Search found 246 matches

by merwn
Sun Dec 20, 2009 8:29 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 7M-GE for 4x4 challenge vehicle
Replies: 48
Views: 6875

Re: 7M-GE for 4x4 challenge vehicle

Ek was gister aand by hom het gese as hy R6000 kry kan hy gaan jy kry alles vir die conversion mountings ,airflow meter,computer,belhousing ek sou hom gevat het maar het toe feul injection vir my 2.4 (22R) motor gekry.PM my jou nommer as jy belang stel dan kan ons relings tref dat jy die motor kan k...
by merwn
Fri Dec 18, 2009 8:48 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 7M-GE for 4x4 challenge vehicle
Replies: 48
Views: 6875

Re: 7M-GE for 4x4 challenge vehicle

Hallo Marc Het jy al 'n motor gekry.Ek het vir you twee opsies 1) Ek kan vir jou 'n 7m motor compleet met belhousing en computer box(OEM) sal more weet vir hoeveel(Die ou het Lexus motor in gesit) 2) Lexus compleet met auto ratkas vir R 6500.00 en daar is 'n plek wat dit fly wheel met clutch op maak...
by merwn
Mon Dec 14, 2009 5:42 pm
Forum: The Workshop
Topic: 22R turbo
Replies: 19
Views: 2401

Re: 22R turbo

Ek sal nie weer by 'n ander plek as TNT vir branches gaan nie want hulle goed en produk is van die beste en ek gaan na die Germiston branch toe
by merwn
Sun Dec 13, 2009 11:16 am
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Post your best action photo's here
Replies: 216
Views: 116337

Re: Post your best action photo of the year

Het my 2.4 Lux gaan toets in die modder (gat waar hulle bou sand uit haal) met sy nuwe Cooper STT's "En die wat wonder ek het nie vas gesit nie"

Image
by merwn
Tue Dec 08, 2009 7:47 pm
Forum: The Workshop
Topic: Diff's op hilux
Replies: 4
Views: 1067

Diff's op hilux

Ek wil 'n dom vraag vra?
As ek voor en agter inport diffs het ,sal die senter portions wat in 'n agter diff is pas in die voor diff
of is daar groot verskil,vra namens 'n vriend wat 'n lexus in sy lux het en hy wil ook weet wat is die laagste ratio's wat jy op die diffs kan gaan
by merwn
Fri Dec 04, 2009 10:33 pm
Forum: The Workshop
Topic: 2.4 EFI Hulp
Replies: 23
Views: 2235

Re: 2.4 EFI Hulp

Ek het gedink tussen Gotech, Diktator,Spitronics want ek dink miskien om vir Spitronics te gaan want as ek later 'n verandering in motors gaan dink ek om na Lexus toe te gaan .Want ek en 'n vriend het eergister gaan toets hy sy lexsus vir die eerste rit en ek my nuwe ster 31 cooper STT's en wat se v...
by merwn
Fri Dec 04, 2009 4:46 pm
Forum: The Workshop
Topic: 2.4 EFI Hulp
Replies: 23
Views: 2235

2.4 EFI Hulp

Ek soek advies het nou EFI gekry vir my 2.4 1) Wat is die beste managment system vir die projec 2) Wat moet ek verander op my distributor ,of moet ek hom mod met VW se pickup in distributor,of kan ek die TP100 gebruik saam met my distributor. 3) Watter pomp sal die beste werk dink aan boch pomp en s...
by merwn
Tue Dec 01, 2009 1:28 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Oupa's OEM EFi (22R)
Replies: 13
Views: 2252

Re: Oupa's OEM EFi (22R)

Ek was gister baie gelukkig

Eksoek nou al amper 'n jaar na 'n EFi system vir my 2.4.
Raai waar kry ek toevallig 'n compleet EFi ,'n ou wat 6 huise van my af bly in my straat vir R1000.00
kompleet met injectors en feul rail

die wat weet oe skaars dit is hulle sal weet hoe gelukkig ek was
by merwn
Sun Nov 22, 2009 2:42 pm
Forum: Build your own:
Topic: Highlift Jack - Diameter
Replies: 5
Views: 1445

Re: Highlift Jack - Diameter

Ek het vir my sommer 'n stel gekoop by outdoore warehouse die pype bout vas
by merwn
Mon Nov 16, 2009 8:22 pm
Forum: The Workshop
Topic: Diff ratio's
Replies: 6
Views: 1129

Re: Diff ratio's

Hi
Ek het gebel vir daai diffs dis ongelukkig nie 4.88 ratio nie dis hartseer
by merwn
Sat Nov 14, 2009 7:15 am
Forum: The Workshop
Topic: Diff ratio's
Replies: 6
Views: 1129

