part of a few clubs already chris
there are some really attractive tour operators with scheduled tours at reasonavle prices but as you mentioned, timing is an issue and me being abroad all the time kind of keeps me out of touch with the clubs
Search found 166 matches
- Sun Apr 10, 2016 7:33 pm
- Forum: Route Planning questions/discussions
- Topic: sept/jan trip
- Replies: 3
- Views: 2662
- Sun Apr 10, 2016 4:43 am
- Forum: Route Planning questions/discussions
- Topic: sept/jan trip
- Replies: 3
- Views: 2662
sept/jan trip
hi everyone
anyone doing either an early sept or jan trip, perhaps lesotho/transkei or other.
i can only get my leave in either sept or jan, any suggesions for tourgroups as i cannot seem to find any for that time frame.
anyone doing either an early sept or jan trip, perhaps lesotho/transkei or other.
i can only get my leave in either sept or jan, any suggesions for tourgroups as i cannot seem to find any for that time frame.
- Tue Aug 25, 2015 8:53 pm
- Forum: Route Planning questions/discussions
- Topic: Lesotho - mid November 2015
- Replies: 0
- Views: 1822
Lesotho - mid November 2015
Hi everyone ate there anyone interested in joining up for a trip to Lesotho around mid Nov. Perhaps on-route Baviaans, Addo over Transkei. Sani Pass in and Free state out. Behjane tours can only accommodate next year unfortunately so I was wondering about a self drive in a small group, id it's advis...
- Mon Nov 24, 2014 3:36 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Somerset to Hartenbos lift for trailer tyre
- Replies: 3
- Views: 699
Re: Somerset to Hartenbos lift for trailer tyre
hi louis
nie seker of jy my pm gekry het nie ?
nie seker of jy my pm gekry het nie ?
- Mon Nov 24, 2014 3:20 am
- Forum: Route Planning questions/discussions
- Topic: 4 x 4 roetes naby Mosselbaai
- Replies: 8
- Views: 2103
Re: 4 x 4 roetes naby Mosselbaai
Vleesbaai Duineroete
Campsite S 34.2954 E 21.91488
+27 (0)44 699-1107
+27 (0)72 249-0492 / +27 (0)82 784-8238
Campsite S 34.2954 E 21.91488
+27 (0)44 699-1107
+27 (0)72 249-0492 / +27 (0)82 784-8238
- Sat Nov 15, 2014 6:18 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Somerset to Hartenbos lift for trailer tyre
- Replies: 3
- Views: 699
Somerset to Hartenbos lift for trailer tyre
hi everyone.
I am seeking a lift for a small trailer tyre from Somerset to Hartenbos area please.
I am seeking a lift for a small trailer tyre from Somerset to Hartenbos area please.
- Wed Oct 29, 2014 9:30 pm
- Forum: Humor
- Topic: Land Rover recovery
- Replies: 3
- Views: 1408
Re: Land Rover recovery
priceless
- Wed Apr 16, 2014 10:34 pm
- Forum: Land Cruiser
- Topic: Nommerplaat waarheid.
- Replies: 11
- Views: 6049
Re: Nommerplaat waarheid.
loving it
- Wed Apr 16, 2014 10:31 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Tyres - Cape Town
- Replies: 17
- Views: 2753
Re: Tyres - Cape Town
gary by tyremart n1, 0215952550, het my nog altyd goeie pryse gegee.
cooper discovery at was vir my n baie nice band en in die prys
cooper discovery at was vir my n baie nice band en in die prys
- Mon Apr 14, 2014 2:53 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Some people just can not listen to good advice!
- Replies: 5
- Views: 1030
Re: Some people just can not listen to good advice!
soms is die lus groter as die logika...
- Fri Apr 11, 2014 9:51 am
- Forum: Events Calender
- Topic: enige aksie die naweek 12/13 April
- Replies: 14
- Views: 6311
Re: enige aksie die naweek 12/13 April
afgesien van driver error, dink ek ook nie ou kwagga hou van extreme speel nie, hy wil maar gaan toer, maar sy baas (die operator errorer) hou van speel
- Fri Apr 11, 2014 9:45 am
- Forum: Events Calender
- Topic: enige aksie die naweek 12/13 April
- Replies: 14
- Views: 6311
Re: enige aksie die naweek 12/13 April
Dirt en Dust is n 'plastic' 4x4 ondervinding - in my opinie. Lekker veilig vi di kinders om quad en offroad te ry. Beter om net n vuurtjie aan te steek en te kuier terwyl die kinders laat waai. Atlantis is altyd daar AJ ! Verder weet ek ooknie van naby plekke nie. Wel baie lus om weer n draaitjie t...
