Search found 507 matches

by African Child
Mon Oct 25, 2010 8:36 am
Forum: Trip Reports
Topic: Steenbrasdam berg roete
Replies: 29
Views: 3354

Steenbrasdam berg roete

Het die naweek saam met n paar vriende van Duitsland die roete gedoen. Die uitsig was weereens asemrowend en die roete hier en daar verspoel wat vir n bietjie opwinding gesorg het.
by African Child
Fri Oct 22, 2010 7:23 am
Forum: Out in Nature
Topic: Elephant tramples SA man - poachers blamed
Replies: 4
Views: 1262

Re: Elephant tramples SA man - poachers blamed

Ek het nooit so daaraan gedink nie, van nou af is dit dan geen citrus en GEEN PIESANGS naby olifante nie... net vir veiligheid :lol:
by African Child
Thu Oct 21, 2010 8:48 am
Forum: Out in Nature
Topic: Elephant tramples SA man - poachers blamed
Replies: 4
Views: 1262

Re: Elephant tramples SA man - poachers blamed

Oeee ek het eerstehandse ervaring van daai olifante! Ry mos so lekke op n tweespoorpad parralel met Lake Kariba seker so 50 of meer kilo's suid van die dorp Kariba. Heel rustig....die son wat sy laaste strale oor die bos gooi......die volgende oomblik storm daar n tiener-olifant uit ons 3uur se rigt...
by African Child
Mon Oct 18, 2010 7:37 am
Forum: Amarok
Topic: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion
Replies: 57
Views: 17377

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Het gistermiddag agter een in die verkeer gesit teen Sir Lowry's Pass af. Dis die eerste keer dat ek werklik een gesien het. Al wat ek kan se is, SERIOUUUUUUS ouens?????????????? Tot die Blond het haar neus opgetrek! :disgust:
by African Child
Sat Oct 16, 2010 8:05 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Dual Battery Sisteem
Replies: 13
Views: 2340

Re: Dual Battery Sisteem

viewtopic.php?f=8&t=7596" onclick="window.open(this.href);return false;
by African Child
Sat Oct 16, 2010 8:01 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Dual Battery Sisteem
Replies: 13
Views: 2340

Re: Dual Battery Sisteem

viewtopic.php?f=22&t=9814" onclick="window.open(this.href);return false;
by African Child
Sat Oct 16, 2010 7:52 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Dual Battery Sisteem
Replies: 13
Views: 2340

Re: Dual Battery Sisteem

Daai joppie lyk sommer kwaailappies! Nou moet Desember net kom dat n man die pad kan vat :cooldude:
by African Child
Sat Oct 16, 2010 7:44 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Dual Battery Sisteem
Replies: 13
Views: 2340

Re: Dual Battery Sisteem

Ons het die argument tussen die twee al bespreek op die forum, seker jy sal dit maklik kry. In kort kan die bakkie se alternator normaalweg nie hoog genoeg laai om die deepcycle " vol " te laai in die tyd wat jy op die pad is tydens n trippie nie. Soos jou trip aangaan het jy dan n 240V kr...
by African Child
Fri Oct 15, 2010 12:12 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Dual Battery Sisteem
Replies: 13
Views: 2340

Re: Dual Battery Sisteem

Bly net weg van deepcycle batterye....... :thumbup:
by African Child
Thu Oct 14, 2010 2:52 pm
Forum: Open Discussion
Topic: what will you pay for this(hilux)
Replies: 10
Views: 2037

Re: what will you pay for this(hilux)

Eish daai is n lekke bakkie, koop hom en post die fouties :thumbup:
by African Child
Wed Oct 13, 2010 1:19 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Etiquette for gravel road driving
Replies: 23
Views: 3190

Re: Etiquette for gravel road driving

4H :thumbup: :thumbup: :thumbup: Veral met abs op die Vigo se ABS, anders stop hy net nie!
by African Child
Wed Oct 13, 2010 1:15 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Etiquette for gravel road driving
Replies: 23
Views: 3190

Re: Etiquette for gravel road driving

Ek stem saam met julle kerels en veral met jou Otto. Dit is beslis waar dat n mens altyd voel die ou wat stadiger as jy ry SLAAP! en die ou wat verbykom n JAAGDUIWEL is. Ek dink ook dit kom seker maar ook aan die einde van die dag neer op " doen aan ander soos jy aan jouself gedoen wil he"...
by African Child
Wed Oct 13, 2010 9:34 am
Forum: Western Cape
Topic: Perdekop 20/11/2010
Replies: 12
Views: 2165

