Ek dink dit werk vir ons almal :veryhappy:the BuTch3R wrote:And it all works well for me Jaco. This forum is after all what motivated me to purchase my 1st hilux. :D
Search found 2007 matches
- Fri Aug 13, 2010 8:00 am
- Forum: The Workshop
- Topic: 1st offroad action and broken :(
- Replies: 39
- Views: 4472
Re: 1st offroad action and broken :(
- Fri Aug 13, 2010 7:51 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: MonsterKZTE Foto's
- Replies: 16
- Views: 3327
Re: MonsterKZTE Foto's
Kyk hoe blou is die man se naam, welkom by die clan Klippies
- Thu Aug 12, 2010 7:23 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 1st offroad action and broken :(
- Replies: 39
- Views: 4472
Re: 1st offroad action and broken :(
And once again this forum proves to be absolutely usefull... and not just a spot to talk poeffies and share boerewors recipes :lol: Wel kom ek stel dit so, as jy nie deel is van die clan nie is ons jammer om van jou probleme tehoor want hier praat ons oor alles van bollie tot goeie waardevolle Hilu...
- Thu Aug 12, 2010 7:13 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: MonsterKZTE Foto's
- Replies: 16
- Views: 3327
Re: MonsterKZTE Foto's
Klippies is n ou hand in die 4x4 game, jy weet mos jy steek nie n been weg vir n ou brak nie hy weet waar en hoe om so iets uit te sniffelwhizza wrote:Waar kry jy daai lekker mudflaps....
- Thu Aug 12, 2010 7:10 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Waar is Moegatle
- Replies: 26
- Views: 3327
Re: Waar is Moegatle
Swambo sê sy dink ook so0000DS wrote:Spartan, ek dink dit is tyd dat jy, swambo en die kinders so bietjie moet kom kuier
- Thu Aug 12, 2010 6:37 am
- Forum: The Workshop
- Topic: 1st offroad action and broken :(
- Replies: 39
- Views: 4472
Re: 1st offroad action and broken :(
Kyk as jy goed is is jy goedMud Dog wrote:Sal soek ....
Daar's hy!
Dankie oom
- Wed Aug 11, 2010 9:10 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 1st offroad action and broken :(
- Replies: 39
- Views: 4472
Re: 1st offroad action and broken :(
100% oomMud Dog wrote:As ek my nie misgis (hoop dis die korekte woord)
Het oom dalk n link vir die topicMud Dog wrote:"SifuLux" ook so 'n op-skrif gemaak met pics.
- Wed Aug 11, 2010 8:14 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Hilux vs Land Rover Passion!!!!
- Replies: 30
- Views: 3386
Re: Hilux vs Land Rover Passion!!!!
Wonder wat sal hy van dit sêOOOOMS wrote: Ek steek jou met 'n ander man se mes....
- Wed Aug 11, 2010 8:10 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Waar is Moegatle
- Replies: 26
- Views: 3327
Re: Waar is Moegatle
Dankie oomFamily_Dog wrote:Spartan wrote:Waar is die plek Moegatle
Spartan, as jy by Kuwait kom, ry net Suid.... en suid...en suid...
Eventually kom jy by Moegatle uit. Vat so 'n maand of so, but you can't miss it. Look for Koos se Klip.
-F_D
- Wed Aug 11, 2010 8:08 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Hilux vs Land Rover Passion!!!!
- Replies: 30
- Views: 3386
Re: Hilux vs Land Rover Passion!!!!
En wie is sy as sy by die huis isOOOOMS wrote:ons wag net vir POP
- Wed Aug 11, 2010 8:06 pm
- Forum: Places to go
- Topic: Serendipity, Naboomspruit
- Replies: 7
- Views: 5460
Re: Serendipity, Naboomspruit
OOOOMS wrote:Jaco, moet ons weer vir julle wag??????
- Wed Aug 11, 2010 5:41 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Waar is Moegatle
- Replies: 26
- Views: 3327
Re: Waar is Moegatle
Jy moet daarna toe gaan as ek nie by is nie dan sal jy my darem hoor
- Wed Aug 11, 2010 5:07 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: MonsterKZTE Foto's
- Replies: 16
- Views: 3327
Re: MonsterKZTE Foto's
Lekker man, nice pic's
- Wed Aug 11, 2010 5:03 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Iron Man suspension
- Replies: 13
- Views: 2452
Re: Iron Man suspension
Nie geweet hulle het nou cops wat st 5 het nie altyd gedink as hulle jou stop wil hy weet of jy nie dalk weet waar sy family is niegeorge wrote:The traffic cops are picking up on this and they now tend to weigh DC with roof racks at the weigh bridges.
