Middag. My trok ook begin met die kode. Kry nerens `n definitiewe antwoord. Workshops wil net van `n kant af begin parte vervang.
Is julle CAT's uitgehaal? Op die stadium is my volgende aksie om die hele intake skoon te maak en dan die EGR te blank.
Search found 16 matches
- Tue Jan 02, 2024 3:56 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: D4D Hilux P0045 Error code - boost circuit open
- Replies: 2
- Views: 2231
- Wed Dec 02, 2020 3:15 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Tweedehandse parte
- Replies: 0
- Views: 1408
Tweedehandse parte
Is daar plekke in Pretoria omgewing waar mens self parte van "wrakke" kan afhaal en per kg betaal soos in USA? Kan dink per kg is bietjie far fetched, maar n plek waar mens self kan uithaal en bekostigbaar is. Want, tweedehandse plekke verkoop ook maar ou of grys dele vir slegs n fraksie m...
- Sat Nov 14, 2020 11:08 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: CV Grease
- Replies: 4
- Views: 1125
Re: CV Grease
In my soeke verder op die i'net het ek geleer dat die grys grease vir die buite CV is. Dit bevat iets wat hulle noem "moly" wat werk saam met die balle in die CV. Die bruin grease is vir die binne CV. Dit is n dunner grease en wat op hoër temperature amper soos olie raak wat die bearings i...
- Thu Oct 29, 2020 2:37 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Hilux vs Prado rear brakes
- Replies: 1
- Views: 690
Re: Hilux vs Prado rear brakes
Ek sal ook graag wil weet of dit kan werk!
- Thu Oct 29, 2020 1:53 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: CV Grease
- Replies: 4
- Views: 1125
CV Grease
Vandag CV-joint kit gekry by Toyota met 2 tipes grease. Hoe weet ek watse grease kom in inner en outer CV? Die storie: Boots vervang met gemini rubbers. Nie eers n jaar gehou nie toe skeur buitenste boot. Gelukkig het ek dit vinnig agtergekom en toe maar besluit om die hou te vat en OEM boots te koop.
- Fri Sep 11, 2020 4:36 pm
- Forum: Radios and Licensing
- Topic: Hilux Club VHF Radio LIcence - How to Apply!
- Replies: 80
- Views: 420145
Re: Hilux Club VHF Radio LIcence - How to Apply!
Ek het net voor die lock down my betaling gedoen en bewyse gestuur om by die klub aantesluit. Na n paar opvolg eposse ook, steeds niks terugvoering gekry. Hoe maak ons?
- Sun Aug 02, 2020 5:49 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: The fuel consumption of my Hilux
- Replies: 348
- Views: 364225
Re: The fuel consumption of my Hilux
Voertuig: 2008 3.0 D-4D D/C 4x4 ODOmeter: 324 000km Engine: 1KD-FTV Vering: Camil lift voor, standard Gabriel agter Bande: 31" BF Goodrich A/T Lug filter: Donaldson Snorkel: Nee Banddruk: 2.2 bar voor, 2.5 agter Aircon: Soms Canopy: Nee Brandstof: ENGEN 50ppm Snelheid: Max. 120km/uur Verbruik:...
- Fri Jul 24, 2020 6:37 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Vigo diff olielek
- Replies: 13
- Views: 2331
Re: Vigo diff olielek
More T, hulle praat stront. Hulle al baie vir my gese parte wat ek soek is "discontinue" as hulle op my VIN nommer soek. Dan sê ek vir hulle is die part ook discontinue vir n 2015 bakkie. Hulle kry gewoonlik dan die part net onder n nuwe part nommer.
- Wed Jul 22, 2020 6:44 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Vigo diff olielek
- Replies: 13
- Views: 2331
Re: Vigo diff olielek
Ek glo ook in slegs Toyota seels maar, vorige mense wat aan my trok gewerk het, het die rand waar die olieseel moet in so beskadig dat dit bykans onmoontlik is om die OEM seel met sy dun metaal rand daar intekry. Hy haak vas op n ongelyke plek en buig. Dus gebruik ek noodgedwonge die SKF seel wat ru...
- Tue Jul 21, 2020 8:26 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Vigo diff olielek
- Replies: 13
- Views: 2331
Re: Vigo diff olielek
More T, ek het presies daardie kit gekry. Die een olieseel saam daai kit het gefail. Toe sit ek SKF in
- Mon Jul 20, 2020 8:46 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Vigo diff olielek
- Replies: 13
- Views: 2331
Re: Vigo diff olielek
Thabo, die mense by Gearmax was regtig bekwaam. Hulle kon die ou ABS rat en retainers mooi afhaal en weer gebruik, wat n KLOMP geld spaar eerder as om nuwes te moes koop. Omdat die seels nie reg op die retainer geloop het, was die oppervlak onbeskadig en kon die nuwe seel mooi pas. In my soeke na n ...
- Sun Jul 19, 2020 1:13 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Vigo diff olielek
- Replies: 13
- Views: 2331
Re: Vigo diff olielek
Die uiteinde van die probleem was dat die retainer aan die agterkant van die ABS rat op verkeerde diepte installeer is deur vorige eienaar. Daarom het olieseel nie op die regte plek ge-"seat" nie. Het as `n laaste uitweg die bearings, retainers en olieseels vervang. Geen meer lekke nie! Ba...
- Mon Apr 27, 2020 5:49 pm
- Forum: 4x2 Hilux's Welcome
- Topic: Freeflow Exhaust Recommendations
- Replies: 12
- Views: 7960
Re: Freeflow Exhaust Recommendations
Probeer Filtration & Transmission Services in Florida, 011 672 5347. Ek kry al my D-4D filters daar
- Tue Jan 21, 2020 11:03 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: High mileage club
- Replies: 51
- Views: 10328
Re: High mileage club
317k km
Brandewyn herstelwerk :
Ring gear & pinion agter (moenie toutrek nie)
Alternator
Spiral cable
Verder gewone onderhoud
Brandewyn herstelwerk :
Ring gear & pinion agter (moenie toutrek nie)
Alternator
Spiral cable
Verder gewone onderhoud
- Tue Jan 21, 2020 9:21 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Vigo diff olielek
- Replies: 13
- Views: 2331
Re: Vigo diff olielek
Het die afgelope naweek die wiele opgelig en vry gedraai om te luister vir bearing geraas. Nie opgetel laat hulle uit lyn uit draai nie
- Mon Jan 20, 2020 11:20 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Vigo diff olielek
- Replies: 13
- Views: 2331
Vigo diff olielek
Nodig asb advies met n olielek op my 2008 D-4D 4x4 agteras. Hier volg die hele storie... 6 maande gelede het ek die ring gear en pinion vervang. Van toe af sukkel ek met die syaste se olieseels wat lek. Ek verstaan van inligting op die net dat dit baie moeilik is om die syaste reg terugtesit sodat d...