Page 1 of 1
Loadbin cracks
Posted: Thu May 18, 2017 10:30 am
by Beukes
Need advice
The loadbin lid on my Hilux is cracking as shown on photos, second Hilux doiing it.
Hilux is still under warranty but Toyota workshop manager said it cant be claimed ?
Advice please ?
Re: Loadbin cracks
Posted: Thu May 18, 2017 5:55 pm
by The Legend
Beukes moenie glo wat die werkswinkel bestuurder jou vertel nie.Dring aan dat jy n fabrieks verteenwoordiger wil sien.Het jy tralies op jou bakkie?
Re: Loadbin cracks
Posted: Fri May 19, 2017 7:23 am
by louis fourie
Kan nie mooi sien nie, maar dit lyk soos body putty
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Re: Loadbin cracks
Posted: Thu Jun 15, 2017 7:37 pm
by Omo
Lyk nogals soos body putty
Re: Loadbin cracks
Posted: Fri Jun 16, 2017 9:26 pm
by Jaws
Ek sien presies daai op baie Vigo. Myne het self twee fyn krakies op die reger kant
Re: Loadbin cracks
Posted: Sat Jun 17, 2017 4:58 am
by ChrisF
JIP - moenie die "werkswinkel bestuurder" se woord net so aanvaar nie.
Neem n paar fotos, skryf jou storie neer, en rig aan die "dealer principle" .... versoek dat dit onder waarborg reg gemaak word. As hy nee sĂȘ ... versoek skriftelike verduideliking hoekom.
PS - hulle SAL na die toestand van die bak kyk ... as die wa baie hard werk sal hulle "abuse" probeer as n ontsnap ....
en ja, daai lyk regtig soos boddy-putty wat kraak.