Search found 24 matches
- Wed Oct 24, 2018 9:52 am
- Forum: The Workshop
- Topic: 3000d (5L) het bietjie warm gekry
- Replies: 33
- Views: 3882
Re: 3000d (5L) het bietjie warm gekry
Plesier Heinrich. Jy sal nooit spyt wees dat jy dit ordentlik doen nie. Dit is net te veel werk om weer daardie seëls te moet vervang. Veral die een by die ratkas. Die Toyota seëls is duur maar sal hou. Die suierstang moes gebuig het omdat daar water in die silinder ingekom het. Hoef nie veel te we...
- Mon Oct 22, 2018 3:30 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 3000d (5L) het bietjie warm gekry
- Replies: 33
- Views: 3882
Re: 3000d (5L) het bietjie warm gekry
crank is in ,, o en ek het toe maar Genuine Toyota seals gaan koop vir voor en agter ,,, en gaan die clutch vervang. dai engine kom nie weer gou uit nie
- Mon Oct 22, 2018 3:17 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 3000d (5L) het bietjie warm gekry
- Replies: 33
- Views: 3882
Re: 3000d (5L) het bietjie warm gekry
Daardie is so 'n klein vergroting in verplasing dat dit op sy eie nie sal maak dat jy 'n verskil gaan agterkom nie. Omdat jy die engine nuut oordoen gaan hy sterk voel. Dit is uiters belangrik dat jy hom reg moet inloop. Hoe ek 'n nuwe enjin inloop is wanneer die bakkie die eerste keer ry gaan ek o...
- Tue Oct 16, 2018 9:18 am
- Forum: The Workshop
- Topic: 3000d (5L) het bietjie warm gekry
- Replies: 33
- Views: 3882
Re: 3000d (5L) het bietjie warm gekry
Right so die bakkie vorder , blok is by ingeneurs. Ek doen nou sommer sy clutch en bearings en als wat moet gedoen word... Gaan met 'n .25 rebore . Nou wat ek wil weet van die Rebore storie , hoe gaan dit sy performance en diesel verbruik affekteer en ook gaan ek die bakkie moet inry , soos bv. nie ...
- Fri Sep 14, 2018 1:55 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 3000d (5L) het bietjie warm gekry
- Replies: 33
- Views: 3882
Re: 3000d (5L) het bietjie warm gekry
Een ding wat ek al lankal geleer het is dat as mens al klaar so 'n klomp werk gaan doen dan is dit die moeite werd om dit ordentlik te doen. Hierdie is nou 'n geleentheid om'n klomp vlieë met een klap te slaan. Jy kan opeindig met 'n nuwe enjin. Vervang goed soos die olie seëls op die kruk-as en di...
- Thu Sep 13, 2018 8:41 am
- Forum: The Workshop
- Topic: 3000d (5L) het bietjie warm gekry
- Replies: 33
- Views: 3882
Re: 3000d (5L) het bietjie warm gekry
Wil net weer vir oom Helgaard (Baby Cruiser) dankie se ek het 'n lang gesprek gehaad met hom en foto's gestuur en hy het my nog baie raad gegee ens. Dit kom toe daarop neer dat die blok defentief moet uit , geboor ens. moet word.
- Mon Sep 10, 2018 11:08 am
- Forum: The Workshop
- Topic: 3000d (5L) het bietjie warm gekry
- Replies: 33
- Views: 3882
Re: 3000d (5L) het bietjie warm gekry
Hallo Heinrich. Kan so bietjie raad gee , so 28 jaar ondervinding as auto motive machinist. Die ringgroewwe op diesels slyt maar agv carbon. Daar is maar min mense wat weet hoe om daai groewwe vir slytasie te check. Boonste ring is taper en dis nog 'n elfin piston ook. Daar is 'n castiron insert in...
- Fri Sep 07, 2018 10:49 am
- Forum: The Workshop
- Topic: 3000d (5L) het bietjie warm gekry
- Replies: 33
- Views: 3882
Re: 3000d (5L) het bietjie warm gekry
Nog 'n update , Het toe die pistons uitgehaal . Na verdere ondersoek ens. het ek toe besluit die beste gaan wees om te rebore met moontlik oversize pistons , nie 100% seker of dit a.g.v die oorverhit is dat die pistons se gap waar die ringe is te groot is , dit kan wees van hoe kilo's ook. So die bl...
- Mon Aug 27, 2018 11:41 am
- Forum: The Workshop
- Topic: 3000d (5L) het bietjie warm gekry
- Replies: 33
- Views: 3882
Re: 3000d (5L) het bietjie warm gekry
Vinnige update , was bietjie besig die laaste ruk. Ek het die head ingevat en terug gekry, hulle het pressure test en skiem ens. gedoen hy is nou weer volpunte darm nie gekraak of so iets nie. Sal hopelik in die volgende 2 weke tyd kry om die cylinders te hone en die engine weer terug aan mekaar te ...
- Mon Aug 20, 2018 2:08 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 3000d (5L) het bietjie warm gekry
- Replies: 33
- Views: 3882
- Mon Aug 20, 2018 10:38 am
- Forum: The Workshop
- Topic: 3000d (5L) het bietjie warm gekry
- Replies: 33
- Views: 3882
Re: 3000d (5L) het bietjie warm gekry
So deur die loop van die laaste week het ek nou die engine oop gekry. Dit is darm nie so erg soos wat ek gedink het nie , hierdie donkie diesel is k@khard. Die pistons se sleaves lyk goed , die head lyk self ook nie sleg nie maar gaan hom vat vir pressure test om seker te maak alles is reg. sal hom ...