- Wed Aug 11, 2010 4:58 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Waar is Moegatle
- Replies: 26
- Views: 3327
Re: Waar is Moegatle
OK, nou is ek helemal by want ek weet pressies waar is Dikhololo, was net baie baie lank laas daarCasKru wrote:Oorkant Dikhololo
- Wed Aug 11, 2010 4:55 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Waar was jy in die weermag?
- Replies: 176
- Views: 17389
Re: Waar was jy in die weermag?
Praat jyfrik wrote:Goeie tye ek het daar disipline geleer iets wat ek wens ek kon my twee seuns gegee het .
- Wed Aug 11, 2010 4:51 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Hilux vs Land Rover Passion!!!!
- Replies: 30
- Views: 3386
Re: Hilux vs Land Rover Passion!!!!
Waar is die voorman Mark nou wanneer word sy naam BLOUMonsterKZTE wrote:Het reeds aangesluit
Jong die ouens het gepraat van einde September maar het al weer n ding gehoor van einde November vandag maar eish ek het nou n vakansie nodigMonsterKZTE wrote:Wanneer kom jy weer huistoe?
- Wed Aug 11, 2010 2:54 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Hilux vs Land Rover Passion!!!!
- Replies: 30
- Views: 3386
Re: Hilux vs Land Rover Passion!!!!
Klippies jy moet jou forum naam verander na KLIPPIES toe die monster KZTE maak net die kinders bang, en sluit bietjie by die klub aan dit is net R100 vir die jaar, daar is inelkgeval net een Klippies.
- Wed Aug 11, 2010 2:50 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Waar is Moegatle
- Replies: 26
- Views: 3327
Re: Waar is Moegatle
Jaaaaaaaaaaaaa slimjanThabogrobler wrote:Naby die klipSpartan wrote:Waar is die plek Moegatle
- Wed Aug 11, 2010 2:41 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: SAPS - Comment please....
- Replies: 8
- Views: 1950
Re: SAPS - Comment please....
Dalk ondersteun hulle die klein besighede langs die pad, maar ek wil amper meer saam met Thys stem
- Wed Aug 11, 2010 2:36 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Waar is Moegatle
- Replies: 26
- Views: 3327
Re: Waar is Moegatle
Thx Solly
- Wed Aug 11, 2010 2:12 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 1st offroad action and broken :(
- Replies: 39
- Views: 4472
Re: 1st offroad action and broken :(
Mind you ek het vergeet van daai een, dit is n baie nice writ-up met al die pic'sScooter wrote:For a fairly decent DIY article have a look in the members article section for the write up on "overhauling the front axle" by Simon Morris
- Wed Aug 11, 2010 1:56 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Waar is Moegatle
- Replies: 26
- Views: 3327
Waar is Moegatle
Waar is die plek Moegatle
- Wed Aug 11, 2010 1:53 pm
- Forum: Places to go
- Topic: Serendipity, Naboomspruit
- Replies: 7
- Views: 5460
Re: Serendipity, Naboomspruit
My swaer was al daar en se dit is n lekker plek.
- Wed Aug 11, 2010 1:46 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Any one recognize this hilux?
- Replies: 8
- Views: 1259
Re: Any one recognize this hilux?
Ek dag daai bakkie het n 7M in
- Wed Aug 11, 2010 1:23 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Any one recognize this hilux?
- Replies: 8
- Views: 1259
Re: Any one recognize this hilux?
7M and all?
- Wed Aug 11, 2010 12:37 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 1st offroad action and broken :(
- Replies: 39
- Views: 4472
Re: 1st offroad action and broken :(
B doen nou n goeie report met al die byskrifte en pictures.
- Wed Aug 11, 2010 12:22 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Any one recognize this hilux?
- Replies: 8
- Views: 1259
Re: Any one recognize this hilux?
Nou eintlik
- Tue Aug 10, 2010 1:53 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Waar was jy in die weermag?
- Replies: 176
- Views: 17389
Re: Waar was jy in die weermag?
Ek het in die kommandements menasie gebly reg lang panserskool en het opleiding gegee by MLV net op die ookantse bult van panser af, 93 toe het ek al bedank uit die weermag, sjo langtyd terug.
- Tue Aug 10, 2010 1:42 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Waar was jy in die weermag?
- Replies: 176
- Views: 17389
Re: Waar was jy in die weermag?
George
Die goed laat my hoendervleis kry van kop tot tone en dit laat n ou lekker kry omdat jy ook daar was.
Die goed laat my hoendervleis kry van kop tot tone en dit laat n ou lekker kry omdat jy ook daar was.
- Tue Aug 10, 2010 11:17 am
- Forum: Meet the People
- Topic: Hilux vs Land Rover Passion!!!!
