Search found 23 matches

by lastround
Thu Jan 08, 2015 2:32 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 2jz gte what bellhousing to use
Replies: 14
Views: 7136

Re: 2jz gte what bellhousing to use

Hi Mark,
Im thinking of fitting a lexus vvti in my 62 Cruiser, where can I get the right
belhousing and flywheel and goodies.

I will really appreciate, if you can send me in the right direction, I live
In Germiston.
Regards
Jan
by lastround
Mon Jun 22, 2009 8:20 am
Forum: Open Discussion
Topic: Let's write a 4x4 story
Replies: 273
Views: 16063

Re: Let's write a 4x4 story

when I looked in my rearview mirror
by lastround
Wed Apr 22, 2009 8:07 pm
Forum: Open Discussion
Topic: n OU CRUISER TE KOOP
Replies: 2
Views: 816

n OU CRUISER TE KOOP

Gaan more na n landcruiser kyk, soos ek verstaan is hy nog in n goeie toestand en was nog noot geregestreer nie???? :? maar het glo clearance papiere :?: 2h diesel motor met ongeveer 150 000km oppie clock :?: model sal ek moet uitvind (sal op shackles kyk groot of klein) :?: As iemand belang stel ek...
by lastround
Mon Mar 23, 2009 7:17 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hallo aan almal
Replies: 12
Views: 1624

Re: Hallo aan almal

:thumbup: Welkom by die forum Arrie, ek glo daar sal n hilux opduik wat jou sal pas,sien jou woensdag op die see. :thumbup:
by lastround
Thu Jan 22, 2009 10:05 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Volwaardige TOYOTA eienaars
Replies: 51
Views: 9467

Re: Volwaardige TOYOTA eienaars

hies my lysie 1. ST70 Honda :thumbup: 2. MT50 Honda :thumbdown: 3.XL125 Honda :thumbup: 4.XT200 Yamaha :thumbup: 5.Chevy Cmmodore3.8 :thumbup: 6.Chevy Nomad V6 Plenty Mods :x 7.Wyllys Cj5 :confused: 8.XT500 Yamaha :thumbup: 9.KX125 Kawasaki :thumbup: 10.Suzuki Jeep Sj410 :thumbup: :thumbup: :cry: 11...
by lastround
Thu Jan 22, 2009 7:05 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wat is die naam van jou HILUX
Replies: 322
Views: 151105

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Jan 92 hilux D/C 7mge "VREESLOOS"
by lastround
Fri Jan 16, 2009 7:59 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Hierdie is my Bastiaan.
Replies: 12
Views: 1985

Re: Hierdie is my Bastiaan.

Baie nice lux, waar is die fotos geneem?
by lastround
Fri Jan 16, 2009 7:22 am
Forum: Open Discussion
Topic: THE SIN BIN
Replies: 161
Views: 11974

Re: THE SIN BIN

n Landy het my LUX eendag getou :oops: my lux se batt was pap ligte aan vergeet
gelukkig het hy dit net ve so 5m gedoen :twisted:
by lastround
Thu Jan 15, 2009 11:07 am
Forum: The Workshop
Topic: What is your professional opinions?
Replies: 25
Views: 3449

Re: What is your professional opinions?

My lux het al 85000km met 7mge motor gedoen en nog nie n beat gemis nie en hy werk amper elke dag.MISBRUIK HOM om n groot boot te sleep oppie strand minstens 2keer per week. :thumbup:

al wat nog fout gegaan het was altenator en exhaust praat van betroubaarheid :twisted:
by lastround
Mon Jan 12, 2009 7:31 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Swaziland Reg Raid 2009
Replies: 6
Views: 1598

Re: Swaziland Reg Raid 2009

:wave: Hi Cassie, kan jy vir my n bietjie meer vertel van die Swazi raid 2009.
Sal baie wardeer :thumbup:
by lastround
Sun Jan 04, 2009 11:55 am
Forum: Trip Reports
Topic: Botswana Around the Delta December 08
Replies: 9
Views: 2360

Re: Botswana Around the Delta December 08

Baie nice, maak n mens sommer lus om sulke dinge aan te pak :thumbup:
by lastround
Sun Jan 04, 2009 11:38 am
Forum: The Workshop
Topic: Waar kom die water vandaan?
Replies: 1
Views: 854

Waar kom die water vandaan?

