 349-64 ex VAT. Can you PM the distributers number to me please, Im also in need of a snorkel hat , by the way it looks great, mine is also home made but yours is looking good.
by Vla-Wa
Tue Jan 26, 2010 1:18 pm
Forum: The Workshop
Topic: Watter suspensie?
Replies: 18
Views: 2289

Re: Watter suspensie?

Dankie julle ek dink ek het my antwoord gekry, ek het ook na die ander gekyk en op die einde van die dag "Do what the romans do"
by Vla-Wa
Mon Jan 25, 2010 8:54 pm
Forum: The Workshop
Topic: Watter suspensie?
Replies: 18
Views: 2289

Re: Watter suspensie?

Ja ek kan dink elke tweede ou vra oor die goed maar ek kry nog nie iets opgespoor daaroor op die forum of miskien soek ek net onder verkeerde topics. In ons omgewing is Mikem nie nie n bekende nie dis maar meer die ander twee
by Vla-Wa
Mon Jan 25, 2010 8:29 pm
Forum: The Workshop
Topic: Watter suspensie?
Replies: 18
Views: 2289

Watter suspensie?

Hi julle, ek het raad nodig ivm suspensies, ek kan nie kies tussen OME, Iron man of Camil susp nie. Het iemand ondervinding van Camil susp? Ek moet voor volgende week besluit.
by Vla-Wa
Mon Nov 02, 2009 9:12 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wat is die naam van jou HILUX
Replies: 322
Views: 146202

Re: Wat is die naam van jou HILUX

1990 SFA 2.2 single cab "Vla-Wa" want hy is goud geel, sodra die finansies reg is sal hy vervel

Go to advanced search