Page 1 of 1

Gauteng Jaareindfunksie 2 Desember 2018

Posted: Mon Nov 12, 2018 9:04 pm
by Dowe Koos
Naandsê mense.
Wie wil graag die jaareindfunksie hou op 1 of 2 Desember. Ek weet daar is paar mense wat dit graag op Sondag die fuksie wil hou a.g.v van hulle werk of anders Saterdag agtermiddag.
Die laaste paar maande het nie uitgewerk soos ons dit wou hê nie. Op daardie dag kan die Gautengers vir so 'n uur bietjie gesels wat wil hulle graag doen volgende jaar. Ek het so paar idiees wat ek graag met julle wil bespreek om dit meer intersant te maak op ons events.
Hoef nie ' 4x4 outing te wees nie, kan net 'n bring en braai wees. Sal nog moet besluit waar, die idiaal sal wees, 'n baie sentrale punt, iets soos Gillooly Farm maar ek verstaan dit is nie meer wat dit was nie, blykbaar verwaarloos.
Gooi julle stemme in en maak voorstelle waar ons dit kan hou.
Wag vir julle.

Re: Gauteng Jaareindfunksie = 1 of 2 Desember 2018

Posted: Tue Nov 13, 2018 12:45 pm
by Choppies
Sal baie graag dit wil bywoon, maar ek is weg daai naweek op my werk se jaareindfunksie. As dit sondag gaan wees mag ek dalk 'n draai maak, as ek nie te laat terug is nie.

Re: Gauteng Jaareindfunksie = 1 of 2 Desember 2018

Posted: Tue Nov 13, 2018 2:54 pm
by Dowe Koos
Sal maar kyk wat sê die mense

Re: Gauteng Jaareindfunksie = 1 of 2 Desember 2018

Posted: Tue Nov 13, 2018 5:47 pm
by rigardt
enige van die 2 dae sal my pas. weet nie rerig van n sentrale punt waar ons by mekaar kan kom nie.
as dit n 4x4 outing is sal ek dit moet skip. hilux se steering pomp het die gees gegee.

Re: Gauteng Jaareindfunksie = 1 of 2 Desember 2018

Posted: Tue Nov 13, 2018 5:59 pm
by Dowe Koos
Geen 4x4 outing nie, net bring en braai, bietjie gesels oor wat ons volgende jaar wil doen.

Re: Gauteng Jaareindfunksie = 1 of 2 Desember 2018

Posted: Wed Nov 14, 2018 10:01 am
by Thunder02
Koos, turn topic into a "poll" and let the guys vote.

Re: Gauteng Jaareindfunksie = 1 of 2 Desember 2018

Posted: Wed Nov 14, 2018 10:04 am
by Thunder02
Sorted Koos :thumbup:

Re: Gauteng Jaareindfunksie = 1 of 2 Desember 2018

Posted: Wed Nov 14, 2018 10:57 am
by Dowe Koos
Thanks Neil

Re: Gauteng Jaareindfunksie = 1 of 2 Desember 2018

Posted: Wed Nov 14, 2018 3:14 pm
by Johan Havenga
Koos, I sent you a Messenger.

Johan

Re: Gauteng Jaareindfunksie = 1 of 2 Desember 2018

Posted: Wed Nov 14, 2018 3:41 pm
by Dowe Koos
Okay mense, enige voorstel vir die plek waar ons die jaareindfunksie kan hou.
Johan Havenga het aangebied dat ons Spookspruit teen halfprys kan 4x4 doen teen R150.00 per voertuig.
]Kan iemand (Neil) vir ons 'n voting box opsit van waar ons bymekaar kan kom - sentrale punt wat moonlik by iemand se huis of miskien 'n skool wat lapa het of by Spookspruit.
Maak die stemme dik, mense.

Re: Gauteng Jaareindfunksie = 1 of 2 Desember 2018

Posted: Wed Nov 14, 2018 3:47 pm
by JohanM
Ek kan nie sien dat ons nie Spookspruit kan ry nie, dit is een wat ons min gery het, en ek sal graag hom volgende jaar weer wil sien op die kalender.

Re: Gauteng Jaareindfunksie = 1 of 2 Desember 2018

Posted: Wed Nov 14, 2018 3:56 pm
by Johan Havenga
Ons doen die naweek 'n Hilux vs Jeep naweek....