- Thu Apr 10, 2014 10:53 pm
- Forum: Events Calender
- Topic: enige aksie die naweek 12/13 April
- Replies: 14
- Views: 6311
Re: enige aksie die naweek 12/13 April
ek ken nog nie die valley nie so geen coorstelle van my af nie, waar is Dirt en Dust en wat gebeur daar, is dit n speel track soos in meer op quads gefokus of iets in die lyn van laasweek.
- Thu Apr 10, 2014 5:09 pm
- Forum: Events Calender
- Topic: enige aksie die naweek 12/13 April
- Replies: 14
- Views: 6311
enige aksie die naweek 12/13 April
Hi almal
enige iemand wat iets doen of iewers heen gaan of iets doen naby of om die Kaap saterdag of sondag ?
enige iemand wat iets doen of iewers heen gaan of iets doen naby of om die Kaap saterdag of sondag ?
- Mon Apr 07, 2014 10:12 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Cooper Discoverer or General Grabbers?
- Replies: 12
- Views: 2169
Re: Cooper Discoverer or General Grabbers?
volgens die prys neem ek aan dis Cooper AT's, amazing tyres, baie still en n goeie all rounder.
- Sun Apr 06, 2014 9:17 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Welegelegen 6 April
- Replies: 106
- Views: 9785
Re: Welegelegen 6 April
tx hoppy' ek moet nog uifigure hoe om die dashcam vid's op te sit
- Sun Apr 06, 2014 7:54 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Welegelegen 6 April
- Replies: 106
- Views: 9785
Re: Welegelegen 6 April
tx vir n awesome oggend aan almal, was noggal pret gewees. ek vermis ook n mudflap afgesien van die silencer......, harteer saak maak kom ons praat maar nou nie verder daaroor nie EN NEE, EK GAAN NIE BEWYSE TER MIDDEL VAN KIEKIES OPSIT NIE.... :punch: Why not :roll: dis radikale evidence wat teen m...
- Sun Apr 06, 2014 4:25 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Welegelegen 6 April
- Replies: 106
- Views: 9785
Re: Welegelegen 6 April
tx vir n awesome oggend aan almal, was noggal pret gewees.
ek vermis ook n mudflap afgesien van die silencer......, harteer saak maak kom ons praat maar nou nie verder daaroor nie
EN NEE, EK GAAN NIE BEWYSE TER MIDDEL VAN KIEKIES OPSIT NIE....
ek vermis ook n mudflap afgesien van die silencer......, harteer saak maak kom ons praat maar nou nie verder daaroor nie
EN NEE, EK GAAN NIE BEWYSE TER MIDDEL VAN KIEKIES OPSIT NIE....
- Sun Apr 06, 2014 12:18 am
- Forum: Western Cape
- Topic: Welegelegen 6 April
- Replies: 106
- Views: 9785
Re: Welegelegen 6 April
ja hel dan kan ons darem iemand uitsleep....Warrior wrote:Ouens ek kuier saam met LandRover manne vannaand !
Mag ek een of twee van hulle uitnooi vir more se trippie ???
- Mon Mar 31, 2014 9:42 pm
- Forum: General Mods
- Topic: New sticker idea...
- Replies: 27
- Views: 5093
- Fri Mar 21, 2014 10:08 pm
- Forum: Humor
- Topic: LR support vehicle
- Replies: 9
- Views: 2395
Re: LR support vehicle
speechless but loving it
- Wed Mar 19, 2014 11:41 pm
- Forum: Land Cruiser
- Topic: AmadaXtreme Lift kit for 80 Series Cruiser
- Replies: 3
- Views: 4638
Re: AmadaXtreme Lift kit for 80 Series Cruiser
very important question, mine wasn't done (via a different supplier) and cost me R3350....zepplin wrote:Does the kit include castor correction bushes?