Re: Diff ratio's

Dankie vir die inligting

Weet iemand watter ander bakkie diff ek kan insit wat diff locks het wat sal werk met die selfde
ratio want ek kan diffs optel vir R4500 compleet met diff lock wat goedkoper is as wat ek lockers in my diff sit
by merwn
Fri Nov 13, 2009 7:25 pm
Forum: The Workshop
Topic: Diff ratio's
Replies: 6
Views: 1129

Re: Diff ratio's

Die probleem is daar is nie 'n plaat nie het daarna gesoek
by merwn
Fri Nov 13, 2009 5:34 pm
Forum: The Workshop
Topic: Diff ratio's
Replies: 6
Views: 1129

Diff ratio's

Hallo

Ek weet nie of dit al bespreek is nie ,maar ek het 'n 1995 lux hoe gaan ek uitvind wat is die ratio's
my agterste diff is die local een want maak oop met 'n cover.
by merwn
Sat Oct 31, 2009 8:29 pm
Forum: Humor
Topic: Congratulation Blue Bulls
Replies: 51
Views: 4903

Re: Congratulation Blue Bulls

Geluk met jou span ,Super 14 en Curry beker in selfde jaar dit wil gedoen wees
by merwn
Mon Oct 19, 2009 8:34 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Clear Sidemarkers for Hilux Surf / 4 Runner 185 Series
Replies: 1
Views: 414

Re: Clear Sidemarkers for Hilux Surf / 4 Runner 185 Series

Hi

Ek het van daai op my lux sal kyk of daar 'n part nommer op is en dan sal ek dit vir jou op die forum sit
by merwn
Sun Oct 18, 2009 8:15 am
Forum: The Workshop
Topic: Bande en nogmaals bande
Replies: 12
Views: 2183

Re: Bande en nogmaals bande

Die Cooper is op 'n special hier net die een size 31 x 10.5 x 15 Cooper STT vir R1600 tot vooraad hou
by merwn
Sun Oct 18, 2009 8:12 am
Forum: Open Discussion
Topic: Free State Cheetahs front row destroyed Springbok front row
Replies: 25
Views: 2648

Re: Free State Cheetahs front row destroyed Springbok front row

Ek dink die Cheetahs gaan die beker die jaar Bloem toe vat
by merwn
Sun Oct 18, 2009 8:08 am
Forum: Open Discussion
Topic: Nuweland
Replies: 14
Views: 1732

Re: Nuweland

Ek dink dit is onregverdig dat elke jaar met die Currie cup dan hier op die einde dan sit hulle al die bokke in die spanne ,dis nie die bokke wat die spanne tot daar gekry het nie ,ek dink daar moet reels vir dit wees die spelers wat vir die bokke in daai tyd speel mag nie toegelaat word nie .Dan ge...
by merwn
Sat Oct 17, 2009 8:29 am
Forum: Other Vehicles
Topic: Daiatsu Rocky
Replies: 0
Views: 680

Daiatsu Rocky

Hi

My een vriend het 'n rocky hy wil graag weet wat kan hy maak om hom te lig ,en waar kan hy die parte kry om dit te doen
by merwn
Tue Oct 13, 2009 8:16 pm
Forum: Meet the People
Topic: Voorstelling
Replies: 20
Views: 1959

Re: Voorstelling

Welkom hier by ons

Nick
by merwn
Sun Oct 11, 2009 12:32 pm
Forum: Meet the People
Topic: Aangenamekennis
Replies: 15
Views: 2016

Re: Aangenamekennis

Welkom :wave: :thumbup:
by merwn
Sun Oct 11, 2009 12:29 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: All terrain tyre test
Replies: 0
Views: 308

All terrain tyre test

Hi

Daar is altyd 'n vraag watter bande is die beste
Ek het op die afgekom op die 4x4 com forum hoop dit help darem

http://www.4x4community.co.za/forum/sho ... hp?t=23570
by merwn
Tue Oct 06, 2009 9:06 pm
Forum: Other Vehicles
Topic: Olie vir toyota MR2 supercharger
Replies: 1
Views: 954

Olie vir toyota MR2 supercharger

Hallo

Kan iemand my help watter olie kan ek in toyota MR2 supercharger in gooi
by merwn
Mon Oct 05, 2009 8:49 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: lexus hilux in action
Replies: 0
Views: 259

lexus hilux in action

Daar is niks mooier as 'n V8 klank nie
http://www.youtube.com/watch?v=lfmh_sxHFXU
by merwn
Mon Sep 21, 2009 4:15 pm
Forum: Build your own:
Topic: Agter Bumper
Replies: 2
Views: 926

