Search found 19 matches

by Diff
Sun May 23, 2010 10:57 am
Forum: Open Discussion
Topic: Hilux4x4.co.za stickers
Replies: 57
Views: 23195

Re: Hilux4x4.co.za stickers

Nog 'n Voorstel. 'n Kanvis spaarwiel cover met 'n groot hilux4X4 logo op? Kan iemand op die forum nie dalk uitvind waar ons so iets kan laat maak nie?
by Diff
Sun Jan 17, 2010 7:54 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Wat word van ons land, Suid Afrika?
Replies: 45
Views: 4280

Wat word van ons land, Suid Afrika?

Die foto het ek geneem op 'n grondpad van Grobblershoop se kant af Witsand toe. En ja snaaks genoeg is daar "potholes" op daardie grondpad, aardvarke het dit goed gedink op miere te soek in die middel van die grondpad.
by Diff
Wed Jan 13, 2010 9:22 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Kameel
Replies: 17
Views: 2697

Re: Kameel

Naand mane. Dis hoe 'n Lux lyk na ek wil, ek wil nie, 5 min in die modder.
by Diff
Thu Dec 03, 2009 8:46 pm
Forum: Build your own:
Topic: Swing arm spare wheel carrier/s
Replies: 36
Views: 5184

Re: Swing arm spare wheel carrier/s

Ek het toe lank gedink en toe op net een spaar besluit. Wat my nou pla is aan watter kant, links of regs? Meeste spaar wiele sit links soos ek opgelet het en wel nie regs nie. Kan iemand my dalk se of daar 'n spesefieke rede is hiervoor of nie. Ek sal dink dat dit meer jou blindekol sal beinvloed as...
by Diff
Tue Oct 27, 2009 8:51 pm
Forum: Build your own:
Topic: Swing arm spare wheel carrier/s
Replies: 36
Views: 5184

Re: Swing arm spare wheel carrier/s

Thanks a 1 000 000 vir die groooot reply op my vraag. Dit laat mens meer tuis voel hier by die HILUX familie!!!!! :thumbup: :thumbup: :thumbup: Sal maar nog my somme mooi maak en kyk waarmee ek gaan. Gesien op die laste reply steek die wiele nie so ver uit nie. Thanks weereens vir die warm replys.
by Diff
Mon Oct 26, 2009 8:34 pm
Forum: Build your own:
Topic: Swing arm spare wheel carrier/s
Replies: 36
Views: 5184

Swing arm spare wheel carrier/s

Ek sit met die idee om vir my Lux spaar wiele op die gat te sit. Waar ek vassteek is een of twee spaar wiele? Twee kan gemaak pas word maar dan staak die wiele weerskante van die bakkie uit (33's). Het iemand al so iets gedoen met 33's en hoe lyk dit?
by Diff
Fri Oct 09, 2009 7:10 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Just a question?
Replies: 9
Views: 1694

Re: Just a question?

When I got my Lux it still had the 22R mountings but the left one kept on braking. So when I overhauled the engine I remodifed the mounts (as the engine fitter did a poor job on kutting of the Lux mounts and welded on new one's) and fitted some cruiser mounts. No prob's so far, but I will not recume...
by Diff
Tue Oct 06, 2009 6:55 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Newbie 7mge conversion
Replies: 11
Views: 2071

Re: Newbie 7mge conversion

Baie baie dankie vir al die raad sover. :thumbup: :D :thumbup: Die engine se kompresie glo ek is nie te laag nie want, ek het nuwe pistons en ringe (1 over) in gesit toe ek die engine oor gedoen het. Die storie met die cam timing wat verkeerd kan wees maak meer sin. En ek sal graag meer wil weet oor...
by Diff
Mon Oct 05, 2009 9:23 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Newbie 7mge conversion
Replies: 11
Views: 2071

Re: Newbie 7mge conversion

En ek het vergeet. Die Lux het nog die standard cressida ecu en loom op, maar wil graag after market gaan. Bennie het baie vertroue in die dectator sisteem. Ek kan in Upinton wat naby my is 'n spitronic sisteem moontlik kry by 'n agent, nou wil ek weet wat dink julle van die spitronic sisteem? Is da...
by Diff
Mon Oct 05, 2009 9:01 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Newbie 7mge conversion
Replies: 11
Views: 2071

Re: Newbie 7mge conversion

'n Paar vra vir die slim manne. 1: Die thread van Kaspaas se BMW rediator het ek weer gaan lees en wil graag meer weet oor daai fan en thermo swicth. Watter BMW se goeters is dit sodat ek kan begin soek vir dit hier in onse vere en verlate Kalahari. 2:Die motor van my wat ek gedoen het se pirate top...
by Diff
Thu Oct 01, 2009 7:59 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Your HILUX Pic - Only 1, no text!
Replies: 507
Views: 349395

Re: Your HILUX Pic - Only 1, no text!

:D
by Diff
Sat Sep 26, 2009 9:08 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Kameel
Replies: 17
Views: 2697

Re: Kameel

Not anymore. I've moved the front diff a bit. 33's dont touch any more.
by Diff
Tue Sep 22, 2009 6:14 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Pampoen
Replies: 23
Views: 3095

Re: Pampoen

Dis rerig 'n baie mooi lorie. Goed gedoen. :clap: :thumbup: :clap:
by Diff
Tue Sep 22, 2009 6:08 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Real Africa 2 (West Africa)
Replies: 4
Views: 1234

Re: Real Africa 2 (West Africa)

Now that locks lekker!!! Any job for a Mechanic?
by Diff
Tue Sep 22, 2009 5:57 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Sneeu 09
Replies: 10
Views: 1984

Re: Sneeu 09

Ja nee kyk, as 'n mens eers met 'n SFA gaan speel het raak mens kwaad vir Toyota dat hulle die SFA ophou maak het. Toyota moet seker die ander ook 'n kaans gee. Lekker lorie, in aksie. :thumbup: :clap:
by Diff
Sun Sep 20, 2009 9:07 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Kameel
Replies: 17
Views: 2697

Kameel

My kalahari Lux.
Naam: Kameel
'98 LTD Lux met 7m-ge conversion, long range plus ekstra tenk, Nomad replacement bamper, M8000 Warn winch, hella 500's.
by Diff
Sat Sep 12, 2009 6:00 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Newbie 7mge conversion
Replies: 11
Views: 2071

Re: Newbie 7mge conversion

Hier is die radator plaat wat ek op gesit het.Image ImageImage Image
by Diff
Fri Sep 11, 2009 7:38 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Newbie 7mge conversion
Replies: 11
Views: 2071

Re: Newbie 7mge conversion

Naand. Ja oom Thys ek het gaan lees wat julle alles toe gedoen het. Die radiator wat ek in gesit het is ook n aluminuim radiator en sal maar moet wag en sien wat maak hitte die somer, maar sover sit ek ook met n geverfde heat naald. Ek hoef nie te gesnei het of iets nie maar moes die engin/gearbox 2...
by Diff
Tue Sep 08, 2009 9:01 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Newbie 7mge conversion
Replies: 11
Views: 2071

Newbie 7mge conversion

Naand forum lede. Ek lees die forum baie vir raadmaar, voel ek moet my sukkel met jule deel. Ek het vroeer die jaar vir my n '98 SFA lux aangeskaf met n 7mge conversion. Wat n monster!!! Die bakkie kan nie oor gekla word nie, maar die conversion het my al gekos om heel oor te doen. Ek het die bakkie...

Go to advanced search