Search found 5 matches

by macjohnw
Wed Jul 14, 2010 11:00 am
Forum: General Mods
Topic: Vehicle Theft
Replies: 152
Views: 25983

Re: Amper gesteel

Die booswigte weet waar die standaard wegsteek plekke is vir trackers, alarms, sirenes ens. en ken alarm sisteme. Wees kreatief in die ligging asook die beskerming van die items. Dit is egter moeilik met die tracker eenhede. Die ouens verwag hi-tech elektroniese sisteme - wat van n' goeie ou boerepl...
by macjohnw
Sat Jun 20, 2009 12:23 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hilux diff-lock to fit Prado?
Replies: 1
Views: 557

Hilux diff-lock to fit Prado?

Are there Hilux rear diff-locks that will fit on a 1997 3.4 V6 Prado (A)? Any information will be much appreciated.

Regards
by macjohnw
Mon Jun 15, 2009 6:56 am
Forum: Mpumalanga
Topic: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009
Replies: 71
Views: 18379

Re: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009

Menere,

Julle het n' baie lekker naweek by River Wild mis geloop - die kamp was dolleeg, die weer goed en die braai hout baie! Jammer julle kon dit nie maak nie.
by macjohnw
Fri Jun 12, 2009 9:26 am
Forum: Mpumalanga
Topic: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009
Replies: 71
Views: 18379

Re: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009

GrootLeeu wrote:Dis wat ek nog die heeltyd die manne probeer verduidelik het...
Adam, ek neem aan julle gaan nog steeds by River Wild ry? Enige idee wanneer asook watter ander roetes julle gaan doen?
by macjohnw
Fri Jun 12, 2009 8:45 am
Forum: Mpumalanga
Topic: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009
Replies: 71
Views: 18379

Re: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009

Adam, ja ek het die kamp plekke geKanseleer. Ek sal self nie in die weer wil kamp nie. Ek is nogal lus om dalk die rivier te tackle die naweek. Sal jou more laat weet. net so paar oproepe maak. Menere, die son is uit hier in die Laeveld en die kwik klim mooi. Geen reen vir die naweek volgens gister...

Go to advanced search