Search found 76 matches

by klippe
Sun Nov 23, 2014 8:17 am
Forum: The Workshop
Topic: 1KZ-TE Guage keep on blown
Replies: 8
Views: 2841

Re: 1KZ-TE Guage keep on blown

I would start by looking where the wires go thru body panels. Sometimes the rubber grommets pull out and the wire shave thru on the body itself and then when you drive it moves around. Thus the inconsistend fuse blowing.Check the electric windows first.
by klippe
Tue Oct 07, 2014 8:11 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Trou plek naby heidelberg gp
Replies: 3
Views: 1076

Re: Trou plek naby heidelberg gp

Probeer Lezar opstalle tussen Heidelberg en Balfour. Of op die Lagerspoort pad uit so omtrent 5km uit op regter kant is daar ook plek. Kan nie nou die naam onthou nie. Of tussen Nigel en Balfour is oppie dam aan regterkant ook
by klippe
Thu Jun 05, 2014 3:16 pm
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3707
Views: 992486

Re: Joke of the day

When the owners of this dog asked their housekeeper to take him
for a walk, they weren't expecting this... :blackeye:
by klippe
Wed Feb 19, 2014 1:46 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Not nice
Replies: 10
Views: 1661

Re: Not nice

Dink eerder dis een van daai " hou vas my dop dan check julle die move" situasies...........
by klippe
Mon Feb 03, 2014 3:39 pm
Forum: The Workshop
Topic: Rubber matte vir Hilux vigo
Replies: 19
Views: 2688

Re: Rubber matte vir Hilux vigo

Rianc wrote:Koop jy hulle so vuil of betaal jy ekstra vir die modder spore? :taunt:
Dit is eintlik net om te wys hoe goed werk hulle bo op die standaard toyota matte....... :boss:
by klippe
Mon Feb 03, 2014 10:37 am
Forum: The Workshop
Topic: Rubber matte vir Hilux vigo
Replies: 19
Views: 2688

Re: Rubber matte vir Hilux vigo

Hier is die fotos en inligting soos belowe. Die vrou se naam is Madelein Marais en haar nommer is 08twee 46nege 8nul8drie.

Die Vigo 2006+ se matte is Single Cab R245 en Double Cab is R390.
by klippe
Sun Feb 02, 2014 7:48 pm
Forum: The Workshop
Topic: Rubber matte vir Hilux vigo
Replies: 19
Views: 2688

Re: Rubber matte vir Hilux vigo

Daar is fabriek in kameeldrift area wat spesialiseer in alle Hilux asook Hino trokke se rubber matte. Ek het stel gekoop en is baie tevrede. Prys en kwaliteit is 100%. Is gemaak van soort checkerd rubber en is omgesoom met Velcro aan die onder kant. Pas presies op die standaard matte. Het pryslys en...
by klippe
Thu Oct 17, 2013 10:36 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: engine warning light - rough idle KZTE
Replies: 19
Views: 4321

Re: engine warning light - rough idle KZTE

Double check the wires and connectors on the diesel timing censor on the bottom of the diesel pump as well as the nock censor just behind the starter. Had the same issues. Problem was the wiring harness was very brittle.....
by klippe
Tue Oct 15, 2013 8:32 pm
Forum: The Workshop
Topic: vigo d4d mechanic
Replies: 6
Views: 1563

Re: vigo d4d mechanic

Probeer Johan by Mechano in Centurion. Weet hulle doen diagnostics op KZ. Nie seker van D4D nie 082drie sewe66vier drie8
by klippe
Wed Mar 20, 2013 2:53 pm
Forum: The Workshop
Topic: help needed with 3.0L 2004 KZTE
Replies: 4
Views: 1148

