Search found 23 matches

by nols27
Fri Nov 17, 2023 5:22 am
Forum: The Workshop
Topic: Sfa skokbrekers?
Replies: 6
Views: 803

Re: Sfa skokbrekers?

Baie dankie ek sal daai nommer neerskryf want die G56118 raak ook nou skaars

Sent from my SM-A127F using Tapatalk

by nols27
Thu Nov 16, 2023 1:26 pm
Forum: The Workshop
Topic: Sfa skokbrekers?
Replies: 6
Views: 803

Re: Sfa skokbrekers?

Ek kon darm Gabrie G56118 skokbrekers kry, hulle is presies die selfde grote as die ironman skokbrekers wat in was.

Sent from my SM-A127F using Tapatalk

by nols27
Mon Nov 13, 2023 2:00 pm
Forum: The Workshop
Topic: Sfa skokbrekers?
Replies: 6
Views: 803

Re: Sfa skokbrekers?

Ek sien hulle gebruik ñ gabriel safari G56118 (F250) skokbreker of die ouer toyota fortuners se agter skokbrekers vir die sfa se voorste skokbreker. Ek het na die fortuner se skokbreker gekyk maar sy onderste mounting is nie dieselfde nie, ek kon nognie die G56118 onder oeë kry nie, is daar iemand w...
by nols27
Fri Nov 10, 2023 4:02 pm
Forum: The Workshop
Topic: Sfa skokbrekers?
Replies: 6
Views: 803

Sfa skokbrekers?

Goeie middag mense, ek moet my 1988 Sfa dc Hilux se skokbrekers vervang, die bakkie het ñ 50mm lift. Die voorste skokbrekers, monroe AU161702 en AU161704 word nie meer gemaak nie selfde met gabriel en KYB. Ek het Ironman nitro gas 63900 skokbrekers ingehaad en hulle kry ek ook nie. Die oorspronklike...
by nols27
Wed Nov 18, 2020 7:12 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Taking 4Y Efi to newer Injectors
Replies: 11
Views: 3638

Re: Taking 4Y Efi to newer Injectors

Hi Louis hoe loop jou hilux met die nuwe injectors ?
Is hy ligter op petrol ?
by nols27
Fri May 15, 2020 7:00 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4Y-EFI het begin ping
Replies: 39
Views: 5181

Re: 4Y-EFI het begin ping

Hi Almal ! Wat 'n wonderlike dag ! Ou Donkie my HILUX galop weer soos 'n reisies perd! Ek het hom by 'n vriend met 'n laptop gehaad en na so rukkie se gestoei en 'n oproep verder toe kom ons agter dat Ek die wave converter se drade omgeruil het ! Ek het self vir my 'n lekker fout ingebou ! Dankie vi...
by nols27
Tue May 05, 2020 1:47 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4Y-EFI het begin ping
Replies: 39
Views: 5181

Re: 4Y-EFI het begin ping

My return fuel lyn tank toe is oop, en as ek die engin start dan pomp hy petrol terug tenk toe, maar die druk in die fuel rail bly hoog , vanoggend was hy so 80 PSI. Met watter fuelpressure regulater moet ek die ou een vervang? Wat is die beskrywin (part nommer). Ek het iewers op 'n forum gelees dat...
by nols27
Mon May 04, 2020 10:13 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4Y-EFI het begin ping
Replies: 39
Views: 5181

Re: 4Y-EFI het begin ping

Ek sal more net seker maak my return lyn tenk toe is ook mooi oop ,
want my druk is bietjie hoog.
by nols27
Mon May 04, 2020 4:01 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4Y-EFI het begin ping
Replies: 39
Views: 5181

Re: 4Y-EFI het begin ping

Goeie dag almal , ek het vandag 'n fuelpresure gadge net voor die fuelrail ingesit ! Ek het eers 'n 4barr gadge ingesit maar as ek die engin aansluit dan gaan hy oor die 4barr. Ek sit toe 'n PSI gadge in , as ek die engin aansluit dan gaan hy op tot so plus minus 65PSI (4,4Barr) en as ek start dan g...
by nols27
Thu Apr 23, 2020 9:12 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4Y-EFI het begin ping
Replies: 39
Views: 5181

Re: 4Y-EFI het begin ping

Hi Louis stuur vir my jou sel nommer na nul 8 drie 2 agt 0 45 1 twee dan kan ek vir jou fotos stuur met whats up ,ek
sukkel om fotos te laai . Dankie.
by nols27
Tue Apr 07, 2020 12:59 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4Y-EFI het begin ping
Replies: 39
Views: 5181

Re: 4Y-EFI het begin ping

Nee nog nie , ek weet nie hoe om daai wave form converter te toets nie ,ek weet ook nie watse efek hy
sal he as hy defek is nie.
E sal maar op 'n punt begin en wer al die drade oopmaak en kyk of ek nie iewers vir myself 'n fout
wegesteek het nie!