Agter Bumper

My eerste probeerslag Het 'n Navara se towbaar gevat en kant plate afgesny en ander op gesit en toe sommer 'n bumper bygesit http://i656.photobucket.com/albums/uu283/merwn/D.jpg http://i656.photobucket.com/albums/uu283/merwn/E.jpg http://i656.photobucket.com/albums/uu283/merwn/F.jpg Het gister gaan ...
by merwn
Mon Sep 21, 2009 3:59 pm
Forum: Recovery Stories
Topic: Krag van snatch strap
Replies: 8
Views: 7575

Re: Krag van snatch strap

Het toe my suspension versterk en towbaar en bumper gebou hier is die picks Die kant plate is 10mm staal en sit vas met 6 X M16 Ht boude per kant dit lyk seker oordoen maar ek weet hy sal nie meer so skeur nie nou kan ek sommer 2 landie's of nissan's op een slag recover http://i656.photobucket.com/a...
by merwn
Wed Sep 02, 2009 8:20 pm
Forum: Recovery Stories
Topic: Krag van snatch strap
Replies: 8
Views: 7575

Re: Krag van snatch strap

Ek het die suspention reg gemaak en is besig om 'n towbaar en bumper vir agter te bou sal pix neem en op sit
by merwn
Sun Aug 16, 2009 7:49 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Raai, Raai?
Replies: 44
Views: 3831

Re: Raai, Raai?

Chevy 350 V8
by merwn
Wed Jul 08, 2009 6:21 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Scooby-Do
Replies: 10
Views: 1632

Re: Scooby-Do

Andre

Ek weet nie wat is die timing gestel nie het hom laat dyna sal probeer kyk en jou laat weet
by merwn
Sat Jun 27, 2009 3:16 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hilux top 10
Replies: 41
Views: 3987

Re: Hilux top 10

Ek sien julle almal vergeert van die beste musiek

Klipwerf
by merwn
Fri Jun 26, 2009 3:39 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Scooby-Do
Replies: 10
Views: 1632

Re: Scooby-Do

Hallo Andre

Ja dit is 'n 38 weber wat al klaar 90 deg gedraai is op die manifold
by merwn
Tue Jun 16, 2009 9:35 pm
Forum: Recovery Stories
Topic: Krag van snatch strap
Replies: 8
Views: 7575

Re: Krag van snatch strap

die punt was op die chassy vas ek dink hy was miskien net te lank
Hier is die photos

Image
Image
Image
by merwn
Tue Jun 16, 2009 9:22 pm
Forum: Recovery Stories
Topic: Krag van snatch strap
Replies: 8
Views: 7575

Krag van snatch strap

Ek en 'n vriend het sondag gaan speel ek met my lux en hy met sy nissan.Die plek is in Kriel op 'n stuk veld daar 'n modder strook wat hulle die mud run noem swart turf daar het nog nie een dit reg gekry om van die onder punt tot bo uit te kom nie het toe maar op 'n ander kol modder gaan speel toe g...
by merwn
Sun May 31, 2009 1:56 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Bulle Bulle Bulle !!!
Replies: 37
Views: 3142

Re: Bulle Bulle Bulle !!!

Geluk aan die bulle hulle het briljand gespeel en het daai beker verdien
Ek hoor dis 'n rekord telling nog in 'n eind stryd
by merwn
Sun May 31, 2009 1:48 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Jou persoonlike iets wat ander nie het nie
Replies: 0
Views: 283

Jou persoonlike iets wat ander nie het nie

Stel iemand belang aan hemde met 'n photo van you en you Lux op 'n hemp, beker,keps,sleutel ring,horlosie,ens
of enige photo op bo-genoemde en die pryse is baie goed
Sal photos van voorbeelde neem en op sit
by merwn
Sun May 31, 2009 1:09 pm
Forum: Gauteng
Topic: 100% Incline at Gerotek - or 45 Degree incline
Replies: 4
Views: 1094

Re: 100% Incline at Gerotek - or 45 Degree incline

Ons was saam die werk vir 'n 4x4 kursus by gerotec ek sal van die photos plaas as ek hulle kry
by merwn
Wed May 27, 2009 8:47 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Waar was jy in die weermag?
Replies: 176
Views: 16828

Re: Waar was jy in die weermag?

