Hilux 4x4

 

Booking.com

Join our Hilux Forum, click here  

2.4 Hilux (22R) Fuel Injection Conversion - By Bennie Hurter (aka Benhur)

Ons het vandag met bloudraad (aka CasKar) begin.

So lyk 'n 22R waarvan al die vacuum pype nog intact is. Wie ever Hierdie carb koop kry hom volledig met manifold en al die vacuum pype intact.

Going down on her

Ons het iets heeltemal anders getry met die petrol pomp mounting. Ek dink die ene gaan baie stil wees.

Ons gaan ook 'n Facet LP pomp voor die HP pomp try om die petrol na die HP te voer.

Sal julle later laat weet hoe goed dit werk.
Met die groter bracket moet ons die pomp buitekant die chassis rail fit

So lyk die kaal engine sonner manifold.

Hier is die blank off plate waar ons die ou petrol pomp verwyder het.

Nog 'n spul aftermarket wiring wat ek sal moet opfix. Darem nie die slegste wat ek al tee gekom het nie.

Die ecu het ons ook eergister gefit

Die geskropte spares

Ons moes die aircon se pype so effentjies persude met 'n bobdjaan spanner om plek te maak vir die manifold

Die accelerator kabel was nogal 'n issue. EK het nie 'n foto van 'n original 22RE te sien hoe loop die goete in hulle Toys nie maar die ene voel toe nie te aardig so geroute met die OE kabel nie, ek het net 'n nuwe bracket gemaak waarop die cable-outer kon mount. EK was baie skepties maar hy voel nie te bad nie ons sal maar sien, die ander opsie sal wees om daai links uit te haal en 'n custom kabel te mount reguit aan die throttle body, sal maar sien wat gebeur.

Kon nêrens 'n manifold gasket kry nie nie eers Toyota het ene by enige van hulle takke nie.

Het toe maar lekker dik gasket papier gekoop want ek is versigtig met dunner papier en al daai water pockets dit lyk juis op die manifold self of die ding 'n issue kon gewees het op die donar voertuig. Ons gasket het glad nie sleg uitgekom nie.

Die storie gefit

Die manifold wat Cassie gekoop het, was sonder die damper of banjo connector wat die fuel inlet na die fuel rail konnekteer. Ons het so 'n banjo fitting met stukkie bundy tube moes laat maak gister maar die banjo skroef het ons toe later issues gegee.

My vriendelike hydraulic shop af in die pad is gister toe gewees so ons moet na 'n ander plek toe ry. Maar hulle issie so baie hot nie. Die fuel rail self het 'n snaakse taper gat met 1/2 duim thread in maar ons kon nie 'n matching 1/2 banjo bout kry nie. Die ene wat hulle ons gesmous het was sqaure. Voor ons die fitting kon kry om op te hou lek onder pressure, was sy moer klaar gestrip.

My buurman het my na 'n ander shop toe verwys. Hoop ons kry 14mm thread wat soortgelyk is en sodat ons die gat kan reg tap, anders sal ons hom eers by die omie wat aluminium welding doen moet om vat om die gat op te vul vir ons.

Verder het ons net die injectors gewire.

Al die drade word mooi gesoldeer en dan met heatshrink (en Johan se heatgun wat hy my gekoop het na hy my en my lighter ge aanskou het) geïsoleer.

Kliek hier om die volle bespreking to volg