Maar dit is vir die heavily modifieds. Die Jeeps weet nie wat vir hulle wag nie.. :shh:

Re: Gauteng Jaareindfunksie = 1 of 2 Desember 2018

Posted: Wed Nov 14, 2018 4:11 pm
by JohanM
Johan Havenga wrote: Wed Nov 14, 2018 3:56 pm Ons doen die naweek 'n Hilux vs Jeep naweek....

Maar dit is vir die heavily modifieds. Die Jeeps weet nie wat vir hulle wag nie.. :shh:
Geniet dit Johan en kom doen n write up met fotos daaroor.

Re: Gauteng Jaareindfunksie = 1 of 2 Desember 2018

Posted: Sun Nov 18, 2018 10:42 am
by Dowe Koos
Wat nou mense

Re: Gauteng Jaareindfunksie = 1 of 2 Desember 2018

Posted: Mon Nov 19, 2018 1:10 pm
by Johan Havenga
Storie van ons lewe.

Saterdag ook net 3 Hiluxe opgedaag. Jeeps was daar in hordes!

Re: Gauteng Jaareindfunksie = 1 of 2 Desember 2018

Posted: Mon Nov 19, 2018 1:25 pm
by rigardt
ja nee stem saam. weet nie wat gaan aan nie. lyk asof al die hilux mense al klaar op vakansie is !

Re: Gauteng Jaareindfunksie = 1 of 2 Desember 2018

Posted: Mon Nov 19, 2018 7:11 pm
by Ibhubesi
Ek is nie beskikbaar daardie naweek nie. Geniet dit wel!


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Gauteng Jaareindfunksie = 1 of 2 Desember 2018

Posted: Wed Nov 21, 2018 9:22 am
by Thunder02
Morning Gents, looks like this event will take place on the second of December and Spookspruit will be the venue.

Please confirm and start a list.

Re: Gauteng Jaareindfunksie = 1 of 2 Desember 2018

Posted: Wed Nov 21, 2018 11:53 am
by Johan Havenga
1) Johan & Elsie Havenga

Re: Gauteng Jaareindfunksie = 1 of 2 Desember 2018

Posted: Wed Nov 21, 2018 12:53 pm
by JohanM
1) Johan & Elsie Havenga
2) JohanM

Re: Gauteng Jaareindfunksie = 1 of 2 Desember 2018

Posted: Wed Nov 21, 2018 1:54 pm
by Cres

1) Johan & Elsie Havenga
2) JohanM
3) Cres



Sent from my F5121 using Tapatalk


Re: Gauteng Jaareindfunksie 2 Desember 2018

Posted: Thu Nov 22, 2018 3:55 pm
by Thunder02
EC's you need to take over :cooldude:

Re: Gauteng Jaareindfunksie 2 Desember 2018

Posted: Thu Nov 22, 2018 4:37 pm
by JohanM
Thunder02 wrote: Thu Nov 22, 2018 3:55 pm EC's you need to take over :cooldude:
Thanks for the help Mr Niel

Re: Gauteng Jaareindfunksie 2 Desember 2018

Posted: Thu Nov 22, 2018 9:15 pm
by Cres
Kan die Admin die op die FB blad sit vir die wat nie op die forum gereeld kom nie?

Sent from my F5121 using Tapatalk


Re: Gauteng Jaareindfunksie 2 Desember 2018

Posted: Thu Nov 22, 2018 10:49 pm
by JohanM
Cres wrote: Thu Nov 22, 2018 9:15 pm Kan die Admin die op die FB blad sit vir die wat nie op die forum gereeld kom nie?

Sent from my F5121 using Tapatalk
HI Chris ek het dit op die Club groep blad gesit en gevra die mense moet kom saam trek :thumbup:

Re: Gauteng Jaareindfunksie 2 Desember 2018

Posted: Fri Nov 23, 2018 5:24 pm
by rigardt
My hilux sal nie reg wees teen dan nie. Sal love om saam te ry ma my plat kar Sal dit nie maak nie. Kan ons net kom vir die braai en chat na die tyd ?