Ek was Jul 1983-1985 iname ,TDK ,was 'n lugaweer Tiffie
by merwn
Sat May 16, 2009 8:06 am
Forum: The Workshop
Topic: Probleem met 2H
Replies: 16
Views: 1963

Re: Probleem met 2H

Bennie ek is glad nie 'n blou bull ondersteuner nie maar sal vandag vir jou span skree.
Ek is 'n trotse LEEU ondersteuner dit bly my span al jaag hulle so baie bollie aan
by merwn
Sat May 16, 2009 8:02 am
Forum: The Workshop
Topic: Probleem met 2H
Replies: 16
Views: 1963

Re: Probleem met 2H

Dankie vir almal se raad
Ek kan bv hom net een keer in H2 sit en deur 'n obstacle gaan sukkel hy om uit te kom,sal vandag weer gaan speel dan sal ek probeer kyk wat ek doen net voordat hy vas hak en toetse doen sal jul dan laat weet
by merwn
Sat May 02, 2009 11:38 am
Forum: The Workshop
Topic: Probleem met 2H
Replies: 16
Views: 1963

Re: Probleem met 2H

Die bande is almal 31x10.5x15 cooper ST en die band druk is reg kyk dit gereeld hoe kan ek kyk of die diffs die regte ratios is en wat moet dit wees

Nick
by merwn
Sat May 02, 2009 11:12 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Ford V6 EFI conversion
Replies: 16
Views: 3470

Re: Ford V6 EFI conversion

Wat is die brandstof verbruik op daai V6 EFI want ek kan 'n kompleet EFI system kry vir 'v V6
by merwn
Sat May 02, 2009 10:14 am
Forum: The Workshop
Topic: Probleem met 2H
Replies: 16
Views: 1963

Re: Probleem met 2H

Dit is wat ek op die oomblik doen as ek hom in 2H wil kry dan ry ek stadik voor of agter toe en dan gaan hy in 2H is dit met almal so
by merwn
Sat May 02, 2009 9:23 am
Forum: The Workshop
Topic: Probleem met 2H
Replies: 16
Views: 1963

Probleem met 2H

Hi daar

Ek het 'n probleem sodra ek in 4x4 4L of 4H dery het sukkel ek om weer in 2h te kry gaan seepgload in 4l na 4h en N maar 2h sukkel kan iemand vir my se wat fout is kan dit links wees

Dankie
Nick
by merwn
Sat Apr 25, 2009 9:14 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: EngineEXTRAS
Replies: 10
Views: 1477

Re: EngineEXTRAS

There was a twincam 3l cressida motor with turbo complete for R5500 and it was in a good condition
by merwn
Thu Apr 23, 2009 8:23 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: EngineEXTRAS
Replies: 10
Views: 1477

Re: EngineEXTRAS

Hi daar

Ek was maandag by Turbo toys in boksburg hulle het mooi motors daar en hulle pryse is goed daar is 'n hele paar Lexus v8 daar en hulle kom saam met ratkas en ek dink daar is een of twee wat 'n ECU ook saam het as julle belang stel sal ek die nommer vir julle kry en op sit
by merwn
Sat Apr 18, 2009 1:19 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: toyota on YOU TUBE
Replies: 7
Views: 1473

Re: toyota on YOU TUBE

Het op die afgekom veral die 22R toyota wat wys hy kan uit die verknorsing kom al is dit met 2 sylinders

http://www.youtube.com/watch?v=ue2PJfeSjKk
http://www.youtube.com/watch?v=_z2erx2v9cg
http://www.youtube.com/watch?v=sNshw6zBJck
by merwn
Sat Mar 21, 2009 8:45 pm
Forum: Useful Articles
Topic: SFA Steering play - possible fix
Replies: 31
Views: 4679

Re: SFA Steering play - possible fix

Ek wil hulp vra my lux is gelig deur die ou vere te recon en een veer by te sit nou as die regter kant ver sak dan vang die draglink se kop op die u bolt van die veer en wat ek ook agter gekom het my prop voel party keer as ek wegtrek dan klink dit of iets teen die body kap
by merwn
Mon Mar 16, 2009 6:42 am
Forum: The Workshop
Topic: Hilux SFA se bladvere
Replies: 56
Views: 7311

Re: Hilux SFA se bladvere

Hallo daar Wil net weet ek het my lux gelig die naweek wil net weet hoe kry ek die regte lengte shock of het iemant die shock se part nommer wil sommer aai safari's insit as ek sal skat het my bakkie so 200mm gelig van die tyre af.En is daar ander goed wat ek na moet kyk omdat hy nou so gelig is ,en...
by merwn
Tue Mar 10, 2009 9:14 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hilux SFA se bladvere
Replies: 56
Views: 7311