Re: Perdekop 20/12/2010

Jy's reg as die drank begin vloei dan raak dinge op die hundernisse onaangenaam. Ek was onderandere so paar jaar terug tweejaar in n ry by die Brandvleikelder se 4x4dag gewees en alhoewel die dag meestal baie lekker was het dinge later die middag bietjie hand uitgeruk oor dieselfde probleem. Was nog...
by African Child
Tue Oct 12, 2010 5:40 pm
Forum: Western Cape
Topic: Perdekop 20/11/2010
Replies: 12
Views: 2165

Re: Perdekop 20/12/2010

Self lekker paksla gekry :blackeye: met my Condor met lockers ens en al.... Daai koppie is niemand se speelmaat nie!
by African Child
Tue Oct 12, 2010 5:28 pm
Forum: Western Cape
Topic: Perdekop 20/11/2010
Replies: 12
Views: 2165

Re: Perdekop 20/12/2010

Oeeee die gerugte KOPPIE..... :evil: :evil: :evil: :evil: , dis n baie lekker roete. Wonder hoe lyk daai " spore " uit na die kruin van die koppie? Oom Thys het jy al tot heel bo gery met Kaspaas?
by African Child
Tue Oct 12, 2010 7:25 am
Forum: Amarok
Topic: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion
Replies: 57
Views: 17377

Re: F.Y.I ....VW Amarok D/C 4 Motion

Hermanus is Desember seker weer propvlol Amarok bakkies, maar ons wag maar tot hulle uit die diensplan is en begin probleme gee. Dan is dit weer baie $$$$$$ en Volkwagenagente wat met opgetrekte skouers staan en wittandglimlag.... Tweerandse waarde op daai bakkie... ek dink die manne gaan grusaam ve...
by African Child
Tue Oct 12, 2010 6:59 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Staal rims vir VIGO
Replies: 5
Views: 1259

Re: Staal rims vir VIGO

Hulle was mos op die N2 maar het toegemaak n geruime tyd terug, sal een van die ander takke probeer... :thumbup:
by African Child
Tue Oct 12, 2010 6:55 am
Forum: Open Discussion
Topic: Honda bikes
Replies: 13
Views: 2193

Re: Honda bikes

Het Helderberg Honda se motorfiets en boot afdeling dan die toe gemaak nie, ek was daar toe hulle hulle laaste stock uitverkoop het???
by African Child
Mon Oct 11, 2010 5:37 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Diahatsu Terios - Good buy ??
Replies: 20
Views: 2488

Re: Diahatsu Terios - Good buy ??

Skoonma het n Terios, en ons het hom al n paar dae in ons hande gehad. Offroad ( 2 Oceans trail ) was ons aangenaam verras, maar as jy n roete doen met groot klippe gaan dit knor sonder low range en nie die kar seer te maak nie. Op n Tankwa Karoo trippie het hy hom uitstekend gedra behalwe vir twee ...
by African Child
Mon Oct 11, 2010 7:12 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Please buy me one for Christmas....
Replies: 14
Views: 4289

Re: Please buy me one for Christmas....

Welcome :wave: Details bru, details........ everything & more photo's. That's one sorted truck man!
by African Child
Mon Oct 11, 2010 6:54 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Staal rims vir VIGO
Replies: 5
Views: 1259

Re: Staal rims vir VIGO

Moet 15" wees...
by African Child
Sat Oct 09, 2010 11:27 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Staal rims vir VIGO
Replies: 5
Views: 1259

Staal rims vir VIGO

Weet iemand dalk waar ek n stel 15" staal rims vir die V6 kan koop. Die ouens hier rond hap na babbels as ek vra??? Offset verkeert ens. se hulle en niks op die oomblik beskikbaar nie. Ek het wel in Namibia op die uithuur Hilux bakkies staal rims gesien maar die kon seker 16" gewees het...
by African Child
Sat Oct 09, 2010 7:55 am
Forum: Trip Reports
Topic: Richtersveld....advice.
Replies: 48
Views: 6058

Re: Richtersveld....advice.