Re: help needed with 3.0L 2004 KZTE

Wouter Myne het dit ook gedoen en dit was die knock secor op die diesel pomp se drade wat nie lekker kontak gemaak het nie. Heel onder op die diesel pomp is plug met 2 drade, plug hom uit en maak hom skoon en kyk dan, myne se drade het net bo op die plug af gebreek en moes toe vervang met 2de handse...
by klippe
Thu Mar 14, 2013 2:15 pm
Forum: Open Discussion
Topic: ROCK SLIDERS EN AGTER RECOVERY PUNT VIGO - Uiteindelik Klaar
Replies: 21
Views: 2448

Re: ROCK SLIDERS VIGO - Uiteindelik Klaar

Laaste pics van die brackets en die recovery punte.
by klippe
Thu Mar 14, 2013 10:46 am
Forum: Open Discussion
Topic: ROCK SLIDERS EN AGTER RECOVERY PUNT VIGO - Uiteindelik Klaar
Replies: 21
Views: 2448

Re: ROCK SLIDERS VIGO - Uiteindelik Klaar

Daar is ons uiteindelik klaar :yahoo: . was bietjie besig met ander goed ook tussen in en as ons tyd het is die Hilux nie hier :lol: Hier is paar pics om te wys. Die pyp is 3mm wand dikte en die brackets en stutte is als van 10mm staal gebou. Die sliders is ge powder coat en ons is nog net besig met...
by klippe
Tue Mar 12, 2013 2:48 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Poweder Coat in PTA omgewing
Replies: 6
Views: 1074

Re: Poweder Coat in PTA omgewing

Daarsy hulle is in gegee en ek kan dit more so teen etenstyd gaan haal. kos R300 vir altwee. Ek weet nie wat dit normaalweg kos nie maar dit klink na 'n bargain. :celebrate:
by klippe
Tue Mar 12, 2013 12:39 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Poweder Coat in PTA omgewing
Replies: 6
Views: 1074

Re: Poweder Coat in PTA omgewing

baie dankie vir julle moeite. ek het sopas ouens opgespoor in Bronkhorstspruit wat ook powder coating doen en heel toevallig ken ek die mense> hulle het my belowe dit sal nog die week klaar wees so dit kan baie help. :yahoo:
by klippe
Tue Mar 12, 2013 11:54 am
Forum: Open Discussion
Topic: Poweder Coat in PTA omgewing
Replies: 6
Views: 1074

Poweder Coat in PTA omgewing

Dagse almal

Ek is so amper kla met die vigo se rocksliders( uiteindelik). Kan iemand vir my se waar ek hulle teen billike prys met baie spoed kan laat powder coat in Pretoria omgewing?

Ek moet teen Vrydag die finale fitment doen so dit gaan redelik spoedig moet gebeur.


Groette


KLIPPE
by klippe
Fri Mar 01, 2013 9:45 am
Forum: Open Discussion
Topic: Die Groot Dag het aangebreek
Replies: 37
Views: 3167

Re: Die Groot Dag het aangebreek

Baie geluk en glo alles sal seepglad verloop. Nege maande klink lank maar dit gaan vrek vinnig verby, en as hulle daar is gaan die tyd nog vinniger verby. Myne is al ses maande en dit voel soos gister wat ek ook by hospitaal gesit het
by klippe
Tue Feb 19, 2013 11:30 am
Forum: Open Discussion
Topic: ROCK SLIDERS EN AGTER RECOVERY PUNT VIGO - Uiteindelik Klaar
Replies: 21
Views: 2448

Re: ROCK SLIDERS VIGO - UPDATE EN PICS

Dankie Andy, Jou vryhand skets lyk darem beter as myne....... Ek moet se dit was my eerste probeer slag en na die 50ste " undo" het ek maar besluit dit moet maar so deur gaan> :surrender: :lmao: Dit kan werk. Ek gaan probeer om vandag die brackets te begin maak dan sal ek 'n beter idee het...
by klippe
Tue Feb 19, 2013 11:25 am
Forum: Build your own:
Topic: Vigo Recovery Punte
Replies: 11
Views: 2309