Re: Gauteng Jaareindfunksie 2 Desember 2018

Posted: Sat Nov 24, 2018 8:11 am
by Thunder02
rigardt wrote: Fri Nov 23, 2018 5:24 pm My hilux sal nie reg wees teen dan nie. Sal love om saam te ry ma my plat kar Sal dit nie maak nie. Kan ons net kom vir die braai en chat na die tyd ?
You welcome to join for the social, we can always tow your platkar through the track. :cooldude:

Re: Gauteng Jaareindfunksie 2 Desember 2018

Posted: Mon Nov 26, 2018 12:59 pm
by Johan Havenga
Hi All,

With all the broken Hiluxes around, I suggest that we have a bring and braai.

Bring your meat, utensils, chairs and something to drink. I will be supplying the fire and a big pot of pap and sheba!

If you want to play, you are most welcome. just be in time for the braai!

The road to the picnic spot is Corolla/Ford Ranger friendly!

Re: Gauteng Jaareindfunksie 2 Desember 2018

Posted: Mon Nov 26, 2018 3:01 pm
by Cres
Hi Johan

Is die toegang geld anders vir die wat net vir die social kom?



Sent from my F5121 using Tapatalk


Re: Gauteng Jaareindfunksie 2 Desember 2018

Posted: Mon Nov 26, 2018 3:51 pm
by rigardt
So hoe laat gaan ons die braai hou ?

Re: Gauteng Jaareindfunksie 2 Desember 2018

Posted: Mon Nov 26, 2018 5:07 pm
by Johan Havenga
Cres wrote: Mon Nov 26, 2018 3:01 pm Hi Johan

Is die toegang geld anders vir die wat net vir die social kom?



Sent from my F5121 using Tapatalk
Hi All,

Let us make it R50-00 per vehicle. Irrespective if you braai of drive! Drive will be self drive! :surrender:

Re: Gauteng Jaareindfunksie 2 Desember 2018

Posted: Mon Nov 26, 2018 5:08 pm
by Johan Havenga
rigardt wrote: Mon Nov 26, 2018 3:51 pm So hoe laat gaan ons die braai hou ?
Laat ons so van 12h00 af braai! :cooldude:

Re: Gauteng Jaareindfunksie 2 Desember 2018

Posted: Mon Nov 26, 2018 5:09 pm
by Johan Havenga
https://goo.gl/maps/Qn3wVGsNjrm

Please use this link on Google Maps.

Re: Gauteng Jaareindfunksie 2 Desember 2018

Posted: Mon Nov 26, 2018 6:14 pm
by JohanM
Sien julle dan daarso Sondag.

Re: Gauteng Jaareindfunksie 2 Desember 2018

Posted: Tue Nov 27, 2018 8:06 am
by Choppies
Hi

Weet nie hoe laat ons oppad terug gaan wees van die werk funksie af nie.
Maar dink nie ek gaan dit kan maak nie.

Wou graag daar wou wees. Julle moet dit geniet. Ek sal maar wag vir die foto's na die tyd.

Re: Gauteng Jaareindfunksie 2 Desember 2018

Posted: Tue Nov 27, 2018 8:07 am
by JohanM
Jacques,

Ons sal jou mis by die braai maar volgende jaar sal ons meer dit doen saam die kort ratte gebruik.

Re: Gauteng Jaareindfunksie 2 Desember 2018

Posted: Mon Dec 03, 2018 8:23 am
by Johan Havenga
Thanks to all who attended. It was an awesome relaxed day under the big tree...

Re: Gauteng Jaareindfunksie 2 Desember 2018

Posted: Mon Dec 03, 2018 8:24 am
by Ibhubesi
Johan Havenga wrote:Thanks to all who attended. It was an awesome relaxed day under the big tree...
Where’s the pics?


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Gauteng Jaareindfunksie 2 Desember 2018

Posted: Mon Dec 03, 2018 8:55 am
by Johan Havenga
No comment. Image Link Broken

Sent from my CLT-L09 using Tapatalk

Re: Gauteng Jaareindfunksie 2 Desember 2018

Posted: Mon Dec 03, 2018 9:02 am
by JohanM
Johan, Baie dankie vir die lekker rustige dag en rondwys daarso. Was baie lekker gewees en ons gaan defnitief die nuwe jaar daai lekker roete ry!! Die is een vir die bucket lys.