Search found 125 matches

by PERS KERS
Tue Nov 23, 2021 6:40 am
Forum: Open Discussion
Topic: Hilux gebreek Atlantis dunes
Replies: 1
Views: 1644

Hilux gebreek Atlantis dunes

Hi manne ek het gister my steering knuckle se stuts gebreek . Waar in die omgewing kan ek parte kry nuut of 2nd hand? Of scrapyard ? Of weet julle van n recovery firma wat in atlantis dunes sal kan in gaan so 2km vanaf hoof ingang ?
by PERS KERS
Mon Sep 17, 2012 11:58 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Luxi is getting the Lexus 1UZ VVTi
Replies: 569
Views: 160083

Re: Luxi is getting the Lexus 1UZ VVTi

Ek moet seker ook antwoord op Mark se uitlatings. Gelukkig is Pers Kers my Land Cruiser se by naam, maar ek sien jy raak nukkerig en persoonlik. Ek het afgelei van die ombouing dit gaan oor geld en meet instrumente al hoewel die mok up enjin het nie gewerk nie (vibration- propshaft) dus die angles i...
by PERS KERS
Wed Aug 29, 2012 11:58 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Luxi is getting the Lexus 1UZ VVTi
Replies: 569
Views: 160083

Re: Luxi is getting the Lexus 1UZ VVTi

Hi manne, bladsy 15 is hier sien ek . Groete
by PERS KERS
Mon Jul 16, 2012 12:55 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Luxi is getting the Lexus 1UZ VVTi
Replies: 569
Views: 160083

Re: Luxi is getting the Lexus 1UZ VVTi

Theo dis 101 ombouing wat hier kort is nie n liggie nie. Kyk n bietjie na my advies of voorstelle in vorige thearts bv 1UZFE vvti, die eerste wat die manne oor kla is geld maar hulle wil n klein V8 in hulle bakkies he. As jy dit reg doen vandag een af is daar nie probleme nie maar dit kos tyd en gel...
by PERS KERS
Mon Jul 16, 2012 8:53 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Luxi is getting the Lexus 1UZ VVTi
Replies: 569
Views: 160083

Re: Luxi is getting the Lexus 1UZ VVTi

Genade manne ,ek het die threat n rukkie terug gelees. Mis ek iets?, iewers het iemand nie hulle huiswerk gedoen nie . As ek lees dan haal hulle die enjin uit, drade word gedoen voor enjin in bakkie is , enjin en auto word gepas sonder adaptor vir transfer (101 propshaft lengtes). Volgens my kennis ...
by PERS KERS
Mon Jul 16, 2012 8:35 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......
Replies: 120
Views: 16152

Re: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......

Ek hoop julle het nou n enjin en al die goed by Lextreme gekry. Anders gaan jou threat ook soos DAYS OF OUR LIVES raak soos die Luxi threat. Groete
by PERS KERS
Tue Jun 19, 2012 7:57 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1GR-FE V6 4.0 ENGINE OUT
Replies: 55
Views: 10109

Re: 1GR-FE V6 4.0 ENGINE OUT

Ja ek het ook so gedink maar n ou se voet is maar swaar. LS 430 gee maar 8.5km/l as jy die baksteen shape vergelyk met kar moet daar seker n verskil in verbruik wees ,maar hy is maar swaar. Ek wil nog probeer vas stel of die petrol pomp genoeg flow rate het vir die v8 volgens die regulator lyk dit so.
by PERS KERS
Tue Jun 19, 2012 3:20 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1 gz fe 5.0 v12 into 79 lc pick up
Replies: 85
Views: 19154

Re: 1 gz fe 5.0 v12 into 79 lc pick up

Mark loop of hardloop daai Cruiser ? Groete
by PERS KERS
Tue Jun 19, 2012 3:06 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Luxi is getting the Lexus 1UZ VVTi
Replies: 569
Views: 160083

Re: Luxi is getting the Lexus 1UZ VVTi

Naas wat moet nog alles gedoen word op die bakkie , as hulle net moet start dan kan jy hom seker gou vir n draai om die blok vat en die bure jaloers maak. Groete
by PERS KERS
Tue Jun 19, 2012 2:58 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1GR-FE V6 4.0 ENGINE OUT
Replies: 55
Views: 10109