Re: Vigo Recovery Punte

Bennie Ek het nou vandag mooi gaan kyk na jou recovery punte. het gesukkel op die crapberry gisteraand. Die idee wat ek het is amper dieselfde. in plaas van 2 gate ekstra boor gebruik ek net die boonste 2 gate wat deur die chassis ook gaan. Ek sal wel moet spacers insit op die blink blik se brackets...
by klippe
Mon Feb 18, 2013 6:37 pm
Forum: Build your own:
Topic: Vigo Recovery Punte
Replies: 11
Views: 2309

Re: Vigo Recovery Punte

Dankie Bennie en Andy. Bennie- daai recovery punte lyk kwaai. Wat ek net oor wonder is of die vier gate wat geboor is in die towbar se bracket , verswak dit nie daai bracket nie? Andy dit klink ook vir my na goeie plan. Daar is darem 2 boute. Deur helfte van die chassis en 2 deur towbar. Ander vraag...
by klippe
Mon Feb 18, 2013 6:06 pm
Forum: Open Discussion
Topic: ROCK SLIDERS EN AGTER RECOVERY PUNT VIGO - Uiteindelik Klaar
Replies: 21
Views: 2448

Re: ROCK SLIDERS VIGO - UPDATE EN PICS

Baie dankie. Ek het ook gedink aan die gap tussen in. Die punt wat ek skuins afgesny het sit volgens my berekeninge redelik agter daai plastic wheel arch goed. Ek gaan more die brackets laat((ek sny met 'n cutting torch net so netjies soos ek teken so ek laat dit in meer bekwame hande) sny uit 10mm ...
by klippe
Mon Feb 18, 2013 2:13 pm
Forum: Open Discussion
Topic: ROCK SLIDERS EN AGTER RECOVERY PUNT VIGO - Uiteindelik Klaar
Replies: 21
Views: 2448

Re: ROCK SLIDERS VIGO

Rocliders 4.jpg
Rocliders 4.jpg (37.59 KiB) Viewed 2363 times
Hier is so paar foto's van die vordering met die projek. Gaan maar stadig want ek bou dit uit my kop en so bietjie leen op foto's. So die meet en pas werk word so tussen deur die normale werk gedoen.
by klippe
Mon Feb 18, 2013 2:04 pm
Forum: Build your own:
Topic: Vigo Recovery Punte
Replies: 11
Views: 2309

Re: Vigo Recovery Punte

Ek het probeer foto's neem om my frustrasie uit te beeld. Die agterste mounting van die chassis na die body is ook in my pad....... Kan ek die gate in rooi gemerk gebruik en net versterkings aanbring in die chassis? die groen is die idee wat ek het oor hoe die mounting punte moet wees. Ek werk beter...
by klippe
Mon Feb 18, 2013 1:14 pm
Forum: Build your own:
Topic: Vigo Recovery Punte
Replies: 11
Views: 2309

Re: Vigo Recovery Punte

Ek verstaan dit so maar wat my pla is na die vere is die chassie net half en dit lyk na heelat dunner staal as die res van die chassis voor. Die standaard Toy towbar is daarop gemount maar die spasie en dikte van die staal lyk vir my maar effens min. Ek mag verkeerd wees......... As ek dit kan mount...
by klippe
Mon Feb 18, 2013 12:56 pm
Forum: Build your own:
Topic: Vigo Recovery Punte
Replies: 11
Views: 2309

Vigo Recovery Punte

Ek is besig om recovery punte te bou vir 'n hilux vigo. Maar nou haak ek vas. Die bakkie het nog die standaard chrome bumper agter. My vraag is het iemand al hulle eie recovery punte gebou en hoe en waar mount hulle vas. As ek kyk na die chassis is daar nie veel ordentlike :shock: vasbout plekke agt...
by klippe
Fri Feb 08, 2013 12:13 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: hilux kzte head - help
Replies: 5
Views: 1123

Re: hilux kzte head - help

Sover ek kan onthou was Alert spares die goedkoopste met AMC Head toe ek rond gebel het. Daar is 'n tak in kaapstad ook.
by klippe
Wed Feb 06, 2013 4:15 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: hilux kzte head - help
Replies: 5
Views: 1123

Re: hilux kzte head - help

AMC head - NOTHING else!
Sorry to say not the cheapest but the only one to use. Had plenty of luck so far with filling up viscous fan instead of replacing it. Much cheaper and just as good
by klippe
Tue Feb 05, 2013 12:41 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: kz kilo's done?
Replies: 38
Views: 7012

Re: kz kilo's done?

