Xtra cab canopy opsies
Posted: Fri Sep 15, 2017 1:52 pm
Dagse
Ek kort bietjie raad by die mense. Ek het huidig n xtra cab met n steel top canopy op. Dis vir my die mooiste canopy op die mark vir die hiluxe, maar nie baie prakties omdat jy nie kant deurtjies kry nie.
Ek het nou n opsie op n goed gepysde Gerbers canopy vir die bakkie. Maar ek sal die steeltop eers moet verkoop.
Nou my vraag is, maak ek n fout om hom te verkoop, of moet ek liewers iemand probeer kry om deurtjies in die steeltop te sit??
Die enigste ding van die steeltop wat bietjie pla is hoe hoog die rooftop tent sit as hy bo op sit
Enige raad sal waardeer word