Re: 1GR-FE V6 4.0 ENGINE OUT

Nee geen probleme maar ons het baie meer verwag van die enjin, moes ratio's verander van 3.5 na 4.5 dit het baie gehelp. Het baie gesukkel met aircon ek dink hy was meer by aircon manne as by die eienaar se huis en by almal betaal jy maar en kry niks. Elke keer breek hulle iets van die plastiek van ...
by PERS KERS
Tue Jun 19, 2012 2:09 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1GR-FE V6 4.0 ENGINE OUT
Replies: 55
Views: 10109

Re: 1GR-FE V6 4.0 ENGINE OUT

Ongelukkig is al die fotos tydens die ombouing verlore. My vriend het gou die bakkie gebring sodat ek gou vir julle kon fotos neem en opsit. Enige kommetaar welkom, al wat ek weet is die autobox van enige Lexus is nie reg vir n bakkie nie. As ek weer so iets doen Manual ek weet nog nie watter een ni...
by PERS KERS
Tue Jun 19, 2012 2:01 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1GR-FE V6 4.0 ENGINE OUT
Replies: 55
Views: 10109

Re: 1GR-FE V6 4.0 ENGINE OUT

Hi daar hier is n paar fotos van die ombouing. Groete
by PERS KERS
Thu Jun 14, 2012 6:02 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Luxi is getting the Lexus 1UZ VVTi
Replies: 569
Views: 160083

Re: Luxi is getting the Lexus 1UZ VVTi

Ja dis reg, daar is nie n beter manier as n std setup nie, net die Vigo, 2005 en op se Prado en sekere Land Cruisers se shifters sal werk. Groete
by PERS KERS
Thu Jun 14, 2012 3:42 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Luxi is getting the Lexus 1UZ VVTi
Replies: 569
Views: 160083

Re: Luxi is getting the Lexus 1UZ VVTi

Hi daar, dis hoekom ek verkies om n kompleet running enjin te verskaf aan n persoon. Dus wanneer hy die ombouing doen moet hy net bekommerd te wees oor al die ander goed nie die enjin nie, maar ek het dit al genoem maar die manne se redenasie is dat dit te duur is. Tyd vs running motor on a stand? I...
by PERS KERS
Thu Jun 07, 2012 1:01 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Need Help 2jz
Replies: 16
Views: 3463

Re: Need Help 2jz

Nee , ongelukkig nie, en hulle gaan nie swaar genoeg wees nie vir nm, gaan jy 2jzgte gebruik of non turbo?
by PERS KERS
Tue Jun 05, 2012 4:20 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Need Help 2jz
Replies: 16
Views: 3463

Re: Need Help 2jz

Marlo, Fana 0837521655 ek hoop hy antwoord, ek het vir jou n flywheel dalk. Groete
by PERS KERS
Wed May 30, 2012 4:17 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Need Help 2jz
Replies: 16
Views: 3463

Re: Need Help 2jz

Marlo die bellhousings verskil, ek het myne by Fana laat maak flywheel alles.Groete
by PERS KERS
Mon Apr 23, 2012 3:02 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Luxi is getting the Lexus 1UZ VVTi
Replies: 569
Views: 160083

Re: Luxi is getting the Lexus 1UZ VVTi

Hi daar manne, ek het al heel in die begin gese die auto's se ratio's is nie reg nie, ek het nou onlangs die 3UZFE in die Vigo ingesit. Selfs met 4.5 ratio, is ek en my vriend nie happy nie maar ons aanvaar dit nou so. Met 33 sal selfs 4.875 nie genoeg wees nie. Soos Tim se 5.3 sal ok wees. Jou reve...
by PERS KERS
Tue Jan 24, 2012 6:55 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?
Replies: 92
Views: 14082

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Ek is nie vir n diesel bakkie nie maar al wat ek wil se is dis so mooi om te hoor hy het geen probleme nie, dis wat std ecu doen aan n ombouing draai sleutel klim in en ry. Mooi so
by PERS KERS
Wed Jan 11, 2012 11:37 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1GR-FE V6 4.0 ENGINE OUT
Replies: 55
Views: 10109

Re: 1GR-FE V6 4.0 ENGINE OUT

Ja ek is nog hier, ek het al so 2000km op die bakkie gesit. Ek het saterdag n 4.5 ratio's ingesit ongelooflik verskil voor die ratio verandering was ek By SAC net om te sien wat gee hy op die wiele 316 nm 134kw , ek sal nou hom weer vat en kyk of daar n verskil is. Die bakkie loop ongelooflik sag , ...
by PERS KERS
Fri Oct 07, 2011 1:38 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1GR-FE V6 4.0 ENGINE OUT
Replies: 55
Views: 10109