Ek was destyds daar gewees met n Condor ( :evil: erg getoor ) 4x4 2.4L petrol & offroad trailer. Kan dit nou nog nie glo nie maar ons het 3.6km per liter gekry in die park :shock2:
by African Child
Fri Oct 08, 2010 3:37 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Tragedie
Replies: 34
Views: 4058

Re: Tragedie

Dalk moet jy na Tiaan se Skoonpa se bakkie loer afhangende wat die versekering uitbetaal....
by African Child
Fri Oct 08, 2010 12:03 pm
Forum: Open Discussion
Topic: nie lus vir werk nie
Replies: 88
Views: 4873

Re: nie lus vir werk nie

Ag man, al maak ons dit net tot by die Tankwa dan vat ons die donkiekarretjie verder...
by African Child
Fri Oct 08, 2010 8:45 am
Forum: Open Discussion
Topic: R4 rifle
Replies: 26
Views: 2882

Re: R4 rifle

Heinrich, mal oor daai Glock, wat kos daai ekstra sakies en waaaaa????
by African Child
Thu Oct 07, 2010 4:55 pm
Forum: Open Discussion
Topic: nie lus vir werk nie
Replies: 88
Views: 4873

Re: nie lus vir werk nie

Baie geluk man! Hou ons op hoogte soos die tyd aanstap. :clap: :clap: :clap:
by African Child
Thu Oct 07, 2010 4:49 pm
Forum: Open Discussion
Topic: nie lus vir werk nie
Replies: 88
Views: 4873

Re: nie lus vir werk nie

Net so verby Villiersdorp, Worsecter se kan toe draai jy links af. Daar is n bord Kroonland 4x4. Jy hou aan oor die berg tot die pad doodloop in n paar plaasingange. Daar is n lekker bergpoel aan die onderkant van die waterval om in die sommer te swem. As jy regtig jou anderhelfde bietjie wil wegnee...
by African Child
Thu Oct 07, 2010 4:31 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Rit verslag 2
Replies: 1
Views: 990

Re: Rit verslag 2

Why are we waiting! Nog fouties asb??? :boss:
by African Child
Thu Oct 07, 2010 3:57 pm
Forum: Open Discussion
Topic: nie lus vir werk nie
Replies: 88
Views: 4873

Re: nie lus vir werk nie

Kroonland is self lekker, en dan nog so naby die huis, was jy al by daai groot watervalle gewees op die buurplaas.????
by African Child
Thu Oct 07, 2010 3:54 pm
Forum: Open Discussion
Topic: nie lus vir werk nie
Replies: 88
Views: 4873

Re: nie lus vir werk nie

Baie dankie, laat weet my so 2 weke voor die tyd dan kan ek iemand reel vir daai Saterdag om in my plek te werk. :thumbup:
by African Child
Thu Oct 07, 2010 3:04 pm
Forum: Open Discussion
Topic: nie lus vir werk nie
Replies: 88
Views: 4873

Re: nie lus vir werk nie

Daai's nogal n plek waar ek nooit was nie en ek weet almal se Klein Tafelberg is so lekker. As ek nie die naweek gewerk het nie het ek wragtag my self saamgenooi
by African Child
Thu Oct 07, 2010 1:50 pm
Forum: Open Discussion
Topic: nie lus vir werk nie
Replies: 88
Views: 4873

Re: nie lus vir werk nie

Ok kerels, hoe laat ry ons en waar kry ons mekaar???? :yahoo: Hier in die Kaap waai ons weg vandag en hoeka nie baie besig by die werk nie. Ek het n paar vol brandstof jerrykanne in die motorhuis wat ons kan deel onder mekaar as julle die vleis sal bring.
by African Child
Wed Oct 06, 2010 4:50 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: How Long to Build a new Lux Legend 40 (Now with Pic's)
Replies: 32
Views: 3494

Re: How Long to Build a new Lux Legend 40

So op die topic van ToyotaSA....... Ek wens die manne daar wil ook so opgewonde raak soos ons oor hulle top produk die Hilux. Net soos by die agente kry mens die gevoel daars geen passie vir die produk nie, net n blink in die oe vir die geld daaragter. Ek veralgemeen nou seker maar dis hoe ek dit on...
by African Child
Wed Oct 06, 2010 4:36 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: How Long to Build a new Lux Legend 40 (Now with Pic's)
Replies: 32
Views: 3494

Re: How Long to Build a new Lux Legend 40

As jy tweerands koop???? Nie noodwendig n 40 nie??? En baie pond oorhe vir uitkit met die geld wat jy gaan spaar.
by African Child
Wed Oct 06, 2010 7:43 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Rubber fender arch mouldings
Replies: 83
Views: 9672

Re: Rubber fender arch mouldings

Flippen nice dude moet beslis n lengte of wat gaan koop. :clap: :clap:
by African Child
Mon Oct 04, 2010 3:05 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Tyre Size decision
Replies: 7
Views: 1482

Re: Tyre Size decision

Self 32's op die V6. Die ratverhouding is als behalwe idiaal so ek kannie help om te wonder hoe die 2.5D gaan trek nie. n Vriend van my het Goodyear MTR's 245x75xR16 op sy 2.5D. Hy,s n kerel van bitter lig travel, geen RTT ens. en raai af om enige iets grooter op te sit. Enige iets grooter gaan op d...
by African Child
Mon Oct 04, 2010 10:25 am
Forum: Out in Nature
Topic: Rain spider (?)
Replies: 23
Views: 3573

Re: Rain spider (?)

