Search found 13 matches

by paackerman
Sun Dec 06, 2015 7:56 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: my hilux project almost done
Replies: 30
Views: 10023

Re: my hilux project almost done

Askies ouens hier is n beter foto ai tegnologies gestremd verskoon maar ... enige kommentaar het ek die regte dink hier beet manne ?
by paackerman
Sun Dec 06, 2015 7:51 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: my hilux project almost done
Replies: 30
Views: 10023

Re: my hilux project almost done

Eish my screenshot was sleg .... ek probeer weer maar is ek reg manne ??
by paackerman
Sun Dec 06, 2015 7:50 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: my hilux project almost done
Replies: 30
Views: 10023

Re: my hilux project almost done

Manne help n bietjie ek probeer n vragie hier antwoord ... ek verstaan die 4.3 v8 vvti lexus kom oorspronklik uit die lexus ls 430 .. jaar 2000 tot 2006 en hy lyk as volg
by paackerman
Sun Dec 06, 2015 5:48 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: my hilux project almost done
Replies: 30
Views: 10023

Re: my hilux project almost done

Hi daar hans baie geluk met jou sfa .. myne is ook die 1989 dc .... die agterste sitplek is standaard behalwe met leer oorgetrek . Die voorste sitplekke is van n bmw 3 reeks ook met leer oorgetrek ..... om die vragie oor die engine .. dit is die 4.3 liter lexus v8 ..vvti ... presies van watter lexus...
by paackerman
Wed Dec 02, 2015 7:04 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: my hilux project almost done
Replies: 30
Views: 10023

Re: my hilux project almost done

Hi there stef ... do yourself a favour and pop in phillip is a very pleasant chap and gets extremely exited about v8 conversions lol ... but very resourceful .. he is also the guy that builds these monstertrucks and gives shows all over the country ...
by paackerman
Wed Nov 25, 2015 7:18 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: my hilux project almost done
Replies: 30
Views: 10023

Re: my hilux project almost done

... nee kevin met die vigo is jy sommer nou nou waar jy wil wees ... met my sfa ry ek opi almanak boeta :siffler: .... baie geluk met die nuwe trok .. toyota bly maar die roete om te gaan :thumbup:
by paackerman
Tue Nov 24, 2015 7:10 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: my hilux project almost done
Replies: 30
Views: 10023

Re: my hilux project almost done

Hi daar kevin yes dankie man ... sien jyt ook n sfa in die stal ... :thumbup:
by paackerman
Thu Nov 19, 2015 7:58 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Old 4x4'er new on the forum
Replies: 15
Views: 7041

Re: Old 4x4'er new on the forum

Welkom op die forum deon ... niks beter as n hilux op n grondpad :thumbup:
by paackerman
Tue Nov 17, 2015 9:11 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: my hilux project almost done
Replies: 30
Views: 10023

Re: my hilux project almost done

Manne om die 2 veagies te antwoord rondom kostes van enjin en tweedens die disc brake conversion .... die bakkie het die oorspronklike lexus management systen in .... maar hyt aanvanklik n redelike primitiewe fusebox ingehad homemade wat goed gewerk het maar namate begin probleme gee met cold starts...
by paackerman
Mon Nov 16, 2015 7:37 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: my hilux project almost done
Replies: 30
Views: 10023

Re: my hilux project almost done

Om die vraag te antwoord oor die uitlaatpype en die silencer boxes ... ja ekt n pyp aan beide kante wat net voor elke agterwiel uitkom ... ekt 2x silencer boxes aan elke kant en hulle is in lyn agter my sidesteps beide van hulle .... die klank is absoluut onverbeterlik en as ek jou moet vertel hoeve...
by paackerman
Sat Nov 14, 2015 7:02 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: picture of my hilux
Replies: 9
Views: 5198

Re: picture of my hilux

Dankie ouens ek moet bely dit het my n rukkie gevat om presies uit te werk hoe om fotos re plaas maar lyk my eks darem nie so erg tegnies gestremd nie ... ekt op members vehicles sommer n hele paar fotos van die bakkie gesit en ook al die opgraderings gelys wat oor die jare gedoen is ...
by paackerman
Sat Nov 14, 2015 6:49 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: my hilux project almost done
Replies: 30
Views: 10023

my hilux project almost done

:thumbup: .. eks nuut op die hilux forum en ek moet se daar is n ongelooflike hoeveelheid kennis en " know how " wat die manne deel dis soos n fast reference google vir hilux wat n plesier . Ekt self n 1989 hilux sfa in 1998 aangekoop by n oom in krugersdorp en met my hilux projek begin om...
by paackerman
Sat Nov 14, 2015 8:57 am
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: picture of my hilux
Replies: 9
Views: 5198

picture of my hilux

Hi guys im new to the forum eventualy managed to upload a pic of my hilux :celebrate: but yes ill browse and find my way around its a super forum

Go to advanced search