Re: 1GR-FE V6 4.0 ENGINE OUT

Ja hy is amper daar , ek moes die adaptor 2 keer terug stuur en daarna het ek in elk geval nog werk op hom gedoen, die enjin is nou terug in en ons begin maandag met die final bedrading in die bakkie se harnass. Die V6 het ek nog nie verkoop nie ek sal julle laat weet wanneer hy beskikbaar is . Ek h...
by PERS KERS
Mon Aug 29, 2011 11:30 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1GR-FE V6 4.0 ENGINE OUT
Replies: 55
Views: 10109

Re: 1GR-FE V6 4.0 ENGINE OUT

Japie hy gaan mooi lyk in jou bakkie en mooi gaan op daai lekker paaie van julle. groete
by PERS KERS
Mon Aug 29, 2011 11:26 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Vvti Lexus ombouing in ñ Kz-Te 4x4 vrae.
Replies: 3
Views: 1610

Re: Vvti Lexus ombouing in ñ Kz-Te 4x4 vrae.

Japie ja , die vvti funksie is n probleem om hom reg te maak werk anders as Toyota rekenaar, ek het nog nie n kzte bakkie raak geloop wat gelukkig is met n vvti met n ander rekenaar as Toyota sin nie , net n eenvoudige voorbeeld is die throttle by wire. Jou lys van benodighede 2.7 se kompleet tenk K...
by PERS KERS
Mon Aug 29, 2011 10:45 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Right engine for 98' sfa hilux
Replies: 20
Views: 4801

Re: rught engine for 98' sfa hilux

Hi Maruis wil jy nie eerder jou bakkie aan my verkoop aangesien ek afly dat n goeie ry ding gestop gaan word dmv n FORD DIESEL, diesel of n 2.7. Jy kan n 2jzgte vvti optel vir R 16000.00 by enjins&more selfs n 7MGTE vir R 8000 dan kan jy ten minste op die highway ry in 5 de rat sonder om terug t...
by PERS KERS
Mon Aug 29, 2011 10:28 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1GR-FE V6 4.0 ENGINE OUT
Replies: 55
Views: 10109

Re: 1GR-FE V6 4.0 ENGINE OUT

Jarus ek gaan probeer om daar te wees as die bakkie klaar is sal ek by my vriend hoor hoe is sy program daai tyd. Ek is bly om te sien jy het uiteindelik petrol ontdek nou moet jy nog net daai lister enjin uit haal en begin om jou Hilux te geniet. Groete vir vrou
by PERS KERS
Mon Aug 29, 2011 7:36 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1GR-FE V6 4.0 ENGINE OUT
Replies: 55
Views: 10109

Re: 1GR-FE V6 4.0 ENGINE OUT

Hi Spartan Ja dit gaan n mooie wees ,beslis std ecu daar is tans n bakkie by Chris mod wat hulle alles probeer hulle is terug na die ou 4 spoed en dis n disaster hy sit met sy hande in sy hare. So Ek kan nie wag vir die bakkie om te ry nie my vriend wie se bakkie dit spandeer baie , 16 fortuner wiel...
by PERS KERS
Mon Aug 29, 2011 12:36 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1GR-FE V6 4.0 ENGINE OUT
Replies: 55
Views: 10109

Re: 1GR-FE V6 4.0 ENGINE OUT

nog fotos
by PERS KERS
Mon Aug 29, 2011 12:21 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1GR-FE V6 4.0 ENGINE OUT
Replies: 55
Views: 10109

Re: 1GR-FE V6 4.0 ENGINE OUT

JA ja ja fotos se alles
by PERS KERS
Thu Jul 07, 2011 12:23 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1GR-FE V6 4.0 ENGINE OUT
Replies: 55
Views: 10109

Re: 1GR-FE V6 4.0 ENGINE OUT

Die V 6 is uit waar kry ek nou weer die program om my foto's te resize? groete
by PERS KERS
Wed Jul 06, 2011 11:57 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1UZFE / 1UZFE vvti on a stand
Replies: 47
Views: 7033