Laaaaang Braaitang....... knyp hulle so ver op n afstand en neem hulle na buite.....terwyl die Blond natuurlik my staan en uitlag :wth:
by African Child
Mon Oct 04, 2010 10:05 am
Forum: General Mods
Topic: Fortuner Front Seats
Replies: 4
Views: 1972

Re: Fortuner Front Seats

Ry kaalvoet?????? of Trek jou maag in :mocking:
by African Child
Sat Oct 02, 2010 10:15 am
Forum: Out in Nature
Topic: What kind of snake - Natal Green snake
Replies: 20
Views: 3308

Re: What kind of snake (2)

Natal Green Snake
by African Child
Sat Oct 02, 2010 7:44 am
Forum: Out in Nature
Topic: What kind of snake - Natal Green snake
Replies: 20
Views: 3308

Re: What kind of snake (2)

Lyk vir my ook na n Boomslang, maar kannie sy oe so lekker sien nie. Hulle het mos so groot piering oe.....
by African Child
Wed Sep 29, 2010 5:26 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: SFA Conversions
Replies: 20
Views: 3350

Re: SFA Conversions

Jy's doodreg MUD's is noodwendig n bree band nie. Dink vir n oomblik aan die advertensie van Holgate met die Landy's waar hulle op n modderpad wat uiters glad is afgery kom. Die pad is so vol gladde modder en met die pad wat n pens in die middel maak gly die voertuie net eenvoudig kant toe tot in di...
by African Child
Wed Sep 29, 2010 10:10 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Projek Hilux 2010
Replies: 24
Views: 3641

Re: Projek Hilux 2010

Wat staan op daai SA - plakker agter op die bakkie?
by African Child
Wed Sep 29, 2010 10:07 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Projek Hilux 2010
Replies: 24
Views: 3641

Re: Projek Hilux 2010

Skuur die bande nie dalk teen die voor bumper nie? My 32's het net net geraak aan die bumper maar het die wheel arches geclear. Sny toe maar so stukkie van die tupperware aan die binnekant af..... nooit weer n probleem gehad nie...
by African Child
Wed Sep 29, 2010 10:00 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Projek Hilux 2010
Replies: 24
Views: 3641

Re: Projek Hilux 2010

PRAGTIG MAN!!!!! :yahoo: Wat is die size van die bande?
by African Child
Wed Sep 29, 2010 7:18 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Projek Hilux 2010
Replies: 24
Views: 3641

Re: Projek Hilux 2010

Verbeel jou maar dis n paar Kalahari leeus as daai bande so grom :mocking: . Ek ry die laaste 6 jaar net MTR's en hoor dit nie eens meer nie.....behalwe dalk as ek n naweek met die Yaris gery het en terug in die Hilux klim :eh: Dit klink inelkgeval vir my gulp-oopruk-lekker :dance1: as daai wiele so...
by African Child
Tue Sep 28, 2010 7:22 am
Forum: Trip Reports
Topic: Overland Africa Video - Hilux SFA
Replies: 7
Views: 2044

Re: Overland Africa Video - Hilux SFA

LIVING DA DREAM MAN! Thanks you made my day :thumbup:
by African Child
Wed Sep 15, 2010 5:28 pm
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: Howling Moon Rooftop tent
Replies: 24
Views: 3893

Re: Howling Moon Rooftop tent

Ek het op die oomblik n 1.2m Howling Moon ( ek en die Blond like lepel le ) , maar het eers n 1.6m gehad wat ek ook op n sleepwa gebruik het. Die spasie van die 1.6m was fantasties............ :blushing:.... waar was ek nou??? O, ja! Die enigste probleem wat ek gehad het was dat omdat ek my tent op ...
by African Child
Fri Sep 10, 2010 7:23 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: SFA Conversions
Replies: 20
Views: 3350

Re: SFA Conversions

KENNISGEWING :SKOONMA met Ford Cortina TE SWAP VIR SFA VIGO - Pragtig as sy slaap....... motor in perfekte toestand :beg:
by African Child
Sat Sep 04, 2010 7:52 am
Forum: The Workshop
Topic: 4.0 Hilux Surge
Replies: 105
Views: 11897

