Search found 80 matches

by tuff tralies
Tue Apr 15, 2014 10:34 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Wie kan help in Lift kit Pretoria
Replies: 5
Views: 1687

Re: Wie kan help in Lift kit Pretoria

Vir watse bakkie is dit
by tuff tralies
Wed Apr 09, 2014 8:09 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: SFA Replacement Bumpers (Front & Rear)
Replies: 3
Views: 1082

Re: SFA Replacement Bumpers (Front & Rear)

Kyk by onca hulle sin is lekker sterk en goeie pryse. Hulke website het al die pryse en fotos op.
by tuff tralies
Tue Apr 08, 2014 4:48 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Nou gaan ons braai.
Replies: 15
Views: 2042

Re: Nou gaan ons braai.

Dis een wat ons die naweek gemaak maar niemand kon die vleis ook geeet het noe
by tuff tralies
Tue Apr 08, 2014 1:20 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Nou gaan ons braai.
Replies: 15
Views: 2042

Re: Nou gaan ons braai.

Sweetcorn brood was n wen resep
Hier is nog n brooitjie[img]http://img.tapatalk.com/d/14/04/08/7y6y6epu.jpg[/img][img]http://img.tapatalk.com/d/14/04/08/ga5uvuzy.jpg[/img]
by tuff tralies
Tue Apr 08, 2014 8:43 am
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3707
Views: 1034054

Re: Joke of the day

Image
by tuff tralies
Thu Apr 03, 2014 1:17 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Nou gaan ons braai.
Replies: 15
Views: 2042

Re: Nou gaan ons braai.

Het iemand nie dalk ontwerp plan van so oond nie
by tuff tralies
Tue Mar 18, 2014 9:29 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Aluminium canopy rental
Replies: 2
Views: 672

Re: Aluminium canopy rental

Wil jy nie dalk n tralie koop nie?
by tuff tralies
Mon Mar 17, 2014 3:11 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Canopy for X-Cab
Replies: 2
Views: 894

Re: Canopy for X-Cab

Daar is baie maar hang net af van wat jy opsoek na is. Jy kry lukse capies en dan jou gewoone hanfy man werk een
by tuff tralies
Thu Nov 14, 2013 1:32 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Performance Upgrade
Replies: 23
Views: 6303

Re: Performance Upgrade

En hoeveel is jou petrol verbruik dan
by tuff tralies
Thu Nov 14, 2013 12:33 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Performance Upgrade
Replies: 23
Views: 6303

Re: Performance Upgrade

Weet enige iemand dalk wat die specs is op die 2.7vvti as jy hom geturbo charge het
by tuff tralies
Tue Nov 12, 2013 8:41 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Performance Upgrade
Replies: 23
Views: 6303

Re: Performance Upgrade

Whats the price on them?
by tuff tralies
Mon Nov 11, 2013 8:50 pm
Forum: Build your own:
Topic: Water tanks
Replies: 16
Views: 3248

Re: Water tanks

Ek is nie mal oor aluminium nie net vir die rede jou water proe nie so lekker nie maar 316 stainless steel sal nooit roes nie en welding op hulle is makliker en goed koper . Ek bou dit uit stainless steel uit en dan rubberise ons dit gewoonlik dan is dit nog meer beskerming vir die tank
by tuff tralies
Mon Nov 11, 2013 8:27 pm
Forum: Build your own:
Topic: Water tanks
Replies: 16
Views: 3248

Re: Water tanks

Jammer vir die afrikaans maar my engels is baie sleg. Ek het vir n klient n 190 liter water tenk gebou uit 316 stainless steel en hy het baie mooi gewerk hy is nou nog happy met hom dit werk bietjie duur uit maar sal virewag hou. Ek het een gravity feed kraan in gesit en n pomp vit n stort
by tuff tralies
Thu Oct 24, 2013 6:13 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hi-Lux V6 lack power
Replies: 41
Views: 4994

Re: Hi-Lux V6 lack power

Haal jou battery pool af terwyl hy af is vet n mooi skoon lapie maak die pyp by die butterfly los sit reedlik baie thinners op die lap dan maak jy daar binne skoon maak ook die butterfly oop en maak so ver as moontlik skoon. Sit hom dan aan mekaar en sit die battery pool op start hom en ry hom seker...
by tuff tralies
Mon Oct 21, 2013 2:28 pm
Forum: Meet the People
Topic: Welcome to all the new members
Replies: 457
Views: 302385

Re: Welcome to all the new members

Baie nice lyk lekker
by tuff tralies
Mon Oct 21, 2013 1:52 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Wat dink julle van die hilux
Replies: 12
Views: 1837

Re: Wat dink julle van die hilux

Net opsoek na n hilux wat nie meer so mooi lyk nie dis hartseer om n mooi bakkie so op te sny
by tuff tralies
Mon Oct 21, 2013 1:45 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Wat dink julle van die hilux
Replies: 12
Views: 1837

Re: Wat dink julle van die hilux

Snaakse storie met die ligte. Ek het hom gesny toe geweld,body weer reg gekry, toe hy klaar gespray was bou ek n die bar agter en fit hom somer staan toe trug en kyk toe kom ek agter dis waar die ligte moet kom. Ek het ander bestel maar het nooit tyd gekry om hul op te sit nie het hom n week daarna ...
by tuff tralies
Mon Oct 21, 2013 1:20 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Wat dink julle van die hilux
Replies: 12
Views: 1837

Re: Wat dink julle van die hilux

Hahaha lmga
by tuff tralies
Mon Oct 21, 2013 1:13 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Wat dink julle van die hilux
Replies: 12
Views: 1837

Re: Wat dink julle van die hilux

Baie dankie dis my ou bakkie wil dit nou met n vigo doen maar weet nie hoe dit gaan lyk nie

Go to advanced search