Re: Hilux SFA se bladvere

Hi Almal

Ek het op die site afgekom,miskien kan is daar iemand wat so iets soek.Sal so iets goed wees vir 4x4 of gaan dit jou beperk
www.loadhog.co.za
by merwn
Tue Mar 03, 2009 9:58 pm
Forum: The Workshop
Topic: Electric Low Pressure - SuperCharger
Replies: 11
Views: 2104

Re: Electric Low Pressure - SuperCharger

Ek dink as iemand 'n supercharger wil op sit moet hy daai een wat op die toyota 1.6 twincam motor die wat in die mr2 is op sit ek het 'n corrola wat ek so motor ingesit het en vir die min boost wat hy boost maar 0.4 bar het hy baie krag ek sit so 129 HP op die wiele uit en wat lekker is van die char...
by merwn
Sun Mar 01, 2009 9:50 am
Forum: Build your own:
Topic: 12 V Compressor on Lux
Replies: 8
Views: 2305

12 V Compressor on Lux

Ek het die naweek vir my die mod gedoen en ek dink dit sal jou baie handig te pas kom en uit die moeilikheid help http://img21.imageshack.us/img21/6971/fitout1.th.jpg http://img17.imageshack.us/img17/399/pipec.th.jpg http://img141.imageshack.us/img141/5985/fitout.th.jpg http://img23.imageshack.us/im...
by merwn
Fri Feb 27, 2009 10:21 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hilux SFA se bladvere
Replies: 56
Views: 7311

Re: Hilux SFA se bladvere

Ek het nie 'n keuse om dit te recon nie want die geldsake is maar sleg en die voorste vere is al klaar teen 'n negatiewe buig en my wiel vang al klaar agter teen die body as ek draai
by merwn
Wed Feb 25, 2009 9:53 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hilux SFA se bladvere
Replies: 56
Views: 7311

Re: Hilux SFA se bladvere

Ek het vandag uitgevind om voor en agter die vere te re-temper en een veer by te sit en die vere te maak om so 40mm te lig sal my R1100 kos as ek die vere self uithaal en terug sit maar as hulle alles doen kos dit R1750.Dit is by General en Spring in Witbank.Ons doen al ons werk se bakkies daar en h...
by merwn
Tue Feb 24, 2009 8:55 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Leeus vs bulls
Replies: 10
Views: 1820

Leeus vs bulls

LEEUS 31 Bulls 24
by merwn
Sun Feb 22, 2009 12:20 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Scooby-Do
Replies: 10
Views: 1632

Scooby-Do

Hier is pix van my lux sal as ek weer gaan speel weer oplaai

Image
Image
Image
by merwn
Sun Feb 22, 2009 10:07 am
Forum: The Workshop
Topic: Spitronics fitment to a Lexus v8
Replies: 21
Views: 7468

Re: Spitronics fitment to a Lexus v8

Dankie vir die info sal my vriend se
by merwn
Sun Feb 22, 2009 9:12 am
Forum: The Workshop
Topic: Hilux SFA se bladvere
Replies: 56
Views: 7311

Re: Hilux SFA se bladvere

Hallo daar My lux se foor vere lyk ook asof dit negatief le en my 31'' vang agter as ek skerp draai.Ek het ook nie geld vir al daai OME EN ander nie.Ek wil my foor en agter vere maar laat recon en miskien een ekstra veer by elk laat by sit (dis nou die standaard vere) sal dit die bakkie bietjie lig ...
by merwn
Sat Feb 21, 2009 10:19 pm
Forum: The Workshop
Topic: Spitronics fitment to a Lexus v8
Replies: 21
Views: 7468

Re: Spitronics fitment to a Lexus v8

Hi daar

Wil net weet 'n vriend van my wil 'n lexus conversion doen hy wil weet as hy in low range is met die auto box by 'n skuins helling of hy sal terug hou soos die handrat en as nie wat moet gedoen word.
Weet nie as dit 'n dom vraag is nie maar ek weer self nie en ken glad nie 'n auto box nie
by merwn
Sat Feb 21, 2009 9:23 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Super 14: in 2009
Replies: 390
Views: 25103

Re: Super 14: in 2009

Geluk vir al die gappies
by merwn
Fri Feb 20, 2009 9:11 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Super 14: in 2009
Replies: 390
Views: 25103

Re: Super 14: in 2009

Wat ek wel kan se is dat die LEEUS in die finaal gaan speel teen die gappies en laaste span sal die 210 gallon dromme wees wat blou is

Go to advanced search