Na elke sarsie harde reen loop die water agter die dash in (SO OPPIE VOETE ALTWEE KANTE) :problem: Het iemand raad waar ek kan begin soek voor ek begin strip?
by lastround
Tue Dec 09, 2008 9:19 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: fotos van Vreesloos en die step in die radiator
Replies: 6
Views: 1474

Re: fotos van Vreesloos en die step in die radiator

ek hoop dit lyk beter http://www.webgallery.co.za/ims/pic/116981aHr/11894.jpg http://www.webgallery.co.za/ims/pic/116981aHr/11895.jpg http://www.webgallery.co.za/ims/pic/116981aHr/11891.jpg Jy hoef nie heeltemal so klein te gaan nie. 640 x 480 is fine Lees hierso oor resize (http://www.hilux4x4.co.z...
by lastround
Tue Dec 09, 2008 8:32 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: fotos van Vreesloos en die step in die radiator
Replies: 6
Views: 1474

Re: fotos van Vreesloos en die step in die radiator

dankie Bennie gaan gou try
by lastround
Tue Dec 09, 2008 8:13 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: fotos van Vreesloos en die step in die radiator
Replies: 6
Views: 1474

fotos van Vreesloos en die step in die radiator

ek hoop die fotos kom by die forum uit ma na Bennie se ofroad computer course en nog n bietjie hulp van vroulief lyk dit ok. :D hier is di fotos met die step, die aircon pomp fit net lekke da. DaaR is omtrent so 10mm tussen radiator en a/c pomp. ek dink die resevoir kom van n jetta af http://www.web...
by lastround
Sun Dec 07, 2008 8:12 am
Forum: The Workshop
Topic: advice on stripped drain plug on gearbox
Replies: 2
Views: 817

Re: advice on stripped drain plug on gearbox

Ongelukkig is da ma net 1 manier,maak daai prop los en check.Miskien is jy gelukkig dat die alu /koper washer beskadig of missing is???
by lastround
Sat Dec 06, 2008 5:46 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: wil my hilux so 2duim lig ?
Replies: 5
Views: 1362

Re: wil my hilux so 2duim lig ?

thanx Bennie ma dit lyk my ek het geslip met daai spacers. Sal dophou vir daai fotos
by lastround
Sat Dec 06, 2008 7:26 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: wil my hilux so 2duim lig ?
Replies: 5
Views: 1362

Re: wil my hilux so 2duim lig ?

Dankie Bennie om n body lift te doen lyk na n helse mission en ja hy ry baie lekker met die exstra gewig. is daar enige iets spesifiek wat wat ek moet watch as ek die bod lig,enige tricks en waar kan ek spacers aan die hande kry
by lastround
Fri Dec 05, 2008 11:22 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: wil my hilux so 2duim lig ?
Replies: 5
Views: 1362

wil my hilux so 2duim lig ?

:problem: Het tans n ome suspension en ek,s besig om n stel yokohama m/t 33/12.5/15 op my 92 hilux te fit. Die bande raak as ek skerp draai. Ekstra bladveer voor of kan n mens die shackles langer maak. :? Het n 8000lbs warn winch en die exstra gewig van die 7mge wat sy neus bietjie lat hang. (ek wil...
by lastround
Tue Dec 02, 2008 8:39 pm
Forum: Meet the People
Topic: nuut oppie blok
Replies: 14
Views: 1913

Re: nuut oppie blok

Jis Wim ek weet dit het iets te doen met die berg en mis en seker toordokters ook. Ek het al soos n spook gevoel as ons van Ghostmountain inn (glo oudste lodge in z/land) terug gaan huus toe oppie agter grondpaaie. kan nogal lekke verdwaal. Maar ja al daai plekke is mooi so aan die voet van die berg...
by lastround
Mon Dec 01, 2008 11:57 pm
Forum: Meet the People
Topic: nuut oppie blok
Replies: 14
Views: 1913

Re: nuut oppie blok

JA nee, die jaar is verby maar ons moet n plan sien Wim, ons bly in n nice area maar n mens moet maar meer as net met 1 een van ry. ( :evil: HULLE :evil: ) vat so nou en dan n ou se bakkie, veral naby KOZI BAAI. nou n bietjie onder beheer, maar kan nooit te versigtig wees nie.Wel geniet die troue en...
by lastround
Sun Nov 30, 2008 7:10 pm
Forum: Meet the People
Topic: nuut oppie blok
Replies: 14
Views: 1913

Re: nuut oppie blok

dankie Thys, eks bly om deel te wees vannie forum.lekker om te sien hoe almal mekaar help.en raad gee. Ja, die 7mge in my lux trek soos n bom en het geen klagtes. Het geen hitte probleme en ek trek n 19ft skiboot elke naweek in z/land se hitte.Die radiator het n step waar die aircon pomp is. sal fot...
by lastround
Sun Nov 30, 2008 6:11 pm
Forum: Meet the People
Topic: nuut oppie blok
Replies: 14
Views: 1913

nuut oppie blok

:wave: Hallo almal, ek hat laas week gejoin, eks van noord zululand en ry n 1992d/c hilux met 7mge motor en ome suspension.hoop daar is iemand r/baai en noord

Go to advanced search