- Wed Mar 19, 2014 11:36 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Hoppy (aka Mr Hilux) hard at work this morning
- Replies: 53
- Views: 3641
Re: Hoppy (aka Mr Hilux) hard at work this morning
seker uit desperaatheid omdat die toya's nie wil breek nie....
hoop jy het dangerpay gevra om aan daai LR te werk
hoop jy het dangerpay gevra om aan daai LR te werk
- Sun Mar 16, 2014 9:40 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Carport
- Replies: 6
- Views: 1048
Re: Carport
You can get something like this from Game http://www.guzzle.co.za/specials/view/180794/ That could also work, would like the sides as well... Many thanks! If you go that route,we can do the side walls for you Thanks a lot, will keep you in mind if I don't come right!! :thumbup: get a frame made up ...
- Thu Mar 13, 2014 5:31 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Western Cape Monthly (Wacky-Wine)
- Replies: 39
- Views: 4550
Re: Western Cape Monthly
eish, ek trek more, join julle volgende keer
- Wed Mar 12, 2014 7:00 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Wat's die kaans?
- Replies: 10
- Views: 1749
Re: Wat's die kaans?
hy lyk vir my maar redelik versteek in daai steegie....Ultred wrote:Of die een!
Sent from my iPhone using my fingers.
- Tue Mar 11, 2014 5:54 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Western Cape Monthly (Wacky-Wine)
- Replies: 39
- Views: 4550
Re: Western Cape Monthly
Allan wat van n maandelikse social GTG by n plek soos Hollow Tree (ou Krige's Pub) vir die Noordelikke manne (en Suide as hulle wil ry :wave: ) ? Woensdag of Donderdag middag/aand. Was nou die dag daar saam met die ander forum se manne en dit was nogal n groot sukses en opkoms ! :surrender: Ja, dit...
- Tue Mar 11, 2014 5:48 pm
- Forum: Web Related Discussions and Suggestions
- Topic: Stickers
- Replies: 18
- Views: 6533
Re: Stickers
aspris my lisensie disc heel bo in die hoek gesit, noggals interessant om elke keer te verwonder hoe hulle hulle-se dik gatte daar bo bykry, en dan te korrel deur die tint terwyl ek hulle beduie om nie die cruiser met hulle belt buckles te krap nie
- Fri Mar 07, 2014 10:53 pm
- Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
- Topic: Invader camper
- Replies: 25
- Views: 9168
Re: Invader camper
ek het hulle vandag gesien in brackenfell, reg oorkant brackenfell storage
- Fri Mar 07, 2014 10:47 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 31x10.5x15 se ander size asb??
- Replies: 23
- Views: 2570
Re: 31x10.5x15 se ander size asb??
jammer ek is bietjie laat, maar n goeie calculator size calculator http://www.kameeldoring.com/tyresize/index.php" onclick="window.open(this.href);return false; http://www.miata.net/garage/tirecalc.html" onclick="window.open(this.href);return false; http://tire-size-conversion.co...
- Sun Feb 23, 2014 2:52 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Wiper soap
- Replies: 14
- Views: 3363
Re: Wiper soap
vermy net asyn (ja sommige mense doen dit), dit werk goed maar dit vreet jou rubbers, die van die wipers sowel as die venster s'n.
skottelgoed seep maak strepe en is nie goed vir jou verwerk nie.
ek hou maar die midas sakkies byderhand, baie gerieflik
skottelgoed seep maak strepe en is nie goed vir jou verwerk nie.
ek hou maar die midas sakkies byderhand, baie gerieflik
- Sun Feb 23, 2014 2:48 pm
- Forum: Photo Upload
- Topic: Resizing Pictures the easy way!
- Replies: 17
- Views: 9710
Re: Resizing Pictures the easy way!
ek sukkel netso met di snapsnees
- Fri Feb 21, 2014 8:13 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Garmin relocation
- Replies: 8
- Views: 1655
Re: Garmin relocation
ek is nie seker of navworld ooit by avnic sal kan kers vashou nie, is al deur avnic se tak in jhb en vele keer deur die kaapse tak gehelp, onmiddelik, sonder moeite en die eerste keer elke keer korrek.
sal maar na al die jare se lojale klient wees na ander opsies soos tomtom moet loer.....
sal maar na al die jare se lojale klient wees na ander opsies soos tomtom moet loer.....
