Search found 507 matches

by African Child
Sat Jul 18, 2009 11:47 am
Forum: Western Cape
Topic: GTG: Kriges 24 July 09 @ 15:30
Replies: 14
Views: 2634

Re: GTG: Kriges 24 July 09 @ 15:30

Ek wil iet se en ek gan dit se......so n GTG op n 4x4 trippie sal dam lekker wees al is dit bietjie later die jaar op n datum wat meer getuies pas.
by African Child
Sat Jul 18, 2009 9:27 am
Forum: Competitions
Topic: Blooper of the Month
Replies: 58
Views: 15226

Re: Blooper of the Month

Jy praat, die ergste is ek het werklik nie die gat gesien nie want daar het n ander voertuig voor my gestop. Hyt uitgetrek en ek het vorentoe gery. Die volgende oomblik voel ek net daar gaan die bakkie en die grond kom nader. Ek gly kant toe en my voet trap vas op die petrol pedaal. Die bakkie rev m...
by African Child
Sat Jul 18, 2009 8:39 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Nuwe Dude!
Replies: 20
Views: 3280

Re: Nuwe Dude!

Sal die kiekies laat kom, tog is baie van die foto's op film gewees voor ek die digitale kamera gebruik het so ek sal kyk of ek n paar kan scan. Stem saam oor jou 5 & 10 jaar planne, tog is daar nooit n "regte tyd" in ons gejaagte en verantwoordelike lewe om daai travel drome uit te le...
by African Child
Sat Jul 18, 2009 8:03 am
Forum: Competitions
Topic: Blooper of the Month
Replies: 58
Views: 15226

Re: Blooper of the Month

Recovery....al wat ek effens beter oor kan voel. Die manne het die bakkie bietjie per hand oorgetrek maar ek het self uitgery. OK, daar geen recovery vir my ego nie, ek moes die " maak my naam krater hemp daai volgende dag dra, die tweede keer op die trip!
by African Child
Sat Jul 18, 2009 7:58 am
Forum: Competitions
Topic: Blooper of the Month
Replies: 58
Views: 15226

Re: Blooper of the Month

80L brandstof op die dak, rooftop tent, gasbottel, spaarwiel...... die gedagte van n helse afgrond n paar meter wag.... :shock:
by African Child
Sat Jul 18, 2009 7:55 am
Forum: Competitions
Topic: Blooper of the Month
Replies: 58
Views: 15226

Re: Blooper of the Month

Voel bewerig van skok en voel of my broek nog droog is terwyl ek n beter uitsig van Leba kry!
by African Child
Sat Jul 18, 2009 7:51 am
Forum: Competitions
Topic: Blooper of the Month
Replies: 58
Views: 15226

Re: Blooper of the Month

Pragtige Leba Pass, trek mens se aandag bietjie af...
by African Child
Fri Jul 17, 2009 4:53 pm
Forum: Places to go
Topic: Bitterpan Roete
Replies: 10
Views: 2285

Re: Bitterpan Roete

Dankie vir die inligting. Ek moet eerlik wees ek kan self nie wag om te ry nie. Die roete was ook die vorige kere vol bespreek wat ek in die park was maar hopenlik hierdie keer kry ons n plekkie. Daars iets in die rooiduinstilte van die Kalahari. Dis medisyne vir jou siel. Dreigende donker wolke , w...
by African Child
Thu Jul 16, 2009 4:49 pm
Forum: Places to go
Topic: Bitterpan Roete
Replies: 10
Views: 2285

Bitterpan Roete

Lyk my ek gaan die einde van die maand uiteindelik kan wegkom Kalahari toe met die baas se geween en kners van tande en al. Ek was al n hele paar keer in die Kalaghadi park en het al die roete deur na Bots gedoen wat ons baie geniet het, maar nog nie die Bitterpan roete tussen Nossop en Mata Mata ni...
by African Child
Wed Jul 15, 2009 10:51 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: NudgeM bullbar vir my Lux
Replies: 13
Views: 2656

Re: NudgeM bullbar vir my Lux

n Vriend van my het op sy Hilux een gehad en was baie gelukkig daarmee... tot sy bakkie gesteel is reg voor die gym een oggend! Lekker plek op daai bumper om jou drinks neer te sit :thumbup:
by African Child
Tue Jul 14, 2009 5:13 pm
Forum: Build your own:
Topic: Fibreglass Canopy Modification
Replies: 22
Views: 5743

Re: Fibreglass Canopy Modification

Ek sien al hoe meer Beekman Canopy's wat so lyk hier in Somerset Wes. Dalk moet jy ZZ TOPS hier in die Strand probeer vir inligting. 021 8547796 083 3815332
by African Child
Tue Jul 14, 2009 4:42 pm
Forum: The Workshop
Topic: The spares box & Toolkit for my Hilux
Replies: 66
Views: 35749

Re: The spares box & Toolkit for my Hilux

Baie nice kit! Net nog n gedagte. Vir langer trips in Afrika in veral as jy weet daar gaan baie water of reen wees, soos bv. nader aan die ewenaar, neem maar n ekstra alternator saam. Ek koop gewoonlik een by die plaaslike Toyota agent met die verstandhouding as ek hom ongebruik in sy boks terugbrin...
by African Child
Tue Jul 14, 2009 7:33 am
Forum: Western Cape
Topic: The Bridgestone Night Challenge 2009
Replies: 46
Views: 4276

Re: The Bridgestone Night Challenge 2009

Het iemand al uitsluitsel gekry oor die regte datums?
by African Child
Wed Jul 08, 2009 5:21 pm
Forum: Western Cape
Topic: The Bridgestone Night Challenge 2009
Replies: 46
Views: 4276