Enige ander moontlikhede?
by nols27
Mon Mar 23, 2020 8:02 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4Y-EFI het begin ping
Replies: 39
Views: 5181

Re: 4Y-EFI het begin ping

Hi Louis , Ja die dictator se vacuum pyp loop na die manifold toe, ek het die fuel pressure vacuum pyp ook vervang. Ek het in die donker gekyk en sien geen fout by die dizzy nie. Wat gebeur as die ''wave form converter'' defek is? Kan dit moontlik wees as ek dalk 'n draad omgeruil het by die ''wave ...
by nols27
Thu Mar 19, 2020 9:47 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4Y-EFI het begin ping
Replies: 39
Views: 5181

Re: 4Y-EFI het begin ping

Okey lees ek soos my stert sien ek moet 4x4 Direct Centorion bel :oops:
by nols27
Thu Mar 19, 2020 9:45 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4Y-EFI het begin ping
Replies: 39
Views: 5181

Re: 4Y-EFI het begin ping

Ek het laasweek 4x4 Direckt Menlyn gebel engevra vir Louis maar hulle ken hom nie.
Het iemand vir my 'n kontak nommer van Louis ? Hy het my HILUX se EFI ombouing
gedoen.
My HILUX se tyd was daar by 28 grade gewees .
by nols27
Thu Mar 19, 2020 8:32 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4Y-EFI het begin ping
Replies: 39
Views: 5181

Re: 4Y-EFI het begin ping

Wie is 4y EFI Spesialiste in Pretoria ,Brits ,Rustenburg omgewing wat my sal kan help om na die Dictator te kan kyk?
Die Hilux was laaste by RBTS Racing by Ross .
Baie dankie vir almal se raad sover.
by nols27
Thu Mar 19, 2020 6:36 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4Y-EFI het begin ping
Replies: 39
Views: 5181

Re: 4Y-EFI het begin ping

Hi Legend , ja myne het ook geen vakuum pype op die distribitor nie, al vacuum pyp is die een wat van die dictator af loop na die throtelbody toe en as ek hom afhaal dan vrek die enjin. Die draad wat af gebreek het is die dictator se kragtoevoer ,hy tel op saam met die coil se toevoer as ek reg onth...
by nols27
Wed Mar 18, 2020 10:15 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4Y-EFI het begin ping
Replies: 39
Views: 5181

Re: 4Y-EFI het begin ping

Dankie vir die raad ,ek sal more middag weer probeer , ek leer nou lekker baie :thumbup:
by nols27
Wed Mar 18, 2020 9:10 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4Y-EFI het begin ping
Replies: 39
Views: 5181

Re: 4Y-EFI het begin ping

Nee ek het net timing gestel en daarna die vakuum pyp afgehaal.
Moes ek hom afgehaal het voor ek die timing gestel het?
by nols27
Wed Mar 18, 2020 7:35 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4Y-EFI het begin ping
Replies: 39
Views: 5181

Re: 4Y-EFI het begin ping

Hi Pietpetoors ek het die vir Dictator gebel van oggend , hulle het vir my gese die dictator kannie sy settings verloor nie en ek moet die distribitor stel. Ek het vanmiddag die bakkie gestart en 'n draai gery dat hy op tempratuur kan kom ,toe sit ek die timing light op,hy idel so teen 1000 rpm en s...
by nols27
Tue Mar 17, 2020 6:28 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4Y-EFI het begin ping
Replies: 39
Views: 5181

Re: 4Y-EFI het begin ping

Moet die ignition timing in die Dictator verstel word of kan ek die dit stel deur die ditribitor te verstel?
by nols27
Tue Mar 17, 2020 6:13 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4Y-EFI het begin ping
Replies: 39
Views: 5181

Re: 4Y-EFI het begin ping

Hi Family dog ,daar is geen verskil tussen 95 en 93 nie , hy het begin ping met 93 toe maak ek vol 95 en hy ping nogsteeds.

Ek sal more vir Dictator bel en hoor wat hulle se.
Baie dankie vir die raad sover ek waardeur dit opreg.
by nols27
Mon Mar 16, 2020 9:37 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4Y-EFI het begin ping
Replies: 39
Views: 5181

Re: 4Y-EFI het begin ping

Dankie Mud Dog , wat net vir my snaaks is ,die Hilux het 'n isolator skakelaar op die batery, want as die Hilux lank staan dan skakel ek alle krag af sodat die batery nie afloop nie, dan verloor die Dictator inelkgeval al sy krag en hy het nog nooit sy settings verloor nie. Kan 'n geblokte petrolfil...
by nols27
Mon Mar 16, 2020 7:59 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4Y-EFI het begin ping
Replies: 39
Views: 5181

4Y-EFI het begin ping

Naand mede forum lede, ek het 'n 88 model 4y efi dubbelkajuit Hilux 4x4 wat ek hier op die forum gekoop het. Ons was Desember Namibia toe met die Hilux en hy het hom soos 'n Toyota gedra, sonder probleme. Een dag toe ek van die dorp af kom toe sny die enjin uit net toe ek by die huis kom, na ek die ...

Go to advanced search