Jou kostes op jou bakkie was ook redelik groot - het jy die werk laat doen of self gedoen? Ek vermoed jou bakkie werk redelik hard.... so daardie kostes en repairs is eintlik nie sleg nie. Enige ander bakkie sou jy al teen die tyd weg gegooi het! Die bakkie gaan in na baie goeie privaat werktuigkun...
by klippe
Tue Feb 05, 2013 10:48 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: kz kilo's done?
Replies: 38
Views: 7012

Re: kz kilo's done?

As mens nuwe bakkies kan kry van die selfde shape. Het 4x2 single cab in die vigo shape ook in die vloot en die doen basies dieselfde werk behalwe die firefighter. Sy body val omtrent uit mekaar want hulle is nie gebou vir sulke werk nie. Ons werk daagliks met boere wat ook die Vigo shape ry en mens...
by klippe
Tue Feb 05, 2013 9:52 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: kz kilo's done?
Replies: 38
Views: 7012

Re: kz kilo's done?

Ek sit maar my details op vir 2011, 2012 en tot op hede. Lyk my of my KZ redelik besig is met repairs as ek die ander manne so kyk. Die bakkie word meetsal op grond paaie gery en werk baie in die veld met 500lt firefighter op. Dra meestal ook vrag op grondpaaie. Labour Costs Spares Date Fault km 16 ...
by klippe
Mon Feb 04, 2013 12:14 pm
Forum: Open Discussion
Topic: ROCK SLIDERS EN AGTER RECOVERY PUNT VIGO - Uiteindelik Klaar
Replies: 21
Views: 2448

Re: ROCK SLIDERS VIGO

Ek glo sterk aan hoe groter die probleem hoe groter die hammer ..... :twisted:
by klippe
Mon Feb 04, 2013 11:41 am
Forum: Open Discussion
Topic: ROCK SLIDERS EN AGTER RECOVERY PUNT VIGO - Uiteindelik Klaar
Replies: 21
Views: 2448

Re: ROCK SLIDERS VIGO

Baie dankie vir die input. Dit maak logies sin om 3mm te gebruik, so ek moet erken my redinasie van gaan groot of gaan huis toe maak nie altyd logies sin nie :oops: . Sal fotos op sit as ek eendag klaar is met al die speelgoed.
by klippe
Mon Feb 04, 2013 10:12 am
Forum: Open Discussion
Topic: ROCK SLIDERS EN AGTER RECOVERY PUNT VIGO - Uiteindelik Klaar
Replies: 21
Views: 2448

ROCK SLIDERS EN AGTER RECOVERY PUNT VIGO - Uiteindelik Klaar

Goeie Dag almal

Ek is besig om rock sliders te beplan vir Hilux Vigo. Ek wil net graag julle mening kry rakende die wand dikte van die pyp. Ek glo 4.5 stoom pyp en ander praat van 3mm wand dikte. My vraag is moet ek gaan vir 4.5 of is 3mm genoeg?
by klippe
Fri Aug 24, 2012 4:35 pm
Forum: The Workshop
Topic: Tyre Fix/Sealant
Replies: 10
Views: 1730

Re: Tyre Fix/Sealant

Het eendag e-mail van die ouens gekry

http://www.wonderseal.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;

Lyk baie impressive maar ek weet ook nie
by klippe
Wed Aug 08, 2012 1:26 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4x2 KZTE na 4x4
Replies: 3
Views: 910