- Thu Feb 13, 2014 3:43 pm
- Forum: Humor
- Topic: Double Landy - Double trouble
- Replies: 9
- Views: 1708
Re: Double Landy - Double trouble
dit kan ware "backseat driving" in vrede en stilte wees
- Sun Feb 09, 2014 8:03 pm
- Forum: Recovery Equipment
- Topic: Show and Tell - Recovery Kit
- Replies: 30
- Views: 12501
Re: Show and Tell - Recovery Kit
ek mag lief maar ek is seker ek het van die organizers op die online shop hier gesien
- Thu Feb 06, 2014 7:23 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: IMPORTANT NEWS - LA SPORT AND THE HILUX 4x4 CLUB
- Replies: 63
- Views: 7739
- Tue Feb 04, 2014 8:30 pm
- Forum: Humor
- Topic: Some people just wont let go
- Replies: 19
- Views: 3047
Re: ome people just wont let go
wat is fout met die mense.....
- Sun Feb 02, 2014 9:30 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: escape gear seat covers
- Replies: 5
- Views: 710
Re: escape gear seat covers
Tx george, dalk n goeie idee om te weeg en nie te raai nie, geen idee nie, ek het die viertuig 10 maande maar dis n 1992 model, die escape gear vloer covers is nig baie netjies, maar die seat civers vermoed ek is nog nooit gewas nie.....
hi chris, good to know, will do
hi chris, good to know, will do
- Sun Feb 02, 2014 11:26 am
- Forum: Humor
- Topic: Good take on racism...
- Replies: 5
- Views: 1277
Re: Good take on racism...
i like
- Sun Feb 02, 2014 10:46 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: escape gear seat covers
- Replies: 5
- Views: 710
Re: escape gear seat covers
tx george, they recommend 1 bottle for every 250g, i only have the front seats, thus thought 4 bottles would do, perhaps 6 won't harm being a bit more rugged material
- Sat Feb 01, 2014 9:20 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: escape gear seat covers
- Replies: 5
- Views: 710
escape gear seat covers
hi everyone, need some advise pls have a set of escape gear seat covers, no idea how old they are but very much still in tact, extremely bleached due to sunligt at the shoulder/corner reas, thought it was dirt at first but not washing out at al.." :slap: thought of dying them, "lady dy&quo...
- Wed Jan 29, 2014 8:20 pm
- Forum: Know your fellow members
- Topic: In watter lande was jy al?
- Replies: 92
- Views: 19823
Re: In watter lande was jy al?
rsa, namibia, botswana, swazilqnd, vsa, s-amerika, uk, saudi arabia, nigeria, japan, china, croatia, italy, morocco,
- Tue Jan 28, 2014 7:25 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Toyota Logo - What it stands for
- Replies: 9
- Views: 1818
Re: Toyota Logo - What it stands for
Tonne
Ou
Yster
Op
Twee
Aste
Ou
Yster
Op
Twee
Aste
- Fri Jan 24, 2014 9:21 pm
- Forum: Humor
- Topic: Don't call people names
- Replies: 10
- Views: 2045
Re: Don't call people names
i like
- Fri Jan 17, 2014 6:49 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Ama Glug Glug
- Replies: 16
- Views: 2021
Re: Ama Glug Glug
weet nie of ek moet beter voel of eerder moet terugsit en shutup nie.....lol
240 ltr, en niks verder as 900 km daarmee nie......
240 ltr, en niks verder as 900 km daarmee nie......
- Fri Jan 17, 2014 6:40 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: What do you think.... Then and NOW
- Replies: 48
- Views: 4544
Re: What do you think.... Then and NOW
darem lekker om terug te kyk en die vordering direk te beleef en te weet hoeveel werk daarin is
- Fri Jan 17, 2014 6:33 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: To Swop or not to Swop
- Replies: 21
- Views: 2385
Re: To Swop or not to Swop
cruiser se bakwerk, lyk mooi, km's is laag vir die 80'series, as ek dit reg het was die met die oopswaai agter deure oorspeonklik diesels. daai V8 en sy elektronika se enigste kwel vir my is overlanding, baie wat kan fout gaan, hoe voel sy rat en diff verhoudings, dis o,trent hulle prys met oorospro...
- Sun Jan 12, 2014 8:25 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Wat lanks die pad gestaan het.
- Replies: 13
- Views: 1786
- Sun Jan 05, 2014 2:37 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Quick Question..
- Replies: 1
- Views: 664
Re: Quick Question..
i think we are still printing the farmer stickers....