Re: 4.0 Hilux Surge

HOOOOOOO HAAAAAAA! Hennie daai bek moet jam kry! :yahoo:
by African Child
Thu Sep 02, 2010 11:58 am
Forum: The Workshop
Topic: 4.0 Hilux Surge
Replies: 105
Views: 11897

Re: 4.0 Hilux Surge

Raai wie het my tank ingesit........... :crazy2: .....Mega4X4.........
by African Child
Thu Sep 02, 2010 10:07 am
Forum: The Workshop
Topic: 4.0 Hilux Surge
Replies: 105
Views: 11897

Re: 4.0 Hilux Surge

Soos ek verstaan is die pomp in die tank, daar mag nog n filter wees maar die een wat ek van weet en altyd saamvat op n trip is die een aan die battery se kant langs die enjin. Ek is redelik seker daar is nie n filter voor die pomp in die tank nie.
by African Child
Thu Sep 02, 2010 8:23 am
Forum: The Workshop
Topic: 4.0 Hilux Surge
Replies: 105
Views: 11897

Re: 4.0 Hilux Surge

Toyota het n databasis wat hulle spesifieke probleme en oplossings of dan oorsake berg. As hulle dan n probleem het wat hulle nie kan oplos nie kan hulle die databasis raadpleeg vir moontlike oplossing en oorsake. So is in elkgeval vir my vertel deur n Toyotawerkswinkelbestuurder. Nou my vraag is ma...
by African Child
Mon Aug 30, 2010 5:41 pm
Forum: Open Discussion
Topic: The Stig
Replies: 10
Views: 1266

Re: The Stig

Ek het gehoor hy's Sarel van der Merwe se tweeling boetie........
by African Child
Fri Aug 27, 2010 3:19 pm
Forum: Meet the People
Topic: New to 4x4 and having the Cruiser vs Hilux debate!
Replies: 20
Views: 2292

Re: New to 4x4 and having the Cruiser vs Hilux debate!

Kyk ek sal self nie omgee om so nuwe V6 Cruiser bakkie deur Afrika te neem nie. Lekker uigekit, ai man ek kan myself nogal in een voorstel............of nee wat praat ek! Sal my ou Tjommie net te veel mis.........dalk in n ander leeftyd op n ander tyd en n ander plek.... :think:
by African Child
Fri Aug 27, 2010 8:45 am
Forum: Meet the People
Topic: New to 4x4 and having the Cruiser vs Hilux debate!
Replies: 20
Views: 2292

Re: New to 4x4 and having the Cruiser vs Hilux debate!

Oaks in my opinie gaan dit maar weereens oor hoe jy pak en wat vir jou werk. Die volgende is maar net my gevoel en wat vir my werk of nie. . Cruiser * Dakpakspasie is beperk * Cruiser het maar minder pakplek binne * Gevaar in n ongeluk van swaar bagasie en toerusting om rond te val in die cab. . * G...
by African Child
Fri Aug 27, 2010 7:21 am
Forum: The Workshop
Topic: 4.0 Hilux Surge
Replies: 105
Views: 11897

Re: 4.0 Hilux Surge

Ai ek seker na daai petrolpomp vervang is gaan die bakkie reg wees. My bakkie hardloop vir die laaste 60000km vanaf hulle die pomp op 75000km vervang het sonder probleme. :thumbup: :thumbup:
by African Child
Fri Aug 20, 2010 7:44 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: 44" Hilux modefi by ARCTIC TRUCKS
Replies: 46
Views: 9612

Re: 44" Hilux modefi by ARCTIC TRUCKS

Daai Navara se regte kleure gaan nou uitkom......GROEN VAN JALOESIE!!!! :haha:
by African Child
Fri Aug 06, 2010 7:17 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Vigo Improvements?
Replies: 20
Views: 3173

Re: Vigo Improvements?

* Maak ASB die bakwerk van harder materiaal, jy kyk mos net te hard vir die Vigo dan is daar sommer twee duike in die bak. * Maak die agtersitplek n split 60/40 soos die Navara sin dan kan ek moontlik my yskas agter in vassit en nog altyd n klein sitplek he vir n persoon soos n gits of n kind. * Sor...
by African Child
Sat Jul 03, 2010 7:23 am
Forum: General Mods
Topic: Special Project - Hi Lux Vigo
Replies: 5
Views: 2146

Re: Special Project - Hi Lux Vigo

Hoekom staan die bakkie in die Strand te koop????? Eers lank by Nissan gestaan en toe lank by Helderberg Toyota, maar nou weg by die Toyota......... :eh:

Go to advanced search