Page 1 of 1

Snorkel opsit

Posted: Wed Jan 04, 2017 2:08 pm
by Dowe Koos
Dagsê almal, het vandag daar by Niel - 4x4 Direct - 'n snorkel opgesit. Was eers gekant teen die idieë van snorkel opsit, maar na wat ander manne sê en baie dink het ek toe maar een opgesit.
Verbeel ek my of die enjin gladder loop en kon defnitief voel daar's meer krag. Alreeds in vyfde rat maar voel heeltyd vir die rat om oor te skakel. Mens wil amper sê nou het ou sesde rat nodig.
Maar in elke geval, Niel baie dankie vir jou netjiese en deeglike werk en ook jou gasvryheid. Dis nie aldag wat mens 3 koppies koffie by 'n winkel kry nie.
Groete tot dan.

Re: Snorkel opsit

Posted: Wed Jan 04, 2017 2:48 pm
by LouisZ
Mooi Man. :thumbup:

Re: Snorkel opsit

Posted: Wed Jan 04, 2017 3:00 pm
by Lomies
Ja dit is altyd n plesier om by Neil te staan en kyk hoe hy werk. Ek se altyd ek is mal oor werk. Ek kan vir ure lank staan en kyk hoe iemand staan en werk.

Re: Snorkel opsit

Posted: Wed Jan 04, 2017 3:02 pm
by Mylux
A. Lombard wrote:Ja dit is altyd n plesier om by Neil te staan en kyk hoe hy werk. Ek se altyd ek is mal oor werk. Ek kan vir ure lank staan en kyk hoe iemand staan en werk.

:lmao: :lmao: :lmao:

Re: Snorkel opsit

Posted: Wed Jan 04, 2017 3:09 pm
by Mylux
Mylux wrote:
A. Lombard wrote:Ja dit is altyd n plesier om by Neil te staan en kyk hoe hy werk. Ek se altyd ek is mal oor werk. Ek kan vir ure lank staan en kyk hoe iemand staan en werk.

:lmao: :lmao: :lmao:

Hennie, nou kan jy lekker deur die water crossings jaag. :D:

Re: Snorkel opsit

Posted: Wed Jan 04, 2017 3:14 pm
by Dowe Koos
:laugh2: :laugh2: :laugh2: Wie jok nou, Arne. Elke keer as ek daar by Neil is wanneer jy ook daar is, wil jy altyd by Niel oorneem. :siffler: :siffler: :subscribed:

Re: Snorkel opsit

Posted: Wed Jan 04, 2017 3:16 pm
by Dowe Koos
Nee Greg, dis vir vars lug. Ek sal my kanoe saamvat vir "water crossing" :taunt: .

Re: Snorkel opsit

Posted: Wed Jan 04, 2017 3:34 pm
by Lomies
Dowe Koos wrote::laugh2: :laugh2: :laugh2: Wie jok nou, Arne. Elke keer as ek daar by Neil is wanneer jy ook daar is, wil jy altyd by Niel oorneem. :siffler: :siffler: :subscribed:
Iemand moet seker vir Neil wys hoe om dit te doen. Miskien staan hy aspris terug dan hoef hy dit nie te doen nie. :lmao:

Re: Snorkel opsit

Posted: Wed Jan 04, 2017 3:39 pm
by Dowe Koos
:lmao: :yahoo: :boss:

Re: Snorkel opsit

Posted: Wed Jan 04, 2017 4:38 pm
by Mud Dog
Drie!! .... DRIE koppies koffie, Hennie!! ??? ..., Sjoe, maar daai ou vat darem lank om 'n snorkel op te sit!!! :D:

Re: Snorkel opsit

Posted: Wed Jan 04, 2017 5:48 pm
by Dowe Koos
Ja Andy as mens op vakansie is, dan is dit okay. Niel het ook maar kliente wat hy moet help en foon antwoord. In elke geval hy het 'n netjiese werk gedoen, sy eerste op die soort model.

Re: Snorkel opsit

Posted: Wed Jan 04, 2017 9:23 pm
by Froll
Baie mooi :o: lyk my daar kort n paar pics nog.

Re: Snorkel opsit

Posted: Wed Jan 04, 2017 11:33 pm
by Mud Dog
Neil is maar permanent op vakansie! :D:

En ja, gooi pics. :winkx:

Re: Snorkel opsit

Posted: Thu Jan 05, 2017 8:05 am
by Thunder02
I'm watching you guys :boss:

When your job is your passion, then I guess you always on vacation :celebrate:

Re: Snorkel opsit

Posted: Thu Jan 05, 2017 8:32 am
by Dowe Koos
Hier is die fotos van die snorkel.
DSC_0001.jpg
DSC_0002.jpg
DSC_0003.jpg

Re: Snorkel opsit

Posted: Thu Jan 05, 2017 4:01 pm
by Mud Dog
:thumbup:

Re: Snorkel opsit

Posted: Thu Jan 05, 2017 5:02 pm
by Froll
Lyk baie mooi Hennie. :thumbup: :thumbup:

Re: Snorkel opsit

Posted: Thu Jan 05, 2017 5:06 pm
by Dowe Koos
Dankie manne

Re: Snorkel opsit

Posted: Fri Jan 06, 2017 6:31 am
by Bliksempie
Mylux wrote:
Mylux wrote:
A. Lombard wrote:Ja dit is altyd n plesier om by Neil te staan en kyk hoe hy werk. Ek se altyd ek is mal oor werk. Ek kan vir ure lank staan en kyk hoe iemand staan en werk.

:lmao: :lmao: :lmao:

Hennie, nou kan jy lekker deur die water crossings jaag. :D:
Kort nou net 'n effense body lift. My rug is nou nog seer van At Se Gat toe jy op daai klip gaan lê het. :laugh2:

Re: Snorkel opsit

Posted: Fri Jan 06, 2017 8:16 am
by Dowe Koos
Hallo Robbie, :idea: ek soek van daai ou plaasbande wat uitgekom het met die eerste twee generasie Hilux. Dit sal die probleem oplos dat die diff op die klip lê. :think: :stir:

Re: Snorkel opsit

Posted: Sat Jan 07, 2017 10:54 pm
by subok
Netjies!

Sent from my SM-N910H using Tapatalk

Re: Snorkel opsit

Posted: Sat Jan 07, 2017 11:11 pm
by Dowe Koos
Dankie Kobus

Re: Snorkel opsit

Posted: Sun Jan 08, 2017 10:10 am
by TertiusK
:thumbup:

Re: Snorkel opsit

Posted: Sat Jan 14, 2017 7:37 pm
by Haboob
Lyk spikkerish.
Hennie, hoe was jou toer gewees?
Bietjie lank laas op die forum, so kon die draad gemis het.
Was sommer lus om saam te ry en aan julle gedink...

Re: Snorkel opsit

Posted: Sat Jan 14, 2017 8:54 pm
by Dowe Koos
Hallo Edge, dit kom nog - in Julie. Kyk 'n bietjie op die thread, het so paar verandering aangebring.
viewtopic.php?f=14&t=41922" onclick="window.open(this.href);return false;