4x2 KZTE na 4x4

Goeie dag almal

Hoe moeilik is dit om 'n 4x2 KZTE te omskep in 4x4? Het enige iemand dit al gedoen en wat sal so convertion kos?
by klippe
Sat Aug 04, 2012 9:58 am
Forum: The Workshop
Topic: 3.0KZTE Head gasket probleme UPDATE
Replies: 15
Views: 2788

Re: 3.0KZTE Head gasket probleme

Nou ja na drie lang weke sonder bakkie is my KZ weer aan die gang :yahoo: Het enjin vervang met een wat 3500km terug oor gedoen is en het sommer ook die diff ratio's laat regmaak. Diesel verbruik in die dorp is met gemiddeld 1.2km/l beter en die speedo is weer akkuraat. Nuwe Radiator en alles. Total...
by klippe
Sat Aug 04, 2012 9:53 am
Forum: General Mods
Topic: Replacing burnt KZ-TE harness
Replies: 58
Views: 14811

Re: Replacing burnt KZ-TE harness

It is caused by a loose connection. The clever guys call it a hot connection. The current doesn't "flow" thru but "jumps" thru the connection and heats up the wire or fuse or connection but there is no dead short and that is why the fuse is still intact. Only when the isolation m...
by klippe
Thu Jul 19, 2012 7:17 am
Forum: The Workshop
Topic: 3.0KZTE Head gasket probleme UPDATE
Replies: 15
Views: 2788

Re: 3.0KZTE Head gasket probleme

SP Het jy al die radiator laat pressure test en jou radiator prop vervang? By Silverton Radiators kan hulle toets doen om te sien of die head gasket seergekry het of nie, hoe akuraat dit is weet ek nie. My head is af en daar is 4 duidelike krake in. Met die feit dat die bakkie al 400 000km op het is...
by klippe
Tue Jul 10, 2012 4:06 pm
Forum: The Workshop
Topic: 3.0KZTE Head gasket probleme UPDATE
Replies: 15
Views: 2788

Re: 3.0KZTE Head gasket probleme

Dankie Werner Ek sleep gereeld 'n Bobcat op 'n trailer wat so 3 ton weeg en het een keer begin warm word teen opdraende. Het die Radiator laat flush en skoonmaak en die probleem was op 'n einde. Die gebeurtenis van saterdag was nogal 'n skok aangesien die heat gauge normaal gele het sowat 'n kilomet...
by klippe
Tue Jul 10, 2012 11:28 am
Forum: The Workshop
Topic: 3.0KZTE Head gasket probleme UPDATE
Replies: 15
Views: 2788

3.0KZTE Head gasket probleme UPDATE

Goeie dag almal Ek het raad nodig van die slim manne. Ek het saterdag head gasket geblaas op my KZ. Die werktuigkundige beveel aan dat ek 'n nuwe head opsit en nie net die ou een laat pressure test en skeam nie. Die kostes daaraan verbonde is ongeveer R12500. Die vraag is net is dit die moeite werd ...
by klippe
Sat Apr 14, 2012 12:34 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: HID kit on KZTE Question (UPDATED)
Replies: 16
Views: 4636

Re: HID kit on KZTE Question (UPDATED)

Good Day Morgan I also drive a KZTE with very poor standard lights and did a Osram HID Conversion but unfortunatly i am sitting with exact same problem as you. I would also like to see if there is a cure for our prblem.I added two spotlights to the bullbar and two to the rollbar but when I use them ...
by klippe
Wed Dec 23, 2009 12:53 pm
Forum: Humor
Topic: QUAD BIKE FOR SALE
Replies: 5
Views: 1252

QUAD BIKE FOR SALE

'n vriend van my wil die quad verkoop, die vrou kla glo te veel.
by klippe
Tue Jul 28, 2009 2:57 pm
Forum: Humor
Topic: This is good
Replies: 5
Views: 858

Re: This is good

CasKru wrote:n dan verdwyn jy met 'n stinkspoed
Ja trek met 'n vaart weg :twisted: :lol: :lol:
by klippe
Wed Jul 22, 2009 2:43 pm
Forum: The Workshop
Topic: To Hilux 3000 4x4 or not to Hilux 3000 4x4
Replies: 22
Views: 3839

