Search found 16 matches
- Mon Jan 13, 2020 1:26 pm
- Forum: Useful Articles
- Topic: 3D for designing
- Replies: 2
- Views: 1777
3D for designing
Yes Manne Ek wil hoor of julle my nie kan help nie. Ek is opsoek na n 3D file wat gedetail is sodat mens designs kan doen. Ek soek 3D file van Hilux 2003 double cab. Ek wil self my bumbers & canopy design. Ek al gehoor mense wat die goed design download dit erens vir n bedrag, maar hulle gaan me...
- Wed Jul 20, 2016 12:58 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Alum Canopy DIY with DWG & STP files
- Replies: 37
- Views: 6655
Re: Alum Canopy DIY with DWG & STP files
Dankie
Besig by werk so sukle om tyd te kry vir teken en verder design.
Sal opsit sodra ek tyd kry weer.
Besig by werk so sukle om tyd te kry vir teken en verder design.
Sal opsit sodra ek tyd kry weer.
- Fri Jul 15, 2016 1:18 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Alum Canopy DIY with DWG & STP files
- Replies: 37
- Views: 6655
Re: Alum Canopy DIY with DWG & STP files
4x4 Direct verkoop die slotte en hinges apart neh?
Mens hoef nie 20 op n slag te neem nie, want ek soek een van elk vir my mates doeleindes.
Mens hoef nie 20 op n slag te neem nie, want ek soek een van elk vir my mates doeleindes.
- Tue Jul 12, 2016 7:11 am
- Forum: Build your own:
- Topic: Alum Canopy DIY with DWG & STP files
- Replies: 37
- Views: 6655
Re: Alum Canopy DIY with DWG & STP files
Waar presies sit 4x4direk in Brackenfel?
En as hy n swaar ruit kan hou kan hy seker n stuk alum ook hou, maar sal maar nogsteeds ook netn paar pop rivits is sit ook, net vir sekerheid.
En as hy n swaar ruit kan hou kan hy seker n stuk alum ook hou, maar sal maar nogsteeds ook netn paar pop rivits is sit ook, net vir sekerheid.
- Mon Jul 11, 2016 3:28 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Alum Canopy DIY with DWG & STP files
- Replies: 37
- Views: 6655
Re: Alum Canopy DIY with DWG & STP files
Ek is bang vir gewone flat alum juis oor krap merke. Gaan te vinig wys. Is seika flex sterk genoeg vir dak? Hoe lank hou dit? Ek wil ook weet watter hinges stel julle voor en watter slotte. Ek soek die mates van hinges en slotte ook.
- Mon Jul 11, 2016 7:34 am
- Forum: Build your own:
- Topic: Alum Canopy DIY with DWG & STP files
- Replies: 37
- Views: 6655
Re: Alum Canopy DIY with DWG & STP files
Dankie
Chrisf kan ek dalk n nader foto kry van die deure en die groot frame se deur gate dalk?
Chrisf kan ek dalk n nader foto kry van die deure en die groot frame se deur gate dalk?
- Sat Jul 09, 2016 8:45 am
- Forum: Build your own:
- Topic: Alum Canopy DIY with DWG & STP files
- Replies: 37
- Views: 6655
Re: Alum Canopy DIY with DWG & STP files
Ek wil nie te hoor gaan nie wanr vir wind resistance, en myne gaan ek nie vir werk gebruik nie soja. Ek is net bang frameless is niw stewig genoeg noeg nie ek kry vinig n knak of buig in. En ek hou die dak dop ja, maar alum checker plate kom in twee verskillende sizes darm. 2500x1250 en 3000x1500. D...
- Fri Jul 08, 2016 11:19 am
- Forum: Build your own:
- Topic: Alum Canopy DIY with DWG & STP files
- Replies: 37
- Views: 6655
Re: Alum Canopy DIY with DWG & STP files
Dankie
Ja daai is die probleem. EK wil nie geld mors nie. Een keer bou en ry kry.
Dankie vir die help.
Sal al my tekenige post en goed as ek klaar is met dit.
Ja daai is die probleem. EK wil nie geld mors nie. Een keer bou en ry kry.
Dankie vir die help.
Sal al my tekenige post en goed as ek klaar is met dit.
- Fri Jul 08, 2016 9:26 am
- Forum: Build your own:
- Topic: Alum Canopy DIY with DWG & STP files
- Replies: 37
- Views: 6655
Re: Alum Canopy DIY with DWG & STP files
Ek bepla nou om die 2/3.5 mm checker plate te vat maar en jaa gelukkig kom alum in twee verskillend sheet sizes. Wat 2500x1250 en ook in 3000x1500 so ja ek is darm daar gecover want sal nie wil las op die dak nie. Ek wil eers my design heeltemal reg het voor ek enige iets begin sny of bou. Soja eers...
- Fri Jul 08, 2016 8:20 am
- Forum: Build your own:
- Topic: Alum Canopy DIY with DWG & STP files
- Replies: 37
- Views: 6655
Re: Alum Canopy DIY with DWG & STP files
Jaa die 3/4.5 is die dikte van dit. Ek maak frames vir die deure so kan dunner gaan.
Ek nie aan angle gedink nie dankie.
Ek nie aan angle gedink nie dankie.
- Thu Jul 07, 2016 2:59 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Alum Canopy DIY with DWG & STP files
- Replies: 37
- Views: 6655
Re: Alum Canopy DIY
I would like to know what you guys think of the material that I want to use. For the Frame, that is now the top and bottom frame I want to use square tubing 25 x 25 x 2 mm and then for the uprights in between the to frames I want to use rectangle tubing 50 x 25 x 2 mm. The for the frame of the door ...
- Thu Jul 07, 2016 12:34 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Alum Canopy DIY with DWG & STP files
- Replies: 37
- Views: 6655
Re: Alum Canopy DIY
Design on solid works. Just a quick drawing.
- Thu Jul 07, 2016 8:54 am
- Forum: Build your own:
- Topic: Alum Canopy DIY with DWG & STP files
- Replies: 37
- Views: 6655
- Thu Jul 07, 2016 7:32 am
- Forum: Build your own:
- Topic: Alum Canopy DIY with DWG & STP files
- Replies: 37
- Views: 6655
Re: Alum Canopy DIY
I have a very quick CAD drawing. How to I attached it? I will send a bit later a drawing with all the specs and every thing. Still busy with the solid works drawing. I am also still figuring out what square tubing I want to use and also what rectangle tubing I want to use. I will also try and see if...
- Wed Jul 06, 2016 11:17 am
- Forum: Build your own:
- Topic: Alum Canopy DIY with DWG & STP files
- Replies: 37
- Views: 6655
Re: Alum Canopy DIY with DWG files
Thanks.
En dan nog n vraag is. Ek sukel om die grade te meet teen wat die canopy moet op gaan.
En dan nog n vraag is. Ek sukel om die grade te meet teen wat die canopy moet op gaan.
- Wed Jul 06, 2016 10:42 am
- Forum: Build your own:
- Topic: Alum Canopy DIY with DWG & STP files
- Replies: 37
- Views: 6655
Alum Canopy DIY with DWG & STP files
Jis ouens
Ek het n Toyota Hilux KTZE 2003 double cab bakkie. Ek wil n alum canopy bou. Ek wil net seker maak wat die bak se sizes is en hoe hoog die bak van die bakkie se dak is.
As ek al die mates het en seker is van hulle sal ek my CAD en Solidworks drawing files attach.