- Thu Aug 16, 2018 10:42 am
- Forum: Build your own:
- Topic: home made roof rack
- Replies: 27
- Views: 9376
Re: home made roof rack
here are pics of my home made roof rack: specs: 3mm steel 30x30 square tubing for outside frame, 20X50 tubing for platform, front runner mounts. i had the corners bent for a place close to zwartkops raceway, cant remember the name. the whole roof rack weighs quite a bit (about 35kg) but it is reall...
- Mon Aug 06, 2018 12:14 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 3000d (5L) het bietjie warm gekry
- Replies: 33
- Views: 3882
Re: 3000d (5L) het bietjie warm gekry
Eish Heinrich. Jammer om te hoor. Miskien is 'n recon sub assembly ook 'n opsie. Mag goedkoper wees? Maar dan as jy dit self reg maak weet jy dus 'n ordentlike job. Laat maar weet pryse as jy besluit om self te recon. So dat ander mens ook kan weet of hulle self moet recon. Sterkte. Ek mik om vanmi...
- Fri Aug 03, 2018 10:02 am
- Forum: The Workshop
- Topic: 3000d (5L) het bietjie warm gekry
- Replies: 33
- Views: 3882
Re: 3000d (5L) het bietjie warm gekry
Ek het bietjie effort gister middag ingesit om hom te begin strip om te kyk hoe lyk die skade , op die een foto kan mens sien die Head gasket het gekalf
- Fri Aug 03, 2018 9:59 am
- Forum: The Workshop
- Topic: 3000d (5L) het bietjie warm gekry
- Replies: 33
- Views: 3882
Re: 3000d (5L) het bietjie warm gekry
Ja maar daar moet 'n oorsaak wees hoekom hy water verloor in die eerste plek. Jy sal dit moet uitsorteer of jy gaan dieselfde paadjie stap. Dit was die drywer gewees wat die probleem was , ek het bietjie springhase gejaag en sodoende die radiator m@*rtoe gery ... toe hoop ek nog om by die plaashuis...
- Thu Aug 02, 2018 10:08 am
- Forum: The Workshop
- Topic: 3000d (5L) het bietjie warm gekry
- Replies: 33
- Views: 3882
Re: 3000d (5L) het bietjie warm gekry
Die kanse is baie goed dat jou ringe platgeval het. As hulle te warm word dan verloor hulle hul temper en word sag en seël gevolglik nie meer nie. 'n Diesel wat nie kompressie het nie sal nie start nie. Die koste sal afhang van die omvang van die skade wat aangerig is in die enjin toe die "hea...
- Wed Aug 01, 2018 9:55 am
- Forum: The Workshop
- Topic: 3000d (5L) het bietjie warm gekry
- Replies: 33
- Views: 3882
3000d (5L) het bietjie warm gekry
Goeie Dag manne , So ek het 'n 1996 SFA met 5L motor in. Alles was 100% , lieflike motor net bietjie stadig. Toe ry ek hom sonder met water in die radiator , so toe vrek hy op my.. Die engine was vas toe ek wee try start maar 10min later toe draai die motor weer maar hy wil nie start nie... Ek moet ...
- Wed Jul 11, 2018 10:47 am
- Forum: The Workshop
- Topic: SFA Hilux what to do ??
- Replies: 16
- Views: 2905
- Wed Jul 11, 2018 10:45 am
- Forum: The Workshop
- Topic: SFA Hilux what to do ??
- Replies: 16
- Views: 2905
Re: SFA Hilux what to do ??
Vir daai geld sit ek liewer 'n lexus 1UZ in - ratkas en diffs sal hom kan hanteer as jy nie te wild daarmme raak nie. 3.0 D4D is 'n goeie keuse maar enjin is duur om te koop, selfs 2de hand. Anderste sit 'n Ford 2.5 Wl motor in .... nie te duur nie, beter krag en verbruik as die ou 5 L en jy bly me...
- Wed Jul 11, 2018 10:44 am
- Forum: The Workshop
- Topic: SFA Hilux what to do ??
- Replies: 16
- Views: 2905
Re: SFA Hilux what to do ??
Vir daai geld sit ek liewer 'n lexus 1UZ in - ratkas en diffs sal hom kan hanteer as jy nie te wild daarmme raak nie. 3.0 D4D is 'n goeie keuse maar enjin is duur om te koop, selfs 2de hand. Anderste sit 'n Ford 2.5 Wl motor in .... nie te duur nie, beter krag en verbruik as die ou 5 L en jy bly me...
- Tue Jul 10, 2018 3:28 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: SFA Hilux what to do ??
- Replies: 16
- Views: 2905
- Tue Jul 10, 2018 3:27 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: SFA Hilux what to do ??
- Replies: 16
- Views: 2905
Re: SFA Hilux what to do ??
Hier is fotos van die engine
- Tue Jul 10, 2018 3:16 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: SFA Hilux what to do ??
- Replies: 16
- Views: 2905
Re: SFA Hilux what to do ??
@Baasvark kan jy my asb details gee van kostes en waar j dit gedoen het ens. Ek het kzte oorweeg ook maar di manne sê ek moet eerder kyk na d4d en ekt ook gehoor die d4d is 'n gesukkel met elektronika @dd6 op die stadium staan hy maar net ekt hom weer probeer start deur bietjie water in die boonste ...
- Tue Jul 10, 2018 12:18 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: SFA Hilux what to do ??
- Replies: 16
- Views: 2905
SFA Hilux what to do ??
Hi Guys , I have a 96' Hilux 4x4. The other day I was driving without water in the radiator and the bakkie died on me. After about 10mins the engine could crank over again. It has a 3000d (5L) engine in. Now what to do : 1. Fix the engine ? 2.Fit a 3.0d4d (is it possible and how ? ) 3.Lexus v8 and w...