Re: To Hilux 3000 4x4 or not to Hilux 3000 4x4

Welkom Werner Got the looks, low maintenace and great for the long run, just like Toyota Hilux..... Onthou even met 'n Hilux, hoe ouer die model hoe meer krapmerke en stampe is daar en die maintenance word maar deur die jare se gebruik meer en meer:twisted: :twisted: :twisted: :D: :D: Ek ry 2.8 D en...
by klippe
Tue Jul 07, 2009 9:44 pm
Forum: Places to go
Topic: 4x4 gauteng
Replies: 38
Views: 4664

Re: 4x4 gauteng

Mudslingers in Heidelberg bestaan nie meer nie, Die grond waarop hulle gery het is verkoop en die nuwe eienaars wil nie meer die roetes toe laat nie. Hier is 'n ander plek buite Heidelberg wat glo lekker is maar nou ja dis volgens 'n Land Rover eienaar so kan seker nie so moeilik wees nie :twisted: ...
by klippe
Tue Jul 07, 2009 9:37 pm
Forum: Places to go
Topic: 4x4 gauteng
Replies: 38
Views: 4664

Re: 4x4 gauteng

As ek reg gelees het ander dag op die forum is chloorkop toe??? Enige bevestiging??? :? :(
by klippe
Sat Jun 27, 2009 10:25 am
Forum: Trail Reports
Topic: Berakah quickie
Replies: 17
Views: 3617

Re: Berakah quickie

I have driven it twice now and it was great fun :lol: Must admit the last time we were accompanied by a Colt Rodeo, they didnt enjoy the trip as much. R5000 afterwords to fix all of the nicks and bumps :shh: :shock: ...........Will go again leading a Cruiser next time :clap:
by klippe
Fri Jun 26, 2009 4:35 pm
Forum: The Workshop
Topic: Shackles Om SFA te lig
Replies: 20
Views: 2784

Re: Shackles Om SFA te lig

:twisted:
Mud Dog wrote:Budget and save toward it .... it is the way to go :wink:
Thanks Mud Dog

With the opening of our shop in Boksburg that is rather impossible to do at this moment, But definatly for the future. Hopefully then the word budget will not be some sort of swear word :lol:
by klippe
Fri Jun 26, 2009 2:38 pm
Forum: The Workshop
Topic: Shackles Om SFA te lig
Replies: 20
Views: 2784

Re: Shackles Om SFA te lig

Thanks for all of the info. Spoke to the guys from Mikem and the long and the short of the whole discussion is simply that if I would like to get at least a 50 mm lift it is going to cost me abot R10k. Something that the bank manager does not understand quite well. :roll: A lady of course and not dr...
by klippe
Wed Jun 24, 2009 4:42 pm
Forum: The Workshop
Topic: Shackles Om SFA te lig
Replies: 20
Views: 2784

Re: Shackels Om SFA te lig

Thanks Mud Dog

Just popped an email to Mikem to get the price, I thought there will be some or other catch to the shackles. Do you get it in different sizes?Or is it just one standard size
by klippe
Wed Jun 24, 2009 4:33 pm
Forum: The Workshop
Topic: Shackles Om SFA te lig
Replies: 20
Views: 2784

Re: Shackels Om SFA te lig

Thanks for the info, What did it cost you more or less?
by klippe
Wed Jun 24, 2009 4:04 pm
Forum: The Workshop
Topic: Shackles Om SFA te lig
Replies: 20
Views: 2784

Shackles Om SFA te lig

Het iemand al sy eie shackels op die vere gemaak om 'n SFA te lig? Ek wil graag weet hoe hoog kan mens gaan met hulle en of daar 'n spesifieke " plan" is met die shape ens.
by klippe
Mon Apr 27, 2009 1:51 pm
Forum: Places to go
Topic: 4x4 gauteng
Replies: 38
Views: 4664