Re: 1UZFE / 1UZFE vvti on a stand

Hi Evert en Quintin, jammer ek is nie heeltyd op die forum nie. Die 6 spoed handrat het saam die 2JZGTE gekom, op die 3UZFE is daar ook n 6 spoed auto beskikbaar. om die 6 spoed handratkas 2JZGTE te maak pas moet jy n ekstra propshaft insit ens baie modifikasies, party mense sal se hulle sal hom swe...
by PERS KERS
Tue Jun 28, 2011 9:21 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1UZFE / 1UZFE vvti on a stand
Replies: 47
Views: 7033

Re: 1UZFE / 1UZFE vvti on a stand

FrikkieF ja non vvt het jy so groot servo tipe vir cruise control, vvti is dit in die ecu maar ek het nog nie dit gedoen nie , ek is seker as jy die vigo se cruise control lever en harness gebruik kan dit dalk werk. Indien jy n half cut koop dan is alles daar in so dan is dit maklikker. vvt of non v...
by PERS KERS
Mon Jun 27, 2011 8:40 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1UZFE / 1UZFE vvti on a stand
Replies: 47
Views: 7033

Re: 1UZFE / 1UZFE vvti on a stand

Ja dankie Pietpetoors in die begin toe ek die forum begin lees kon ek nie glo wat die manne probeer doen en se ivm std ecu ens en nou dat vvti daar is ,is dit byna onmoontlik om die die enjin te maak idle nie eers te praat van reg loop soos hy moet loop nie. Wat die lekkerste is soos ek al gese het ...
by PERS KERS
Mon Jun 20, 2011 11:10 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1GR-FE V6 4.0 ENGINE OUT
Replies: 55
Views: 10109

Re: 1GR-FE V6 4.0 ENGINE OUT

Die V6 176kw 343nm auto 363nm.Die 3UZFE 224kw en 441 nm daar is verseker meer krag?
by PERS KERS
Mon Jun 20, 2011 10:33 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1GR-FE V6 4.0 ENGINE OUT
Replies: 55
Views: 10109

1GR-FE V6 4.0 ENGINE OUT

My vriend het n bakkie 2006 gekoop saterdag , ek kry hom more dan kom die 4.0 uit in die volgende paar dae . Dis n auto ,ek gaan die transfer case gebruik op sy nuwe hart oorplanting. Ek sal seker maak van die km en model. As iemand sou belangstel laat weet. Ek sal prys nog by hom uitvind. Ja ek sal...
by PERS KERS
Mon Jun 20, 2011 11:06 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1uz to Toyota Gbox (G,W series)
Replies: 15
Views: 4585

Re: 1uz to Toyota Gbox (G,W series)

David kan ek daai thrust bearing met die pype by jou koop ek wil graag daai sisteem op my bakkie sit. en prys asb
by PERS KERS
Mon Jun 20, 2011 11:03 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1UZFE / 1UZFE vvti on a stand
Replies: 47
Views: 7033

Re: 1UZFE / 1UZFE vvti on a stand

Mark geen probleem jy haal net die auto af en ons verander net die drade wat na die auto to gaan.
by PERS KERS
Fri Jun 17, 2011 9:53 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 2JZ vs 1UZ vs 2KD
Replies: 13
Views: 3062

Re: 2JZ vs 1UZ vs 2KD

Fana sal ek aanbeveel in pta
by PERS KERS
Fri Jun 17, 2011 4:22 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 2JZ vs 1UZ vs 2KD
Replies: 13
Views: 3062

Re: 2JZ vs 1UZ vs 2KD

Dylan ek stel belang in jou petrol pedaal "in jou geval diesel" jy gaan hom nie gebruik op daai 1UZFE nie laat weet. groete
by PERS KERS
Fri Jun 17, 2011 4:18 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1UZFE / 1UZFE vvti on a stand
Replies: 47
Views: 7033

Re: 1UZFE / 1UZFE vvti on a stand

Ja jammer ek kom nou eers terug na julle toe. Kompleet met std ecu ens, ons gee jou 8-10 drade om vas te maak.