- Fri Jan 03, 2014 9:42 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: help met baviaanskloof asb,
- Replies: 15
- Views: 2700
Re: help met baviaanskloof asb,
draai by george net na die mall af in knysna drive (ek dink), vra net maar so paar robots aan draai jy regs, die 7 passe tot in knysna en dan soos vroeer gese na willowmore. naweke is daar ni van die hiut trokke op die knysna/willowmore pad nie,
- Sat Dec 07, 2013 10:00 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Kenwood radio
- Replies: 6
- Views: 1167
Re: Kenwood radio
http://www.kenwood.net-disp.com/i/05products/kdc_x789/pdf/kdc_x889_x789_mp828_k_english.pdf" onclick="window.open(this.href);return false; http://www.fixya.com/support/t6247696-purchase" onclick="window.open(this.href);return false; http://www.ask.com/web?q=kenwood+tk+768+user+ma...
- Sat Dec 07, 2013 4:28 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Kenwood radio
- Replies: 6
- Views: 1167
Re: Kenwood radio
google dot download
- Tue Dec 03, 2013 10:52 pm
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Where to buy mags in Cape Town?
- Replies: 13
- Views: 3172
Re: Where to buy mags in Cape Town?
also try
supa quick bellville
marius
0219487794
he is also the maxxis agent (or a distributor)
supa quick bellville
marius
0219487794
he is also the maxxis agent (or a distributor)
- Tue Dec 03, 2013 10:50 pm
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Where to buy mags in Cape Town?
- Replies: 13
- Views: 3172
Re: Where to buy mags in Cape Town?
I"ll have a set on the market in a week or so, not sure what you are looking for, pm me your email and I"ll send a pic
- Mon Dec 02, 2013 9:15 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: 1 Feb 2014
- Replies: 26
- Views: 2655
Re: 1 Feb 2014
Trek dan ten minste jou Hilux Hemp aan :lol: :lol: Ek het nie meer sulke goed nie... :silent: :silent: besides, ek ry nie in 'n Jeep met Hilux klere soos julle wat in Hiluxe met Jeep klere ry nie... :twisted: :twisted: :twisted: Ek sal my Shell Helix petrolpompjoggie uitrusting aantrek... :twisted:...
- Sun Dec 01, 2013 2:07 am
- Forum: Meet the People
- Topic: Nuwe gesig
- Replies: 20
- Views: 3252
Re: Nuwe gesig
welkom, solank dit net nie n landrover is wat ons infiltreer nie...
- Fri Nov 29, 2013 3:39 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Cruiser rescue in Zambia - advice needed urgently!
- Replies: 19
- Views: 2488
Re: Cruiser rescue in Zambia - advice needed urgently!
I'd suggest to get the kids out of the way first...., not a safe distance at all
- Fri Nov 29, 2013 3:31 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: 1999 4X4 DUBBELKAJUIT HILUX
- Replies: 17
- Views: 2970
Re: 1999 4X4 DUBBELKAJUIT HILUX
Welkom
ek wou se om n police clearance te kry, maar as jy die agtergrond en oorsprong van die voertuig ken is jy ok.
km's maak nie baie saak op n hilux soos almal weet ni.
ek wou se om n police clearance te kry, maar as jy die agtergrond en oorsprong van die voertuig ken is jy ok.
km's maak nie baie saak op n hilux soos almal weet ni.
- Tue Nov 26, 2013 9:32 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: In Soviet Russia you rescue car
- Replies: 12
- Views: 1494
Re: In Soviet Russia you rescue car
n tyre se spoor beset dieselfde oppervlakte as jou skoen, darem baie meer gewig op daardie bepaalde blokkie rubber, ek skat rofweg sowat 400kg vir die crv teenoor omtrent 40kg per mens voet. Dit vat net n kraak of swak plek in die ys, om deur te breek. afhangende van die strome is sommige plekke dik...
- Tue Nov 26, 2013 3:28 pm
- Forum: Land Cruiser
- Topic: Looking at buying a 4.2 GX 80 series - any advice.
- Replies: 10
- Views: 6677
Re: Looking at buying a 4.2 GX 80 series - any advice.
Agreeing with Jaco here model does not really matter here, depending if you are looking for the GX or VX, they were brought in through toyota from around 1994 onwards, before that are probably a direct import, but so might a lot of them be after as well. Decide between manual or auto, the EFI (fuel ...