- Replies: 30
- Views: 3386
Re: Hilux vs Land Rover Passion!!!!
Dis net ekMonsterKZTE wrote:nogals gewonder of dit dieselfde man is
- Mon Aug 09, 2010 3:33 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Skokbrekers sfa
- Replies: 9
- Views: 1700
Re: Skokbrekers sfa
Thx chom
- Mon Aug 09, 2010 11:11 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Tyre choice??
- Replies: 20
- Views: 3165
Re: Tyre choice??
Ja dit is nogal n issue, maar gaan kyk gerus op die link wat is daar op die mark.
http://www.moultriefeeders.com/catalog. ... amecameras" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.moultriefeeders.com/catalog. ... amecameras" onclick="window.open(this.href);return false;
- Mon Aug 09, 2010 11:00 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Tyre choice??
- Replies: 20
- Views: 3165
Re: Tyre choice??
Jy kry van hulle wat nie flash nie, ek het twee op order en wag net dat hulle opdaag.Nambabwe wrote:Flash daai kameras of is hulle infrarooi?
- Mon Aug 09, 2010 10:57 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Skokbrekers sfa
- Replies: 9
- Views: 1700
Re: Skokbrekers sfa
Hoe lank terug en wat het jy betaal?swartvark wrote:ek die langer Cruiser shock gebruik.
- Mon Aug 09, 2010 10:51 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Tyre choice??
- Replies: 20
- Views: 3165
Re: Tyre choice??
Kry vir jou van daai wildlife cam's wat jy op sit en later gaan kyk wat het hy af geneem dan het jy bewys wie dit was.Nambabwe wrote:Die bure poach my wild en maak die drade plat. Moet sommer goeie tyres wees lat ek hulle sommer ook kan platry!!
- Mon Aug 09, 2010 9:31 am
- Forum: Meet the People
- Topic: Hilux vs Land Rover Passion!!!!
- Replies: 30
- Views: 3386
Re: Hilux vs Land Rover Passion!!!!
Omtrent tyd dat jy die forum join. Welkom Chom
Hierdie is nou die man wat my in persoon die LR jokes vertel het van hoe weet jy hy gaan op verlof en hoekom die die LR spares so duur is ens.
Hierdie is nou die man wat my in persoon die LR jokes vertel het van hoe weet jy hy gaan op verlof en hoekom die die LR spares so duur is ens.
- Mon Aug 09, 2010 5:54 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Hilux Newbie....need some advice on fitting out my bakkie
- Replies: 32
- Views: 4311
Re: Hilux Newbie....need some advice on fitting out my bakki
Judging by the pictures I would say you guy's are naughty by nature
- Sat Aug 07, 2010 7:05 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: 4x4 Megaworld Vaal opening 7 August!!!! -OPEN & GOING STRONG
- Replies: 14
- Views: 2553
Re: 4x4 Megaworld Vaal opening 7 August!!!!
Nou waar is die fotos van die groot dag
- Sat Aug 07, 2010 7:01 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: L/Cruiser Diesel on the limp
- Replies: 5
- Views: 1033
Re: L/Cruiser Diesel on the limp
Daar is hy nou n man net op in die straat van julle af
- Sat Aug 07, 2010 3:43 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: L/Cruiser Diesel on the limp
- Replies: 5
- Views: 1033
Re: L/Cruiser Diesel on the limp
Oom in Vanderbijl is n plek met die naam van Mullers diesel en die man daar (Norman) doen uitstekende werk, ek weet dit is uit jou koers maar hulle is regtig goed.
- Sat Aug 07, 2010 11:05 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: 44" Hilux modefi by ARCTIC TRUCKS
- Replies: 46
- Views: 9612
Re: 44" Hilux modefi by ARCTIC TRUCKS
FFFFFFF.....
- Sat Aug 07, 2010 6:02 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Congratulations Spartan
- Replies: 41
- Views: 3395
Re: Congratulations Spartan
Ou grapgatMud Dog wrote:Jy joke seker!
- Sat Aug 07, 2010 5:57 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Wys ons jou jagmes
- Replies: 55
- Views: 4155
Re: Wys ons jou jagmes
Sakkie if you realy want to help me please get me some seats for a SFA.LoneRanger wrote:I thought I would Help you with your post.....
But that is a nice knife you have, do you have a permit for it
- Sat Aug 07, 2010 5:53 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Die Pos Kameel het n draai gemaak by my
- Replies: 22
- Views: 2682
Re: Die Pos Kameel het n draai gemaak by my
Okkie hier is die link
http://www.arb.com.au/products/arb-reco ... very-kits/" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.arb.com.au/products/arb-reco ... very-kits/" onclick="window.open(this.href);return false;
My Hi-lift jack fou op oomPiesang wrote:kon nerins sien hoe jy jou HI-LIFT jack in daai sak gaan inkry nie
- Fri Aug 06, 2010 10:21 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Tax to hit double cabs
- Replies: 45
- Views: 4004
Re: Tax to hit double cabs
Dit sal ek glo :wth:Mr_B wrote:And so we start paying the Soccer World Cup debt!
