Search found 5 matches

by Deon De Villiers
Tue Nov 20, 2018 2:28 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Beautiful 1991 SFA 2200 4Y 4x4 D/C--Keep OR Re-Sell?--(with pics)
Replies: 14
Views: 3710

Re: Beautiful 1991 SFA 2200 4Y 4x4 D/C--Keep OR Re-Sell?--(with pics)

Ek het lanklaas een in so goeie kondisie gesien, hou en geniet hom!
ek mis nou nog partykeer my ou SFA 2.4 wat ek gehad het.
groete.
by Deon De Villiers
Tue Aug 14, 2018 8:44 am
Forum: Open Discussion
Topic: Free-wheel hubs
Replies: 3
Views: 1748

Re: Free-wheel hubs

Dankie Martiens, ek het reggekom by N1 4x4-hulle pryse is baie billik.
by Deon De Villiers
Mon Aug 13, 2018 5:04 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuut op die forum
Replies: 6
Views: 4732

Re: Nuut op die forum

Dankie almal Hi Tony, yes Matat is not too bad-great people here. You will enjoy the pass up Ongeluksnek from the SA Border post to Lake Letsi- much more technical than Sani Pass-Sani Pass is a bit over-rated. Last month we went in at Ongeluksnek took a round trip via Malia lia lodge and Semongkong ...
by Deon De Villiers
Mon Aug 13, 2018 3:23 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Free-wheel hubs
Replies: 3
Views: 1748

Free-wheel hubs

Hi almal, waar kan mens nuwe free-wheel hubs kry-behalwe die agente natuurlik want hulle wil 'n plaas se prys he vir die goed. ek soek twee nuwes vir my Hilux IFS- ek kan dit laat re-con maar ek is besig om hom van voor tot agter bietjie oor te doen so as ek kan sal ek liewers nuwes insit. Julle ter...
by Deon De Villiers
Mon Aug 13, 2018 1:47 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuut op die forum
Replies: 6
Views: 4732

Nuut op die forum

Hi almal, ek is Deon De Villiers van die Oos Kaap, ek is glad nie 'n nuweling wat Hilux'e aanbetref nie, het al 'n paar gehad. Huideglik het ek 'n '99 2.7 IFS Hilux double cab en 'n 2007 Fortuner 3.0l d4d. Ek is maar 'n Toyota man en sal een bly-maar ek is meer vir die ouer modelle-nie so mal oor di...

Go to advanced search