1UZFE non vvt R15000.00 4.0
1UZFE vvt R 20800.00 4.0

Ek het 2 vvti's in wat reg sal wees volgende week. Groete
by PERS KERS
Tue Jun 14, 2011 12:21 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1UZFE / 1UZFE vvti on a stand
Replies: 47
Views: 7033

Re: 1UZFE / 1UZFE vvti on a stand

Ek sal uitvind of ons pryse mag plaas op die threat anders moet ek in die for sale afdeling pryse plaas as een van die admin manne sommer op die threat wil antwoord is hulle welkom. Die idee agter dit is, jy as n ou wat self jou ombouing wil doen een kan doen met geen probleme aan enjin management e...
by PERS KERS
Mon Jun 13, 2011 11:59 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1UZFE / 1UZFE vvti on a stand
Replies: 47
Views: 7033

1UZFE / 1UZFE vvti on a stand

Wie sal belangstel as daar vvti of non vvti enjin op n' stand staan met std ecu vir enjin met auto, en jy hoef net 8 drade te koppel op jou voertuig? Jy hoef nie te gaan vir dyno ens. Jy sal basies jou voertuig by Toyota of Lexus kan stop en volle diagnostics kan uitvoer net omdat jy kan!! Enige kom...
by PERS KERS
Sun Jun 12, 2011 11:40 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 2JZ vs 1UZ vs 2KD
Replies: 13
Views: 3062

Re: 2JZ vs 1UZ vs 2KD

2JZGTE en 1UZFE vvti het ek ecu's, op die V8 moet jy ook nog airflow meters soek. Enjins & more het geen voorraad op V8's nie. As jy die enjin koop moet die harness nie gesny wees nie verder is dit baie maklik vir ons om hom aan die gang te kry as alles daar is . groete
by PERS KERS
Fri Jun 10, 2011 3:19 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 2JZ vs 1UZ vs 2KD
Replies: 13
Views: 3062

Re: 2JZ vs 1UZ vs 2KD

Vir die geld om n V6 Vigo te koop en dan later n TRD charger op te sit is dit beter om die bakkie te hou en 3UZFE in te sit . Ek het die som gemaak om my Fortuner te supercharged- 3UZFE volgens my beter opsie.
by PERS KERS
Fri Jun 10, 2011 12:41 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Merc OM602 Engine into a SFA?
Replies: 26
Views: 11539

Re: Merc OM602 Engine into a SFA?

Hoekom wil julle down grade na n diesel enjin toe ? jy wil nie die Hilux nog stadiger maak nie?
by PERS KERS
Fri Jun 10, 2011 12:29 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 2JZ vs 1UZ vs 2KD
Replies: 13
Views: 3062

Re: 2JZ vs 1UZ vs 2KD

As jy 2JZGTE vvti gaan moet jy std ecu gebruik, eenvoudige rede die ecu beheer die sequental turbo,s dis n heeltemal ander bestuur styl as dit kom by 4x4, maar ongelooflike krag en jy kan dit beheer om te crawl omrede die eerste turbo vroeg inskop. As jy 1UZFE vvti gaan net so goeie ombouing nuwe te...
by PERS KERS
Tue May 31, 2011 12:27 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: My first attempt at a conversion (1uz-fe)
Replies: 43
Views: 5706

Re: My first attempt at a conversion (1uz-fe)

Hoekom gaan jy nie een verder en sit die 2jz vvti in nie soos Spartan sin dit n baie mooi enjin?
by PERS KERS
Wed May 11, 2011 12:33 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: V8 Bellhousig kraak
Replies: 27
Views: 5090

Re: V8 Bellhousig kraak

Gelukkig weet ons almal dat n braaiwors het twee kante, maar Fana is reg ek ry die rook uit my bellhousing en geen fout, ek het al baie by hom gekoop geen probleem. Ek het nie eers geweet dis een van joune nie Fana ,maar gelukkig weet ons daar is altyd kante van die storie dis hoekom ek gese het ek ...
by PERS KERS
Tue May 10, 2011 7:31 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Gideon's upcomming Hilux
Replies: 12
Views: 2158

Gideon's upcomming Hilux

Gideon laat weet maar waar is jou planne nou is of keuses. Groete
by PERS KERS
Tue May 10, 2011 7:28 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: lexus v8
Replies: 66
Views: 10873

Re: lexus v8

Ons is nou besig om mafufunyana se threat oor te neem van fuel consumption jammer, ek sal nuwe threat begin. Gideon up comming Hilux? groete
by PERS KERS
Tue May 10, 2011 7:23 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: lexus v8
Replies: 66
Views: 10873

