Page 1 of 1

2002 Prado VX V6 3.4L AT Alternator problem

Posted: Tue Mar 14, 2023 5:33 pm
by DanabaaiDaan
Goeiedag vriende! My Prado se alternator het gegroet. Die auto elec sukkel om parte te kry (regulator en diode plaat) Nuwe een by agente is glo R12000!!! Ek het nie sulke tipe geld nie. Is daar iemand wat n slim plan het of dalk die regte mense ken? Groot asb.....

Laat weet my sommer op danabaaidaan@gmail.com of 0717164440 whatsapp. Dankie en groetnis uit die Suidkaap!

Re: 2002 Prado VX V6 3.4L AT Alternator problem

Posted: Mon Mar 20, 2023 3:34 pm
by pietpetoors
Jacques by ons Vredenburg tak het so jaar of wat terug syne vervang of laat regmaak, ek het vir hom epos gestuur om te hoor of hy kan help. Het jy al Auto Magneto in die Kaap geskakel?

Re: 2002 Prado VX V6 3.4L AT Alternator problem

Posted: Tue Mar 21, 2023 8:41 am
by george
Hi Daan.
Auto Magneto in die Kaap is die regte plek om me te gesels.021 531 8144

Hier is die part nommer by hulle. Dit was onder die R3000
Part #:3965 ALT BOS TOY PRADO 12V 90A