Search found 19 matches

by Marlo
Sat Oct 29, 2016 6:46 am
Forum: Alternative Energy
Topic: 12v power in ofroad trailer
Replies: 6
Views: 5403

Re: 12v power in ofroad trailer

Thank for the advice. Do any of jou know what size whirring one have to run to the back from the alternator ? As what is going to be the best as i going to be using 3 different cars pulling the traile ?
by Marlo
Sat Oct 29, 2016 4:51 am
Forum: Alternative Energy
Topic: 12v power in ofroad trailer
Replies: 6
Views: 5403

12v power in ofroad trailer

I need help !! I bought a XT140 trailer and want to put a 12v power system in. I was looking at the HCDP power panel. I need it to power n 60l national fridge and some led lights and some odds and ends like a water pump and phone charger ect. I want to run all of that off n deep cycle battery and ke...
by Marlo
Mon Feb 15, 2016 7:28 am
Forum: General Mods
Topic: Dubbel voor shocks mod op sfa
Replies: 5
Views: 2525

Re: Dubbel voor shocks mod op sfa

Het dit al baie op die offroad bakkies gesien en self ook die wat ons hier gebruik om wild tevang
by Marlo
Sat Feb 13, 2016 2:37 pm
Forum: General Mods
Topic: Dubbel voor shocks mod op sfa
Replies: 5
Views: 2525

Dubbel voor shocks mod op sfa

Wil graag hoor of iemand al die mod gedoen het om voor dubbel shock op n sfa te sit ?

Help dit met rygerief ?
n paar foto's is welkom van die install.
by Marlo
Tue Jun 04, 2013 8:54 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Your HILUX Pic - Only 1, no text!
Replies: 507
Views: 346956

Re: Your HILUX Pic - Only 1, no text!

Image "Getoor"
by Marlo
Mon Jun 11, 2012 10:42 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Need Help 2jz
Replies: 16
Views: 3456

Re: Need Help 2jz

witmamba wrote:David, stuur vir Spartan 'n PM, hy en sy broer is lekker ge'wax' met 2JZ's
Het iemand n kontak no van Spartan ?
by Marlo
Tue Jun 05, 2012 6:13 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Need Help 2jz
Replies: 16
Views: 3456

Re: Need Help 2jz

Thanks Alex pas die 22r 4y of ander flywheel's nie ?
by Marlo
Mon Jun 04, 2012 8:59 pm
Forum: Build your own:
Topic: Home Made Hilux accessories
Replies: 51
Views: 59509

Re: Home Made Hilux accessories

Het ook vir my Hi Lift Jack so bracket gemaak al myne is net aan die down pype van die rollbare vasgesit die jack pas mooi da.
sal n pic of 2 op sit as ek kaans kry
by Marlo
Mon Jun 04, 2012 8:40 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Need Help 2jz
Replies: 16
Views: 3456

Re: Need Help 2jz

PERS KERS wrote:Marlo die bellhousings verskil, ek het myne by Fana laat maak flywheel alles.Groete
Alex kan jy vir my n kontak no gee van Fana ek's opsoek na n bellhousing dit klink of hy my kan help.
by Marlo
Thu May 31, 2012 7:41 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Need Help 2jz
Replies: 16
Views: 3456

Re: Need Help 2jz

Tussen die 7M belhousing en die 22R watse een gaan die beste werk op die 2jz
by Marlo
Tue May 29, 2012 10:01 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Need Help 2jz
Replies: 16
Views: 3456

Re: Need Help 2jz

Ek wil net by die slim manne hoor is die 2jz en die 7m se belhousing die selfde of is daar n verskil ?
by Marlo
Sat May 26, 2012 12:18 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Need Help 2jz
Replies: 16
Views: 3456

Re: Need Help 2jz

Thanks So na wat se prys kyk mens vir so engine ek kry pryse van R 18 000 tot R 7500 so weet ni lekker wat kos so engine ni . As iemand kan help ?
by Marlo
Thu May 24, 2012 7:01 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Need Help 2jz
Replies: 16
Views: 3456

Re: Need Help 2jz

Met die 2jz kan j voel wa gaan daai dure petrol heen
by Marlo
Thu May 24, 2012 6:10 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Need Help 2jz
Replies: 16
Views: 3456

Re: Need Help 2jz

Die krag is te min teen oor die petrol verbruik
by Marlo
Thu May 24, 2012 6:00 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Need Help 2jz
Replies: 16
Views: 3456

Need Help 2jz

Help asb. manne waar kan ek n Lexus 2 jz koop ek bly in Noord Wes maar gaan dikwils pta toe ???
by Marlo
Thu Jul 22, 2010 11:52 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Toyota 7M /4A-GTE
Replies: 30
Views: 3932

Re: Toyota 7M /4A-GTE

Thanks Guntra maar die engine is kompleet met inlet manifolds, injectors, fule rail, flywheel als is da kort net 'n management system
Daai ou by wie ek die engine koop het hom cab gehou hy se dit is vir hom makliker om aan te werk
Wil maar net weet watse management system om te gebruik? :)
by Marlo
Thu Jul 22, 2010 9:21 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Toyota 7M /4A-GTE
Replies: 30
Views: 3932

Re: Toyota 7M /4A-GTE

Thanks manne ek dink ek sal by die 7M hou ek het gister na die engine gaan kyk en hy loop lekkkka maar die ou by wie ek hom kan kry gebruik nie EFI nie die engine is cab maar hy het als ek moet net 'n management system kry.
Go-Tech of watse system werk die beste?
by Marlo
Wed Jul 21, 2010 9:53 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Toyota 7M /4A-GTE
Replies: 30
Views: 3932

Toyota 7M /4A-GTE

Hi kan iemand my dalk help met info oor 'n engine swop vir 'n sfa hilux. Ek wil so swap doen maar wil biekie raad by die slim manne kry oor die regte engine. Ek het al so paar van die manne se 7M's gesien ek wil net weet pas die engine maklik in of is daar so bikie sny werk aan die body om die engin...
by Marlo
Fri May 07, 2010 8:40 pm
Forum: Build your own:
Topic: Sliding system
Replies: 12
Views: 3103

Re: Sliding system

Well don Het jy die Sliding System van yster of hout gemaak ?

Go to advanced search