Re: lexus v8

Gideon, Jy kry n 1UZFE 4.0 V8 dis die ou enjin 358 nm kw 196 plus minus ,hy kom saam Jan Van Riebeeck, dan 4.0 vvti nuwer enjin tussen 407 tot 420 nm 218 tot 225 met 5 spoed auto. 2UZFE 4.7 Land Cruiser bv, sterk soos n trekker maar nie goeie kw nie. Dan die 3UZFE 4.3 vvti V8 5 spoed auto heeltemal ...
by PERS KERS
Tue May 10, 2011 3:16 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: lexus v8
Replies: 66
Views: 10873

Re: lexus v8

Mr B, nee glad nie
by PERS KERS
Tue May 10, 2011 1:52 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: lexus v8
Replies: 66
Views: 10873

Re: lexus v8

Gideon, 4.0 vvti is n V8 Lexus enjin 2.7 met supercharger, nog nie met een gery nie, maar kyk na die kostes en wat jy uit kry kw en nm . Vigo met supercharger is die eerste TRD kit wat jy jou std ecu gebruik, plug in and drive met al die nodige ekstras $ 4100 wat hy kos dan moet jy hom nog hier kry,...
by PERS KERS
Tue May 10, 2011 1:26 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: V8 Bellhousig kraak
Replies: 27
Views: 5090

Re: V8 Bellhousing kraak

Ja dankie vir julle kommentaar, die belhousing is in pta gemaak full cast, en toe hy terug gaan moes hy vir n nuwe een betaal, wat sleg is op die eide van die dag het hy n auto ingesit want hy het weer gekraak ,ek sal die bell housing gaan optel en foto's neem en op sit, maar ek wil eerste al die fe...
by PERS KERS
Mon May 09, 2011 7:02 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: V8 Bellhousig kraak
Replies: 27
Views: 5090

V8 Bellhousig kraak

Het enige iemand ook gekry dat die gemaakte bellhousing vir handratkas kraak?
Enige komentaar welkom.Groete
by PERS KERS
Fri May 06, 2011 4:50 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: lexus v8
Replies: 66
Views: 10873

Re: lexus v8

As dit die ou generasie V8 is ja verseker, ek het die auto gehad in myne, ek was nie happy nie , wat my gepla het van daai set up was, indien jy reg voor n lang sand wal staan en jy het geen plek vir aanloop nie , en jy kom nie eers 10 meter op nie, dan wil uitklim en jou bakkie met n 4y vervang. Ma...
by PERS KERS
Fri May 06, 2011 4:26 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: lexus v8
Replies: 66
Views: 10873

Re: lexus v8

Gideon , as jy 4.0 vvti met sy autobox wat 5 spoed is gebruik met daai 31" bande dan sal jy reg wees, maar jy sal moet die std ecu gebruik, ek wil nie weer in n debat betrokke raak oor std en ander sisteme nie, maar jy sal n uitskende voertuig he, ek sal n' foto oplaai in volgende week van so h...
by PERS KERS
Thu May 05, 2011 1:17 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: lexus v8
Replies: 66
Views: 10873

Re: lexus v8

Dit hang ook af of jy auto of manual wil ry, my ondervind met my bakkie 33' auto met 48.75 ratio's was hy dood en so 5km/l oop pad , 4x4 roete in botswana so 4km/l gekry. Voor die V8 het ek n 7MGTE gehad handratkas my beste was 7.5km/l en dit was nie teen 110km/h nie. Nou het ek n 2JZGTE in met trai...
by PERS KERS
Tue Mar 08, 2011 1:06 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: My first attempt at a conversion (1uz-fe)
Replies: 43
Views: 5706

Re: My first attempt at a conversion (1uz-fe)

Dis baie netjies, wat my oog vang, waar kry jy die regterhand snorkel?
by PERS KERS
Thu Jan 06, 2011 10:21 am
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: Rock sliders
Replies: 10
Views: 3080

Re: Rock sliders

Dankie julle , ek gaan Org sin opsit. Groete, ja en foto's
by PERS KERS
Tue Dec 28, 2010 3:32 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Wat moet ek alles doen vir die 2.7 vvti.
Replies: 3
Views: 1484

Re: Wat moet ek alles doen vir die 2.7 vvti.

Ek het nog nie daai bedrading probeer nie, as jy std ecu gaan gebruik moet jy na die volgende kyk of uitvind daaroor, koded key, speedo wat elektronies werk by die lexcus vvti was dit n probleem met die autobox, throttle by wire sal jy moet gebruik. Sterkte

Go to advanced search