Page 1 of 1

[cancelled] Tierkloof 4x4 (& braai?) - 21 April 2018

Posted: Tue Mar 13, 2018 2:28 pm
by HeavyG
242 views as of now, and just 2 respondents. I have something else I can do that day so this trip is cancelled.

Re: Tierkloof 4x4 (& braai?) - 21 April 2018

Posted: Tue Mar 13, 2018 2:42 pm
by Huismoeles
:thumbup: Sit my op

Re: Tierkloof 4x4 (& braai?) - 21 April 2018

Posted: Tue Mar 13, 2018 3:14 pm
by Hilux 1
ry jy as modified of std :lmao: :lmao: :lmao:

Re: Tierkloof 4x4 (& braai?) - 21 April 2018

Posted: Tue Mar 13, 2018 3:27 pm
by HeavyG
For club members / vir klublede: viewtopic.php?f=62&t=43390

Re: Tierkloof 4x4 (& braai?) - 21 April 2018

Posted: Wed Mar 14, 2018 7:20 am
by Omo
Sit my op

Re: Tierkloof 4x4 (& braai?) - 21 April 2018

Posted: Wed Mar 14, 2018 1:14 pm
by Hilux 1
Skip vir my

Re: Tierkloof 4x4 (& braai?) - 21 April 2018

Posted: Wed Mar 14, 2018 3:00 pm
by Obelix and Dogmatix
wat my saam!!!

Re: Tierkloof 4x4 (& braai?) - 21 April 2018

Posted: Wed Mar 14, 2018 3:39 pm
by HeavyG
Obelix and Dogmatix wrote: Wed Mar 14, 2018 3:00 pm wat my saam!!!
Daar's nog 5.5 weke.......... maak plan! :mrgreen:

Re: Tierkloof 4x4 (& braai?) - 21 April 2018

Posted: Thu Mar 15, 2018 1:51 pm
by Hilux 1
will this be our Competition No1?

Re: Tierkloof 4x4 (& braai?) - 21 April 2018

Posted: Thu Mar 15, 2018 6:23 pm
by Omo
As ons nie eers 4 mense kan kry om n baan te gaan ry nie. Hoe gaan ons n span maak om JHB se kant toe te gaan :subscribed:

Re: Tierkloof 4x4 (& braai?) - 21 April 2018

Posted: Thu Mar 15, 2018 7:57 pm
by HeavyG
Nie net dit nie, moet deelneem aan ten minste 3 uitstappies om vir finals te kwalifiseer.

Re: Tierkloof 4x4 (& braai?) - 21 April 2018

Posted: Fri Mar 16, 2018 9:57 am
by Obelix and Dogmatix
Klink my julle moet maar vir my 'n bakkie reel dan kom ek af om te kom help

Re: Tierkloof 4x4 (& braai?) - 21 April 2018

Posted: Fri Mar 16, 2018 10:09 pm
by pietpetoors
My Trokkie daai tyd in die hospitaal vir Hartoorplanting. Dink nie die Auris gaan dit maak nie. Anders kom ek net vir die braai.

Re: Tierkloof 4x4 (& braai?) - 21 April 2018

Posted: Sun Mar 18, 2018 6:09 pm
by Huismoeles
Gaan dit ook nie meer kan maak nie :cry:
Laat weet of ons dit nie dalk kan skyf nie
:beg:

Re: [cancelled] Tierkloof 4x4 (& braai?) - 21 April 2018

Posted: Tue Mar 20, 2018 2:46 pm
by HeavyG
Cancelled due to chronic lack of interest.

Re: [cancelled] Tierkloof 4x4 (& braai?) - 21 April 2018

Posted: Tue Mar 20, 2018 3:10 pm
by Dowe Koos
Is dit die waterskaarste wat julle Kaapenaars keer of hoe. Is dit so droog dat die bakkies dehidreër daar by julle.

Re: [cancelled] Tierkloof 4x4 (& braai?) - 21 April 2018

Posted: Tue Mar 20, 2018 6:49 pm
by Huismoeles
Gaan ons n ander datum maak??

Re: [cancelled] Tierkloof 4x4 (& braai?) - 21 April 2018

Posted: Tue Mar 20, 2018 9:41 pm
by Dowe Koos
Ja julle moet

Re: [cancelled] Tierkloof 4x4 (& braai?) - 21 April 2018

Posted: Thu Apr 19, 2018 3:17 pm
by Huismoeles
Gaan ons n nuwe datum probeer reel???????

Sien die ouens daar bo reel al hul 3de een