- Fri Aug 06, 2010 10:19 am
- Forum: Places to go
- Topic: 4x4 roete naby Bloem of Kimberly
- Replies: 3
- Views: 5039
Re: 4x4 roete naby Bloem of Kimberly
Jy kan hulle ook De Brug toe vat na die ratel baan toe
- Fri Aug 06, 2010 10:17 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Wys ons jou jagmes
- Replies: 55
- Views: 4155
Re: Wys ons jou jagmes
B jy s die enigste een OFF-TOPIC
- Fri Aug 06, 2010 10:15 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Die Pos Kameel het n draai gemaak by my
- Replies: 22
- Views: 2682
Re: Die Pos Kameel het n draai gemaak by my
Ingevoer OkkieOkkie Van Wyk wrote:More Jaco en die andr ook
Jaco
Ek wil ook weet wat die koste was, het jy lokaal gekoop of in gevoer ?
- Fri Aug 06, 2010 10:14 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Tax to hit double cabs
- Replies: 45
- Views: 4004
Re: Tax to hit double cabs
Hulle se die grootste probleem met daai version is die moer wat die stuurwiel vashou.
- Fri Aug 06, 2010 10:12 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Congratulations Spartan
- Replies: 41
- Views: 3395
Re: Congratulations Spartan
Chompfs nog een post dan kry jy nog n sterretjie en n ander naam
- Fri Aug 06, 2010 9:27 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Congratulations Spartan
- Replies: 41
- Views: 3395
Re: Congratulations Spartan
Sakkie wat kan ek se, dit is bietjie duur om net vir n naweek af tevlieg om te gaan off-road ry.OOOOMS wrote:aktiewe web wheelers
CAMELthe BuTch3R wrote:wat rook jy Jaco?
- Fri Aug 06, 2010 9:23 am
- Forum: Gauteng
- Topic: 4x4 Megaworld Vaal opening 7 August!!!! -OPEN & GOING STRONG
- Replies: 14
- Views: 2553
Re: 4x4 Megaworld Vaal opening 7 August!!!!
Ek dink hulle sal goed doen. Met goeie diens en eerlikke besigheid gaan jy ver, ek persoonlik gaan altyd terug na die selfde plek toe as ek goeie diens gekry het al betaal ek bietjie meer vir iets, daar is manne in die Vaal wat alles altyd vir 20K aan jou wil verkoop maar ons mag seker nie se wie hu...
- Fri Aug 06, 2010 9:14 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Congratulations Spartan
- Replies: 41
- Views: 3395
Re: Congratulations Spartan
the BuTch3R wrote: Dr_B.
- Fri Aug 06, 2010 9:12 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Congratulations Spartan
- Replies: 41
- Views: 3395
Re: Congratulations Spartan
Ek is special, ek is nommer 13, en het vriende in hoe poste in lae plekke so whatch itHi-Hilux wrote:wat maak jou(Jaco) so belangrik
- Fri Aug 06, 2010 9:09 am
- Forum: Useful Articles
- Topic: custom made Gas lifters for bonnet and back hatch
- Replies: 2
- Views: 1583
Re: custom made Gas lifters for bonnet and back hatch
Rod as far as I know they don't regas them you buy new one's and they will do a low medium and high when filling with gas for you, so you could tell them what you want. I wanted to do the same on a canopy long time ago and went to Midas and this is what they told me at the time.
- Fri Aug 06, 2010 8:59 am
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: Finally fitted the OEM ecu on 7mge
- Replies: 21
- Views: 3720
Re: Finally fitted the OEM ecu on 7mge
Finally iemand wat weet waarvan hy praat.krazy_kameleon wrote:its only as good as the guy who uses it so the installer is of paramount importance.
- Fri Aug 06, 2010 8:56 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Congratulations Spartan
- Replies: 41
- Views: 3395
Re: Congratulations Spartan
Dankie julle klomp stoutgatte
- Fri Aug 06, 2010 6:42 am
- Forum: Meet the People
- Topic: naand se almal
- Replies: 12
- Views: 1480
Re: naand se almal
HOWZIT en baie welkom hier by ons klomp Toyotakoppe
- Fri Aug 06, 2010 6:38 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Congratulations Spartan
- Replies: 41
- Views: 3395
Re: Congratulations Spartan
Dankie oom, neewat ek is nie bygelowig nie, lekker om n monster te wees