Re: The Bridgestone Night Challenge 2009

Kan jy die baas se gesig sien as ons Maandagoggend 2ure laat by die werk instap, toe met modder en net twee wit oe wat uitstaan! :lol: Ek : Sorry Mr Ekt vasgesit. Baas : Moetie lieg nie jy ry n Hilux, die goed sit nie vas nie! :eh:
by African Child
Wed Jul 08, 2009 1:16 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: New Hilux
Replies: 11
Views: 1739

Re: New Hilux

Vir ons petrolmanne is daar n TRD V6 supercharge met 225kw :clap: in Aus.... Volgens die padtoetse is hy ligter op brandstof as die standaard V6, ek wonder??????
by African Child
Wed Jul 08, 2009 12:05 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: GOODYEAR WRANGLER TYRE
Replies: 35
Views: 4363

Re: GOODYEAR WRANGLER TYRE

Kry ook n prys by Chris op Maxxis by R&D offroad. Ek het die beste prys by hom gekry op n MUDterrain. Seker hy sal n A/T teen n goeie prys kan kry. Beskikbaarheid op meeste van die 32" en 33" lyk maar na n probleem weens die wereld ekonomie en inkorting van produksie.
by African Child
Tue Jul 07, 2009 12:57 pm
Forum: Western Cape
Topic: The Bridgestone Night Challenge 2009
Replies: 46
Views: 4276

Re: The Bridgestone Night Challenge 2009

Klink lekka, my " getuie " gaan my more laat weet of hy los is daai naweek dan is beslis in!
by African Child
Tue Jul 07, 2009 9:21 am
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: Camping in minus 10 weather with a tent, info required.
Replies: 11
Views: 2564

Re: Camping in minus 10 weather with a tent, info required.

Stem saam gebruik n lugmatras, moet net nie die pomp en repair kit vergeet nie. Ek het eenkeer n nuwe een in sy box saam geneem op n trip.....hyt n gat ingehad! Moes die gat met n klein G-clamp elke aand vir n week toeknyp sodat ek nie in die nag op die grond wakker word nie. In hierdie tipe koue is...
by African Child
Sat Jul 04, 2009 9:16 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: African Child - Hilux Info
Replies: 5
Views: 1175

Re: African Child - Hilux Info

Hy soos n paar DKW skoene, vir dans, kerk en werk. Gelukkig bly ek naby die werk so ek het nie n runabout voertuig nodig nie
by African Child
Sat Jul 04, 2009 8:43 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: African Child - Hilux Info
Replies: 5
Views: 1175

African Child - Hilux Info

* Model - 2006 4L V6 - 117 000 km * Kleur - Silver as hy skoon is maar gewoonlik n skakering van stofbruin. * Handrat * OME reg rondom met ekstra swaar bladvere agter * Maxxis 32" X 11.5 R15 ( Vorige bande was 2 stelle 32" Goodyear MTR's ) * Lockers Foor - ARB Air Locker Agter - Standaard ...
by African Child
Fri Jul 03, 2009 6:46 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Nuwe Dude!
Replies: 20
Views: 3280

Re: Nuwe Dude!

Dankie vir die uitnodiging. Laat weet die datum dan kuier ons saam. l.strydom0@gmail.com , dis n nul na die "m".
by African Child
Thu Jul 02, 2009 1:58 pm
Forum: Places to go
Topic: MIER ECO TRAIL ???
Replies: 9
Views: 8198

Re: MIER ECO TRAIL ???

Maak so. Behoort die 17de te ry indien die werk en pond dit toelaat.
by African Child
Thu Jul 02, 2009 1:14 pm
Forum: Places to go
Topic: MIER ECO TRAIL ???
Replies: 9
Views: 8198

MIER ECO TRAIL ???

Ek wil later die maand weer bietjie opgaan Askham se kant toe. Op Google Earth sien ek die Mier Eco 4x4 Trail teen die wesgrens maar ek kannie veel inligting daaroor kry nie. Het iemand dit dalk al gery of info daaroor? Kontak nommers ens.
by African Child
Thu Jul 02, 2009 9:30 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Nuwe Dude!
Replies: 20
Views: 3280

Re: Nuwe Dude!

Die agterste ruite is getint :twisted: , maar moettie worrie nie daars net twee sitplekke in die bakkie, die agterste bank is uit en in die se plek staan die vrieskas. Die bak is gepak met die "tools of the trade". Ai ja ek was geseend om van 2004 af, afgesien van die plaaslike trippies, v...
by African Child
Thu Jul 02, 2009 7:54 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Nuwe Dude!
Replies: 20
Views: 3280

Nuwe Dude!

Loer julle ouens se gesels om die kampvuur al so tydjie, amper soos daai hyenas in Moremi... Gedink n man moet groet n so bietjie saamgesels. My Hilux.... waar begin mens? Dink my koppie klap seker maar daai bakkie is my beste tjommie, duisende kilometers soveel maal net ons twee, ons pragtige Suid ...
by African Child
Mon Jun 29, 2009 5:21 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Max Lift on 2005 " New" Hilux
Replies: 33
Views: 7554

Re: Max Lift on 2005 " New" Hilux

Dankie, die 32" werk baie goed, ek het so 2 weke terug my 3de stel opgesit. Die ratverhouding is nie te erg uit nie en raak nooit enige plek op die bak nie, iets wat vir my baie belangrik was. Ek het OME op gesit toe ek die bakkie gekoop het. Nooit die bakkie sonder dit gery nie maar ek is nog ...
by African Child
Mon Jun 29, 2009 7:43 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Max Lift on 2005 " New" Hilux
Replies: 33
Views: 7554

Re: Max Lift on 2005 " New" Hilux

My een, 32" X 11,5 R15 Vol gepak in Angola!

Go to advanced search