Re: 4x4 gauteng

Thanks

Sal bietjie gaan kyk daar.
by klippe
Sun Apr 26, 2009 6:13 pm
Forum: Places to go
Topic: 4x4 gauteng
Replies: 38
Views: 4664

Re: 4x4 gauteng

Cassie

Is daar nie ou kwarrie gat of modder gat iets in die Boksburg omgewing nie.Wil net die bakkie lekker vuil ry en seker maak die Low Range werk nog, sommer een saterdag middag na werk of so? Ek werk nou in Boksburg en kry nou maar min tyd met die nuwe winkel saam om trail te gaan ry
by klippe
Mon Mar 23, 2009 7:55 pm
Forum: Gauteng
Topic: Barakah - 27 Feb 2009
Replies: 178
Views: 15851

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Baie geluk Jaques :clap: :thumbup:

Ek weet darem nie so lekker van daai brug nie. :wth: Lyk maar bietjie scary!!!!
by klippe
Mon Mar 16, 2009 6:36 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: WAAR KOOP EK NUWE BANDE
Replies: 15
Views: 2911

Re: WAAR KOOP EK NUWE BANDE

Mike Thanks a lot, I got hold of them about two weeks ago.The Pitbull Tyres are rebuild and with the amount of highway driving I am doing I am definatly a bit sceptic about them.Got hold of a place in Leandra, Mpumalanga called Leslie Tyres.Their prices are definatly worth while driving all the way ...
by klippe
Wed Mar 04, 2009 11:59 am
Forum: The Workshop
Topic: Watse Bande???
Replies: 20
Views: 2340

Re: Watse Bande???

Het vandag met die manne gepraat wat agente is vir die pitbull tyres.R600 stuk en hulle beveel dit net aan vir 4x4 gebruik en nie vir elke dag se ry nie.Kan Goodyear Wranglers A/T kry vir R750 stuk. :?: Krot dan nog net ekstra stel rims of mags vir die Pitbulls :twisted:
by klippe
Tue Mar 03, 2009 9:23 pm
Forum: The Workshop
Topic: Watse Bande???
Replies: 20
Views: 2340

Re: Watse Bande???

Dankie Johan As ek so 70 000 kry op die bande dan sal ek meer as tevrede wees.Sal bietjie rond bel en pryse kry.Ek het bietjie gaan rondsoek op die internet en afgekom op website van Safari Tyres.Hulle het 'n Pitbull rebuild tyre daar wat so ongeveer R650 elk kos.Ek dink sterk daaraan om vir my ekst...
by klippe
Tue Mar 03, 2009 6:55 pm
Forum: The Workshop
Topic: Watse Bande???
Replies: 20
Views: 2340

Re: Watse Bande???

Hentey

Gaan kyk op die forum onder die Berakah subject se foto's van die naweek se trippie.Daai Moegoe wat in die modder vas sit is ek, en dit is oor ek met "racing slicks" volgens die manne in die modder wil speel.Al is my bynaam klippe love ek dit om in die modder te speel.
by klippe
Tue Mar 03, 2009 6:48 pm
Forum: The Workshop
Topic: Watse Bande???
Replies: 20
Views: 2340

Re: Watse Bande???

Ek stem saam met Evert hierso oor die Bande. Ek sal eerder `n All terrain band aanraai as Mud terrains. Ek ry nou al my 3rde Stel BFG AT's op My hilux en is baie tevrede tot dusver. Kilo's is baie goed en pad geraas baie min met genoeg traction in die veld. :wink: Ek hoor die goodyear wrangler ATR'...
by klippe
Mon Mar 02, 2009 9:16 pm
Forum: The Workshop
Topic: Watse Bande???
Replies: 20
Views: 2340

Watse Bande???

Ek moet nuwe bande op my Hilux Double cab sit en mens hoor so baie stories van bande dat ek nou glad nie meer weet watter om op te sit nie.Ek dink aan 245/75/R15 maar watse maak is die probleem.Ek weet daar gaan baie verskillende menings wees van wat die beste bande is maar al wat ek graag wil weet ...

Go to advanced search